SlideShare a Scribd company logo
1 of 18
Ons almal volg iets of iemand...
Alle mense word genooi om Jesus te
volg
Jesus sê sluit by my aan(net soos jy is)
en jy sal verander – gee net die eerste
treë...
2 maniere om by volg uit te kom:
Matteus 4:18 -22
18Eendag toe Jesus langs die See van Galilea loop,
sien Hy twee broers: Simon, wat ook Petrus
genoem word, en sy broer Andreas. Hulle was besig
om 'n werpnet in die see uit te gooi, want hulle was
vissers van beroep. 19Hy sê toe vir hulle: “Kom hier!
Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense
maak.”
2 maniere om by volg uit te kom:
Matteus 4:18 -22
20Hulle het dadelik die nette gelos en Hom gevolg.
21Toe Hy daarvandaan verder gaan, sien Hy twee
ander broers: Jakobus 'n seun van Sebedeus, en sy
broer Johannes. Hulle was in 'n skuit saam met
hulle pa besig om hulle nette reg te maak. Jesus het
hulle geroep, 22en hulle het dadelik die skuit en
hulle pa verlaat en vir Jesus gevolg.
“ Volg My” sonder verduidelikings of Vrae
Lord of all or not lord at all / moenie vrae
vra nie, glo net – bietjie onrealistiese
prentjie
Vir hulle wat die tradisie rondom
dissipelskap en volg verstaan het..
2 maniere om by volg uit te kom:
2 maniere om by volg uit te kom:
Lukas 5:1-11
1Op 'n dag toe Jesus langs die Gennesaretmeer
staan en die skare vorentoe beur om die woord van
God te hoor, 2sien Hy twee skuite aan die kant van
die meer lê. Die vissers het uitgeklim en was besig
om die nette uit te spoel. 3Jesus klim toe in een van
die skuite, die een wat aan Simon behoort, en vra
hom om dit 'n entjie van die oewer af weg te stoot.
Nadat Hy gaan sit het, het Hy die skare van die skuit
af geleer.
2 maniere om by volg uit te kom:
Lukas 5:1-11
4Toe Hy klaar gepraat het, sê Hy vir Simon: “Vaar uit
na die diep water toe en gooi julle nette uit om te
vang.”
5 “Meneer,” antwoord Simon, “ons het die hele nag
deur geswoeg sonder om iets te vang, maar op u
woord sal ek die nette uitgooi.”
2 maniere om by volg uit te kom:
Lukas 5:1-11
6En toe hulle dit doen, het hulle so 'n groot klomp
vis gevang dat hulle nette wou skeur. 7Hulle wink
toe vir hulle maats in die ander skuit om te kom
help. Hulle het gekom en albei die skuite so vol
gemaak dat hulle amper gesink het.
8Toe Simon Petrus dit sien, val hy voor Jesus se
knieë neer en sê: “Gaan weg van my af, Here, want
ek is 'n sondige mens.”
2 maniere om by volg uit te kom:
Lukas 5:1-11
9Hy en almal wat saam met hom was, was stom
verbaas oor die groot klomp vis wat hulle gevang
het. 10Jakobus en Johannes, die seuns van Sebedeus
wat saam met Simon gewerk het, was net so
verbaas. Toe sê Jesus vir Simon: “Moenie bang
wees nie. Van nou af sal jy mense vang.”
2 maniere om by volg uit te kom:
Lukas 5:1-11
11En nadat hulle die skuite op die strand getrek het,
het hulle alles net so laat lê en sy volgelinge
geword.
Vir die wat nog in die proses is om by glo
en volg uit te kom
Luk.5 – Jesus preek by die see van Galilea
-volg begin met informasie / om te luister.
Geloof kom deur die gehoor en word op
inhoud gebou
2 maniere om by volg uit te kom:
Toe Hy klaar gepraat het vra Hy petrus om
nette uit te gooi in die diep water
(ongemaklike fase)...
en net omdat Hy vir Hom as leermeester
respek het doen hy dit. (baie het hierna
gebeur oor hierdie enkele besluit van
Petrus)
2 maniere om by volg uit te kom:
Na die baie vis val hy voor Jesus neer en
noem Hom Here (totale oorgawe)
Hulle moes deur ‘n paar fases van volg
gaan om by die fase van alles los te kon
uitkom
Jesus vra ons om net die eerste treë te
gee – na ‘n ruk sal jy jouself nie herken nie
2 maniere om by volg uit te kom:
Die Luisterfase - Om Jesus te kan volg
moet daar informasie/inhoud wees.
Miskien het jy nog inligting nodig/ Wil jy
nog vrae vra?
4 Fases van volg...
Die ongemaklike fase – waar Jesus iets
van jou gaan vra wat dalk nie dadelik sin
maak nie. Waar jy ook nog vrae kan vra.
4 Fases van volg...
Die saam met Jesus visvangfase – waar jy
dalk goed anders gaan moet begin doen.
Dalk jou verhoudings,tyd, geld of werk.
Veranderinge is nodig en jy weet nie wat
die moontlikhede is as jy hierdie
veranderinge gaan maak nie...
4 Fases van volg...
Die fase waarin jy alles vir Hom gee – jy
het genoeg jou kop gestamp en wil elke
aspek van jou lewe vir hom gee.
4 Fases van volg...
Het jy al agtergekom dat jy bedoel
is om deel te wees van dit wat Hy
doen (sy koninkryk)?
Is jy bereid om die volgende stap
te neem? Wat is jou volgende
treë in die volgproses ?

