SlideShare a Scribd company logo
1 of 6
DIE ONSKULDIGE BETAAL
Jes 53:1-7
Hoekom moet ek betaal?

Weermag voorbeeld
Die onskuldige moet betaal
Persoonlike belewenis
Dit is nie billik nie
Die stem van die Heilige Gees

Daar is ’n onskuldige wat betaal vir my foute
Jes 53:5 “Maar Hy is ter wille van ons oortredinge
deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy
verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring, was
op Hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesing
gekom.”
Die Onskuldige betaal
’n Ander perspektief
Wat sou van my geword het as Jesus my gesindheid moes
hê?
Ander se foute my ongerief
Jesus se ongerief
Die onskuldige betaal
Jes 1:18 Kom nou en laat ons die saak uitmaak, sê die HERE:
al was julle sondes soos skarlaken, dit sal wit word soos
sneeu; al was dit rooi soos purper, dit sal word soos wol.
2014, die jaar van verandering
Jou pa sal betaal

Wat staan ons te doen?
12 jan 2014 ogg die onskuldige betaal
12 jan 2014 ogg die onskuldige betaal

More Related Content

Viewers also liked

God se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóúGod se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóúErnest Potgieter
 
27 julie 2014 wat breek jou hart
27 julie 2014 wat breek jou hart27 julie 2014 wat breek jou hart
27 julie 2014 wat breek jou hartErnest Potgieter
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voorErnest Potgieter
 
3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaar
3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaar3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaar
3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaarErnest Potgieter
 
Lees en hou vas aan die woord!
Lees en hou vas aan die woord!Lees en hou vas aan die woord!
Lees en hou vas aan die woord!Ernest Potgieter
 
2 mrt 2014 aan watter kant val jy
2 mrt 2014 aan watter kant val jy2 mrt 2014 aan watter kant val jy
2 mrt 2014 aan watter kant val jyErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag
20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag
20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondagErnest Potgieter
 
Here nie my wil nie, maar u
Here nie my wil nie, maar uHere nie my wil nie, maar u
Here nie my wil nie, maar uErnest Potgieter
 

Viewers also liked (13)

Hoe vorder jou bouwerk
Hoe vorder jou bouwerkHoe vorder jou bouwerk
Hoe vorder jou bouwerk
 
God se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóúGod se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóú
 
27 julie 2014 wat breek jou hart
27 julie 2014 wat breek jou hart27 julie 2014 wat breek jou hart
27 julie 2014 wat breek jou hart
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor
 
3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaar
3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaar3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaar
3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaar
 
Lees en hou vas aan die woord!
Lees en hou vas aan die woord!Lees en hou vas aan die woord!
Lees en hou vas aan die woord!
 
Aanbid my
Aanbid myAanbid my
Aanbid my
 
Gaan jy 'n present wees
Gaan jy 'n present weesGaan jy 'n present wees
Gaan jy 'n present wees
 
2 mrt 2014 aan watter kant val jy
2 mrt 2014 aan watter kant val jy2 mrt 2014 aan watter kant val jy
2 mrt 2014 aan watter kant val jy
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag
20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag
20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag
 
Here nie my wil nie, maar u
Here nie my wil nie, maar uHere nie my wil nie, maar u
Here nie my wil nie, maar u
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 

More from Ernest Potgieter

3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)Ernest Potgieter
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homErnest Potgieter
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...Ernest Potgieter
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jyErnest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy
 

12 jan 2014 ogg die onskuldige betaal

  • 1. DIE ONSKULDIGE BETAAL Jes 53:1-7 Hoekom moet ek betaal? Weermag voorbeeld Die onskuldige moet betaal Persoonlike belewenis
  • 2. Dit is nie billik nie Die stem van die Heilige Gees Daar is ’n onskuldige wat betaal vir my foute Jes 53:5 “Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring, was op Hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom.” Die Onskuldige betaal
  • 3. ’n Ander perspektief Wat sou van my geword het as Jesus my gesindheid moes hê? Ander se foute my ongerief Jesus se ongerief Die onskuldige betaal Jes 1:18 Kom nou en laat ons die saak uitmaak, sê die HERE: al was julle sondes soos skarlaken, dit sal wit word soos sneeu; al was dit rooi soos purper, dit sal word soos wol.
  • 4. 2014, die jaar van verandering Jou pa sal betaal Wat staan ons te doen?

