SlideShare a Scribd company logo
1 of 5
HOE VORDER JOU BOUWERK?
Neh 3:1-3, 5, 20
Die Heilige Gees maak die vervelige, iets wonderlik
Nehemia = bou
1. Die herbouers se name is opgeteken
Daar is ruimte vir uitsonderings
Neh 3:5 “..die Tekoïete ... hulle vername manne het hulle
nek nie gebuig onder die diens van hulle HERE nie.”
Neh 3:20 Ná hom het Barug, die seun van Sábbai, ‘n tweede
stuk ywerig herstel; .....
2. Bouwerk is ‘n spanpoging
3. Spanwerk bring sukses
4. Daar is feitlik altyd teenstand
5. Om te bou is ook om oorlog te maak
Neh 4:16-18 ... die helfte van my mense besig met die
werk, en die ander helfte het die spiese en die skilde en die
boë en die pantsers gehou, ... Van die bouers .... het hulle
werk so gedoen dat hulle met die een hand die werk verrig
het, terwyl die ander hand die werpspies vashou, en die
bouers het elkeen sy swaard aan sy heupe gegord en
gebou, ...
Toepassing
Ons is God se muurbouers
1Pet2:5 en laat julle ook soos lewende stene opbou, tot
‘n geestelike huis .....
HOE VORDER DIE BOUWERK?
As bouers aan die muur .......
1. Die bouers se name is opgeteken
2. Bouwerk is ‘n spanpoging
3. Spanwerk bring sukses
4. Daar is feitlik altyd teenstand
5. Om te bou is ook om oorlog te maak
Jy is n bouer
HOE VORDER JOU BOUWERK?
Hoe vorder jou bouwerk

More Related Content

Viewers also liked

Intern finalpresentation part20
Intern finalpresentation part20Intern finalpresentation part20
Intern finalpresentation part20Joseph Burtoni
 
La cura del tiempo
La cura del tiempoLa cura del tiempo
La cura del tiempoEnrique
 
Sert CRM_Metering_and_Billing
Sert CRM_Metering_and_BillingSert CRM_Metering_and_Billing
Sert CRM_Metering_and_BillingTodor Kostov
 
1471557032-111265019
1471557032-1112650191471557032-111265019
1471557032-111265019Musab Mahmoud
 
Adis bracamonte-vergara-actividad1-mapa c
Adis bracamonte-vergara-actividad1-mapa cAdis bracamonte-vergara-actividad1-mapa c
Adis bracamonte-vergara-actividad1-mapa cAdis Bracamonte Vergara
 
Pensamientos de oro ii
Pensamientos de oro iiPensamientos de oro ii
Pensamientos de oro iiEnrique
 
Poema De La Duda
Poema De La DudaPoema De La Duda
Poema De La DudaEnrique
 

Viewers also liked (11)

Intern finalpresentation part20
Intern finalpresentation part20Intern finalpresentation part20
Intern finalpresentation part20
 
La cura del tiempo
La cura del tiempoLa cura del tiempo
La cura del tiempo
 
Sert CRM_Metering_and_Billing
Sert CRM_Metering_and_BillingSert CRM_Metering_and_Billing
Sert CRM_Metering_and_Billing
 
1471557032-111265019
1471557032-1112650191471557032-111265019
1471557032-111265019
 
Nieuwe klanten voor jou
Nieuwe klanten voor jouNieuwe klanten voor jou
Nieuwe klanten voor jou
 
HR Solutions
HR SolutionsHR Solutions
HR Solutions
 
Adis bracamonte-vergara-actividad1-mapa c
Adis bracamonte-vergara-actividad1-mapa cAdis bracamonte-vergara-actividad1-mapa c
Adis bracamonte-vergara-actividad1-mapa c
 
Hinduismo resumo
Hinduismo resumoHinduismo resumo
Hinduismo resumo
 
Ys
YsYs
Ys
 
Pensamientos de oro ii
Pensamientos de oro iiPensamientos de oro ii
Pensamientos de oro ii
 
Poema De La Duda
Poema De La DudaPoema De La Duda
Poema De La Duda
 

More from Ernest Potgieter

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 

Hoe vorder jou bouwerk

  • 1. HOE VORDER JOU BOUWERK? Neh 3:1-3, 5, 20 Die Heilige Gees maak die vervelige, iets wonderlik Nehemia = bou 1. Die herbouers se name is opgeteken Daar is ruimte vir uitsonderings Neh 3:5 “..die Tekoïete ... hulle vername manne het hulle nek nie gebuig onder die diens van hulle HERE nie.”
  • 2. Neh 3:20 Ná hom het Barug, die seun van Sábbai, ‘n tweede stuk ywerig herstel; ..... 2. Bouwerk is ‘n spanpoging 3. Spanwerk bring sukses 4. Daar is feitlik altyd teenstand 5. Om te bou is ook om oorlog te maak Neh 4:16-18 ... die helfte van my mense besig met die werk, en die ander helfte het die spiese en die skilde en die boë en die pantsers gehou, ... Van die bouers .... het hulle werk so gedoen dat hulle met die een hand die werk verrig het, terwyl die ander hand die werpspies vashou, en die bouers het elkeen sy swaard aan sy heupe gegord en gebou, ...
  • 3. Toepassing Ons is God se muurbouers 1Pet2:5 en laat julle ook soos lewende stene opbou, tot ‘n geestelike huis ..... HOE VORDER DIE BOUWERK? As bouers aan die muur ....... 1. Die bouers se name is opgeteken 2. Bouwerk is ‘n spanpoging 3. Spanwerk bring sukses 4. Daar is feitlik altyd teenstand
  • 4. 5. Om te bou is ook om oorlog te maak Jy is n bouer HOE VORDER JOU BOUWERK?