More Related Content

Viewers also liked

General Conference Recap Oct 2016
General Conference Recap Oct 2016  General Conference Recap Oct 2016
General Conference Recap Oct 2016 Jayson Schooff
 
asepsia, antisepsia y esterilizacion
asepsia, antisepsia y esterilizacionasepsia, antisepsia y esterilizacion
asepsia, antisepsia y esterilizacionUrich Jusepe
 
The proposal preparation for Horizon 2020
The proposal preparation for Horizon 2020The proposal preparation for Horizon 2020
The proposal preparation for Horizon 2020Juraj Kucera
 
Parks & Rec VAC presentation
Parks & Rec VAC presentationParks & Rec VAC presentation
Parks & Rec VAC presentationStacey Zarazua
 
March 2016 - Not that simple
March 2016 - Not that simpleMarch 2016 - Not that simple
March 2016 - Not that simpleFGV Brazil
 
Plan de gestión de calidad 1
Plan de gestión de calidad 1Plan de gestión de calidad 1
Plan de gestión de calidad 1DIXMAPRIN
 
Manual de-identidad-corportiva-y-marca
Manual de-identidad-corportiva-y-marcaManual de-identidad-corportiva-y-marca
Manual de-identidad-corportiva-y-marcaMiguel Angel Cantuña
 
El carro-rojo-completo
El carro-rojo-completoEl carro-rojo-completo
El carro-rojo-completoUrich Jusepe
 
Piotr Lewandowski - A routine transition? Technology, upskilling, structural ...
Piotr Lewandowski - A routine transition? Technology, upskilling, structural ...Piotr Lewandowski - A routine transition? Technology, upskilling, structural ...
Piotr Lewandowski - A routine transition? Technology, upskilling, structural ...HKUST IEMS
 
Promoting Growth Mindset
Promoting Growth Mindset Promoting Growth Mindset
Promoting Growth Mindset Marian Willeke
 

Viewers also liked (13)

General Conference Recap Oct 2016
General Conference Recap Oct 2016  General Conference Recap Oct 2016
General Conference Recap Oct 2016
 
asepsia, antisepsia y esterilizacion
asepsia, antisepsia y esterilizacionasepsia, antisepsia y esterilizacion
asepsia, antisepsia y esterilizacion
 
The proposal preparation for Horizon 2020
The proposal preparation for Horizon 2020The proposal preparation for Horizon 2020
The proposal preparation for Horizon 2020
 
Parks & Rec VAC presentation
Parks & Rec VAC presentationParks & Rec VAC presentation
Parks & Rec VAC presentation
 
March 2016 - Not that simple
March 2016 - Not that simpleMarch 2016 - Not that simple
March 2016 - Not that simple
 
Plan de gestión de calidad 1
Plan de gestión de calidad 1Plan de gestión de calidad 1
Plan de gestión de calidad 1
 
Manual de-identidad-corportiva-y-marca
Manual de-identidad-corportiva-y-marcaManual de-identidad-corportiva-y-marca
Manual de-identidad-corportiva-y-marca
 
Die rykdom van god se genade
Die rykdom van god se genadeDie rykdom van god se genade
Die rykdom van god se genade
 
El carro-rojo-completo
El carro-rojo-completoEl carro-rojo-completo
El carro-rojo-completo
 
Leef in god se teenwoordigheid2
Leef in god se teenwoordigheid2Leef in god se teenwoordigheid2
Leef in god se teenwoordigheid2
 
Die Hoop in ons
Die Hoop in onsDie Hoop in ons
Die Hoop in ons
 
Piotr Lewandowski - A routine transition? Technology, upskilling, structural ...
Piotr Lewandowski - A routine transition? Technology, upskilling, structural ...Piotr Lewandowski - A routine transition? Technology, upskilling, structural ...
Piotr Lewandowski - A routine transition? Technology, upskilling, structural ...
 