Editor's Notes

  1. #Jes 53:1-7#Hoekom moet ek betaal?Was jy al ooit in ’n posisie waar jy voel jy word onbillik hanteer. Jy word gepenaliseer vir iets wat iemand anders verkeerd gedoen het. Jy het niks verkeerd gedoen nie, jy dalk nie net niks verkeerd gedoen nie, jy het niks gedoen nie. Nou is jy die een wat aan die pen ry. Jou baas het nie sy werk gedoen nie en nou word julle almal uitgetrap. Vanwee iemand anders se oneerlikheid moet jy nou meer betaal vir jou mediese fonds of kt. versekering. Miskien het jou ouers in die huis gerook en nou sit jy met die long probleme. Dalk het jou ma alkohol gebruik terwyl sy swanger was met jou en nou moet jy saamleef met die gevolge van haar leefstyl.# Weermag voorbeeldDie manne wat in die weermag was, sal goed onthou. Daar was altyd iemand wat verantwoordelik was vir almal se swaarkry. Jou bed was netjies opgemaak en al jou ander goed was in orde tydens inspeksie. So was al die ander se goed ook behalwe die een ou. Omdat sy goed nie reg, skoon en netjies was nie moet julle almal nou vir die volgende uur of 5 baie swaar kry.#Die onskuldige moet betaalDie ergste van alles is dit lyk nie eers asof dit die skuldige party pla nie. Selfs tydens die betaal proses bring hy nie sy kant nie.#Persoonlike belewenisDaar was in die week ’n insident in ons huis wat ek vir ’n rukkie gevoel het hoekom moet die onskuldige betaal. Ek het so gevoel omdat ek gedink het ek is die onskuldige en nou moet ek betaal. Derise het per ongeluk my voertuig gestamp. Die goed gebeur en ek was nie kwaad nie maar ek het myself vir ’n oomblik baie jammer gekry. Die vyand was ook baie vinnig om die situasie uit te buit. Hy is mos ’n super opportunis. Hy herinner my toe sommer aan 2 ander geleenthede in die voorafgaande 18 mnde. U is bekend met hulle. In 2012 ry ’n man oor ’n stopstraat en skryf amper my bakkie af. Hy het nie versekering of geld on my voertuig reg te maak nie. Verlede jr. ry ’n ander man voor Dawie in. Groot skade. Hy het versekering maar ek moet deur my versekering werk en hulle sal dan kwansuis weer van hom terugeis. So ek moes die bybetaling betaal en na die insidente is my versekeringspremie verhoog. Tot vandag toe het ek nog nie my bybetaling terug ontvang of is my premie weer afwaarts aangepas nie. Die onskuldige moet betaal. Die gedagtes wat dadelik by my opgekom het, is ....
  2. #Dit is nie billik nieAs jy vir iets moet betaal wat jy verkeerd gedoen het, is dit sleg maar dit is die gevolg van foute. Jy betaal daarvoor. Dit voel meer billik. Elke ou moet mos maar sy eie pak dra. Jy was die oorsaak so jy moet die gevolge dra.#Die stem van die Heilige GeesNet voor ek te lank en te vêr op my selfbejamerrings bootjie kon ry, ervaar ek duidelik hoe die HG met my praat. Hy sê vir my die volgende: jy is nie die eerste of enigste een wat moet betaal vir die foute van iemand anders nie. Derrick, daar is iemand wat daagliks betaal vir die foute wat jy maak!! Ek was nogal geskok.#Daar is ’n onskuldige wat betaal vir my foute. Iemand wat in staan vir die verkeerd wat ek doen dit. Hy doen dit sonder dat ek Hom gevra het om dit te doen. Hy doen dit sonder verwyte#Jes 53:5 ....Op daardie oomblik het hierdie versie opnuut baie naby aan my gekom en baie lewendig vir my geword. Dit is en was nog altyd vir my ’n wonderlike versie, maar op daardie oomblik het ek hom ewe skielik baie beter verstaan. #Die Onskuldige betaalEk het dadelik baie skaam gekry oor dit wat besig was om in my gedagtes te gebeur. Siestog, arme ek. Ek moet sê die feit dat dit my dogter was, het dit baie makliker gemaak as die 2 ander gevalle maar tog was dit nie lekker nie. Jesus het kom betaal vir my sonde, foute en droogmaak voordat ek sy kind was. Hy het vir my, in my plek, betaal toe ek nog Sy vyand was. Met die 2 ander gevalle was die mense betrokke darem nie my vyande nie, hulle is bloot vreemdelinge. Hoe sou dit nie gewees het as hulle vyande van my was nie?
