SlideShare a Scribd company logo
1 of 6
EN DAAR HET ’n TYD
AANGEBREEK .....
HAND 8:1-8
Gebeure tot en met Jesus se dood
Gebeure na Jesus se dood
Hand 8:2-3 En godvresende manne het Stéfanus
begrawe en ‘n groot rou oor hom bedrywe. Maar
Saulus het die gemeente verwoes en in die huise gegaan
en manne en vroue uitgesleep en in die gevangenis
oorgelewer.
Het daar ‘n tyd aangebreek .....
’n Tyd wat die vyand ons gaan aanval
Waarsku omdat Hy ons liefhet
Luk 21:36 Waak dan en bid altyddeur, sodat julle
waardig geag mag word om al hierdie dinge wat kom, te
ontvlug en voor die Seun van die mens te staan.
God gebruik moeilke tye tot Sy eer
Hand 8:4 En die wat verstrooi was, het die land
deurgegaan en die woord van die evangelie verkondig.
1 Kor 10:13 Geen versoeking het julle aangegryp
behalwe ‘n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal
toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar
Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee,
sodat julle dit sal kan verdra.
Hand 9:31 En die gemeentes deur die hele Judéa en
Galiléa en Samaría het vrede gehad; en terwyl hulle
opgebou is en gewandel het in die vrees van die Here en
die vertroosting van die Heilige Gees, het hulle
vermeerder.
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek

More Related Content

Viewers also liked

La aventura del pensamiento
La aventura del pensamientoLa aventura del pensamiento
La aventura del pensamientoAlvaro Castillo
 
Dexterous writing tips for erotica
Dexterous writing tips for eroticaDexterous writing tips for erotica
Dexterous writing tips for eroticaOnline Gatha
 
људска права и слободе
људска права и слободељудска права и слободе
људска права и слободеangelinabrankovic51
 
Lecture 07 search techniques
Lecture 07 search techniquesLecture 07 search techniques
Lecture 07 search techniquesHema Kashyap
 
Lecture 02 introduction to ai
Lecture 02 introduction to aiLecture 02 introduction to ai
Lecture 02 introduction to aiHema Kashyap
 

Viewers also liked (8)

August 2015
August 2015August 2015
August 2015
 
Infografico
InfograficoInfografico
Infografico
 
H barras s 06
H barras s 06H barras s 06
H barras s 06
 
La aventura del pensamiento
La aventura del pensamientoLa aventura del pensamiento
La aventura del pensamiento
 
Dexterous writing tips for erotica
Dexterous writing tips for eroticaDexterous writing tips for erotica
Dexterous writing tips for erotica
 
људска права и слободе
људска права и слободељудска права и слободе
људска права и слободе
 
Lecture 07 search techniques
Lecture 07 search techniquesLecture 07 search techniques
Lecture 07 search techniques
 
Lecture 02 introduction to ai
Lecture 02 introduction to aiLecture 02 introduction to ai
Lecture 02 introduction to ai
 

More from Susanna De Waal

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë grafSusanna De Waal
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!Susanna De Waal
 
3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!Susanna De Waal
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droomSusanna De Waal
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!Susanna De Waal
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! Susanna De Waal
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouselfSusanna De Waal
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekteSusanna De Waal
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nieSusanna De Waal
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nieSusanna De Waal
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter asSusanna De Waal
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal SkoonmaakSusanna De Waal
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet Susanna De Waal
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding Susanna De Waal
 

More from Susanna De Waal (20)

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
 
3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!
 
10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
 
20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
 
31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding
 
Verbly jou in die here
Verbly jou in die hereVerbly jou in die here
Verbly jou in die here
 