Promoting Growth Mindset
Promoting Growth Mindset Promoting Growth Mindset
Promoting Growth Mindset
 

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens AGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 

Volg2 - 20 November

  • 1.
  • 2. Ons almal volg iets of iemand... Alle mense word genooi om Jesus te volg Jesus sê sluit by my aan(net soos jy is) en jy sal verander – gee net die eerste treë...
  • 3. 2 maniere om by volg uit te kom: Matteus 4:18 -22 18Eendag toe Jesus langs die See van Galilea loop, sien Hy twee broers: Simon, wat ook Petrus genoem word, en sy broer Andreas. Hulle was besig om 'n werpnet in die see uit te gooi, want hulle was vissers van beroep. 19Hy sê toe vir hulle: “Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak.”
  • 4. 2 maniere om by volg uit te kom: Matteus 4:18 -22 20Hulle het dadelik die nette gelos en Hom gevolg. 21Toe Hy daarvandaan verder gaan, sien Hy twee ander broers: Jakobus 'n seun van Sebedeus, en sy broer Johannes. Hulle was in 'n skuit saam met hulle pa besig om hulle nette reg te maak. Jesus het hulle geroep, 22en hulle het dadelik die skuit en hulle pa verlaat en vir Jesus gevolg.
  • 5. “ Volg My” sonder verduidelikings of Vrae Lord of all or not lord at all / moenie vrae vra nie, glo net – bietjie onrealistiese prentjie Vir hulle wat die tradisie rondom dissipelskap en volg verstaan het.. 2 maniere om by volg uit te kom:
  • 6. 2 maniere om by volg uit te kom: Lukas 5:1-11 1Op 'n dag toe Jesus langs die Gennesaretmeer staan en die skare vorentoe beur om die woord van God te hoor, 2sien Hy twee skuite aan die kant van die meer lê. Die vissers het uitgeklim en was besig om die nette uit te spoel. 3Jesus klim toe in een van die skuite, die een wat aan Simon behoort, en vra hom om dit 'n entjie van die oewer af weg te stoot. Nadat Hy gaan sit het, het Hy die skare van die skuit af geleer.
  • 7. 2 maniere om by volg uit te kom: Lukas 5:1-11 4Toe Hy klaar gepraat het, sê Hy vir Simon: “Vaar uit na die diep water toe en gooi julle nette uit om te vang.” 5 “Meneer,” antwoord Simon, “ons het die hele nag deur geswoeg sonder om iets te vang, maar op u woord sal ek die nette uitgooi.”
  • 8. 2 maniere om by volg uit te kom: Lukas 5:1-11 6En toe hulle dit doen, het hulle so 'n groot klomp vis gevang dat hulle nette wou skeur. 7Hulle wink toe vir hulle maats in die ander skuit om te kom help. Hulle het gekom en albei die skuite so vol gemaak dat hulle amper gesink het. 8Toe Simon Petrus dit sien, val hy voor Jesus se knieë neer en sê: “Gaan weg van my af, Here, want ek is 'n sondige mens.”
  • 9. 2 maniere om by volg uit te kom: Lukas 5:1-11 9Hy en almal wat saam met hom was, was stom verbaas oor die groot klomp vis wat hulle gevang het. 10Jakobus en Johannes, die seuns van Sebedeus wat saam met Simon gewerk het, was net so verbaas. Toe sê Jesus vir Simon: “Moenie bang wees nie. Van nou af sal jy mense vang.”
  • 10. 2 maniere om by volg uit te kom: Lukas 5:1-11 11En nadat hulle die skuite op die strand getrek het, het hulle alles net so laat lê en sy volgelinge geword.
  • 11. Vir die wat nog in die proses is om by glo en volg uit te kom Luk.5 – Jesus preek by die see van Galilea -volg begin met informasie / om te luister. Geloof kom deur die gehoor en word op inhoud gebou 2 maniere om by volg uit te kom:
  • 12. Toe Hy klaar gepraat het vra Hy petrus om nette uit te gooi in die diep water (ongemaklike fase)... en net omdat Hy vir Hom as leermeester respek het doen hy dit. (baie het hierna gebeur oor hierdie enkele besluit van Petrus) 2 maniere om by volg uit te kom:
  • 13. Na die baie vis val hy voor Jesus neer en noem Hom Here (totale oorgawe) Hulle moes deur ‘n paar fases van volg gaan om by die fase van alles los te kon uitkom Jesus vra ons om net die eerste treë te gee – na ‘n ruk sal jy jouself nie herken nie 2 maniere om by volg uit te kom:
  • 14. Die Luisterfase - Om Jesus te kan volg moet daar informasie/inhoud wees. Miskien het jy nog inligting nodig/ Wil jy nog vrae vra? 4 Fases van volg...
  • 15. Die ongemaklike fase – waar Jesus iets van jou gaan vra wat dalk nie dadelik sin maak nie. Waar jy ook nog vrae kan vra. 4 Fases van volg...
  • 16. Die saam met Jesus visvangfase – waar jy dalk goed anders gaan moet begin doen. Dalk jou verhoudings,tyd, geld of werk. Veranderinge is nodig en jy weet nie wat die moontlikhede is as jy hierdie veranderinge gaan maak nie... 4 Fases van volg...
  • 17. Die fase waarin jy alles vir Hom gee – jy het genoeg jou kop gestamp en wil elke aspek van jou lewe vir hom gee. 4 Fases van volg...
  • 18. Het jy al agtergekom dat jy bedoel is om deel te wees van dit wat Hy doen (sy koninkryk)? Is jy bereid om die volgende stap te neem? Wat is jou volgende treë in die volgproses ?