SlideShare a Scribd company logo
1 of 7
Woord na beroep
Daar is wonderlike dinge oppad!!
Heb 13:5 Julle gedrag moet vry van
geldgierigheid wees. Wees tevrede met wat julle
het, want Hy het gesê: Ek sal jou nooit begewe en
jou nooit verlaat nie
TOTALE VERANDERING!!!!
Jes 29:17-24
Isa 29:17-24 Sal dit nie nog ‘n baie kort rukkie
duur dat die Líbanon in ‘n vrugteboord verander
word, …die dowes Skrifwoorde hoor, … die oë
van die blindes sien ….En die ootmoediges sal
vreugde op vreugde smaak … die behoeftiges …
sal juig in die Heilige van Israel, … Jakob sal nou
nie meer beskaamd staan nie, en nou sal sy
aangesig nie meer bleek word nie; … want as hy,
as sy kinders die werk van my hande in sy midde
sien, sal hulle … die Heilige van Jakob heilig en
vir die God van Israel met ontsag vervul wees;
…en hulle wat dwalende van gees is, sal insig
verkry, en die murmureerders sal lering aanneem.
Jes 29:1-17 Wee Ariël, ... laat die feeste hulle
kringloop volbring ... dan sal Ek Ariël benoud maak,
en daar sal geklaag en geklag wees, ... En Ek sal in ‘n
kring teen jou laer opslaan en jou met wagposte
beleër en skanse teen jou oprig. ... En soos ‘n droom,
‘n naggesig, sal die menigte van al die nasies wees
wat oorlog toe trek teen Ariël ...En soos ‘n hongerige
droom dat hy eet, maar hy word wakker en—sy siel is
leeg; .... só sal die menigte van al die nasies wees wat
oorlog toe trek teen die berg Sion. ... Hulle is dronk,
maar nie van wyn nie; hulle waggel, maar nie van
sterk drank nie. Want die HERE het oor julle uitgegiet
‘n gees van diepe slaap, en Hy het julle oë toegesluit
.... So het dan die gesig van al hierdie dinge vir julle
geword soos die woorde van ‘n verseëlde boek wat
hulle gee aan iemand wat kan lees, met die woorde
Lees dit tog! Maar hy sê: Ek kan nie, want dit is
verseël. ... Omdat hierdie volk nader kom met
hulle mond en My eer met hulle lippe, terwyl hulle
hul hart ver van My hou, ... daarom sal Ek
voortgaan om wonderlik te handel met hierdie volk
... en die wysheid van hulle wyse manne sal
vergaan, en die verstand van hulle verstandige
mense sal wegskuil. Wee hulle wat planne diep
verberg vir die HERE, wie se werk in duisternis
plaasvind; en hulle sê: Wie sien ons en wie ken
ons? o Julle verkeerdheid! Of moet die
pottebakker beskou word as klei, dat die maaksel
van sy maker kan sê: Hy het my nie gemaak nie, ...
Aan watter kant van die Woord val jy?
Deu 30:15, 19 Kyk, ek het jou vandag voorgehou
die lewe en die geluk, en die dood en die ongeluk.
.... Kies dan die lewe, dat jy kan lewe, jy en jou
nageslag,

Dalk vra jy: “wat van die koste?
2Kron 25:9 Maar Amásia sê aan die man van
God: En wat moet met die honderd talente
gemaak word wat ek aan die troepe van Israel
gegee het?
Die HERE kan u baie meer gee as dit.
2 mrt 2014 aan watter kant val jy

More Related Content

Viewers also liked

23 nov 2014 verandering van lot
23 nov 2014 verandering van lot23 nov 2014 verandering van lot
23 nov 2014 verandering van lotErnest Potgieter
 
20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag
20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag
20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondagErnest Potgieter
 
