SlideShare a Scribd company logo
1 of 5
- ‘n Belangrike Perspektief...groter prentjie - die
lyding/teenkanting/siekte/probleme wat ons nou
beleef, kan nie opweeg of vergelyk word met die
heerlikheid wat gaan kom nie .
- Sien ons nog uit na die dag wat Jesus finaal alles gaan
nuut en heel maak?
- Maar ons het hoop vir nou en vir die nabye toekoms ook
nodig
- ‘n Belangrike ingesteldheid vir hierdie lewe – ons is deel
van dit wat God doen in hierdie wêreld en nie andersom
nie!
’n Belangrike gevolgtrekking vir hierdie lewe :
God is vir ons, wie kan dan teen ons wees?
Bewyse dat God vir ons is:
1) Hy het sy Seun vir ons gegee
2) Hy spreek ons vry
3) Hy pleit vir ons
4) Hy het ons lief
Daar is nie ‘n waarborg teen
lyding/moeilike tye/verdrukking nie:
- Ons kan aangekla word ... God spreek ons vry
- Ons kan veroordeel word ...Jesus tree vir ons in
- Ons kan
lyding/vervolging/benoudheid/honger/gevaar
beleef...maar daar is niks wat ons van Sy liefde
en bystand kan skei nie.
MAAR in al hierdie dinge...
- In hierdie dinge, ten spyte van hiedie goed, terwyl
hierdie dinge aan die gebeur is – teenkanting is nie ‘n
teken van God se afwesigheid nie
- Ons lewe in buitengewoon slegte tye...ons dien ‘n
buitengewone groot God
- Dit gaan buitengewone
krag/moed/geloof/karakter/volharding van ons vra .
- Kom ons herhinner mekaar gereeld : Ons dien ‘n
buitengewone groot GOD wat vir ons is en wat nie sal
toelaat dat ons van Sy liefde geskei sal word nie.
- Scary versus Exciting tye : slegte tye dikwels ook tye
waarin God se heerlikheid die beste skyn.

More Related Content

More from AGS Lofoord Upington

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

6 Okt Buitengewone god

  • 1.
  • 2. - ‘n Belangrike Perspektief...groter prentjie - die lyding/teenkanting/siekte/probleme wat ons nou beleef, kan nie opweeg of vergelyk word met die heerlikheid wat gaan kom nie . - Sien ons nog uit na die dag wat Jesus finaal alles gaan nuut en heel maak? - Maar ons het hoop vir nou en vir die nabye toekoms ook nodig - ‘n Belangrike ingesteldheid vir hierdie lewe – ons is deel van dit wat God doen in hierdie wêreld en nie andersom nie!
  • 3. ’n Belangrike gevolgtrekking vir hierdie lewe : God is vir ons, wie kan dan teen ons wees? Bewyse dat God vir ons is: 1) Hy het sy Seun vir ons gegee 2) Hy spreek ons vry 3) Hy pleit vir ons 4) Hy het ons lief
  • 4. Daar is nie ‘n waarborg teen lyding/moeilike tye/verdrukking nie: - Ons kan aangekla word ... God spreek ons vry - Ons kan veroordeel word ...Jesus tree vir ons in - Ons kan lyding/vervolging/benoudheid/honger/gevaar beleef...maar daar is niks wat ons van Sy liefde en bystand kan skei nie.
  • 5. MAAR in al hierdie dinge... - In hierdie dinge, ten spyte van hiedie goed, terwyl hierdie dinge aan die gebeur is – teenkanting is nie ‘n teken van God se afwesigheid nie - Ons lewe in buitengewoon slegte tye...ons dien ‘n buitengewone groot God - Dit gaan buitengewone krag/moed/geloof/karakter/volharding van ons vra . - Kom ons herhinner mekaar gereeld : Ons dien ‘n buitengewone groot GOD wat vir ons is en wat nie sal toelaat dat ons van Sy liefde geskei sal word nie. - Scary versus Exciting tye : slegte tye dikwels ook tye waarin God se heerlikheid die beste skyn.