SlideShare a Scribd company logo
1 of 6
1 Sam 17:39-47
Wat ’n storie! 
Dawid, Israel se nuwe held. 
1 Sam 18:7 En die vroue wat vrolik was, het gesing en 
gesê: Saul het sy duisende verslaan, maar Dawid sy tien 
duisende! 
1 Sam 17:47 Dan sal hierdie hele menigte moet erken 
dat die HERE nie deur swaard en deur spies verlos nie; 
want die stryd behoort aan die HERE, en Hy sal julle in 
ons hand gee. 
Dawid kry God se lof
1 Sam 17:37 Verder sê Dawid: Die HERE wat my gered 
het uit die klou van die leeu en uit die klou van die beer, 
Hy sal my red uit die hand van hierdie Filistyn. 
Jy het dit nie ........ 
1 Sam 17:47 Dan sal hierdie hele menigte moet erken 
dat die HERE nie deur swaard en deur spies verlos nie; 
want die stryd behoort aan die HERE, en Hy sal julle in 
ons hand gee. 
Rom 10:17 Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor 
is deur die woord van God.
1 Sam 17:47 ...... die stryd behoort aan die HERE, en Hy 
sal julle in ons hand gee. 
David answered, “You come at me with sword and spear 
and battle-ax. I come at you in the name of God -of-the- 
Angel-Armies, the God of Israel’s troops, whom you curse 
and mock. This very day God is handing you over to me. 
I’m about to kill you, cut off your head, and serve up your 
body and the bodies of your Philistine buddies to the 
crows and coyotes. The whole earth will know that 
there’s an extraordinary God in Israel. And everyone 
gathered here will learn that God doesn’t save by means 
of sword or spear. The battle belongs to God —he’s 
handing you to us on a platter!” (The Message)
Sag 4:6 Toe antwoord hy en sê vir my: Dit is die woord 
van die HERE aan Serubbábel, naamlik: Nie deur krag of 
deur geweld nie, maar deur my Gees, sê die HERE van die 
leërskare. 
JY HET DIT NIE ....... 
JY HOEF DIT NIE TE Hê NIE, 
DIE STRYD BEHOORT AAN DIE HERE, 
DEUR SY GEES GEE HY JOU DIE OORWINNING!!!
12 okt 2014 jy het dit nie .....

More Related Content

Viewers also liked (7)

Unix yola
Unix yolaUnix yola
Unix yola
 
Bioscope real stories of real people - reliance foundation
Bioscope   real stories of real people - reliance foundationBioscope   real stories of real people - reliance foundation
Bioscope real stories of real people - reliance foundation
 
My Pumpkin Math Book Sample
My Pumpkin Math Book SampleMy Pumpkin Math Book Sample
My Pumpkin Math Book Sample
 
Peligros de la internet
Peligros de la internetPeligros de la internet
Peligros de la internet
 
21 david the king part 2 arabic
21 david the king part 2 arabic21 david the king part 2 arabic
21 david the king part 2 arabic
 
Sd pertemuan 3 & 4 (edited)
Sd   pertemuan 3 & 4 (edited)Sd   pertemuan 3 & 4 (edited)
Sd pertemuan 3 & 4 (edited)
 
신입생이 바라보는 IT.
신입생이 바라보는 IT.신입생이 바라보는 IT.
신입생이 바라보는 IT.
 

More from agsupington (15)

19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
5 april 2015 wat ’n oorwinning!
5 april 2015 wat ’n oorwinning!5 april 2015 wat ’n oorwinning!
5 april 2015 wat ’n oorwinning!
 
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
 
Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!
 
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
 
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
 
28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons ken28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons ken
 
Ek sal vir jou ’n god wees,
Ek sal vir jou ’n god wees,Ek sal vir jou ’n god wees,
Ek sal vir jou ’n god wees,
 
Past allen luister
Past allen luisterPast allen luister
Past allen luister
 
31 aug 2014 die god van verandering
31 aug 2014 die god van verandering31 aug 2014 die god van verandering
31 aug 2014 die god van verandering
 
31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)
31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)
31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)
 
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
 
Bring lewe
Bring leweBring lewe
Bring lewe
 
8 junie 2014 hardloop en wag
8 junie 2014 hardloop en wag8 junie 2014 hardloop en wag
8 junie 2014 hardloop en wag
 
Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014
 

12 okt 2014 jy het dit nie .....

