SlideShare a Scribd company logo
1 of 10
15 mei 2016 ek dra julle op aan god en sy (upt afskeidsboodskap).
15 mei 2016 ek dra julle op aan god en sy (upt afskeidsboodskap).
15 mei 2016 ek dra julle op aan god en sy (upt afskeidsboodskap).
15 mei 2016 ek dra julle op aan god en sy (upt afskeidsboodskap).
15 mei 2016 ek dra julle op aan god en sy (upt afskeidsboodskap).
15 mei 2016 ek dra julle op aan god en sy (upt afskeidsboodskap).
15 mei 2016 ek dra julle op aan god en sy (upt afskeidsboodskap).
15 mei 2016 ek dra julle op aan god en sy (upt afskeidsboodskap).
15 mei 2016 ek dra julle op aan god en sy (upt afskeidsboodskap).
15 mei 2016 ek dra julle op aan god en sy (upt afskeidsboodskap).

More Related Content

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisAGS Lofoord Upington
 
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal AGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnis
 
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
 
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
 
Tema: Rimpeleffek
Tema: RimpeleffekTema: Rimpeleffek
Tema: Rimpeleffek
 

Editor's Notes

  1. #Gemengde gevoelens Dit is met gemengde gevoelens wat ek vanoggend met u gesels. Aan die een kant is dit vir my baie hartseer om te weet dit is my laaste boodskap aan hierdie gemeente as die pastoor van hierdie gemeente. Die bykans 9 jr. wat ons hier was, was vir ons spesiaal en goed. Verseker is daar nog baie om te doen, maar ek glo dat ons gedurende die tyd , binne ons beperkinge en gebrokenheid gedoen het wat die Here van ons verwag het om te doen. Ek sal meer daarvan sê tydens die geleentheid Saterdagaand. Ek is egter ook baie opgewonde oor AGS Lofoord Upington. God het nie verander nie, Sy planne, drome en beloftes vir die gemeente het nie verander nie. #Nuwe seisoen Op grond van Prediker 3 weet ek God het ook die einde van die seisoen en die begin van die nuwe al lankal beplan. Voor die grondlegging van die aarde was dit al in Sy anale opgeteken. Ons en Ernest hulle se beroepe het dalk vir ons almal baie vinnig en onverwags gekom. Net soos ek glo ek het van u ook dalk baie gewonder en vrae gevra oor wat die Here doen, hoe Hy dit gedoen het en dalk selfs hoekom Hy dit gedoen het. Die antwoord op hierdie vrae is bloot: “Omdat Hy die beste weet”. Omdat Hy ons belange en die belange van Lofoord gemeente op die hart dra. Dit is juis hierdie feit wat my baie opgewonde maak. Nie opgewonde om weg te gaan nie maar opgewonde oor wat God beplan vir die gemeente. Ek is in my hart oortuig hier kom iets nuuts en baie moois. Ek en Louise het ons geleentheid gehad om te doen wat ons moes doen en net die Here weet of ons dit gedoen het en hoe ons dit gedoen het. Nou breek ’n nuwe dag aan! Nou is dit tyd om weg te stap en God verder vir en met die gemeente te vertrou. Daarom dan my teksvers:
  2. #Hand 20:32 .... Ons dra julle op aan God en die woord van SY genade. Nie ons of enige ander persoon kan in elk geval vir u sorg, lief wees en beskerm soos wat Hy dit self kan doen nie. Dit is hierdie waarheid wat vir my en Louise rustigheid in ons harte gee. Dit is onmoontlik om die Woord oor die bykans 9 jr. op te som. Wat ek graag wil doen, is om u te herinner aan die woord wat die Here vir u en die gemeente gegee het sedert ons weet dat ons weggaan. As u dalk een van hierdie geleenthede gemis het, wil ek u aanmoedig om die CD’s te kry. Ek lig enkeles uit
  3. #Nog nie klaar nie Gedurende Febr. het ons een Sondag gekyk na die feit dat God met ons besig is. Ons is die klei in die hand van die groot Pottebakker. Die Pottebakker is eers met ons klaar die dag wanneer ons hier op aarde te ruste kom. Vorming is nie altyd lekker nie. Vorming beteken dat dele weggesny word. Die perfekte kunswerke word gemaak wanneer die klei met die pottebakker saamwerk. Die Pottebakker weet daar is verskeie soorte klei en Hy weet presies hoe om met elke soort klei te werk. Hy weet hoe om met jou te werk. Die kunswerk is nie klaar voordat hy gebak is nie. Dit is warm en ongemaklik in die oond. Dit is egter hierdie hitte wat permanensie gee aan die vorm van die kunswerk. Miskien ervaar van u hierdie tyd as sleg en ongemaklik. Jy is in die hand van die Pottebakker wat jou ken en weet wat Hy doen. Vertrou Hom