Editor's Notes

  1. #Neh 3:1-3, 5, 20#Die Heilige Gees maak die vervelige iets wonderlikNet soosmeeste van die hoofstukke van die boekNumeri, is hierdiehoofstuk van Nehemiavir my maar baievervelig. Wel, ekmoetnousê, dit was vervelig. Om te lees van mense en hullevrouenes en kinderswieeknie ken en in wieeknieregtigbelangstelnie. Menskan die goedbaievergeestelik, maar dit is hoe ditvir my is. Dit is noutotdatHeilige Gees op ‘n dag die Woordvirjoulewendig en relevant kommaak in joulewe en virjoutyd en omstandighede. Ekeer God virSykosbareHeilige Gees!!!!#Nehemia = bouAs jyvirenigepersoonwat die Bybel so bietjie kensouvrawaaraanhy dink as hy die naamNehemiahoor dink ekditsal “bou” wees. Nehemia is die man wie die mure van Jerusalem gaanherstel het. Dit was syroeping en droomom Jerusalem en symenseweerhervestigtekry en tesiendat die stad en symureherbou word. Nehemiabetekentroos/vertroosting. Nehemia gee onsinterresantedetail oor die herbou van die muur om Jerusalem. Een van hulle is dat die muur in 52 daeherbou is. Nogal n grootprestasie. Ekwilegter met u ditdeelwat die Gees in my hart wakkergemaak het. #1. Die herbouers se name is opgeteken99% van hoofstuk 3 gee virons die name van die mensewat die muurherbou en plekkewaarhullegebou het. God doenmoeite en maaksekerdatdaarrekordgehou word van hullewatdeel is van die span watSyplanneuitvoer. (x2) Net soos in sekereandergevalle word aandaggegeeaan detail watonssoms so bietjiekanverveel. Ander voorbeelde is die name van die mensewat die tempelgebou het, die noem van die verhaal van die vrouwat Jesus met baieduursalfgesalf het, al die detail rondom die artikelswat in en om die tempel was ens. # Daar is ruimte vir uitsonderingsOns het van die uitsonderingsgelees, v5 en v20. #v5 ….. lees onsdat n sekeregroep van die Tekoietegekies het om niedeeltewees van die bouwerknie. Die verssêhulle het dit as benedehullegesien om deel van die boueryte word. Hulle name is opgeteken tot skande. Daar is egterook n anderuitsondering met die naam van Barug. Ons lees van hom in v20.
  2. #Neh 3:20 ….Dit is NB datons die woordjieywerigsalraaksien. Almalwatgebou het se name is genoem, ookBarug se naam met die verskil. Hy het yweriggebou. Wat n getuigskrif. Tussen die waarskynlikpaarduisendbouers het Baruguitgetsaan as die eenwatyweriggebou het. Net so terloops, Barugbetekengeseende. Die geseende was ywerig. Of is ditnou die ywerige was geseend? So Nehemia en danspesifiekhoofstuk 3 wysvironsdaar was 3 groepemense in Jerusalem; die herbouers van die muur, die ywerigeherbouer en die watgekies het om niedeeltewees van die bouwerknie. Wattereen is ek? Gaan later terugkomna die vraag.#2. Bouwerk is ‘n spanpoging‘n Klompmense was betrokke met die bou van die muur. Anders as in ‘n helepaarandergevalle was die bouwerkniegegeevir n paar pro’s nie. Feitlikalmal het deelgeneem. As u die boekgaan lees sal u siendatelkeou het voorsyeiehuisgebou. Die stukmuurvoorsyhuis was syverantwoordelikheid.#3. Spanwerk bring suksesDie muur is in 52 daeherstel Neh6:15. As elkepersoonsydeeldoenkangrootwerk in n baiekleintydjiegedoen word. Eksienditelkekeer as ons n funksie in die saalgehad het en n paarmense spring gou in om op teruim. In n japtrap is allesskoon en gebere. #4. Daar is feitlik altyd teenstandMet die bou van die muur was ditook die geval. Die mens in die omringendedorpe was niebaieopgewondeoorwataan die gebeur was in Jerusalem nie. Hulle het die jodeprobeerontmoedig met alderhandedreigemente en negatiewepraatjies. Hulle het hulleselfs met leuensprobeerdiskrediteer by die leiers van die land. Tyd is te min om al die relevanteteksgedeeltesaantehaal. Gaan lees ditgerus. Die hartseer is van hulleeiemense was ooknegatief en het die bouersprobeernegatiefmaak. Uit die aard van die saak was hulleookniedeel van die bouprosesnie#5. Om te bou is ook om oorlog te maakVanwee die aanvalle van binne en buitemoes van hullebouterwylander wag gehou het. Selfs die watgebou het hetgebou met n swaardaanhullesy.#Neh 4:16-18 ... nie die meesidealebouomstandighedenie, maar dit het hullenieondergekrynie.
