SlideShare a Scribd company logo
1 of 5
VERANDERING VAN 
LOT 
Jes. 62:1-5
Dit is moeilik om God se woord vir jouself te hou 
Dit voel vir jou jy moet dit herhaal totdat die mense 
hoor en reageer 
Onseker oor die woord 
Krisis 
God sien jou raak!! 
Hy wil jou lot kom verander
Isa 62:4 Jy sal nie meer genoem word Verlatene nie, en 
jou land sal nie meer genoem word Wildernis nie. Maar 
jy sal genoem word: my welbehae, en jou land: die 
getroude; want die Here het ‘n behae in jou, en jou land 
sal getroud wees. 
Jy kry ’n ander naam 
My welbehae 
Die getroude 
Voel dit oorweldigend?
Rom 8:31-32 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As 
God vír ons is, wie kan teen ons wees? Hy wat selfs sy 
eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal 
oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook 
alles genadiglik skenk nie?
23 nov 2014 verandering van lot

More Related Content

Viewers also liked

Server Refresh Installation Procedures Part 2 OS Install revised for publication
Server Refresh Installation Procedures Part 2 OS Install revised for publicationServer Refresh Installation Procedures Part 2 OS Install revised for publication
Server Refresh Installation Procedures Part 2 OS Install revised for publicationLarry Carter
 
LO SUBLIME EN LA NATURALEZA
LO SUBLIME EN LA NATURALEZA LO SUBLIME EN LA NATURALEZA
LO SUBLIME EN LA NATURALEZA les-amber
 
Build a career without boundaries
Build a career without boundariesBuild a career without boundaries
Build a career without boundariesAlex McIntyre
 
April 27 Oakland CGA meeting slides
April 27 Oakland CGA meeting slidesApril 27 Oakland CGA meeting slides
April 27 Oakland CGA meeting slidesGetMeadow
 
Daatgaliin shine buteegdehuun w1181 biedaalt_3
Daatgaliin shine buteegdehuun w1181 biedaalt_3Daatgaliin shine buteegdehuun w1181 biedaalt_3
Daatgaliin shine buteegdehuun w1181 biedaalt_3Otgoo Kh
 
CAMBRIDGE IGCSE HISTORY REVISION 5 GERMANY AND WEIMAR REPUBLIC 1919 1933
CAMBRIDGE IGCSEHISTORY REVISION 5GERMANY AND WEIMARREPUBLIC 1919 1933CAMBRIDGE IGCSEHISTORY REVISION 5GERMANY AND WEIMARREPUBLIC 1919 1933
CAMBRIDGE IGCSE HISTORY REVISION 5 GERMANY AND WEIMAR REPUBLIC 1919 1933George Dumitrache
 
ильчубаевадина+Smile+конкуренты
ильчубаевадина+Smile+конкурентыильчубаевадина+Smile+конкуренты
ильчубаевадина+Smile+конкурентыДина Ильчубаева
 

Viewers also liked (8)

PRACTICAL PEOPLE MANAGEMENT
PRACTICAL PEOPLE MANAGEMENTPRACTICAL PEOPLE MANAGEMENT
PRACTICAL PEOPLE MANAGEMENT
 
Server Refresh Installation Procedures Part 2 OS Install revised for publication
Server Refresh Installation Procedures Part 2 OS Install revised for publicationServer Refresh Installation Procedures Part 2 OS Install revised for publication
Server Refresh Installation Procedures Part 2 OS Install revised for publication
 
LO SUBLIME EN LA NATURALEZA
LO SUBLIME EN LA NATURALEZA LO SUBLIME EN LA NATURALEZA
LO SUBLIME EN LA NATURALEZA
 
Build a career without boundaries
Build a career without boundariesBuild a career without boundaries
Build a career without boundaries
 
April 27 Oakland CGA meeting slides
April 27 Oakland CGA meeting slidesApril 27 Oakland CGA meeting slides
April 27 Oakland CGA meeting slides
 
