SlideShare a Scribd company logo
1 of 11
Jer 31: 1 – 6
A. Ek het jou lief met ’n ewige liefde 
B. Ek het jou na my toe getrek met 
goedentierendheid 
C. Ek sal jou weer bou
 Die HERE het aan my verskyn uit die verte: Ja, 
Ek het jou liefgehad met ‘n ewige liefde; daarom 
het Ek jou getrek met goedertierenheid. 
Jer 31:3 
Hieraan het ons die liefde leer ken, dat Hy sy lewe 
vir ons afgelê het; en ons behoort ons lewe vir die 
broeders af te lê. 
1 Joh 3:16
Die HERE het aan my verskyn uit die verte: Ja, Ek 
het jou liefgehad met ‘n ewige liefde; daarom het 
Ek jou getrek met goedertierenheid. 
Jer 31:3 
Loof die HERE, o my siel, en vergeet geeneen van 
sy weldade nie! 
Ps 103:2
 Ek sal jou weer bou, en jy sal gebou word, o 
jonkvrou van Israel! Jy sal jou weer versier met jou 
tamboeryne en uittrek in die koordans van die 
spelers. 
Jer 31:4 
En mag die God van alle genade self, wat ons 
geroep het tot sy ewige heerlikheid in Christus 
Jesus, nadat ons ‘n kort tyd gely het, julle volmaak, 
bevestig, versterk en grondves! 
1 Pet 5:10
A. Kom, Laat ons na Sion gaan 
B. Maak klaar met die verlede 
C. Gee alles vir God 
D. Rig weer mylpale op
Want die dag is daar dat die oppassers op die berge 
van Efraim roep: Maak julle klaar en laat ons 
optrek na Sion, na die HERE onse God. 
Jer 31:6 
Maar julle het gekom by die berg Sion en die stad 
van die lewende God, die hemelse Jerusalem en 
tien duisende engele, 
Heb 12:22
Maar elkeen sal weens sy eie ongeregtigheid 
sterwe; elke mens wat die groen druiwe eet, sy 
tande sal stomp word. 
Jer 31:30 
Daarom, as iemand in Christus is, is hy ‘n nuwe 
skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het 
alles nuut geword. 
2 Korn 5:17
 Maar dit is die verbond wat Ek ná dié dae met die 
huis van Israel sal sluit, spreek die HERE: Ek gee my 
wet in hulle binneste en skrywe dit op hulle hart; en 
Ek sal vir hulle ‘n God wees, en hulle sal vir My ‘n 
volk wees. 
Jer 31:33 
 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God 
liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou 
hele verstand. Dit is die eerste en groot gebod. En die 
tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste 
liefhê soos jouself. 
Mat 22:37 – 39
Rig vir jou mylpale op, maak vir jou padwysers, let 
op die grootpad, die pad wat jy geloop het. Kom 
terug, o jonkvrou van Israel, kom terug na hierdie 
stede van jou! 
Jer 31:21 
neem jou dan in ag dat jy die HERE nie vergeet 
wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei 
het nie. 
Deut 6:12
Ek sal vir jou ’n god wees,

More Related Content

What's hot (7)

Die Onsinkbare Titanic Sink
Die Onsinkbare Titanic SinkDie Onsinkbare Titanic Sink
Die Onsinkbare Titanic Sink
 
Die Exstreme Kerk
Die Exstreme KerkDie Exstreme Kerk
Die Exstreme Kerk
 
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor homJesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom
 
9 maart 2014 kom terug!!!
9 maart 2014 kom terug!!!9 maart 2014 kom terug!!!
9 maart 2014 kom terug!!!
 
Tema: Rimpeleffek
Tema: RimpeleffekTema: Rimpeleffek
Tema: Rimpeleffek
 
Tema: 'n Nuwe seisoen
Tema: 'n Nuwe seisoenTema: 'n Nuwe seisoen
Tema: 'n Nuwe seisoen
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 

More from agsupington

19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homagsupington
 
5 april 2015 wat ’n oorwinning!
5 april 2015 wat ’n oorwinning!5 april 2015 wat ’n oorwinning!
5 april 2015 wat ’n oorwinning!agsupington
 
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevorderingagsupington
 
Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!agsupington
 
12 okt 2014 jy het dit nie .....
12 okt 2014 jy het dit nie .....12 okt 2014 jy het dit nie .....
12 okt 2014 jy het dit nie .....agsupington
 
