SlideShare a Scribd company logo
1 of 13
Jesaja54:1-10
(NV)
INLEIDING
“Jubel “ - want waar
God se liefde aan
die werk is word
hartseer in blydskap
verander en trane in
’n gejubel!
(Ps.30:12-13)
Die beeld van ’n “onvrugbare vrou”
Die toestand van skande en vernedering
van ’n bruid/’n volk wat nie leef volgens
die potensiaal waarvoor hulle bestem is
nie
Die gevoel dat ek net nie goed genoeg is
nie; skaam/verleë/bedroef/verstote
en beklaenswaardig
4 September - Liefde wat herstel
4 September - Liefde wat herstel
4 September - Liefde wat herstel

More Related Content

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

4 September - Liefde wat herstel

  • 2.
  • 3.
  • 4.
  • 5.
  • 6.
  • 7.
  • 8.
  • 9. INLEIDING “Jubel “ - want waar God se liefde aan die werk is word hartseer in blydskap verander en trane in ’n gejubel! (Ps.30:12-13)
  • 10. Die beeld van ’n “onvrugbare vrou” Die toestand van skande en vernedering van ’n bruid/’n volk wat nie leef volgens die potensiaal waarvoor hulle bestem is nie Die gevoel dat ek net nie goed genoeg is nie; skaam/verleë/bedroef/verstote en beklaenswaardig

Editor's Notes

  1. Soos ’n vrou binne die konteks van beloftes aan Israel wat nie kinders kan hê nie- wat deur haar man verlaat word. Beteken sy kan nie deel vorm van die belofte nie, kan nie ‘’n aandeel hê nie. # Israel se sonde en ongehoorsaamheid het gemaak dat hulle nie meer vrugbaar kon wees as volk van die Here nie – nie meer hulle roeping kon uitleef nie. Daar is goed wat ons potensiaal belemmer – Sonde : wat ek gedoen het/toegelaat het/ wat ander aan my gedoen het. # Dit beinvloed my hele menswees en hoe ek dink oor myself. Die groot gevaar is dat mense later daarmee vrede maak/ dit maar aanvaar en tevrede is da daarmee. Ek gaan maar altyd die slagoffer wees/ ek gaan die goed nooit oorwin nie.
  2. Want hoe kan ‘n man sy eie vrou vergeet? God is ons Pa maar ook die bruidegom # Om sy skepping te herstel en heel te maak is wat Hy doen # Sy liefde vir sy volk weeg altyd die swaarste- kyk vir ‘n rukkie weg maar vat hulle weer terug. Die boodskap van die kruis is liefde. # Die Here sal sy volk weer deelmaak van die verlossingsplan – om goed nuut te maak – maar die herstel begin by hulle want jy kan nie dit uitdeel voordat jy nie ontvang het nie.
  3. # En vir my en jou ?– die grootste deel van die nuutmaak het reeds begin. Sy koninkryk is hier en nuwe skepping begin by ons – eers in my lewe en dan in ander. 2 Kor. 5:17 Die Here wil jou eers nuutmaak – en Ons hoef nie soos Israel maar gewoond te raak aan die val en opstaan lewe nie. Ons leef in ’n nuwe, beter storie. ‘n nuwe en beter verbond wat van beter beloftes getuig. Gal.4 sê P dit so mooi : die huidige Jerusalem is steeds in slawerny terwyl die hemelse Jerusalem vry is. Want ons vryheid hang nie af van iets wat ons gedoen het nie, dit hang af van die een wat dit uit genade vir ons bewerk het – wat ons gekoop het. # Maak die plek van jou tent groter / wyer tentdoeke en slaan die tentpenne dieper in. Die plek waar God Homself openbaar moet groter. Koninkryk moet uitbrei – meer van wie Hy is en meer mense onder Sy heerskappy! Groter as in die verlede – ‘’n nuwe seisoen! ( MEER HEERLIKHEID/ NUUTMAAK/MEER VRUG/ GROTER OES)
  4. # Hy het gedoen wat nodig is sodat jy nie meer vasgevang te wees in die web van oorsaak en gevolg nie. Watter storie glo jy oor jou lewe? Sê ja vir Sy liefde! # Dis ‘’n keuse vir dit wat jy bedoel is om te wees. Sy bruid – spreek van vrugbaarheid vir jou eie lewe maar ook van vrugbaarheid oor ander se lewens. Hy is die wynstok en ons is die lote!