  3. #ToepassingOns is God se muurbouersDie jodemoes in die boekNeh ‘n fisiesemuurbou. Onsbouniemeer n fisiesemuurnie, maar ons is ookaan die bou. Watbouons?#1Pet2:5 …..Ons is deel van die huis van God, maar ons is terselfdetydook die bouers van die huis. Onsmoetonslaatopbou, saakvirander dag, maar onsmoetookbou. Die grootopdragsoosvervat in M28:19. My lewemaakdatekdeelvorm van een van die 3 groepewaarnaekvroeerverwys het watons in Nehvind: die bouers, die ywerigebouers of die niebouerswatook as vyande van die werkgesienkan word. Met dit in gedagte is die vraagvanaandaanelkeen van ons:#HOE VORDER DIE BOUWERK? Is jydaaglikbesig om jouself op tebou in Christus en daarmeesaam, is onsbesig om voor my huis die muurteherstel. Hoe lyk die muurvoor my huis? Anders gestel. Is ekdaagliksdoelbewustelikbesig om hulle met wieektedoenkryaan Jesus voortestel? NB, elkepersoon het net voorsyhuisgebou. Elkeen het gedoenwatsy hand vind om tedoen ten eindehierdiegroottaakaftehandel. #As bouersaan die muur van God danweer die 5 punte#1. Die herbouers se name is opgetekenIn die geval is ditnie in n tydelikeboeksoos die Bybelnie. Hier is dit ‘n ewigeboeknl die Boek van die Lewe. As my naamnie in die boekgeskryf is niesaleknie die ewigelewe be-erwenie. Hierdieboekmaakookvoorsieningviruitsonderings. Barug het met ywergewerk. Spesialevermelding. Die boek van die lewemaakookhiervoorvoorsiening en spesiale loon wag op hulle. Is jounaam in hierdieboek? Staandaariets, watstaan in die kolomvirspesialeopmerking?#Bouwerk is ‘n spanpogingAs elkepersoonsydeeldoenkom die werkgedoen. As elkepersoonsydeeldoendeelalmal in die voordeelwatdit bring. As elkeeensydeeldoenmaakonsditvirmekaarbaiemakliker. (Oukinderlliedjie: As onsalmal net wilsaamwerk ….)#Spanwerk bring suksesEk glo met my hele hart dat sou al die christene in hierdie dorp doelgerig eendragtig saamwerk ons baie vinnig en baie effektief die evangelie by elke man vrou en kind in hierdie dorp sal uitkry. Dieselfde geld vir die groter prentjie van ons land, die kontinent, en die wereld. As elkeen van ons net ons beste bydrae sal maak sal ons verbaas staan oor wat in n baie kort tydjie sal gebeur. Is jy al deel van die span?#Daar is feitlik altyd teenstandAlmalgaannie so opgewondeweesoor die bouwerksoosek en jynie. Mensehouniedaarvan as andersuksesbereiknie, veralnieten kostevan hullenie. Mensehouniedaarvan as ietswerkwathulle dink niesalwerknie. Teenstand is daaraltyd. Jesus het virSydissipelsgeseEkstuurjullesoosskapeoder die wolwe. Almalweetwatmaakwolwe met skape ….Teenstandkomook van binne. Onswataan die bou is watmedebouersuithaal. Bewustelik of onbewustelikdoen en sêons dinge watmekaarwond, teleurstel of ontnugter. Hierdie is die werk van die vyand. Net soos met die 1ste vyandmoetonsookhierdievyandbeveg met die bloed van die Lam en God se woord. Ons veg die vyand, die duiwel, niemekaarnie.
  4. #5. Om te bou is ook om oorlog te maakHierdie sluit dan aan by bg. Ons moet seker maak dat ons Sy woord leef. Sy Woord is die rigsnoer en die maatstaf. Sy woord bepaal wat ek doen en hoe ek dit doen. Soms is die oorlog teen die onregverdigheid van menslike stelsels. In Neh se tyd was daar onder andere n onderdrukking van die arm jode deur die ryk jode. Nehemia moes dit aanspreek en dit verander. Hy het oorlog daarteen verklaar in Jesus Naam en dit oorwin. Hierdie verkeerde gebruike is deur die ryk jode gestop. Die gevolg is dat die hele land voordeel getrek het.#Jy is n bouerKind van God, jy is n bouer. Hoe lyk dit voor jou huis? Mnr, hoe lyk dit in jou huis. Mevr, hoe vorder die bouwerk by jou werk. Kinders, wat van jou vriende by die skool? Sluit af met die vraag:#HOE VORDER JOU BOUWERK?