Daatgaliin shine buteegdehuun w1181 biedaalt_3
Daatgaliin shine buteegdehuun w1181 biedaalt_3Daatgaliin shine buteegdehuun w1181 biedaalt_3
Daatgaliin shine buteegdehuun w1181 biedaalt_3
 
CAMBRIDGE IGCSE HISTORY REVISION 5 GERMANY AND WEIMAR REPUBLIC 1919 1933
CAMBRIDGE IGCSEHISTORY REVISION 5GERMANY AND WEIMARREPUBLIC 1919 1933CAMBRIDGE IGCSEHISTORY REVISION 5GERMANY AND WEIMARREPUBLIC 1919 1933
CAMBRIDGE IGCSE HISTORY REVISION 5 GERMANY AND WEIMAR REPUBLIC 1919 1933
 
ильчубаевадина+Smile+конкуренты
ильчубаевадина+Smile+конкурентыильчубаевадина+Smile+конкуренты
ильчубаевадина+Smile+конкуренты
 

More from Ernest Potgieter

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 

23 nov 2014 verandering van lot

  • 1. VERANDERING VAN LOT Jes. 62:1-5
  • 2. Dit is moeilik om God se woord vir jouself te hou Dit voel vir jou jy moet dit herhaal totdat die mense hoor en reageer Onseker oor die woord Krisis God sien jou raak!! Hy wil jou lot kom verander
  • 3. Isa 62:4 Jy sal nie meer genoem word Verlatene nie, en jou land sal nie meer genoem word Wildernis nie. Maar jy sal genoem word: my welbehae, en jou land: die getroude; want die Here het ‘n behae in jou, en jou land sal getroud wees. Jy kry ’n ander naam My welbehae Die getroude Voel dit oorweldigend?
  • 4. Rom 8:31-32 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees? Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook alles genadiglik skenk nie?