  • 2. Wat ’n storie! Dawid, Israel se nuwe held. 1 Sam 18:7 En die vroue wat vrolik was, het gesing en gesê: Saul het sy duisende verslaan, maar Dawid sy tien duisende! 1 Sam 17:47 Dan sal hierdie hele menigte moet erken dat die HERE nie deur swaard en deur spies verlos nie; want die stryd behoort aan die HERE, en Hy sal julle in ons hand gee. Dawid kry God se lof
  • 3. 1 Sam 17:37 Verder sê Dawid: Die HERE wat my gered het uit die klou van die leeu en uit die klou van die beer, Hy sal my red uit die hand van hierdie Filistyn. Jy het dit nie ........ 1 Sam 17:47 Dan sal hierdie hele menigte moet erken dat die HERE nie deur swaard en deur spies verlos nie; want die stryd behoort aan die HERE, en Hy sal julle in ons hand gee. Rom 10:17 Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.
  • 4. 1 Sam 17:47 ...... die stryd behoort aan die HERE, en Hy sal julle in ons hand gee. David answered, “You come at me with sword and spear and battle-ax. I come at you in the name of God -of-the- Angel-Armies, the God of Israel’s troops, whom you curse and mock. This very day God is handing you over to me. I’m about to kill you, cut off your head, and serve up your body and the bodies of your Philistine buddies to the crows and coyotes. The whole earth will know that there’s an extraordinary God in Israel. And everyone gathered here will learn that God doesn’t save by means of sword or spear. The battle belongs to God —he’s handing you to us on a platter!” (The Message)
  • 5. Sag 4:6 Toe antwoord hy en sê vir my: Dit is die woord van die HERE aan Serubbábel, naamlik: Nie deur krag of deur geweld nie, maar deur my Gees, sê die HERE van die leërskare. JY HET DIT NIE ....... JY HOEF DIT NIE TE Hê NIE, DIE STRYD BEHOORT AAN DIE HERE, DEUR SY GEES GEE HY JOU DIE OORWINNING!!!