  4. #Het jy al die koste bereken Jesus sê dat hulle wie Hom wil dien hulle self moet verloen, hulle kruis opneem en Hom volg. Ek maak klaar met alles wat “EK” is en kies om Hom te vertrou vir en met my lewe. Dit beteken Hy kan doen wat Hy wil, soos wat Hy wil en wanneer Hy wil. Ek sterf vir my eie drome, planne en ambisies en volg Hom. Dit gaan nie oor my nie, dit gaan oor Hom.
  5. #Onsekerheid mag nie dikteer nie Ons het gekyk na die storie van Job en die feit daar ’n klomp vrae en onsekerhede was wat hy nie kon verduidelik nie. Hoekom het gebeur wat gebeur het? Hoekom het dit met hom gebeur? Sal hy ooit weer kan herstel en indien wel hoe sal dit ooit kan gebeur. Miskien wonder van u ook oor die toekoms en wat nou? Vanoggend wil ek u kom aanmoedig om te doen wat Job gedoen het. Hy het nie toegelaat dat die onsekerhede van wat gebeur het en wat dalk nog kan gebeur sy lewe dikteer nie. Hy het gefokus daarop wat seker en vas was en dit is Sy God. Staan op God se woord. Daar is geen stewiger fondasie waarop jy jou lewe kan bou nie. Staan daarop veral wanneer jou sintuie en verstand jou bang en onseker wil maak. God het nie verander nie, Sy woord het nie verander nie. Hy is dieselfde gister, vandag en tot in alle ewigheid. Hy is God en buite Hom is daar geen ander nie.
  6. #Meer as ’n droom ...... Onthou u wat die Here met hierdie gemeente kom deel het die 17de April? Meer as ’n droom!.. Die feit dat God se beloftes vir hierdie gemeente meer as ’n droom is. Vir God is hierdie beloftes reeds in vervulling. Die oomblik toe Hy hulle gegee het, was hulle reeds vervul. Al wat hierdie gemeente moet doen, is om Hom te glo. Geloof is die sleutel tot God se beloftes. Hoekom het ’n hele generasie Jode nie in die beloofde land ingetrek nie maar gesterf in die woestyn?
  7. #Hebr 3:19 .... Wat het hierdie generasie gediskwalifiseer vir God se beloftes? Hulle ongeloof. Net Joshua en Kaleb en hulle gesinne het die belofte vervul gesien. Hoekom? Want hulle het geglo dat God sal doen wat HY gesê het Hy sal doen. So, ons weggaan is wel die einde van ’n seisoen. Ek wil u egter verseker dit is nie die einde nie. NOOIT NIE! Dit is ook die begin van iets nuuts en baie spesiaals. Iets so wonderlik dat u dalk sou wens kon dit nie maar al lankal gekom het nie. Hulle wie geglo en gepraat het dat hulle nie die land sou ingaan nie het in die woestyn gesterf. Hulle wie geglo het, het die wonder van God se beloftes gesien, gevoel, geruik, gehoor en geproe. Waar staan jy vanoggend? Daarom is dit die wonderlikste ding om vanoggend te kom sê .... #Ek dra julle op aan God en aan die Woord van Sy genade Lofoord gemeente. Bly gefokus op God en Sy Woord. Laat dit julle gedagtes oorheers. Moenie dat mense en hulle opinies jou gedagtes bepaal en oorheers nie. U sien baie mense se woorde doen niks anders as om af te breek en ons negatief en depressief te maak nie daarteen se
  8. #Hand 20:32 ...... So wat doen die Woord van God? Dit bou op en gee ons ’n erfdeel. Ek dink die hoofrede hoekom die wereld en self kinders van God so af en negatief is, is omdat hulle nie die Woord lees nie. Die wat wel die Woord lees, sien dit bloot as informasie. Hulle glo dit nie. Ek wil u verseker, die oomblik wat ons die Woord glo dan veroorsaak hierdie informasie, transformasie. Geloof het die informasie rondom die belofte van ’n beloofde land verander in ’n transformasie. ’n Transformasie van ’n nomadiese bestaan in die woestyn, na eiendomsbesit in die beloofde land. Ongeloof bring ook transformasie. Dit maak jou huidige slegte omstandighede nog slegter en ondraagliker. Vat vanoggend God se Woord, dit wat Hy die laaste tyd met ons gedeel het. Nie net dit nie. Sy hele woord. Dit is vir hierdie gemeente, dit is vir jou. Glo hierdie Woord. #Geloof maak al die verskil Maak seker dat jy nie sterf in die woestyn nie. Mag jou naam deel wees van hulle wie die beloofde land in is, nie hulle wie gesterf het in die woestyn nie. Daar is ’n beloofde land wat wag! Ons hou nie van verandering nie. Selfs wanneer verandering tot ons voordeel sal strek sukkel party van ons soms daarmee. God se planne is altyd tot ons voordeel. God se plan dat Derrick Louise, Ernest en Carla vervang moet word in hierdie gemeente, sal ook tot voordeel wees van hierdie gemeente en gemeenskap. Glo dit, praat dit, leef dit. Amen! Na gebed. Die res van wat ek graag met u wel deel sal ek Saterdag doen. Die Here seen