Editor's Notes

  1. Daar is darem sekere gedeeltes uit die Woord wat net dadelik iets aan jou doen wanneer jy dit lees en dit aanhou doen. Jes. 62 is vir my een van daardie gedeeltes. Man dit is baie beter as RedBul.
  2. #Dit is moeilik om God se woord vir jouself te hou Soos wat ek vers 1 lees ervaar ek hierdie selfde dringendheid van die profeet. Ek kry die indruk dat hy nie eintlik hierdie woord wil bring nie maar die Gees dring hom dat hy nie kan stilbly nie. Wanneer God met jou praat is dit soos iets wat hier binne-in jou gees brand. Dit moet uit, jy moet dit met iemand anders deel. #Dit voel vir jou jy moet dit herhaal totdat die mense hoor en reageer Jesaja sê hy sal sê wat God sê en dit aanhou sê totdat hierdie mense dit glo en God se plan sigbaar word tussen die mense. Het jy al iets wonderliks in God se woord ontdek en dan deel jy dit met iemand anders en dan voel dit vir jou die persoon kry nie die boodskap nie. Dit voel jy wil dit herhaal of dalk harder sê of net iets doen sodat dit vir hom ook kan oopgaan. #Onseker oor die woord Ek was aanvanklik onseker oor die woord. Dit het vir my gevoel dit is net vir 1 persoon en hoe kan ek nou ’n preek vir 70 mense preek met die ervaring dit is eintlik net vir 1? Soos wat ek die gedeelte weer ’n paar keer gelees het, het v1 my gedring om dit te deel, al is dit net vir 1 persoon. God het die Jordaan gekloof net vir 1 persoon terwyl ’n klomp ander dit aanskou het en hoewel die wonderwerk nie vir hulle was nie kon hulle juig in wat God vir iemand anders doen. Dit gee my net so ’n “kick” as ek sien hoe God met ander werk en inspraak in hulle lewens maak. So wat is die woord? #Krisis Vanaand se woord is vir iemand, of hulle in krisis. Jy het hiernatoe gekom en ek hoop dat God jou sal raaksien en jou sal help. Jy is onseker of iets gaan gebeur. Jy het vir jouself gesê, ek gaan nie my hoop te veel op kry nie, want jy sien nie kans vir nog ’n teleurstelling nie. Jy hoop iets gaan gebeur maar jy is nie te seker nie. Die goeie nuus is dit, ..... #God sien jou raak!! Hy is nog van die begin af bewus van jou omstandighede. Om die waarheid te sê was Hy al lankal gereed om te help. Jy was egter nog nie gereed om oor te gee nie. Jy moes nog eers self ’n paar van jou eie planne uitprobeer. Nou het jy uit planne uitgehardloop en nou het jy groot moeilikheid. God sien jou raak!! (x2) #Hy wil jou lot kom verander Hoor u mooi, HY WIL JOU lot kom verander. Hy wil vir jou kom doen wat jy gedink het Hy net vir ander doen. Hy wil kom doen wat jy nie gedink het, is moontlik nie. So wat sê hy vir jou?
  3. #Jes 62:4 .... Hierdie is God se woord vir jou. Nou kan jy sê maar dit is nie aan my geadresseer nie. Die konteks is ook nie die van die oplos van persoonlike probleme nie. Hierdie hoofstuk gaan eintlik oor die wederkoms van Jesus en die gevolge daarvan. Dit is ’n beskrywing van hoe Israel en Jerusalem verander gaan word. Dit is waar, dit is die konteks van die hoofstuk. Vanaand wil die Here egter hierdie hoofstuk gebruik om vir jou ’n idee te probeer gee van die verander wat Hy vir jou in gedagte het. God wil so ingryp dat ander mense dit sal raaksien. Omdat hulle sien wat God doen gaan hulle anders van jou begin praat. #Jy kry ’n ander naam In die vers sê hy jy sal nie meer verlate genoem word nie maar welbehae. Dit was nie dat God regtig Jerusalem aan sy eie lot oorgelaat het nie, maar vir hulle het dit so gevoel. Dit het vir hulle gevoel hulle is heeltemal alleen. Nou sê die profeet, luister, dit is nie die geval nie. Ek is met jou. Jy sal dit sien en ander sal dit ook sien. Waar hulle nou negatief van jou praat, sal hulle na jou begin verwys as gelukkig en suksesvol. Die negatiewe praatjies sal verander na praatjies van verbasing. Loof die Here!!!! Wat is hierdie nuwe naam? #My welbehae Joh, is dit nie fantasmagories nie? God wat ’n welbehae in jou het, God wat Sy grootheid, goedheid, guns en genade oor jou gaan uitstort. Dit is NB dat jy sal sien dit is nie ’n naam of titel wat jy vir jouself gekies het nie. Dit is die naam wat ander vir jou sal gee omdat hulle sal sien hoe die Here dinge vir jou uitwerk. Ons weet mos party mense eien sekere name of titels vir hulself toe. Wanneer ons dan na die naam of titel kyk dan verteenwoordig dit nie die persoon nie. Hierdie is nie so ’n geval nie. Die vers gaan vêrder. Jy sê jou land sal genoem word #Die getroude Wat ’n snaakse naam. Die getroude. Ons weet mos wanneer ’n man en ’n vrou trou deel hulle in mekaar se voorspoed. So as die man ryk is, sal jy dit ook sien in hoe die vrou aantrek, die voertuig waarin sy ry, die huis waarin hulle bly. Jy sien dit in die kringe waarin hulle beweeg en die plekke waar hulle vakansie hou. Jy sal die getroude genoem word omdat jy ’n weerspieeling sal wees van God. Mense sal sien jy deel in wat Hy is en wat Hy het. #Voel dit oorweldigend? Jy ervaar iets in jou gees sedert ek die boodskap begin het maar jy is onseker. Kan dit regtig vir jou wees. Dit is bietjie baie en bietjie groot. Dit kan tog sekerlik nie vir jou wees nie? Die duiwel sê jy hoop bloot dit is vir jou, maar dit is nie. Hoekom sal God jou nou kies?
  4. #Rom 8:31-32 Daar is vanaand iemand hier vir wie God iets groot wil doen. Glo vanaand God se woord. Glo dat dit vir jou is. Glo dat Hy sal doen wat Hy sê Hy sal doen!