Lees en hou vas aan die woord!
Lees en hou vas aan die woord!Lees en hou vas aan die woord!
Lees en hou vas aan die woord!Ernest Potgieter
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
Here nie my wil nie, maar u
Here nie my wil nie, maar uHere nie my wil nie, maar u
Here nie my wil nie, maar uErnest Potgieter
 

Viewers also liked (9)

23 nov 2014 verandering van lot
23 nov 2014 verandering van lot23 nov 2014 verandering van lot
23 nov 2014 verandering van lot
 
20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag
20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag
20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag
 
Lees en hou vas aan die woord!
Lees en hou vas aan die woord!Lees en hou vas aan die woord!
Lees en hou vas aan die woord!
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
2 maart 2014 god met jou
2 maart 2014 god met jou2 maart 2014 god met jou
2 maart 2014 god met jou
 
Gaan jy 'n present wees
Gaan jy 'n present weesGaan jy 'n present wees
Gaan jy 'n present wees
 
Hoe vorder jou bouwerk
Hoe vorder jou bouwerkHoe vorder jou bouwerk
Hoe vorder jou bouwerk
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
Here nie my wil nie, maar u
Here nie my wil nie, maar uHere nie my wil nie, maar u
Here nie my wil nie, maar u
 

Similar to 2 mrt 2014 aan watter kant val jy (12)

Afrikaans - Book of Baruch.pdf
Afrikaans - Book of Baruch.pdfAfrikaans - Book of Baruch.pdf
Afrikaans - Book of Baruch.pdf
 
The Book of Prophet Habakkuk-Afrikaans.pdf
The Book of Prophet Habakkuk-Afrikaans.pdfThe Book of Prophet Habakkuk-Afrikaans.pdf
The Book of Prophet Habakkuk-Afrikaans.pdf
 
Afrikaans - Ecclesiasticus.pdf
Afrikaans - Ecclesiasticus.pdfAfrikaans - Ecclesiasticus.pdf
Afrikaans - Ecclesiasticus.pdf
 
Afrikaans - 2nd Esdras.pdf
Afrikaans - 2nd Esdras.pdfAfrikaans - 2nd Esdras.pdf
Afrikaans - 2nd Esdras.pdf
 
Afrikaans - Testament of Naphtali.pdf
Afrikaans - Testament of Naphtali.pdfAfrikaans - Testament of Naphtali.pdf
Afrikaans - Testament of Naphtali.pdf
 
Afrikaans - Testament of Dan.pdf
Afrikaans - Testament of Dan.pdfAfrikaans - Testament of Dan.pdf
Afrikaans - Testament of Dan.pdf
 
Afrikaans - Dangers of Wine.pdf
Afrikaans - Dangers of Wine.pdfAfrikaans - Dangers of Wine.pdf
Afrikaans - Dangers of Wine.pdf
 
Afrikaans - Wisdom of Solomon.pdf
Afrikaans - Wisdom of Solomon.pdfAfrikaans - Wisdom of Solomon.pdf
Afrikaans - Wisdom of Solomon.pdf
 
Afrikaans - Testament of Zebulun.pdf
Afrikaans - Testament of Zebulun.pdfAfrikaans - Testament of Zebulun.pdf
Afrikaans - Testament of Zebulun.pdf
 
Afrikaans - Poverty.pdf
Afrikaans - Poverty.pdfAfrikaans - Poverty.pdf
Afrikaans - Poverty.pdf
 
Afrikaans - Testament of Benjamin.pdf
Afrikaans - Testament of Benjamin.pdfAfrikaans - Testament of Benjamin.pdf
Afrikaans - Testament of Benjamin.pdf
 
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidDie woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
 

More from Ernest Potgieter

3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)Ernest Potgieter
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homErnest Potgieter
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
 

