SlideShare a Scribd company logo
1 of 5
Neh. 6:15-16
Opsomming
- Moenie fokus verloor nie
- Die vyand gaan jou probeer stop
- Jou poging terroriseer
Wanneer jy gefokus bly?
Neh 6:15-16 En die muur is voltooi op die vyf en
twintigste van Elul, in twee en vyftig dae. En toe al ons
vyande dit hoor, het al die nasies rondom ons bevrees
geword en neerslagtig gevoel, en hulle het erken dat
hierdie werk deur onse God gedoen is.
1. Die werk word voltooi in ‘n rekord tyd
2 Kor 3:5 Nie dat ons uit onsself bekwaam is om iets as
uit onsself te bedink nie, maar ons bekwaamheid is uit
God,
2. Die wêreld gaan opnuut respek kry vir die kinders
van God
Neh 6:16 En toe al ons vyande dit hoor, het al die nasies
rondom ons bevrees geword en neerslagtig gevoel,
3. God sal erken word as die enigste God
Neh 6:16 .... , en hulle het erken dat hierdie werk deur
onse God gedoen is.
Kol 3:23 En wat julle ook al doen, doen dit van harte
soos vir die Here en nie vir mense nie,
Wanneer ons gefokus bly ....
1. Sal ons bonatuurlike resultate sien
2. Die wereld gaan opnuut respek kry vir die kinders
van God
3. God sal erken word as die enigste God
18 jan 2015 wanneer jy gefokus bly

More Related Content

Viewers also liked

13.4.4 bowling green sentinel tribune lte
13.4.4 bowling green sentinel tribune   lte13.4.4 bowling green sentinel tribune   lte
13.4.4 bowling green sentinel tribune ltehmhollingsworth
 
No se que hago aki
No se que hago akiNo se que hago aki
No se que hago akilitolex
 
Sugestões Presente de Dia das Mães
Sugestões Presente de Dia das MãesSugestões Presente de Dia das Mães
Sugestões Presente de Dia das MãesGraziela Graff
 
El Abecedario por Gaby Valencia
El Abecedario por Gaby ValenciaEl Abecedario por Gaby Valencia
El Abecedario por Gaby Valenciagaby8valencia
 
Rtp
RtpRtp
RtpVNG
 
Cấu trúc mở rộng của internet
Cấu trúc mở rộng của internetCấu trúc mở rộng của internet
Cấu trúc mở rộng của internetVNG
 
Dk consultants Hμερίδα Allpack Τάσος Γούσιος
Dk consultants Hμερίδα Allpack Τάσος ΓούσιοςDk consultants Hμερίδα Allpack Τάσος Γούσιος
Dk consultants Hμερίδα Allpack Τάσος ΓούσιοςKaravasilis Dimitris
 
Technical meeting supplier 22 january 2015
Technical meeting supplier 22 january 2015Technical meeting supplier 22 january 2015
Technical meeting supplier 22 january 2015Wahyu Kurniawan
 
Copacobana en brazil
Copacobana en brazilCopacobana en brazil
Copacobana en brazilwillypoooh
 
VPN
VPNVPN
VPNVNG
 
Trends in Real Estate - USA & CANADA
Trends in Real Estate - USA & CANADATrends in Real Estate - USA & CANADA
Trends in Real Estate - USA & CANADAcutmytaxes
 
Milliework presentation
Milliework presentationMilliework presentation
Milliework presentationMAENiklas
 

Viewers also liked (20)

Dr panchito derrame paraneumonico
Dr panchito derrame paraneumonicoDr panchito derrame paraneumonico
Dr panchito derrame paraneumonico
 
13.4.4 bowling green sentinel tribune lte
13.4.4 bowling green sentinel tribune   lte13.4.4 bowling green sentinel tribune   lte
13.4.4 bowling green sentinel tribune lte
 
