SlideShare a Scribd company logo
1 of 17
Bold Prayers honors God and God honors bold
prayers
• God wil jou drome bewaarheid
• God wil jou gebede beantwoord
• God wil vir jou ‘n wonderwerk doen
Jy is een gebed weg van ‘n deurbraak, ‘n
wonderwerk, ‘n beantwoorde gebed
Maar Jérigo het die poort gesluit en gesluit gebly
vanweë die kinders van Israel; niemand het uit— of
ingegaan nie.
Toe het die HERE vir Josua gesê: Kyk, Ek gee Jérigo
met sy koning en dapper helde in jou hand.
Julle moet dan om die stad trek, al die krygsmanne;
trek die stad een maal om; so moet jy doen ses dae
lank.
En sewe priesters moet sewe ramshorings voor die
ark dra; maar op die sewende dag moet julle die stad
sewe maal omtrek; en die priesters moet op die
horings blaas;
en as hulle lang geluide op die ramshoring blaas, as
julle die geluid van die horing hoor, moet die hele volk
‘n groot krygsgeskreeu aanhef: dan sal die stadsmuur
op sy plek inval; en die volk moet inklim, elkeen reg
voor hom uit.
Toe het Josua, die seun van Nun, die priesters
geroep en aan hulle gesê: Neem die verbondsark op,
en laat sewe priesters sewe ramshorings voor die ark
van die HERE dra.
En aan die volk het hy gesê: Trek op en gaan om die
stad; maar die gewapendes moet voor die ark van die
HERE optrek.
En net toe Josua dit aan die volk gesê het, het die
sewe priesters, die draers van die sewe ramshorings,
opgetrek voor die aangesig van die HERE en geblaas
op die horings, terwyl die verbondsark van die HERE
agter hulle aan gaan.
Die gewapendes het ook voor die priesters getrek wat op die
horings geblaas het, terwyl die agterhoede agter die ark aan
gaan en daar gedurig op die horings geblaas word.
En Josua het aan die volk bevel gegee en gesê: Julle mag nie
skreeu of julle stem laat hoor nie, en geen woord mag uit julle
mond uitgaan nie tot op die dag dat ek vir julle sê: Skreeu! dan
moet julle skreeu.
Toe het die ark van die HERE om die stad getrek, een keer
rondom; daarna het hulle in die laer gekom en in die laer die
nag oorgebly.
En Josua het die môre vroeg klaargemaak, en die priesters het
die ark van die HERE gedra;
en die sewe priesters wat die sewe ramshorings
gedra het, het voor die ark van die HERE gedurig
geloop en blaas op die horings, terwyl die
gewapendes voor hulle loop; en die agterhoede het
agter die ark van die HERE aan gegaan, terwyl
gedurig op die horings geblaas word.
So het hulle dan op die tweede dag die stad een keer
omgetrek; daarna het hulle in die laer teruggekom. So
het hulle ses dae lank gedoen.
Maar op die sewende dag het hulle vroeg
klaargemaak toe die rooidag uitkom, en die stad op
dieselfde manier sewe maal omgetrek; net maar dié
dag het hulle die stad sewe maal omgetrek.
En toe die priesters die sewende keer op die horings
blaas, sê Josua vir die volk: Skreeu! want die HERE
gee die stad aan julle oor.
Jos 6:1-16
Jerigo se mure staan as belofte dat God se beloftes
nie ‘n verval datum het nie
Wat is jou Jerigo?
…maak alles aan Hom bekend deur GEBED,
SMEKKING en DANKSEGGING…
FIL 4:6
• Deur te Bid / Praying Through
• Danksegging / Praising Through
Bid sonder ophou
1 Thes 5:17
Circles Makers waag dit nie om op te hou bid nie,
want jy weet nooit wanneer Jerigo se mure gaan val
nie!
Dank God in alles
1 Thes 5:18
God is vir jou!
Wat wil jy hê moet God vandag vir jou
doen?