2 mrt 2014 aan watter kant val jy

  • 1.
  • 2. Woord na beroep Daar is wonderlike dinge oppad!! Heb 13:5 Julle gedrag moet vry van geldgierigheid wees. Wees tevrede met wat julle het, want Hy het gesê: Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie TOTALE VERANDERING!!!! Jes 29:17-24
  • 3. Isa 29:17-24 Sal dit nie nog ‘n baie kort rukkie duur dat die Líbanon in ‘n vrugteboord verander word, …die dowes Skrifwoorde hoor, … die oë van die blindes sien ….En die ootmoediges sal vreugde op vreugde smaak … die behoeftiges … sal juig in die Heilige van Israel, … Jakob sal nou nie meer beskaamd staan nie, en nou sal sy aangesig nie meer bleek word nie; … want as hy, as sy kinders die werk van my hande in sy midde sien, sal hulle … die Heilige van Jakob heilig en vir die God van Israel met ontsag vervul wees; …en hulle wat dwalende van gees is, sal insig verkry, en die murmureerders sal lering aanneem.
  • 4. Jes 29:1-17 Wee Ariël, ... laat die feeste hulle kringloop volbring ... dan sal Ek Ariël benoud maak, en daar sal geklaag en geklag wees, ... En Ek sal in ‘n kring teen jou laer opslaan en jou met wagposte beleër en skanse teen jou oprig. ... En soos ‘n droom, ‘n naggesig, sal die menigte van al die nasies wees wat oorlog toe trek teen Ariël ...En soos ‘n hongerige droom dat hy eet, maar hy word wakker en—sy siel is leeg; .... só sal die menigte van al die nasies wees wat oorlog toe trek teen die berg Sion. ... Hulle is dronk, maar nie van wyn nie; hulle waggel, maar nie van sterk drank nie. Want die HERE het oor julle uitgegiet ‘n gees van diepe slaap, en Hy het julle oë toegesluit .... So het dan die gesig van al hierdie dinge vir julle geword soos die woorde van ‘n verseëlde boek wat hulle gee aan iemand wat kan lees, met die woorde
  • 5. Lees dit tog! Maar hy sê: Ek kan nie, want dit is verseël. ... Omdat hierdie volk nader kom met hulle mond en My eer met hulle lippe, terwyl hulle hul hart ver van My hou, ... daarom sal Ek voortgaan om wonderlik te handel met hierdie volk ... en die wysheid van hulle wyse manne sal vergaan, en die verstand van hulle verstandige mense sal wegskuil. Wee hulle wat planne diep verberg vir die HERE, wie se werk in duisternis plaasvind; en hulle sê: Wie sien ons en wie ken ons? o Julle verkeerdheid! Of moet die pottebakker beskou word as klei, dat die maaksel van sy maker kan sê: Hy het my nie gemaak nie, ...
  • 6. Aan watter kant van die Woord val jy? Deu 30:15, 19 Kyk, ek het jou vandag voorgehou die lewe en die geluk, en die dood en die ongeluk. .... Kies dan die lewe, dat jy kan lewe, jy en jou nageslag, Dalk vra jy: “wat van die koste? 2Kron 25:9 Maar Amásia sê aan die man van God: En wat moet met die honderd talente gemaak word wat ek aan die troepe van Israel gegee het? Die HERE kan u baie meer gee as dit.