Editor's Notes

  1. #Wat ’n storie! Ek dink as meeste van ons hierdie prentjie moes sien sou ons dalk dink, Dawid het sy varkies verloor. Siestog, hy was baie dapper gewees. Tipies die voortvarendheid van die jeug. Anders as wat meeste van die Israelse en Fillistynse soldate gedink het, gebeur presies dit wat Dawid gesê het, sal gebeur. Dawid maak die reus Goliat dood en die res van die weermag dien die Fillistynse weermag ’n nekslag toe. Magic, nie waar nie. #Dawid, Israel se nuwe held. Almal het so gedink en so gesê. Die vrouens sing ’n lied #1 Sam 18:7 .... Was hy regtig die held. Is dit regtig hy wat die reus verslaan het. Was dit sy dapperheid en onverskrokkenheid wat uiteindelik die oorwinning behaal het. Die feit dat hy so bekwaam was met ’n slingervel. Dit wat dalk in sy gedagte moes wees. Man, wat Goliat nie weet nie is die feit dat sy grootte maak dat ek hom nie kan mis nie. Was dit al hierdie goed wat Goliat se ondergang bewerkstellig het? Het Dawid gehad wat nodig was om Goliat te verslaan? Die antwoord is ja en nee. Ja, hy het as skaapwagter geleer dat wanneer die gevaar kom hy iemand het wat hom sal help. Hierdie persoon het Homself al oor en oor as betroubaar bewys. Nee, Dawid was maar ’n gewone mens so al die ander wat gebewe het voor die reus. Nee, want Dawid het dit self gesê dat hy nie die reus kan wen nie. #1 Sa 17:47 ... Wie is die hele menigte waarvan Dawid praat? Al die Fillistyne maar ook al die Israeliete. Almal wat kon sien en later kon hoor wat hier gaan gebeur. Wat het Dawid gesê hoe sal die oorwinning kom? Die stryd behoort aan die Here, Hy sal die oorwinning gee. Voor enige aksie is dit asof die Here, deur Dawid, vir die mense dit duidelik wil kom stel wie ge-eer moet word vir wat nou gaan gebeur. Wat gebeur? #Dawid kry God se lof Die mense is in ekstase oor wat Dawid vermag het. Van zero tot hero binne ’n paar oomblikke. Die een oomblik ’n onbekende skaapwagter wat niemand van weet nie. Self sy broers kry vir hom skaam. Die volgende oomblik is hy op almal se lippe. Het Dawid as mens dit gehad wat nodig was om Goliat dood te maak? Ek dink nie so nie. Behalwe vers 47 is dit duidelik uit Dawid se woorde dat hy geweet het hy het nie wat nodig is nie.
  2. #1 Sam 17:37 ... Ons raak soms baie opgewonde oor die oorwinnings van baie van die Bybel karakters en met reg so. Dawid word die held. Dit is soms asof Dawid al die eer kry. Ons idealiseer vir Dawid. Ons sal dinge se soos ek wil ’n Dawid wees. Insigself is daar nie fout hiermee nie. Ek glo hierdie karakters is in die Bybel sodat ons by hulle kan leer. Dit raak egter problematies wanneer ons God uit die prentjie haal. Ek wil sê ....... #Jy het dit nie ........ Dawid het dit ook nie gehad nie. Uit onsself is ons die mees betruerenswaardigste van alle mense. Dawid was dit ook. Wat is die verskil? Wat is die x-faktor? Dit is Jesus. Hy is die x-faktor. So, as u gewonder het hoe ek kan sê dat jy dit nie het nie, glo ek u verstaan dit nou beter. Al die oorwinnings versies wat ons so graag aanhaal wys almal op hierdie waarheid. Ek het dit nie .... Kom ons noem sommer die 2 mees bekendstes: Fil. 4:13, Rom 8:37 ...... Kom ons gaan terug na Dawid se oorwinning. Was dit sy oorwinning? Nee dit was God se oorwinning #1 Sam 17:47 ... Die swaard en die spies is die menslike oplossings vir die krisis ophande. Dan sal die menigte moet erken dat die Here nie deur menslike oplossings vir die krisis, verlos nie. Hoor u wat die Woord vanaand sê? Solank ons dit op ons manier wil oplos, is ons alleen. Gee die probleem vir die Here. Hoor wat Hy sê en doen wat Hy sê. Wat Hy direk vir jou sê. Mense ons gaan ’n tyd binne wat elkeen meer en meer gaan moet leer om self te hoor wat die Here sê en gaan doen wat Hy sê. #Rom 10:17 sê ..... Ek wil jou verseker dat Dawid nie met soveel oortuiging en moed sou kon optree op grond van wat iemand anders sê nie. Dit wil ek u egter verder verseker, die hoor van die Woord van God bring geloof. Jy het dit nie, maar wanneer jy die stem van die Here hoor stel Hy jou in staat om die onmoontlike te doen. Die Here verlos nie deur menslike oplossings vir die krisis nie, Hy doen dit op Sy manier. Hoor die Woord
  3. #1 Sam 17:47 ...... Jy het dit nie, maar God het meer as wat nodig is. Gaan hoor wat Hy sê. Nou sê jy ek het gaan vra, maar ek hoor niks nie. Hou aan vra. Wie soek sal vind, wie vra sal ontvang, wie klop sal vind. Op presies die regte oomblik sal die Here jou duidelik wys wat jy moet doen. Wanneer dit gebeur, moet jou nie doodskrik en weghardloop nie. Vat jou slingervel en stap die reus tegemoet. Maak nie saak wat ander sê of dink nie. Wat hulle sê of dink maak in elk geval nie saak nie. Jou stryd behoort aan die Here. Hy sal op Sy tyd op Sy manier vir jou die oorwinning gee. Hoor hoe klink hierdie verse in Message. Klink dit nie baie soos ’n ander bekende vers nie?
  4. #Sag 4:6 Wat is die konteks van hierdie versie? Serubbabel wat die tempel moes herbou. Dit was totaal en al geruineer, min werkers, min ander hulpbronne. Op die oog af ’n hopelose projek. ’n Projek wat bestem is vir mislukking. Serubbabel het dit nie. Hy het nie wat nodig is om die projek suksesvol af te handel nie. Serubabel se Goliat was die tempel wat herbou moes word. Sy boodskap is dieselfde as die een wat Dawid gekry het. Jy kan nie, maar ek kan. Menslike oplossings gaan nie die ding doen nie. Deur my Gees sal ek dit doen. Hierdie is God se boodskap vir ons vanaand. #JY HET DIT NIE ....... #MAAR JY HOEF DIT NIE TE Hê NIE, #DIE STRYD BEHOORT AAN DIE HERE, #DEUR SY GEES GEE HY JOU DIE OORWINNING