SlideShare a Scribd company logo
1 of 7
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .

More Related Content

More from Susanna De Waal

25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! Susanna De Waal
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouselfSusanna De Waal
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekteSusanna De Waal
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nieSusanna De Waal
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nieSusanna De Waal
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter asSusanna De Waal
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal SkoonmaakSusanna De Waal
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet Susanna De Waal
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreekSusanna De Waal
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding Susanna De Waal
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oëSusanna De Waal
 
Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Susanna De Waal
 
Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Susanna De Waal
 
Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Susanna De Waal
 
20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?Susanna De Waal
 

More from Susanna De Waal (20)

25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
 
20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
 
31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë
 
Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!
 
Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2
 
Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1
 
Ons kan op god vertrou
Ons kan op god vertrouOns kan op god vertrou
Ons kan op god vertrou
 
20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?
 
God is in beheer!
God is in beheer!God is in beheer!
God is in beheer!
 

Editor's Notes

  1. #Genade Ek het ’n tyd gelede met u gedeel dat ek oortuig is dat genade hoog op God se prioriteitslys is vir Lofoord gemeente. Ons weet dat dit is God se genade wat ons red, nie ons werke nie. Ons weet dat dit is Sy genade wat maak dat ons kan geniet wat ons wel nou hier geniet. Paulus skryf dat deur die genade van God is Hy wat Hy is. Sonder God se genade sou Jesus nooit aarde toe gekom het nie en was ons vir ewig verdoem, op pad hel toe sonder ’n manier om onsself te red. Ons het in Tit. 2 gelees dat die genade van God leer ons. Mense, al die goed wat ons uit die Woord van God leer is a.g.v. die genade van God. Genade sê: “ek kan jou nie los waar en soos jy is nie, ek gaan jou die beter wys en leer”. Hierdie beter is nie altyd maklik nie en kom nie vanself nie. Hierdie is ...... #Nie ’n pad vir lafaards nie! Om kind van God te wees is die grootste voorreg wat enige mens op hierdie aarde kan geniet. Dit vra egter iets van jou en my. Dit vra ...... #VERANDERING ’n Kind van God dink, praat en tree anders op as hulle wie nie kinders van God is nie. Hierdie andersheid is nie andersheid om aandag op myself te trek nie. Dit is hoekom sekere mense in die wereld anders is, vir hulle eie voordeel. Kinders van God is anders sodat Hy die aandag kan kry. Dit is dan ook waartoe Rom 12:2 ons oproep. Word verander. #Nie selfgemaakte verandering nie. Dit is nie verander jou self nie. Dit is: “word verander”. Ons moet toelaat dat God en Sy Woord ons kom verander. Die griekse woord is #Verander = metamorfo = van gedaante verander Wanneer ek toelaat dat God se Woord my verander is ek voortdurend besig om van gedaante te verander. (sywurms). Ons het verlede week gepraat van God wat nog besig is om ons te vorm. Ons is die klei in die hande van die pottebakker. Totdat ons ons kop hier neerle is Hy nog met ons besig. ‘n Kenmerk van n kind van God is verandering. Die dag wat ek kind van God word, se ons ek gee my hart vir Hom. Dit is waar. Die probleem is dat by party mense is dit die 1ste en die laaste verandering wat plaasvind. Die verandering wat Romiene van praat is meer as n hartsverandering.
  2. #Rom 12:2 .... Wat is gemoed?
  3. #gemoed = nous = intellect / mind Dit gaan hier oor meer as ’n hartsverandering. Die verandering van my intellek / gemoed lei tot ’n ander manier van dink en soos wat ek anders oor dinge begin dink, begin ek anders te praat en anders op te tree. Vernuwing bring verandering. Om Jesus te volg en dien is iets wat in jou hart begin. Daarom gaan daar emosie daarmee saam. Dit kan egter nie by ons harte stop nie. Dit moet ook my manier van dink, praat en doen verander. Jesus se klem was baie sterker op die wilsbesluit om kerk te wees as op die hartsbesluit om kerk toe te gaan. Hy het geweet dat sou ek verstaan wat dit beteken om kerk te wees kerk toe gaan vanself sou volg. As ons die groot opdrag verstaan en uitvoer, sal die begeerte om saam te kom outomaties daar wees. Dit is slegs as ek nie die opdrag verstaan en uitvoer nie wat ek ook nie ’n begeerte sal hê om saam te kom nie. Die saamkom is egter