  3. #’n Ander perspektiefNamate God se Gees met my praat en ek my gedagtes laat gaan oor my situasie en wat ek moet betaal en Christus se situasie en wat Hy moes betaal gebeur iets in my binneste. Ek kom tot ’n ander perspektief. Is dit nie eintlik ’n voorreg om aan my dogter uit te deel wat ek van my Pa ontvang het nie?#Wat sou van my geword het as Jesus my gesindheid moes hê? As Jesus moes se, as ek kon kies sou ek wou hê dat jy self betaal vir jou foute. As Jesus baie onwillig die prys betaal het. As hy ’n ding in Sy hart gedra het oor my skuld wat Hy nou moet betaal soos wat die herinnering duidelik in my hart is oor die ander manne se skuld wat ek moes betaal. Ek soek my geld terug. Julle moet betaal vir my skade en ongerief#Ander se foute my ongeriefOns weet dat behalwe die skade wat so ongeluk veroorsaak bring dit ook ongerief. Vir ’n tyd lank moet jy sonder die voertuig klaarkom wat sy eie ongerief bring. Ander planne moet gemaak word om reg te kom. Weet u watter ongerief het ons Jesus veroorsaak om Hom in staat te stel om vir my foute te betaal?#Jesus se ongeriefHy moes die hemel verlaat, gebore word in ’n stal. Hy word groot as die seun van ’n timmerman. Die leiers hou nie van Hom nie en laat Hom swaar leef. Ander maak asof hulle van Hom hou maar toe dit moeilik word, het hulle almal Hom verraai. Dan praat ek nie eers van die ongerief van die 39 katshoue, die doringkroon op sy kop of Sy hang aan die kruishout nie. In Sy moeilikste tyd was daar niemand vir Hom nie. Selfs nie eers Sy Pa nie. Jou en my sonde het Jesus so afskuwelik gemaak vir die Vader dat Hy Hom nie kon aanskou nie. As ons wil praat van ongerief, hierdie is ongerief. #Die onskuldige betaalAan die kruis van Golgota het Jesus, die onskuldige, die skuld kom betaal van die skuldiges, ek en jy. Hy het ons skuld, wat niemand anders sou kon of wil aflos nie, ten volle kom vereffen. Hy het dit vrywillig gedoen. Hy het dit uit liefde gedoen, sonder verwyte of voorwaardes. Hy het gese en sê vanoggend nog steeds .......#Jes 1:18 ....
  4. #2014, die jaar van veranderingHierdie feit staan vas in my hart. 2014 gaan ’n jr. Van totale onmiddelike verandering wees. Verwys na woord op oujaarsaand plus verlede week.Vanoggend kom God se woord en herinner ons net so bietjie van die totale onmiddelike verandering wat alreeds plaasgevind het. Die onskuldige wat kom betaal en vergifnis van sonde en verhouding met God kom moontlik maak. Toe die onskuldige die skuld aflos was daar onmiddelik hoop en redding vir ’n verlore gaande wereld#Jou pa het betaalEk kon vir Derise se, moenie bekommer nie my pop, pappa sal dit laat regmaak. Al sou sy hoe hard probeer sy is in elk geval nie in die vermoë om die skuld te betaal nie. Ek wil vanoggend vir jou kom se, jou Pa het betaal. Moenie verder skuldig of sleg voel en vir Hom probeer wegkruip nie. Die onskuldige het betaal.#Wat staan ons te doen?Gaan praat met jou Pa. Derise moes met my kom praat. Dit was vir haar moeilik, sy het baie sleg gevoel. Dit is dalk ook vanoggend vir jou moeilik, jy voel skaam en sleg. Al wat jy moet doen, is om met Hom te gaan praat. Hy wil vir jou die kwitansie gee van die skuld wat Hy betaal het.