SlideShare a Scribd company logo
1 of 5
2 TIM 1:3-9
*
Brief van ’n pa aan ’n seun
Laaste woorde
2 Tim 1:6 Om hierdie rede herinner ek jou
daaraan om die genadegawe van God aan te
wakker wat in jou is deur die oplegging van my
hande.
That is why I would remind you to stir up
(rekindle the embers of, fan the flame of, and
keep burning) the [gracious] gift of God, [the
inner fire] that is in you ........ (Ampl)
Maak die kanaal skoon
Skud die as van die kole af
Hoe hoog brand jou vlam nog vir die Here?
Vra die wind van die Heilige Gees om deur jou te
waai!
2 Tim 1:6 ....om die genadegawe van God aan te
wakker .......
Genadegawe = charisma = a (divine) gratuity,
(specifically) a (spiritual) endowment, that is,
religious qualification, or miraculous faculty: -
(free) gift
1 Kor. 12:8-10 ....
Wat as die kanaal nog nie geloop het nie?
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak

More Related Content

Viewers also liked

24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding Susanna De Waal
 
18 oktober 2015 Breek los uit die wurggreep van satan (15)
18 oktober 2015 Breek los uit die wurggreep van satan (15)18 oktober 2015 Breek los uit die wurggreep van satan (15)
18 oktober 2015 Breek los uit die wurggreep van satan (15)Susanna De Waal
 
25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16
25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 1625 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16
25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16Susanna De Waal
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet Susanna De Waal
 
Teoria general de sistemas e. bustos
Teoria general de sistemas   e. bustosTeoria general de sistemas   e. bustos
Teoria general de sistemas e. bustosWilfredy Inciarte
 
Портфоліо Луганська А.С.
Портфоліо Луганська А.С.Портфоліо Луганська А.С.
Портфоліо Луганська А.С.VadimLuganskiy
 

Viewers also liked (9)

24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding
 
18 oktober 2015 Breek los uit die wurggreep van satan (15)
18 oktober 2015 Breek los uit die wurggreep van satan (15)18 oktober 2015 Breek los uit die wurggreep van satan (15)
18 oktober 2015 Breek los uit die wurggreep van satan (15)
 
31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)
 
25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16
25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 1625 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16
25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
 
Teoria general de sistemas e. bustos
Teoria general de sistemas   e. bustosTeoria general de sistemas   e. bustos
Teoria general de sistemas e. bustos
 
담아 발표Ppt
담아 발표Ppt담아 발표Ppt
담아 발표Ppt
 
MBA pdf
MBA pdfMBA pdf
MBA pdf
 
Портфоліо Луганська А.С.
Портфоліо Луганська А.С.Портфоліо Луганська А.С.
Портфоліо Луганська А.С.
 

More from Susanna De Waal

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë grafSusanna De Waal
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!Susanna De Waal
 
3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!Susanna De Waal
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droomSusanna De Waal
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!Susanna De Waal
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! Susanna De Waal
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouselfSusanna De Waal
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekteSusanna De Waal
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nieSusanna De Waal
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter asSusanna De Waal
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreekSusanna De Waal
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oëSusanna De Waal
 
Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Susanna De Waal
 
Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Susanna De Waal
 
Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Susanna De Waal
 
20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?Susanna De Waal
 

More from Susanna De Waal (20)

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
 
3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!
 
10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
 
20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë
 
Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!
 
Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2
 
Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1
 
20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?
 
God is in beheer!
God is in beheer!God is in beheer!
God is in beheer!
 

7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak

  • 2. Brief van ’n pa aan ’n seun Laaste woorde 2 Tim 1:6 Om hierdie rede herinner ek jou daaraan om die genadegawe van God aan te wakker wat in jou is deur die oplegging van my hande. That is why I would remind you to stir up (rekindle the embers of, fan the flame of, and keep burning) the [gracious] gift of God, [the inner fire] that is in you ........ (Ampl)
  • 3. Maak die kanaal skoon Skud die as van die kole af Hoe hoog brand jou vlam nog vir die Here? Vra die wind van die Heilige Gees om deur jou te waai! 2 Tim 1:6 ....om die genadegawe van God aan te wakker .......
  • 4. Genadegawe = charisma = a (divine) gratuity, (specifically) a (spiritual) endowment, that is, religious qualification, or miraculous faculty: - (free) gift 1 Kor. 12:8-10 .... Wat as die kanaal nog nie geloop het nie?

