SlideShare a Scribd company logo
1 of 7
Daar is mense wat sê die inhoud van wat
ons glo gaan oor dit wat Jesus sê ...
Jesus se interaksie met mense was
verhoudingsgebaseer
Jesus nooi ons om hom te volg
Jesus sê sluit by my aan en jy sal verander...
Mattheus se roeping Matt.9:9-13
9Terwyl Jesus daarvandaan verder gaan,
het Hy 'n man met die naam Matteus by
die tolhuis sien sit en vir hom gesê: “Volg
My!” Hy het toe opgestaan en Hom
gevolg. 10Jesus het by hom in sy huis gaan
eet, en baie tollenaars en sondaars het
saam met Jesus en sy dissipels kom eet.
11Toe die Fariseërs dit sien, vra hulle vir sy
dissipels: “Waarom eet julle leermeester
saam met tollenaars en sondaars?”
Mattheus se roeping Matt.9:9-13
12Maar Jesus het dit gehoor en gesê: “Dié
wat gesond is, het nie 'n dokter nodig nie,
maar dié wat siek is. 13Gaan leer wat dit
beteken: ‘Ek verwag barmhartigheid en nie
offers nie.’ Ek het nie gekom om mense te
roep wat op die regte pad is nie, maar
sondaars.”
’n Formele uitnodiging aan ‘n Tollenaar om
te volg sonder enige voorwaardes.
Jesus baie gemaklik met mense wat
heeltemal anders was as Hy
Mense wat besef dat hulle God nodig het,
is kandidate vir volg
Jesus vra ons om net die eerste
tree te gee – na ‘n ruk sal jy
jouself nie herken nie
Mattheus se roeping
Niks wat jy sê of doen kan jou diskwalifiseer
nie
Die uitnodiging is na ‘n verhouding wat
gekaraktiseer word deur “volg”
“Volg” forseer my om te fokus op waar ek is
eerder as op waar jy nie is nie.
Volg is ‘n uitnodiging aan alle
mense om deel te word van Jesus
en Sy koninkryk
Belangrike aspekte van volg…
13 Nov Volg 1

More Related Content

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisAGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnis
 

13 Nov Volg 1

  • 1.
  • 2. Daar is mense wat sê die inhoud van wat ons glo gaan oor dit wat Jesus sê ... Jesus se interaksie met mense was verhoudingsgebaseer Jesus nooi ons om hom te volg Jesus sê sluit by my aan en jy sal verander...
  • 3. Mattheus se roeping Matt.9:9-13 9Terwyl Jesus daarvandaan verder gaan, het Hy 'n man met die naam Matteus by die tolhuis sien sit en vir hom gesê: “Volg My!” Hy het toe opgestaan en Hom gevolg. 10Jesus het by hom in sy huis gaan eet, en baie tollenaars en sondaars het saam met Jesus en sy dissipels kom eet. 11Toe die Fariseërs dit sien, vra hulle vir sy dissipels: “Waarom eet julle leermeester saam met tollenaars en sondaars?”
  • 4. Mattheus se roeping Matt.9:9-13 12Maar Jesus het dit gehoor en gesê: “Dié wat gesond is, het nie 'n dokter nodig nie, maar dié wat siek is. 13Gaan leer wat dit beteken: ‘Ek verwag barmhartigheid en nie offers nie.’ Ek het nie gekom om mense te roep wat op die regte pad is nie, maar sondaars.”
  • 5. ’n Formele uitnodiging aan ‘n Tollenaar om te volg sonder enige voorwaardes. Jesus baie gemaklik met mense wat heeltemal anders was as Hy Mense wat besef dat hulle God nodig het, is kandidate vir volg Jesus vra ons om net die eerste tree te gee – na ‘n ruk sal jy jouself nie herken nie Mattheus se roeping
  • 6. Niks wat jy sê of doen kan jou diskwalifiseer nie Die uitnodiging is na ‘n verhouding wat gekaraktiseer word deur “volg” “Volg” forseer my om te fokus op waar ek is eerder as op waar jy nie is nie. Volg is ‘n uitnodiging aan alle mense om deel te word van Jesus en Sy koninkryk Belangrike aspekte van volg…