2. 1) HALF-HARTIG IS NIE ‘N OPSIE NIE.
•MAAR NOU, OMDAT JY LOU IS EN NIE KOUD OF WARM NIE,
SAL EK JOU UIT MY MOND SPUUG.
OPEN 3:16
•WANT DIE HERE — SY OË DEURLOOP DIE HELE AARDE OM
DIEGENE KRAGTIG TE STEUN WIE SE HART ONVERDEELD OP
HOM GERIG IS...
2 KRON 16:9
3. 2) VOLG MY!
•NIE ELKEEN WAT VIR MY SÊ: HERE, HERE! SAL INGAAN IN
DIE KONINKRYK VAN DIE HEMELE NIE, MAAR HY WAT DIE
WIL DOEN VAN MY VADER WAT IN DIE HEMELE IS.
MATT 7:21
•... EN HULLE HET TOT DIE DOOD TOE HULLE LEWE NIE
LIEFGEHAD NIE.
OPEN 12:11
4. 3) SIEN WAT GOD SIEN
•EN JESUS ANTWOORD HOM: NIEMAND WAT SY HAND AAN DIE
PLOEG SLAAN EN AGTERTOE KYK, IS GESKIK (REG) VIR DIE
KONINKRYK VAN GOD NIE.
LUK 9:62
•ONS WEET DAT ONS OORGEGAAN HET UIT DIE DOOD IN DIE LEWE,
OMDAT ONS DIE BROEDERS LIEFHET. HY WAT SY BROEDER NIE
LIEFHET NIE, BLY IN DIE DOOD.
1 JOH 3:14
5. DAAROM DAN, TERWYL ONS SO ‘N GROOT
WOLK VAN GETUIES RONDOM ONS HET,
LAAT ONS OOK ELKE LAS AFLÊ EN DIE SONDE
WAT ONS SO MAKLIK OMRING, EN MET
VOLHARDING DIE WEDLOOP LOOP WAT
VOOR ONS LÊ
HEB 12:1
Editor's Notes
Die konteks is belangrik: DIT GAAN BAIE GOED! Hulle dryf duiwels uit, Jesus vermeerder die broodjies; baie mense volg hulle; Moses en Eliah verskyn aan Johannes
V43: En almal was verslae oor die majesteit van God...
Daar is baie wat ons kan se en ek dink Jesus vir ons ‘n paar goed kom sê
- Party gedeeltes moes ek weer lees… het Jesus dit regtig gese
- Hierdie pad saam met Jesus gaan nie maklik wees nie
Ons almal het al saam iemand gewerk…
Jesus kom se vir ons as ons reg wil wees vir die Koninkryk: DAN KAN ONS NIE HALF INGAAN NIE
Dit is alles of niks en as ons half hartig ingaan dan…
Ons raak so baie keer gemaklik… Ek gaan mos kerk toe: HIER IS DIE MAAT STAF: IS DAAR IETS WAT KAN GEBEUR WAT SAL MAAK DAT JY OPHOU OM GOD TE DIEN?
Hierdie JESUS DING – DIT VRA MY ALLES…
Meeste mense weet wanneer hulle lou is.
Kan ek jou net herinner… God is opsoek na jou hele hart: want daarin is Vryheid – daarin is antwoorde – daarin is deurbraak
Jesus se in hierdie gesprek: VOLG MY!
VOLG MY! Nie net glo wat ek glo nie… nie net praat wat ek praat nie. NEE! Hy se volg my met ander woorde doen wat ek doen
AS ons reg wil wees… as ons deel wil hê aan die koninkryk – moet ons doen wat Jesus gedoen het.
Matt 7
- Jesus het ander hoër as homself gestel (Hy was sy dissipels se voete)
- Jesus het mense liefgehad (Joh 3:16)
- Jesus het nie sy eie belang gesoek nie – grootste rede hoekom mense nie die Here dien nie...
Dit begin by die besluit om alles te los vir God: om jou lewe neer te le
Storie van die bakstene pak...
MOENIE KYK NA WAT GEDOEN IS AS JY MOEG RAAK NIE!!
JOU GROOTSTE VYAND OM REG TE WEES VIR DIE KONINKRYK IS NIE DAT JY NIE PROBEER NIE... Dit is dat jy “ok” is met waar jy is. Dat jy so te vrede is met jy al gedoen het dat jy ophou prober om meer te doen om verder te gaan. Om meer in te sit!
God kyk nie net na wat gedoen is nie, HY KYK na wat gedoen moet word...
So vir my en jou om reg te wees vir die Koninkryk moet ons ook sien wat God sien... Ons moet focus hou op die werk wat gedoen moet word!!