SlideShare a Scribd company logo
1 of 21
Matt 14: 22-30
21 En dit was omtrent vyf duisend manne
wat geëet het, buiten die vroue en
kinders.
22 En Jesus het dadelik sy dissipels
gedwing om in die skuit te gaan en voor
Hom uit te vaar na die oorkant, terwyl
Hy die skare wegstuur.
23 En nadat Hy die skare weggestuur
het, klim Hy op die berg om in die
eensaamheid te bid. En toe dit aand
geword het, was Hy daar alleen.
24 En die skuit was al in die middel
van die see, geteister deur die
golwe; want die wind was teen
hulle.
25 Maar in die vierde nagwaak het
Jesus na hulle gekom, al
wandelende op die see.
26 En toe die dissipels Hom op die
see sien loop, word hulle ontsteld en
sê: Dit is ‘n spook! En hulle het
geskreeu van vrees.
27 Maar Jesus het dadelik met hulle
gespreek en gesê: Hou goeie moed,
dit is Ek! Moenie vrees nie.
28 En Petrus antwoord Hom en sê:
Here, as dit U is, beveel my om op
die water na U te kom.
29 En Hy sê: Kom! Petrus klim toe
van die skuit af en loop op die water
om na Jesus te gaan.
30 Maar toe hy die sterk wind sien,
het hy bang geword; en toe hy
begin sink, roep hy uit en sê: Here,
red my!
31 En Jesus het dadelik sy hand
uitgesteek en hom gegryp en vir
hom gesê: Kleingelowige, waarom
het jy getwyfel?
Die Storm van Teregwysing
Wanneer God ons dissiplineer
Jona was in ’n storm omdat hy ongehoorsaam was aan God
en moes tereggewys word.
Omdat die Woord van God nie leeg sal terugkeer nie (Jes.. 55).
Ervaar jy tans ‘n storm van teregwysing?
Besef dat jy buite die wil van God is en dat HY jou dissiplineer
Erken jou huidige posisie en probleem
Doen opregte belydenis
Die Storm van Vervolmaking
Dis wanneer God ons help om te groei in ons geloof, vertroue en
verhouding met Hom.
Jesus het sy dissipels twee keer op die See van Galilea in ’n storm getoets
By een geleentheid (Matt 8) was Hy by hulle in die boot tydens die storm
N ander geleentheid (Matt 14) het Hy hulle van die kruin van die berg af
dopgehou en vir hulle gebid.
Hou goeie moed en moenie vrees nie (Matt 14: 27)
Dissipels:
Het Jesus geweet die storm was op pad? Natuurlik!
Het Hy hulle met opset in die storm ingestuur? Ja!
Ons:
Het Hy geweet dat daar ‘n resessie gaan kom in SA en in die wêreld?
Weet Hy van al die inbrake, gewapende rooftogte en onregverdighede in
ons land?
Weet Hy van die toename in ongeregtigheid en bedrog met finansies?
Weet hy van die swaarkry, vervolging en verdrukkinge wat ons ?
Natuurlik!
Het Hy dit toegelaat en is deel van Sy plan? Ja!
Matt 24: 12: “En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde
van die meeste verkoel
Dissipels:
Die Here Jesus was fisies saam met hulle in die boot tydens die eerste storm op
die See alhoewel Hy geslaap het (Matt 8: 23-27/Mk 4: 35-41).
Tydens die tweede storm was Hy nie by hulle nie, maar op die kruin van die
berg besig om te bid, maar Hy het ook gesien dat hulle swaarkry
(Matt 14:22-26/Mk 6: 45-56).
Ons:
Jesus is nie fisies in ligaamlike gedaante meer by ons nie,
Maar is deur Sy Heilige Gees in ons, langs ons en by ons elke oomblik van die dag.
Wat ons ook al mag ervaar of deurgaan,
Hy is met ons.
Matt 28: 19-20: “Gaan dan heen... en kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van
die wêreld”.
Joh 14: 16 -18: “En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle ‘n ander Trooster gee om by julle te bly
tot in ewigheid: Ek sal julle nie as wese agterlaat nie”.
Jesus sien ons en hou ons dop.
2 Kron.. 16:9: “ want die Here-sy oë deurloop die hele aarde
om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op
Hom gerig is”.