31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek

  • 1. EN DAAR HET ’n TYD AANGEBREEK ..... HAND 8:1-8
  • 2. Gebeure tot en met Jesus se dood Gebeure na Jesus se dood Hand 8:2-3 En godvresende manne het Stéfanus begrawe en ‘n groot rou oor hom bedrywe. Maar Saulus het die gemeente verwoes en in die huise gegaan en manne en vroue uitgesleep en in die gevangenis oorgelewer. Het daar ‘n tyd aangebreek .....
  • 3. ’n Tyd wat die vyand ons gaan aanval Waarsku omdat Hy ons liefhet Luk 21:36 Waak dan en bid altyddeur, sodat julle waardig geag mag word om al hierdie dinge wat kom, te ontvlug en voor die Seun van die mens te staan. God gebruik moeilke tye tot Sy eer Hand 8:4 En die wat verstrooi was, het die land deurgegaan en die woord van die evangelie verkondig.
  • 4. 1 Kor 10:13 Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ‘n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra. Hand 9:31 En die gemeentes deur die hele Judéa en Galiléa en Samaría het vrede gehad; en terwyl hulle opgebou is en gewandel het in die vrees van die Here en die vertroosting van die Heilige Gees, het hulle vermeerder.

Editor's Notes

  1. #Gebeure tot en met Jesus se dood Ons weet soos wat Jesus se bediening momentum gekry het, het die weerstand teen Sy bediening ook momentum gekry. Daar was mense wat nie van Hom en dit wat Hy gedoen het gehou het nie. So is Hy uiteindelik verraai, valslik beskuldig en uiteindelik onskuldig aan kruis vasgeslaan. Terloops, moenie verbaas wees as mense leuens oor jou verkoop nie, dit het met Jesus ook gebeur. #Gebeure na Jesus se dood Jesus staan op uit die graf, verskyn aan Sy dissipels en baie ander mense en vaar ophemel toe. In gehoorsaamheid aan God sê opdrag wag die dissipels op die uitstorting van die HG. Op Pinksterdag stort God Sy Gees uit op die 120 in die bovertrek. En net soos in elkeen van die BG gefaal waar ek kon begin het met: “en daar het ’n tyd gekom” het daar na die uitstorting van die HG ’n tyd gekom waar die kerk ’n wonderlike tyd van groei en samehorigheid beleef. Mense het op ’n besonderse manier na mekaar omgesien en die Here het daagliks by die gemeente gevoeg die wat gered is. Die Here het magtig meegewerk met wonders en tekens. Dit moes wonderlik gewees het om deel van hierdie tyd in die geskiedenis van die kerk te kon wees. En dan lees ons die volgende .... #Hand 8:3 .... Stefanus was een van die manne wat die boodskap van Jesus as Verlosser verkondig het. Die Joodse leiers het nie hiervan gehou nie en hom uiteindelik laat doodmaak. Met Stefanus se begrafnis ..... #Het daar n tyd aangebreek ..... Wat se tyd? ’n Tyd van erge vervolging in die kerk. Saulus, ’n Joodse burger, het ’n fel aanslag op die kerk geloods. Hand 8:3 sê hy het die gemeente verwoes. Die ampl stel dit so: SAUL SHAMEFULLY TREATED AND LAID WASTE THE CHURCH CONTINIOUSLY WITH VIOLENCE AND CRUELTY Ons weet dit was nie waar nie, want die kerk het bly voortbestaan en gegroei. Hoe dit ook al sy, na ’n tyd van wonderlike broederskap en groei het daar ’n tyd aangebreek wat die kerk intense vervolging onder Saulus deurgemaak. Hy het sy bes gedoen om elke navolger van Christus te gaan uitsnuffel en in die tronk te laat gooi, maak nie saak waar hulle was nie. Hierdie is dan ’n waarskuwing vir die kerk in die algemeen, elke gemeente en ook dan vanselfsprekend, elke wedergebore kind van God. Gedurende die tyd wat ons die Here dien gaan daar ’n tyd aanbreek wat die vyand jou en my ook gaan aanval.