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlikagsupington
 
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nouagsupington
 
28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons ken28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons kenagsupington
 
Past allen luister
Past allen luisterPast allen luister
Past allen luisteragsupington
 
31 aug 2014 die god van verandering
31 aug 2014 die god van verandering31 aug 2014 die god van verandering
31 aug 2014 die god van veranderingagsupington
 
31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)
31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)
31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)agsupington
 
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheidagsupington
 
8 junie 2014 hardloop en wag
8 junie 2014 hardloop en wag8 junie 2014 hardloop en wag
8 junie 2014 hardloop en wagagsupington
 
Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014agsupington
 

More from agsupington (15)

19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
5 april 2015 wat ’n oorwinning!
5 april 2015 wat ’n oorwinning!5 april 2015 wat ’n oorwinning!
5 april 2015 wat ’n oorwinning!
 
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
 
Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!
 
12 okt 2014 jy het dit nie .....
12 okt 2014 jy het dit nie .....12 okt 2014 jy het dit nie .....
12 okt 2014 jy het dit nie .....
 
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
 
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
 
28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons ken28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons ken
 
Past allen luister
Past allen luisterPast allen luister
Past allen luister
 
31 aug 2014 die god van verandering
31 aug 2014 die god van verandering31 aug 2014 die god van verandering
31 aug 2014 die god van verandering
 
31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)
31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)
31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)
 
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
 
Bring lewe
Bring leweBring lewe
Bring lewe
 
8 junie 2014 hardloop en wag
8 junie 2014 hardloop en wag8 junie 2014 hardloop en wag
8 junie 2014 hardloop en wag
 
Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014
 

Ek sal vir jou ’n god wees,

  • 1. Jer 31: 1 – 6
  • 2. A. Ek het jou lief met ’n ewige liefde B. Ek het jou na my toe getrek met goedentierendheid C. Ek sal jou weer bou
  • 3.  Die HERE het aan my verskyn uit die verte: Ja, Ek het jou liefgehad met ‘n ewige liefde; daarom het Ek jou getrek met goedertierenheid. Jer 31:3 Hieraan het ons die liefde leer ken, dat Hy sy lewe vir ons afgelê het; en ons behoort ons lewe vir die broeders af te lê. 1 Joh 3:16
  • 4. Die HERE het aan my verskyn uit die verte: Ja, Ek het jou liefgehad met ‘n ewige liefde; daarom het Ek jou getrek met goedertierenheid. Jer 31:3 Loof die HERE, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie! Ps 103:2
  • 5.  Ek sal jou weer bou, en jy sal gebou word, o jonkvrou van Israel! Jy sal jou weer versier met jou tamboeryne en uittrek in die koordans van die spelers. Jer 31:4 En mag die God van alle genade self, wat ons geroep het tot sy ewige heerlikheid in Christus Jesus, nadat ons ‘n kort tyd gely het, julle volmaak, bevestig, versterk en grondves! 1 Pet 5:10
  • 6. A. Kom, Laat ons na Sion gaan B. Maak klaar met die verlede C. Gee alles vir God D. Rig weer mylpale op
  • 7. Want die dag is daar dat die oppassers op die berge van Efraim roep: Maak julle klaar en laat ons optrek na Sion, na die HERE onse God. Jer 31:6 Maar julle het gekom by die berg Sion en die stad van die lewende God, die hemelse Jerusalem en tien duisende engele, Heb 12:22
  • 8. Maar elkeen sal weens sy eie ongeregtigheid sterwe; elke mens wat die groen druiwe eet, sy tande sal stomp word. Jer 31:30 Daarom, as iemand in Christus is, is hy ‘n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword. 2 Korn 5:17
  • 9.  Maar dit is die verbond wat Ek ná dié dae met die huis van Israel sal sluit, spreek die HERE: Ek gee my wet in hulle binneste en skrywe dit op hulle hart; en Ek sal vir hulle ‘n God wees, en hulle sal vir My ‘n volk wees. Jer 31:33  En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. Dit is die eerste en groot gebod. En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Mat 22:37 – 39
  • 10. Rig vir jou mylpale op, maak vir jou padwysers, let op die grootpad, die pad wat jy geloop het. Kom terug, o jonkvrou van Israel, kom terug na hierdie stede van jou! Jer 31:21 neem jou dan in ag dat jy die HERE nie vergeet wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het nie. Deut 6:12