Editor's Notes

  1. #WoordnaberoepNa onsberoep het ons die aangesig van die Here baieernstiggesoekrondomSywilvironslewens. Vir my was dit n geweldigestryd in die sin datditvir my gevoel het asof die Here baiever van my af was. Dit het vir my gevoelasofek die Bybel in 8 daedeurgelees het sonderdat die Here eenwoord met my praatrondom die beroep. Na n tyd het ekbeleefdit is n geestelikestryd. Die skrifgedeelteswatekwelgekry het, het niksvir my gesenie. Sooswatekhulle met L begin deel het hetsy God se stem vir my duidelik begin maak. Woordwateintlikvoor die hand liggend is maar ekvireen of anderredeaanvanklikniekonsiennie. Dit was die geval tot die Donderdagaand toe die Here baieduidelik met my gepraat het uithierdiegedeelte. Die gedeelte was ook 100% in lyn met al die anderwoord.#Daar is wonderlike dinge oppad!!Oor en oor en weer en weer het die Here met onsblypraatoorLofoordgemeente. Oor en oor en weer en weer het Hy met onskomdeeldatwonderlikegoedgaangebeur. Hygaankomwerk. WatHygaandoen en hoe Hyditgaandoensalveroorsaakdatalmalsalweetdit is God aan die werk, nie n mensnie. Sywoord was datonstevredemoetwees met watonsnou het want Hysalvironssorg.#Hebr 13:5Onsvergoedingsoumeerwees as hier. Boonopsou D uit die huisuitkonstudeerwat n enormeverderebesparingsouwees. God se: Bly, eksaljou help ook met joufinansieeleuitdagings. Eksaljouniealleen los nie!!! Wat n wonderlikebevestiging. Die Here praat met my uitSyWoord en wys my onderandereuit 2 Kron 22 dat die heerskappy van Atalia in die gemeente tot n eindegekom het. Watditbehelssalekmoontlik later deelsou die Here ditsou op my hart druk. In kortbetekenditdat die vyandsyhouvasverloor het en dat God triomfeer. Dat God weerSyregmatigeplekinhierdiegemeentegaaninneem. Hydeel met my datHygaanterug gee ditwat die vyandgesteel het. Die oorwinningsal so grootweesdittsal n tydneemom al die voordelewat God se oorwinninggebring het tebesef en tegeniet. Alles in lyn met ditwat die Here reeds op oujaarsaand met ons begin deel het. #TOTALE VERANDERING!!!!God gaan dinge komdoenwaarrooronsverbaassalstaan. (x2) ons het reeds die 1ste aanduidingsdaarvan begin sien. Die gemiddeldediensbywoning is die begin van die jaar reeds beter as in die onlangseverlede. Ons het reeds begin ervaardatSy HG op n nuwevlak met ons begin werk. Deure begin oopgaanwat in die verlede toe was, ensensens#Jes 29:17-24As u mooigeluister het na die gedeeltewatonsvanoggendgelees het is ditallesbevestiging van ditwat die Here van die begin van die jaaraf met onsdeel. Ekwilenkelegedeeltesuitlig ….
  2. #Isa 29:17-24 ….Kanons die Here n magtigelofoffer gee virSywonderlikebeloftes!? God is n goeie God, Hy is altydgoed, Hy is net goed.AanSygoedheid is daargeeneindenie. Sy hart is om in n baieintiemespesialeverhoudingtestaan met elkemens op aarde. Hywil he datalmalSygrootheid en Sygoedheidsalbeleef. Daar is egterook n anderkant. ‘n Minder aangenamekant. Hierdiekantvindons in die 1ste gedeelte van hierdiehoofstuk.
  3. #Jes 29:1-17 Wat n verskriklikewoord! ‘n Woordgerigaanhullewieweieromgehoorte gee aan die Woord van die Here. ‘n Woordvrhullewiekiesomnie God se Woordteglonie maar kiesomandergoedteglo. OnthouHebr 6: Sondergeloof ……. Moet dusnie dink as jynieregtigbaiesondedoenjy is ok nie. Wegbly van sonde is net helfte van die pas. Die anderhelfte is om in geloofte se wat God se en in gelooftedoenwatHy se onsmoetdoen. Daar is geen “half measures” by God nie. Dit is alles of niks. Hy het oagese: Jykannie God en mammon diennie. Ekkannie God en die