Editor's Notes

  1. #Brief van ’n pa aan ’n seun Hierdie is ’n brief van ’n pa aan sy geestelike seun. Ons weet daar was ’n baie besonderse verhouding tussen Paulus en Timotheus. Hulle het vir ’n tyd lank saam in Efese die Woord verkondig. Voor Paulus daar weg is, het hy Timotheus aangestel as voltydse bedienaar van die gemeente #Laaste woorde Ons almal plaas groot waarde aan die laaste woorde wat iemand sê voordat hy/sy sterf. Ons sal moeite doen om te hoor wat dit is en doen ook moeite om dit te onthou. Hierdie was volgens alle aanduidings Paulus se laaste brief voordat hy tereggestel was. Presies hoe lank voor die teregstelling weet ons nie. Paulus was ook op hierdie stadium siek in die tronk. So onder hierdie omstandighede skryf Paulus hierdie brief. Nie net wil ons seker maak ons hoor die laaste woorde aan ’n geliefde nie, as jy siek is en weet jy kan binnekort tereggestel word, gaan jy ook nie tyd mors om ’n brief te skryf met onbelangrikhede in nie. Jy gaan konsentreer daarop wat regtig NB is. Daarmee as agtergrond kom Paulus en hy skryf hierdie brief vir een van sy geestelike seuns. Hy sê ’n klomp goed maar ek wil vanaand stilstaan by v6 #2 Tim 1:6 ... Dit is asof Paulus ook klem op hierdie vers wil plaas. Ou seun, onthou wat ek jou gesê het. Paulus sê ek herinner jou, so Paulus moes dus hierdie ding al ’n vorige keer ook gesê het. Waaraan herinner hy vir Timotheus: “wakker die genadegawe wat in jou is aan”. #Ampl ....... In die week sit ek die besproeiing by ons huis aan. Ek sien toe een van die spreiers wil nie so lekker spuit nie. Ek vat toe die draad wat ek gebruik om die spreiers oop te maak en probeer hom so oop kry. Hy spuit toe beter maar ek sien hy is nog nie reg nie. Ek besef toe dat ek die spreierkop sal moet afdraai om hom skoon te maak. Toe ek hom afdraai sien ek dat nie alleen was die spreier geblok nie, maar die pyp was ook vil vuiligheid gewees. Na die water so rukkie geloop het, het die vuil water wat by die pyp uitgekom het skoon begin word. Met die pyp en die spreier skoongemaak het die water sommer weer lekker gespuit. Die spreier kon sy werk weer behoorlik doen. Daar het, voor die tyd, water by die spreier uitgekom, maar net ’n baie dun straaltjie, nou sommer ’n behoorlike een. Die kanaal moes skoongemaak word. Wanneer Paulus vir Timotheus skryf, wakker die genadegawe aan dan sê hy ook, maak die kanaal skoon
  2. #Maak die kanaal skoon Rekindle the ember, fan the flame. Hou die kole brandend. Kind van God, in die gedeelte herinner Paulus vir Timotheus aan iets wat hy al voor vir hom gesê het. Woorde wat deel is van sy laaste brief aan Timotheus. Ook God se woord vir ons vanaand. Hou die kole brandend. #Skud die as van die kole af Geen kool bly vanself aan die brand nie. Geen kanaal bly altyd oop nie. Met tyd brand die vlammetjie laer en word die kanaal verstop. In ons geestelike lewe is dit dieselfde. Sou ons nie aandag gee aan die vlam in ons gees nie gaan dieselfde met hom gebeur. #Hoe hoog brand jou vlam nog vir die Here? Is daar in jou hart nog ’n vreugde en opgewondenheid om Hom te dien. Gebruik die Here jou nog soos wat Hy jou gebruik het? Het die kwaliteit en/of kwantiteit van die genadegawes wat deur jou werk toegeneem of afgeneem? Hoor jy Sy stem beter of slegter of het jy geleer om maar jou eie ding te doen? Vanaand roep die woord ons op om opnuut die vuur so bietjie te stook, om die kanaal skoon te maak. Hoe doen ek dit? #Vra die wind van die Heilige Gees om deur jou te waai! Om die spreier mooi oop te kry moes ek die vuilgoed uitblaas. Om die pyp oop en skoon te kry moes die water daardeur vloei. Net so min as wat die spreier of die pyp homself kon skoonmaak, kan ek en jy dit doen. Jy kan so hard probeer jy wil, jy gaan dit nie regkry nie. Jy kan maar soveel goeie dade moontlik doen, dit gaan nie gebeur nie. Dit gaan slegs gebeur wanneer ons onsself oopstel en oorgee aan die HG om in ons te kom werk. Wil jy dit nie vanaand doen of dalk weer doen nie. Ons het almal nodig om dit sommer gereeld te doen. Wanneer laas het jy dit gedoen? Paulus se Timotheus moet iets spesifieks kom aanwakker, wat was dit? #2 Tim 1:6 .......
  3. #Genadegawe = charisma = a (divine) gratuity, ...... ’n Mond vol, nie waar nie. Ek verstaan dit so. Wakker dit wat God vir jou gegee het aan. Daardie spesifieke gawe wat God vir jou gegee het. As jy nie weet wat dit is nie, vra Hom wat dit is. Vra ook ander wat hulle in jou sien wat jy besonder goed in is. Onthou hierdie is nie jou talente nie. Die def. Sê dit is ’n “religious qualification, miraculous faculty. Dit is daardie ding wat God jou gegee tydens of na jou bekering. ’n Geestlike gawe. #1 Kor. 12:8-10 .... Woord van wysheid / kennis, geloof, gesondmaking, werkinge van kragte, profesie, onderskeiding van gees, tale en uitleg van tale. Ons sê mos soms hierdie persoon het charisma. Hy is anders, hy maak indruk. God wil hê dat Sy kinders sal uitstaan vanwee hierdie charisma (genadegawe) wat hy ons gee. Die oproep is dan nou dat Timotheus, ons, hierdie gawe sal afstof, en opnuut sal aanvuur. Die kanaal opnuut sal skoonmaak. # Wat as die kanaal nog nie geloop het nie? Dan wil God hom ook vanaand oopmaak sodat Sy wonderlike charisma daardeur kan vloei. Sal jy nie daarvan hou nie? So, ons gaan God nou loof, prys en aanbid en terwyl ons dit doen wil ek jou aanmoedig om jouself oop te stel sodat die wind en vuur van die HG oor en deur jou kan waai. Hy wil vanaand kanale vir die eerste keer laat loop, Hy wil kanaal wat so bietjie verstop geraak het weer oopmaak. Is jy gereed?