Psalm 33: 13-14: “Die Here kyk van die hemel af; Hy sien al
die mensekinders. Uit Sy woonplek aanskou Hy al die
bewoners van die aarde”.
Heb. 4:13: “En daar is geen skepsel onsigbaar voor Hom
nie, maar alles is oop en bloot voor die oë van Hom met wie
ons te doen het’’
Hou ons dop van die hoogte
HY bid vir my van die hoogte
Dissipels:
Jesus is nie by hulle nie, maar Hy bid vir hulle (Matt 14:22-26/Mk 6: 45-56)
Ons:
Jesus is nie fisies by ons nie, maar Hy tree vir ons in as
Hoëpriester (He 4: 14-16).
Rom 8: 34: “Christus is dit wat gesterf het, ja, meer nog, wat
ook opgewek is, wat ook aan die
regterhand van God is, wat ook vir ons intree”
HY kom na my toe
Soms voel dit asof Hy ons verlaat het en nie regtig omgee nie. Dawid
En Paulus het ook per
geleentheid so gevoel ( 2 Kor 1: 8).
Jes.. 43:2: As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere- hulle
sal jou nie oorstroom
nie; as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie, en die vlam sal jou nie
brand nie”.
1 Kor 10:13: Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ‘n menslike nie,
maar
God is getrou
Jes.. 41:10 Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie,
want
Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my
reddende regterhand (
Hy versterk ons geloof
Dissipels: wat het hy hulle geleer
Die doel van die storm is om hulle geloof te versterk
sodat hulle kan leer om Hom te glo, vertrou en te weet Hy is met hulle al kan hulle
Hom nie sien nie.
Tydens die eerste storm was Jesus by hulle en tydens die tweede storm was Hy nie
saam met hulle nie.
Dit was alles voorbereiding vir die storms wat hulle nog sal deurgaan in die
toekoms.
.
Ons:
Die storms is nie altyd maklik nie in ons lewe nie
Hy wil dat ons verander word van ‘n termometer na ‘n termostaat.
Termometer
Termostaat
Onthou, as die uitsig swak is … probeer opkyk en besef dat Hy nog daar is
en dit in ’n oomblik kan verander … net sodra Hy sy doelwitte bereik het
Laat jesus jou storm stilmaak kerk2
Laat jesus jou storm stilmaak kerk2
Laat jesus jou storm stilmaak kerk2

More Related Content

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

Laat jesus jou storm stilmaak kerk2

  • 2. 21 En dit was omtrent vyf duisend manne wat geëet het, buiten die vroue en kinders. 22 En Jesus het dadelik sy dissipels gedwing om in die skuit te gaan en voor Hom uit te vaar na die oorkant, terwyl Hy die skare wegstuur.
  • 3. 23 En nadat Hy die skare weggestuur het, klim Hy op die berg om in die eensaamheid te bid. En toe dit aand geword het, was Hy daar alleen.
  • 4. 24 En die skuit was al in die middel van die see, geteister deur die golwe; want die wind was teen hulle. 25 Maar in die vierde nagwaak het Jesus na hulle gekom, al wandelende op die see.
  • 5. 26 En toe die dissipels Hom op die see sien loop, word hulle ontsteld en sê: Dit is ‘n spook! En hulle het geskreeu van vrees.
  • 6. 27 Maar Jesus het dadelik met hulle gespreek en gesê: Hou goeie moed, dit is Ek! Moenie vrees nie. 28 En Petrus antwoord Hom en sê: Here, as dit U is, beveel my om op die water na U te kom.
  • 7. 29 En Hy sê: Kom! Petrus klim toe van die skuit af en loop op die water om na Jesus te gaan. 30 Maar toe hy die sterk wind sien, het hy bang geword; en toe hy begin sink, roep hy uit en sê: Here, red my!
  • 8. 31 En Jesus het dadelik sy hand uitgesteek en hom gegryp en vir hom gesê: Kleingelowige, waarom het jy getwyfel?