werelddiennie. Ekkannie se ekdien God maar haat my broernie. Ekkannie se ekdien God, het Homlief maar sienneer op anderwieniesoosek dink of lyknie. Wanneerekneerkyk op anderkykekneer op hulleSkepper. Dan se ekindirekvirHomdat n sekeredeel van Syskepping is eintlikniemooi op standaardnie. Wie is ekomditte se? Vriendskap met God = vyandskap met die wereld. Nievyandskap met mense in die wereldnie. Die vyandskap is teen die sonde. God wilsondaars red. Ek en jy is Syinstrumentewathierdieboodskap van redding by die wereldmoetaflewer.
  4. #Jes 29:1-17 Wat n verskriklikewoord! ‘n Woordgerigaanhullewieweieromgehoorte gee aan die Woord van die Here. ‘n Woordvirhullewiekiesomnie God se Woordteglonie maar kiesomandergoedteglo. OnthouHebr 6: Sondergeloof ……. Moet dusnie dink as jynieregtigbaiesondedoenjy is ok nie. Wegbly van sonde is net helfte van die pad. Die anderhelfte is om in geloofte se wat God se en in gelooftedoenwatHy se onsmoetdoen. Daar is geen “half measures” by God nie. Dit is alles of niks. Hy het oagese: Jykannie God en mammon diennie. Ekkannie God en die werelddiennie. Ekkannie se ekdien God maar haat my broernie. Ekkannie se ekdien God, het Homlief maar sienneer op anderwieniesoosek dink of lyknie. Wanneerekneerkyk op anderkykekneer op hulleSkepper. Dan se ekindirekvirHomdat n sekeredeel van Syskepping is eintlikniemooi op standaardnie. Wie is ekomditte se? Vriendskap met God = vyandskap met die wereld. Nievyandskap met mense in die wereldnie. Die vyandskap is teen die sonde. God wilsondaars red. Ek en jy is Syinstrumentewathierdieboodskap van redding by die wereldmoetaflewer.
  5. #Watter kan van die Woord val jy?Daar is geenneutralegrondnie. Jykanniewydsbeenstaannie. Dit is die een of die ander. Dit is alles of niks. #Deu 30:15, 19 …God gaankomwerk! (x2) Ongelukkig was ditnogaltyd so datmensehulselfgediskwalifiseer het van die goeiewatGod vironswil gee. Dit was so met n deel van die jode en Egipteland, Dawid en Goliat, by meer as eengeleentheid in Dawid se lewe met oorlogstye. Dit was so met Gideon. Dit is vandagnogso. Mensewatkiesom die woord, die waarskuwings en beloftes, teignoreer. Die woordbestaanuitwaarskuwings en beloftes. Somsvindmenseditmaklikerom die een of die anderteglo. Dit is nie die een of die andernie, dit is albei. Ek wens dit was nie so nie maar die feit is daar is mensewat die woordwatsedert die begin van die jaar, en ookvanoggend, uitgegaan het glo en aanpassingsmaak. Hullegaan die totaleveranderingwat God van praat, sien en beleef. Daar is anderwatskeptiesstaan en wonder. Hullegaanooksien en beleefdat die Woord van God die waarheid is. Joubelewenisgaanegternegatiefwees. Jygaan die 1ste deel van Jes 29 beleef.#Dalk vra jy: “wat van die koste?Om God se Woordteglo en ditte begin leefgaan my mosietskos. Miskiennie geld nie, dalk geld ook, maar dalkvriende / aanpassings in my lewe / afese van sekereslegtegewoontes? Daar was eenmaal n koningwatdieselfdevraaggevra het …#2Kron 25:9 Die koning het soldategaanhuuromhom in die oorlogte help. God se hymoet die soldateterugstuur want hulle is goddeloos. Hysalhulle help. Hy het egtervirhierdiesoldatebetaal. Nouvrahy v9 …. God antwoordhom#Die HERE kan u baie meer gee as dit.God meenbesigheid met onsvanoggend. Daar is beloftes van wonderlike seen. Daar is ook n waarskuwing van moeilikheid. Kiesvanoggendom God teglo. Kryjoulewe in orde. Maakklaar met godsdiens en tradisie. Maakklaar met joueiesienings en opinies. Vergeet van die verlede. Vandag is n nu we dag. Watgaanjy met die woorddoen?