SlideShare a Scribd company logo
1 of 9
Die strik van Vergelyking
1
Vergelyking: Om te bepaal waar jy is in die lewe
in terme van waar ander is.
Maar wat my aangaan, my voete het amper
gestruikel, my voetstappe het byna uitgegly.
Psalm 73:2
Ons wil almal ’n trappie hoër wees!
Daar is geen wenners in vergelyking nie!
Ons kyk neer op ander of ons voel
minderwaardig
Maak dat ons nie van onsself hou nie
Dompel ons in die skuld, bederf verhoudings
Spreuke 14:30 : “...envy rots the bones”
Salomo se raad...
Verder het ek gesien dat al die moeitevolle
arbeid en al die bekwaamheid by die werk
naywer is van die een teenoor die ander. Ook dit is
tevergeefs en ‘n gejaag na wind.
Prediker 4:4
Salomo se raad...
Die dwaas vou sy hande en eet sy
eie vlees op.
Prediker 4:5
Salomo se raad...
Een handvol rus is beter as altwee
vuiste vol moeite en gejaag na wind.
Prediker 4:6
'n Sinlose ding...
En weer het ek ‘n vergeefse moeite
gesien onder die son:
Daar is een allenig sonder ‘n tweede,
ook het hy geen seun of broer nie;
tog is daar geen einde aan al sy
moeitevolle arbeid nie, sy oë kry ook
nie genoeg van rykdom nie.
Vir wie tog vermoei ek my en laat my
siel gebrek ly aan die goeie?
Prediker 4:7 en 8
'n Bose ding...
Ook dit is tevergeefs en ‘n verkeerde saak.
Vergelyking staan in
kontras met Liefde en
volg

More Related Content

More from AGS Lofoord Upington

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnis
 
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
 

Vergelyking 1

  • 1. Die strik van Vergelyking 1
  • 2. Vergelyking: Om te bepaal waar jy is in die lewe in terme van waar ander is. Maar wat my aangaan, my voete het amper gestruikel, my voetstappe het byna uitgegly. Psalm 73:2 Ons wil almal ’n trappie hoër wees!
  • 3. Daar is geen wenners in vergelyking nie! Ons kyk neer op ander of ons voel minderwaardig Maak dat ons nie van onsself hou nie Dompel ons in die skuld, bederf verhoudings Spreuke 14:30 : “...envy rots the bones”
  • 4. Salomo se raad... Verder het ek gesien dat al die moeitevolle arbeid en al die bekwaamheid by die werk naywer is van die een teenoor die ander. Ook dit is tevergeefs en ‘n gejaag na wind. Prediker 4:4
  • 5. Salomo se raad... Die dwaas vou sy hande en eet sy eie vlees op. Prediker 4:5
  • 6. Salomo se raad... Een handvol rus is beter as altwee vuiste vol moeite en gejaag na wind. Prediker 4:6
  • 7. 'n Sinlose ding... En weer het ek ‘n vergeefse moeite gesien onder die son: Daar is een allenig sonder ‘n tweede, ook het hy geen seun of broer nie; tog is daar geen einde aan al sy moeitevolle arbeid nie, sy oë kry ook nie genoeg van rykdom nie. Vir wie tog vermoei ek my en laat my siel gebrek ly aan die goeie? Prediker 4:7 en 8
  • 8. 'n Bose ding... Ook dit is tevergeefs en ‘n verkeerde saak.
  • 9. Vergelyking staan in kontras met Liefde en volg