baie minder as die uitgaan. Die uitgaan is daagliks, die saamkoms is minder. #Vernuwing en veranderde gemoed vertsaan .... Ons doel is baie groter as om bloot geboue vol te maak. Ons doel is om gemeenskappe te infiltreer en te verander. Vir te lank was die klem net op die hart wat moet verander sonder die metamorfose van die verstand / ons denke #Christenskap gaan alles oor verandering Ek wat verander van sondaar tot kind van God, my denke wat verander, my woorde en dade wat verander. Dit is die verandering van duisternis na lig, vyand van God na vriend van God, moedeloosheid in hoop, hartseer in blydskap. Negatiwiteit in geloof, haat in liefde, verdeeldheid en eensgesindheid, konflik en versoening. Om kind van God te wees beteken ek word verander, dit beteken ook ek is verandering. Vb. van studente wat by UFS gebid het tydens studente konflik. Dit is onmoontlik om kind van God te wees sonder dat die wereld dit agterkom. As dit die geval is met my moet ek dringend en met groot erns my verhouding met God gaan ondersoek. Daar is dan erens baie groot fout. Verstaan u hoekom ek sê: #Dit is nie ’n pad vir lafaards nie! Dit is baie makliker om maar liewer net met die wereld se woorde, doen en late saam te gaan. Dit is baie makliker om kerk toe te gaan as om kerk te wees. As ek nog sukkel met die kerk toe gaan kan ek verseker weet ek het nog nie eers begin om te verstaan wat dit beteken en vra om kerk te wees nie. Die opdrag is in die 1ste plek om kerk te wees en dan om kerk toe te gaan. Sonder gehoorsaamheid aan God en Sy Woord gaan ek nie net die ewige lewe mis nie, ek gaan ook die oorvloed van lewe in die hier en nou mis.
  4. #Proses van verandering Verandering is nie iets wat eenmalig gebeur nie. Dit vind voortdurend plaas en is deel van ’n proses. My gedragsverandering begin met ’n nuwe manier van dink. Hierdie nuwe manier van dink lei tot nuwe maniere van optrede wat lei tot nuwe gewoontes. Nuwe gewoontes lei tot nuwe karakter. Karakter bepaal jou eindbestemming. Wanneer God se eindbestemming vir ons duidelik word begin ’n heel nuwe manier van lewe. #Om Christus te volg ...... Vra ’n nuwe manier van dink, nuwe beginsels en nuwe waardes. Sonder dat hierdie elemente in plek is, is dit onmoontlik vir jou en my om waarlik die pad saam met God te stap. Dit vra dat ek my sal onderwerp aan die hande van die Pottebakker sodat Hy met en van my kan maak wat Hy wil. Ek weet dat daar gaan tye kom wat dele weg gesny gaan word. Die pottebakker gaan wat Hy maak in ’n stadium in die oond sit. In stede van om hierdie tye te verwens, te vermy of kort te knip weet ek dit is in die besonder tye wat God besig is om die vorming wat Hy oortyd gedoen het, vas te lê. #Toepassing vs verkryging Een van die uitstaande kenmerke van ons tyd is die verkryging van inligting. Dit is nie beperk tot wereldse info nie. Nog nooit vantevore in die bestaan van die mensdom was daar soveel maklike en goedkoop maniere om info te bekom nie. Inligting is letterlik op die punte van ons vingers. Die verkryging van info is ’n NB stap ten einde verandering te bewerkstellig. Die verkryging van info insigself, lei bitter selde of ooit tot verandering. Verandering kom wanneer info toegepas word. In die kind van God se lewe kom verandering wanneer ons die Bybel begin leef. Om daaroor te praat, te sing en te bid is slegs in begin. Die Woord vra om geleef te word.
  5. #Mat 7:21 ..... #Jak 2:20 ..... Gedurende verlede jaar het een van my mentors vir my ’n boek gestuur getiteld: “Dancing with Camels”. Hierdie boek gaan juis oor die toepassing van die Woord. Hierdie boek beklemtoon die feit dat om kind van God te wees vra moed en durf. Hy beklemtoon ook die feit dat as ons nie vooraf sekere keuses maak t.o.v. die leef van die Woord nie, ons dit nie sal leef nie. Ek gaan van die inhoud van die boek met u deel oor die res van die jaar. Inhoud wat 100% geskoei is op die woord. Inhoud wat uiters noodsaaklik is vir elke persoon wat streef na geestelike groei en uiteindelik volwasseneheid. As jy ernstig is met en oor jou verhouding met die Here kan jy nie bekostig om een krieseltjie van die info te mis nie. Meer NB as die verkryging van die info, jy kan dit nie bekostig om een stukkie info ontoegepas te laat nie. Hierdie is nie vir lafaards nie (not for the faint of heart). Hierdie is nie lekkergoed en koeldrank nie. Hierdie is steak en groente. Dit gaan jou geestelik baie sterk maak. As jy deel wil word en bly van hierdie, wat ek glo, lewensveranderde pad wil wees, gaan jy die besluit moet maak om hier te wees, kom wat wil. Meer nog, jy gaan die besluit moet neem om onmiddelik te gaan toepas wat die Woord ons gaan leer. Jy gaan die besluit nou moet neem en God moet vra om jou te help. Moenie die besluit om te kom los vir volgende Sondag nie, maak hom vandag en kies om ’n persoon van karakter te wees. Genade gaan ons verder leer oor beginsels wat ons gaan help om te oorwin sou ons hulle toepas.