Poster08
Poster08Poster08
Poster08
 
No se que hago aki
No se que hago akiNo se que hago aki
No se que hago aki
 
Doc3
Doc3Doc3
Doc3
 
Anaiisanaiis
AnaiisanaiisAnaiisanaiis
Anaiisanaiis
 
Niña1
Niña1Niña1
Niña1
 
Sugestões Presente de Dia das Mães
Sugestões Presente de Dia das MãesSugestões Presente de Dia das Mães
Sugestões Presente de Dia das Mães
 
El Abecedario por Gaby Valencia
El Abecedario por Gaby ValenciaEl Abecedario por Gaby Valencia
El Abecedario por Gaby Valencia
 
Rtp
RtpRtp
Rtp
 
Cấu trúc mở rộng của internet
Cấu trúc mở rộng của internetCấu trúc mở rộng của internet
Cấu trúc mở rộng của internet
 
Cidade-Escola
Cidade-EscolaCidade-Escola
Cidade-Escola
 
Dk consultants Hμερίδα Allpack Τάσος Γούσιος
Dk consultants Hμερίδα Allpack Τάσος ΓούσιοςDk consultants Hμερίδα Allpack Τάσος Γούσιος
Dk consultants Hμερίδα Allpack Τάσος Γούσιος
 
CDD Grain Feeder WP Oct16
CDD Grain Feeder WP Oct16CDD Grain Feeder WP Oct16
CDD Grain Feeder WP Oct16
 
Technical meeting supplier 22 january 2015
Technical meeting supplier 22 january 2015Technical meeting supplier 22 january 2015
Technical meeting supplier 22 january 2015
 
Copacobana en brazil
Copacobana en brazilCopacobana en brazil
Copacobana en brazil
 
VPN
VPNVPN
VPN
 
Zulkifli hasan
Zulkifli hasanZulkifli hasan
Zulkifli hasan
 
Trends in Real Estate - USA & CANADA
Trends in Real Estate - USA & CANADATrends in Real Estate - USA & CANADA
Trends in Real Estate - USA & CANADA
 
Milliework presentation
Milliework presentationMilliework presentation
Milliework presentation
 

More from Ernest Potgieter

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 

18 jan 2015 wanneer jy gefokus bly

  • 2. Opsomming - Moenie fokus verloor nie - Die vyand gaan jou probeer stop - Jou poging terroriseer Wanneer jy gefokus bly? Neh 6:15-16 En die muur is voltooi op die vyf en twintigste van Elul, in twee en vyftig dae. En toe al ons vyande dit hoor, het al die nasies rondom ons bevrees geword en neerslagtig gevoel, en hulle het erken dat hierdie werk deur onse God gedoen is. 1. Die werk word voltooi in ‘n rekord tyd
  • 3. 2 Kor 3:5 Nie dat ons uit onsself bekwaam is om iets as uit onsself te bedink nie, maar ons bekwaamheid is uit God, 2. Die wêreld gaan opnuut respek kry vir die kinders van God Neh 6:16 En toe al ons vyande dit hoor, het al die nasies rondom ons bevrees geword en neerslagtig gevoel, 3. God sal erken word as die enigste God Neh 6:16 .... , en hulle het erken dat hierdie werk deur onse God gedoen is.
  • 4. Kol 3:23 En wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie, Wanneer ons gefokus bly .... 1. Sal ons bonatuurlike resultate sien 2. Die wereld gaan opnuut respek kry vir die kinders van God 3. God sal erken word as die enigste God