  • 9. Die Storm van Teregwysing Wanneer God ons dissiplineer Jona was in ’n storm omdat hy ongehoorsaam was aan God en moes tereggewys word. Omdat die Woord van God nie leeg sal terugkeer nie (Jes.. 55). Ervaar jy tans ‘n storm van teregwysing? Besef dat jy buite die wil van God is en dat HY jou dissiplineer Erken jou huidige posisie en probleem Doen opregte belydenis
  • 10. Die Storm van Vervolmaking Dis wanneer God ons help om te groei in ons geloof, vertroue en verhouding met Hom. Jesus het sy dissipels twee keer op die See van Galilea in ’n storm getoets By een geleentheid (Matt 8) was Hy by hulle in die boot tydens die storm N ander geleentheid (Matt 14) het Hy hulle van die kruin van die berg af dopgehou en vir hulle gebid. Hou goeie moed en moenie vrees nie (Matt 14: 27)
  • 11. Dissipels: Het Jesus geweet die storm was op pad? Natuurlik! Het Hy hulle met opset in die storm ingestuur? Ja! Ons: Het Hy geweet dat daar ‘n resessie gaan kom in SA en in die wêreld? Weet Hy van al die inbrake, gewapende rooftogte en onregverdighede in ons land? Weet Hy van die toename in ongeregtigheid en bedrog met finansies? Weet hy van die swaarkry, vervolging en verdrukkinge wat ons ? Natuurlik! Het Hy dit toegelaat en is deel van Sy plan? Ja!
  • 12. Matt 24: 12: “En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel Dissipels: Die Here Jesus was fisies saam met hulle in die boot tydens die eerste storm op die See alhoewel Hy geslaap het (Matt 8: 23-27/Mk 4: 35-41). Tydens die tweede storm was Hy nie by hulle nie, maar op die kruin van die berg besig om te bid, maar Hy het ook gesien dat hulle swaarkry (Matt 14:22-26/Mk 6: 45-56).
  • 13. Ons: Jesus is nie fisies in ligaamlike gedaante meer by ons nie, Maar is deur Sy Heilige Gees in ons, langs ons en by ons elke oomblik van die dag. Wat ons ook al mag ervaar of deurgaan, Hy is met ons. Matt 28: 19-20: “Gaan dan heen... en kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld”. Joh 14: 16 -18: “En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle ‘n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid: Ek sal julle nie as wese agterlaat nie”. Jesus sien ons en hou ons dop.
  • 14. 2 Kron.. 16:9: “ want die Here-sy oë deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is”. Psalm 33: 13-14: “Die Here kyk van die hemel af; Hy sien al die mensekinders. Uit Sy woonplek aanskou Hy al die bewoners van die aarde”. Heb. 4:13: “En daar is geen skepsel onsigbaar voor Hom nie, maar alles is oop en bloot voor die oë van Hom met wie ons te doen het’’ Hou ons dop van die hoogte
  • 15. HY bid vir my van die hoogte Dissipels: Jesus is nie by hulle nie, maar Hy bid vir hulle (Matt 14:22-26/Mk 6: 45-56) Ons: Jesus is nie fisies by ons nie, maar Hy tree vir ons in as Hoëpriester (He 4: 14-16). Rom 8: 34: “Christus is dit wat gesterf het, ja, meer nog, wat ook opgewek is, wat ook aan die regterhand van God is, wat ook vir ons intree”
  • 16. HY kom na my toe Soms voel dit asof Hy ons verlaat het en nie regtig omgee nie. Dawid En Paulus het ook per geleentheid so gevoel ( 2 Kor 1: 8). Jes.. 43:2: As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere- hulle sal jou nie oorstroom nie; as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie, en die vlam sal jou nie brand nie”. 1 Kor 10:13: Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ‘n menslike nie, maar God is getrou
  • 17. Jes.. 41:10 Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand ( Hy versterk ons geloof Dissipels: wat het hy hulle geleer Die doel van die storm is om hulle geloof te versterk sodat hulle kan leer om Hom te glo, vertrou en te weet Hy is met hulle al kan hulle Hom nie sien nie. Tydens die eerste storm was Jesus by hulle en tydens die tweede storm was Hy nie saam met hulle nie. Dit was alles voorbereiding vir die storms wat hulle nog sal deurgaan in die toekoms.
  • 18. . Ons: Die storms is nie altyd maklik nie in ons lewe nie Hy wil dat ons verander word van ‘n termometer na ‘n termostaat. Termometer Termostaat Onthou, as die uitsig swak is … probeer opkyk en besef dat Hy nog daar is en dit in ’n oomblik kan verander … net sodra Hy sy doelwitte bereik het