SlideShare a Scribd company logo
1 of 6
VERHOUDING MET GOD 
HET PRAKTIESE 
IMPLIKASIES 
Rom 12:9-21
Mense se persepsies van verhouding met God 
- Iets baie uiterliks 
- Iets baie geesteliks 
Is bogenoemde dan verkeerd? 
Verhouding met God het praktiese implikasies 
Ware verhouding met God maak ’n verskil in ander se 
lewens
Jak 2:15-16 As daar nou ‘n broeder of suster naak is en 
aan die daaglikse voedsel gebrek het, en een uit julle sou 
vir hulle sê: Gaan heen in vrede, word warm, word 
versadig, maar julle gee hulle nie wat vir die liggaam 
nodig is nie—wat baat dit? 
2Kor 3:3 omdat julle duidelik ‘n brief van Christus is deur 
ons diens berei, geskrywe nie met ink nie, maar met die 
Gees van die lewende God; nie op kliptafels nie, maar op 
die vleestafels van die hart. 
Verhouding met God het praktiese implikasies
Rom 12:9 Love from the center of who you are; don’t 
fake it. Run for dear life from evil; hold on for dear life to 
good. Be good friends who love deeply; practice playing 
second fiddle. Don’t burn out; keep yourselves fueled 
and aflame. Be alert servants of the Master, cheerfully 
expectant. Don’t quit in hard times; pray all the harder. 
Help needy Christians; be inventive in hospitality. Bless 
your enemies; no cursing under your breath. Laugh with 
your happy friends when they’re happy; share tears 
when they’re down. Get along with each other; don’t be 
stuck-up. Make friends with nobodies; don’t be the great 
somebody. Don’t hit back; discover beauty in everyone. If 
you’ve got it in you, get along with everybody. Don’t 
insist on
getting even; that’s not for you to do. “I’ll do the 
judging,” says God. “I’ll take care of it.” Our Scriptures tell 
us that if you see your enemy hungry, go buy that person 
lunch, or if he’s thirsty, get him a drink. Your generosity 
will surprise him with goodness. Don’t let evil get the 
best of you; get the best of evil by doing good. 
Moet ons al die goed gaan doen? 
As ons God lief het, sal hierdie goed vanself kom
Kom ons raak ontslae van die voorgee 
Verhouding met God is nie iets moeiliks nie

More Related Content

More from Ernest Potgieter

Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)Ernest Potgieter
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homErnest Potgieter
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...Ernest Potgieter
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jyErnest Potgieter
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voorErnest Potgieter
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleenErnest Potgieter
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
 

19 okt 2014 verhouding met god het praktiese implikasies

  • 1. VERHOUDING MET GOD HET PRAKTIESE IMPLIKASIES Rom 12:9-21
  • 2. Mense se persepsies van verhouding met God - Iets baie uiterliks - Iets baie geesteliks Is bogenoemde dan verkeerd? Verhouding met God het praktiese implikasies Ware verhouding met God maak ’n verskil in ander se lewens
  • 3. Jak 2:15-16 As daar nou ‘n broeder of suster naak is en aan die daaglikse voedsel gebrek het, en een uit julle sou vir hulle sê: Gaan heen in vrede, word warm, word versadig, maar julle gee hulle nie wat vir die liggaam nodig is nie—wat baat dit? 2Kor 3:3 omdat julle duidelik ‘n brief van Christus is deur ons diens berei, geskrywe nie met ink nie, maar met die Gees van die lewende God; nie op kliptafels nie, maar op die vleestafels van die hart. Verhouding met God het praktiese implikasies
  • 4. Rom 12:9 Love from the center of who you are; don’t fake it. Run for dear life from evil; hold on for dear life to good. Be good friends who love deeply; practice playing second fiddle. Don’t burn out; keep yourselves fueled and aflame. Be alert servants of the Master, cheerfully expectant. Don’t quit in hard times; pray all the harder. Help needy Christians; be inventive in hospitality. Bless your enemies; no cursing under your breath. Laugh with your happy friends when they’re happy; share tears when they’re down. Get along with each other; don’t be stuck-up. Make friends with nobodies; don’t be the great somebody. Don’t hit back; discover beauty in everyone. If you’ve got it in you, get along with everybody. Don’t insist on
  • 5. getting even; that’s not for you to do. “I’ll do the judging,” says God. “I’ll take care of it.” Our Scriptures tell us that if you see your enemy hungry, go buy that person lunch, or if he’s thirsty, get him a drink. Your generosity will surprise him with goodness. Don’t let evil get the best of you; get the best of evil by doing good. Moet ons al die goed gaan doen? As ons God lief het, sal hierdie goed vanself kom
  • 6. Kom ons raak ontslae van die voorgee Verhouding met God is nie iets moeiliks nie