Editor's Notes

  1. #Opsomming Ons het oujaarsaand gesels oor #Moenie fokus verloor nie Die feit dat God vir elkeen van ons ’n muur het om te gaan bou of herstel. Daar is werk vir ons om te doen in 2015. Nehemia, die skinker van die koning Artasasta, word deur God geroep om die muur van Jerusalem te gaan herbou. Dit was ’n groot, omvangryke en belangrike taak. Die vyand het dit ook geweet. Ons het toe gesien #Die vyand gaan jou probeer stop Sy 1ste doelwit is om jou te stop voor jy begin. Hy doen dit deur jou te laat twyfel. Hoe laat hy ons twyfel? Deur dit wat God jou sê om te doen te verkleineer, jou te probeer oortuig dat dit geen verskil sal maak nie. Dit is bloot ’n mors van tyd. Of, deur jou te probeer oortuig die werk is te groot vir jou. Jy het nie die wysheid, krag, geld, om die waarheid te sê, enige iets anders wat nodig is om die taak te voltooi nie. Jy is net nie die regte persoon nie. Ons het gesien as hy jou nie kan stop nie gaan hy ..... # Jou poging terroriseer Mense gaan van jou praat. Mense gaan dalk selfs in jou gesig jou teegaan en negatiewe goed van jou en die werk wat jy doen, kwytraak. Leuens is nie uitgesluit nie. Moenie verbaas wees wanneer hierdie goed gebeur nie. Moet ook nie daarvoor skrik nie. Dit het met Nehemia en alle manne en vroue wat gedoen het wat God van hulle verwag het om te doen, gebeur. Dit het selfs gebeur met Jesus. Kind van God, jy het ’n muur om te gaan bou in 2015, bly gefokus en doen wat God jou wys om te doen. Ons het vanoggend net 2 verse gelees. In hierdie 2 verse sien ons die resultate van ...... # Wanneer jy gefokus bly Kom ons lees hulle weer #Neh 6:15-16 .... Die feit dat Nehemia gefokus gebly het, het 3 wonderlike resultate tot gevolg gehad. Ons gaan kortliks na hulle kyk. Ek glo ek en jy sal dieselfde beleef sou ons ook getrou bly aan dit wat die Here van ons verwag. So wat is hierdie resultate? #Die werk word voltooi in ‘n rekord tyd Dit is eintlik baie meer as dit. Die vyand het nie eers gedink dat die werk hoegenaamd ooit sinvol voltooi sal word nie. Nou is dit nie net suksesvol afgehandel nie, dit is ook gedoen in n rekord tyd. Onthou, Nehemia was nie in die projekbestuur besigheid nie. Hy was n skinker in koning Artasasta se paleis, volgens alle aanduidings was sy kennis van bouwerk, om die minste te se, baie beperk. Sou ons die normale samestelling van n gemeenskap neem, kan ons aanvaar dat n baie klein persentasie van die mense wat aan die muur gebou het, bouers was. Sou Nehemia die werk kon uitsit op tender en profesionele bouers werk aan die projek sou so iets moontlik wees. Dit was nie die geval nie. Hulle almal was besig met dit wat hulle nie gewoond was om te doen nie. Hulle was buite hulle gemaksone. Het jy al gesien wat gebeur as jy iets moet doen wat jy nie ken nie. Dit gaan maar stadig en sukkel sukkel. As ek gevra moet word om meeste van u se werk more te doen gaan ek sukkel en dit gaan dus maar stadig gaan. Tog, ten spyte van dit alles word die werk suksesvol in net 52 dae afgehandel. As ek en jy in 2015 gefokus gaan bly op dit wat God van ons verwag en nie tyd of energie mors op enige iets anders nie, sal ons baie meer afgehandel kry as wat ons dink. U sien, ons het nou n Vennoot wat onbeperkte hulpbronne tot sy beskikking het. Ons God sal ons tot dinge instaat stel wat ons nooit gedink het ons sal kan doen nie.