More Related Content

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

Circle makers jou jerigo

  • 1.
  • 2. Bold Prayers honors God and God honors bold prayers • God wil jou drome bewaarheid • God wil jou gebede beantwoord • God wil vir jou ‘n wonderwerk doen
  • 3. Jy is een gebed weg van ‘n deurbraak, ‘n wonderwerk, ‘n beantwoorde gebed
  • 4. Maar Jérigo het die poort gesluit en gesluit gebly vanweë die kinders van Israel; niemand het uit— of ingegaan nie. Toe het die HERE vir Josua gesê: Kyk, Ek gee Jérigo met sy koning en dapper helde in jou hand. Julle moet dan om die stad trek, al die krygsmanne; trek die stad een maal om; so moet jy doen ses dae lank.
  • 5. En sewe priesters moet sewe ramshorings voor die ark dra; maar op die sewende dag moet julle die stad sewe maal omtrek; en die priesters moet op die horings blaas;
  • 6. en as hulle lang geluide op die ramshoring blaas, as julle die geluid van die horing hoor, moet die hele volk ‘n groot krygsgeskreeu aanhef: dan sal die stadsmuur op sy plek inval; en die volk moet inklim, elkeen reg voor hom uit.
  • 7. Toe het Josua, die seun van Nun, die priesters geroep en aan hulle gesê: Neem die verbondsark op, en laat sewe priesters sewe ramshorings voor die ark van die HERE dra.
  • 8. En aan die volk het hy gesê: Trek op en gaan om die stad; maar die gewapendes moet voor die ark van die HERE optrek. En net toe Josua dit aan die volk gesê het, het die sewe priesters, die draers van die sewe ramshorings, opgetrek voor die aangesig van die HERE en geblaas op die horings, terwyl die verbondsark van die HERE agter hulle aan gaan.
  • 9. Die gewapendes het ook voor die priesters getrek wat op die horings geblaas het, terwyl die agterhoede agter die ark aan gaan en daar gedurig op die horings geblaas word. En Josua het aan die volk bevel gegee en gesê: Julle mag nie skreeu of julle stem laat hoor nie, en geen woord mag uit julle mond uitgaan nie tot op die dag dat ek vir julle sê: Skreeu! dan moet julle skreeu. Toe het die ark van die HERE om die stad getrek, een keer rondom; daarna het hulle in die laer gekom en in die laer die nag oorgebly. En Josua het die môre vroeg klaargemaak, en die priesters het die ark van die HERE gedra;
  • 10. en die sewe priesters wat die sewe ramshorings gedra het, het voor die ark van die HERE gedurig geloop en blaas op die horings, terwyl die gewapendes voor hulle loop; en die agterhoede het agter die ark van die HERE aan gegaan, terwyl gedurig op die horings geblaas word. So het hulle dan op die tweede dag die stad een keer omgetrek; daarna het hulle in die laer teruggekom. So het hulle ses dae lank gedoen.
  • 11. Maar op die sewende dag het hulle vroeg klaargemaak toe die rooidag uitkom, en die stad op dieselfde manier sewe maal omgetrek; net maar dié dag het hulle die stad sewe maal omgetrek. En toe die priesters die sewende keer op die horings blaas, sê Josua vir die volk: Skreeu! want die HERE gee die stad aan julle oor. Jos 6:1-16
  • 12. Jerigo se mure staan as belofte dat God se beloftes nie ‘n verval datum het nie
  • 13. Wat is jou Jerigo?
  • 14. …maak alles aan Hom bekend deur GEBED, SMEKKING en DANKSEGGING… FIL 4:6 • Deur te Bid / Praying Through • Danksegging / Praising Through
  • 15. Bid sonder ophou 1 Thes 5:17 Circles Makers waag dit nie om op te hou bid nie, want jy weet nooit wanneer Jerigo se mure gaan val nie!
  • 16. Dank God in alles 1 Thes 5:18
  • 17. God is vir jou! Wat wil jy hê moet God vandag vir jou doen?