Editor's Notes

  1. #Mense se persepsies van verhouding met God Baie mense het ’n geweldige wanpersepsie van wat dit is om die Here te dien. Die persepsies het 2 ekstreme #Iets uiterliks Hulle dink om kond van God te wees vra bloot Bybelversies teen die muur. ’n Dagboek met die regte omslag. ’n Paar gospel CD’s in die motor en huis. Dit is om mooi SMS’e vir vriende en familie te stuur en ’n mooi geestelike “status” op jou FB en WA te sit. Dit is sekere christelike gesegdes aan te leer en op die regte plekke te gebruik. Hulle sal dalk self ’n geestelike sticker op hulle voertuig plak. Die ander kant van die spektrum is ..... #Iets geesteliks Dit is hoe geestelik jy kan praat. Hoeveel van die groot predikers jy mee bekend is en hoeveel van hulle preke en reekse jy al geluister het. Dit is om baie betrokke te wees by die kerk en kerkaktiwiteite. Daar is nie eintlik tyd vir enige iets anders as die volgende DVD reeks of kamp wat hulle gaan bywoon nie. They have become so heavenly minded, they are of no earthly use. Hulle praat ’n taal wat die gewone man op straat nie verstaan nie. Hulle is so geestelik jy voel soos ’n sondaar reguit op pad hel toe wanneer jy in hulle teenwoordigheid kom. Hulle het goed beleef wat jy nie eers geweet het bestaan nie. #Is bogenoemde dan verkeerd? Die antwoord is nee. Niks van die BG is insigself verkeerd nie. Inteendeel dit is wonderlik wanneer mense nie skaam is om vir God te leef en dit op verskillende maniere bekend te maak nie. Dit is wat God van ons verwag. So hoekom noem ek dit dan? U sien, dit is nie die een of die ander nie. Dit is nie net iets baie uiterliks nie. Dit is ook nie net iets baie geesteliks nie. Dit is albei en dit is ook nie een van die BG nie. Nou wonder u seker so waarheen is ons nou op pad? #Verhouding met God het praktiese implikasies Dit is ’n bepaalde beeld wat ek voorhou. Dit is wat ek praat. Dit kan egter nooit net dit wees nie. Om die waarheid te sê, as mense net sê ek is kind van God op grond van die musiek waarna ek luister, my FB en WA status, die geestelike taal wat ek praat wat ander nie verstaan nie, wonder ek oor hulle kindskap an God. Kindskap van God het praktiese impikasies. #Ware verhouding met God maak ’n verskil in ander se lewens Dit is nie bloot praatjies, musiek en gebed nie. Hoor wat se Jak 2 ...
  2. #Jak 2:14-15 .... Hoeveel keer was ons nie al ontnugter deur mense met die versie teen die muur, hulle wat in die middel van die nag vir ure bid nie? Mense wil Christus voel, hulle wil nie net van Hom hoor nie. Dit bring ons terug by die vraag: sal mense weet ek is kind van God as ek dit nie vir hulle sê nie, as ek die versies van my Fb afhaal, as ek nooit noem van hoeveel geestelike DVD reekse ek al deurgewerk het nie. Sou hulle dit dan weet is ek van mening is ek regtig kind van God. Is die storie van my lewe ’n brief wat ander kan lees wat hulle by Jesus sal uitbring? #2 Kor. 3:3 ..... Ons lewens is die briewe wat mense lees. Hierdie brief maak dat hulle nader wil kom aan ons en uiteindelik ook aan Jesus. Of niks met ons en ons sg godsdiens uit te waai wil hê nie. #Verhouding met God het praktiese implikasies Dit bring mee dat ek volgens ’n bepaalde manier leef. Dit maak dat die wat ek sê, hoe ek dit sê en hoe ek leef met mekaar klop. Die een bevestig, komplimenteer die ander. Nou hoe lyk hierdie praktiese implikasies? Ons het hulle aan die begin gelees. Ek hou hulle vir u voor in The message vertaling
  3. #Moet ons al die goed gaan doen? Dit klink darem baie wetties. En weet u dit is nie eers alles nie. So hoe gaan ek dit alles onthou? Dit is alles eintlik opgesluit in die begin van v9 nl. die liefde moet ongeveins wees. #As ons God lief het, sal hierdie goed vanself kom U sien dit is hierdie NB klemverskuiwing. Ek doen dit nie in die 1ste plek sodat ek God kan tevrede stel nie, maar omdat ek Hom lief het. Liefde vir God wys. Liefde vir God het praktiese implikasies.
  4. #Kom ons raak ontslae van die voorgee Ek wil sommer sê die “fake”. Daardie goed wat ons mense mee probeer beindruk. Daardie goed wat ons onsself om die bos probeer lei. Die goedjies wat my bietjie beter laat voel terwyl ek weet dat ek nie regtig die goed leef wat teen my muur hang of oor my radio speel nie. #Verhouding met God is nie iets moeiliks nie Dit is ’n elke dag saam met Jesus leef. Dit is om te doen wat Hy sou doen op die manier wat Hy dit sou gedoen het. Dit is prakties.