  2. #’n Tyd wat die vyand ons gaan aanval Moontlik dink u: “dit is darem baie negatiewe prediking”?. Derrick, spreek jy nou moeilikheid oor ons uit. Glad nie. Wat God se woord vanaand kom doen is om ons te kom waarsku en voorberei. Daar gaan moeilike tye wees. Hoekom waarsku die Bybel ons rakende hierdie waarheid? #Waarsku omdat Hy ons liefhet Hy kom waarsku ons vanaand sodat wanneer dit gebeur dit ons nie onkant betrap en die wind uit ons seile haal nie. Ons kan voorberei daarvoor. Dit help mos om voorbereid te wees op iets. (Vb. van beurtkrag). Kind van God, wees wakker en op die uitkyk na die aanvalle van die vyand. Wees hulle te wagte. Wees hulle veral te wagte wanneer jy daardie tydperke van seën beleef. Ons het al by meer as 1 geleentheid in ons lewe hierdie waarheid beleef: “wanneer God seën, wil die vyand kom roof”. Nou sê ek nie demp die tye van guns en verkwikking deur nou angsvallig en negatief te sit en wag vir die negatiewe wat mag kom nie. Geniet God se tye van guns en verkwikking. Gedurende hierdie tye, moet egter nie Luk. 21:36 vergeet nie. #Luk 21:36 .... Tye van versoeking en beproewing gaan daar wees. Hoe beter my verhouding met Hom is, hoe beter voorbereid sal ek wees wanneer hulle kom. As ek dit die aanval van die vyand te wagte is, is die effek van die aanval baie kleiner. So na hierdie tydperk waar die Handelinge kerk wonderlike groei en samesyn geniet het, kom die tyd van beproewing. Die vyand wil kom slag steel en verwoes. #God gebruik moeilke tye tot Sy eer Die kerk word verdruk met die gevolg dat Jesus se volgelinge moet vlug. Dit beinvloed egter nie hulle verhouding met die Here nie. Hierdie is ’n NB keuse wat elkeen van ons by paar geleenthede in ons lewe sal moet maak. Ek laat die duiwel toe om my uit te haal, of ek kies om in nederige afhanklikheid aan te gaan. Saulus gooi nou van die christene in die tronk en ander vlug. Wat is die gevolg? #Hand 8:4 .... Die uitbreiding van die Koninkryk van God kry momentum. Hoekom? Omstandighede dwing mense om nou te vlug. Waar hulle kom vertel hulle nou vir ander van Jesus en Sy liefde. Nou geniet hulle nie meer die beskerming van die groep nie, hulle moet selfstandig die Here begin dien. Die gevolg dat op individuele vlak hulle verhouding met die Here moes groei. Ek kan nou nie meer aanspraak maak op die liefde, ondersteuning en hulp van ander nie. Dit is nou net ek en die Here. Dit is nie lekker wanneer hierdie tye aanbreek nie. Weet egter, God kan dit, Hy kan enige iets gebruik om jou en my nader aan Hom te trek. Vertrou Hom net. Al gaan dit hoe moeilik, onthou .....
  3. #1 Kor. 10:13 .... Sommer in die vroeë geskiedenis van die kerk sien ons in die midde van al die wonderlike dinge wat daar beleef is, het daar ’n tyd aangebreek ......... In hierdie tyd was God met hulle. Hy gebruik hierdie tyd om Sy kinders nader aan Hom te trek. Hy gebruik dit om momentum te gee an die verkondiging van die evangelie op plekke wat dit dalk nog nie gehoor het nie. Dan is daar ’n laaste NB punt wat ons nie moet mis nie. Dit kry ons in #Hand 9:31 .... Daar het ’n tyd aangebreek wat die vervolging weer afgeneem het. Daar kom ’n tyd wat God vir jou anderkant sal uitbring, meer as oorwinnaar in Jesus Naam. Onthou u wat het een van die predikers gesê: “jou probleem het ’n vervaldatum”. Net so seker as wat daar tye van versoeking en beproewing gaan wees, net so seker sal die tye van uitkoms en deurbraak ook wees. Ek weet nie waar bevind jy jouself vanaand nie. Beleef jy tans God se guns en oorwinning. Geniet dit en eer Hom daarvoor. Wees egter altyd ’n aanslag van die vyand te wagte. Sit jy vanaand in moeilike tye, is daar vrae en gebede want onbeantwoord bly? Voel dit vir jou jy is alleen en jy is besig om te sink? Hy is besig om jou nader aan Hom te trek. Hy is besig om ’n getuienis, jou getuienis aanmekaar te sit. Iemand gaan later deur dieselfde gaan as wat jy nou gaan en hulle gaan nodig hê om jou storie te hoor. Meer nog. Daar gaan ’n tyd kom wat hierdie seisoen gaan draai en jy weer God se son van liefde en genade op jou gaan voel skyn