  2. #2 Kor. 3:5 ...... Luister baie mooi, daar wag baie opwindende dinge op hulle wie in 2015 gaan doen wat God hulle sê om te doen en dit aanhou doen, maak nie saak wat nie! God gaan jou guns, vermoë en hulpbronne gee wat jy nie eers geweet het bestaan nie. Ek verklaar dit vanoggend oor jou in Jesus se Naam. Wat was die 2de resultaat? #Die wereld gaan opnuut respek kry vir die kinders van God #Neh 6:16 .... Onthou u wat het die vyande gedoen voor hulle met die muur begin het en terwyl hulle nog gebou het? Hulle het hulle uitgelag en gespot. Nehemia en die mense wat saam met hom gebou het, was die grap van die dag. Ons het oujaarsaand daarna gekyk, ek gaan dit nie herhaal nie. Hierdie mense het geen agting of respek onder hulle vyande gehad nie. Omdat hulle gefokus het op wat God gesê het gedoen moet word, kon die werk in ’n rekordtyd voltooi word en sodoende het God vir hierdie mense agting en respek gegee onder hulle vyande. Die volke om hulle het anders na hulle gekyk. Hulle posisie in die samelewing het verander. Sou u en ek gefokus bly op wat God sê, sal ons resultate sien wat almal weet nie menslik moontlik is nie met die gevolg dat daar opnuut weer respek en agting in die wereld sal kom vir die kinders van God. U sien, ongelukkig is die kerk se grootste vyand vandag hy self. Ons het fokus verloor. Ons is besig met ’n klomp goed wat niks te doen het met God of Sy Woord nie. Waar ons wel besig is met Sy Woord is die metodes wat ons gebruik, glad nie Sy metodes nie. Al hierdie goed het daartoe bygedra dat die wereld nie meer met groot erns kennis neem van wat die kinders van die Here doen nie. Daar was ’n tyd in die geskiedenis van hierdie en talle ander lande, waar die regering van die dag nie besluite sou neem voordat hy die inspraak van die kerk gekry het nie. Dit was vir die wereld NB om te hoor wat die kinders van die Here te sê het. Ek het al vir u gesê, daar was ’n tyd in hierdie land wat werkgewers voorkeur gegee het aan wedergebore kinders van God wanneer hulle vakante poste gehad het. Ek glo beide hierdie en meer is moontlik indien ek en jy gefokus sal bly daarop wat die Here ons sê om te doen. Die 3de gevolg .... #God sal erken word as die enigste God #Neh 6:16 .... Sien u die progressie. Gefokusde gehoorsaamheid lei tot onverwagse positiewe resultate, wat daartoe lei dat mense opnuut kennis neem van die kinders van God wat verder daartoe lei dat God erken word as die enigste lewende God. Hier is iets NB wat ons moet oplet. Die wereld word nie beindruk deur jou en my gebedslewe of die hoeveelheid tyd wat ons in die Woord of in die kerk spandeer nie. Die wereld word beindruk wanneer hulle sien hoe God die buitengewone deur gewone mense doen, doen en aanhou doen. Kan ek net gou u help om ’n meer volledige prentjie van buitengewoon te kry. U sal ook dan sien dat die buitengewone goed wat ek gaan noem ook hand aan hand loop met gefokus wees? Die wereld word beindruk deur mense wat jaar in en jaar uit eerlike besigheid doen, geduldig is, vriendelik is, regverdig is, al is dit ten koste van homself, wat omgee vir ander (nie net sekere tye van die jaar nie), wat vroeg by die werk is en nie by die deurstaan en wag vir 5 uur om te slaan nie. Kom ek som dit sommer alles op soos die Bybel dit sê, ....
  3. #Kol 3:23 .... Ek doen en hou aan met doen, sonder om fokus te verloor, dit wat die Here van my verwag om te doen. Kan ons dit maar eenvoudig hou. My ou gesegde. Party mense wag vir een of ander bonatuurlike ondervinding of ’n stem wat uit die hemel met hulle praat of ’n droom. Voor so ’n ondervinding meen hulle hul het niks om te doen nie. Het gesê ek ervaar dat 2015 gaan muur bou en herstel jaar wees. Miskien is jou stukkende muur juis die feit dat daar areas van jou lewe is wat nie onder God se beheer staan nie en in stukke lê? #Wanneer ons gefokus bly .... #Sal ons bonatuurlike resultate sien #Die wereld gaan opnuut respek kry vir die kinders van God #God sal erken word as die enigste God Gaan ondersoek jou lewe, praat met God, hoor watter muur dit is wat jy in die jaar gaan moet herbou. Sodra jy gehoor het, begin bou, hou aan bou en sien wat God doen. Jy gaan verbaas wees oor wat gaan gebeur. Moenie op kort termyn resultate fokus nie. Werk aan dit wat ewigheidswaarde het.