SlideShare a Scribd company logo
1 of 14
Lukas 8: 22-25 (NLV)
22) Eendag het Jesus vir sy dissipels gesê:
“Kom ons vaar oor na die ander kant van
die meer.” Hulle het in ’n skuit geklim en
begin oorvaar. 23) Op pad oorkant toe het
Jesus gaan lê om te slaap, en terwyl Hy
slaap, het die wind begin opsteek. ’n
Hewige storm het losgebars wat hulle
wou laat ondergaan. Hulle was in
lewensgevaar.
24) Die dissipels het Hom wakker geskud
en geskree: “Leermeester, ons is besig om
onder te gaan!”
Jesus het die siedende wind en golwe
bestraf. Die storm het bedaar en alles was
weer kalm.
25) Toe vra Hy vir hulle: “Waar is julle
geloof?”
En hulle was vervul met ontsag en
verbasing. Hulle het vir mekaar gesê:
“Wie is hierdie Man tog dat Hy selfs die
wind en die golwe opdrag gee en hulle
Hom gehoorsaam?”
1. ‘n Windpomp word gesit waar
daar water is.
Jes 12:2-3
2) God het my kom red.
Ek vertrou op Hom.
Ek is nie meer bang nie.
Die Here, die Here is my krag
en my lied.
Hy het my kom red.”
3) Met blydskap sal julle drink
van die fonteine van redding!
Joh 4:14
14) Wie egter van die water drink wat Ek
hom gee, sal nimmer as te nooit weer
dors word nie. Die water wat Ek vir hom
sal gee, sal ’n fontein in hom word
waarvan die water vir altyd sal bly
opborrel.”
Jes 44:3
3) Want Ek sal jou water gee,
genoeg om jou dors te les
en jou droë lande nat te lei.
Ek sal my Gees
op jou kinders uitstort,
en my seëninge
op jou nageslag.
2. Daar moet ‘n pyp wees wat in
die grond ingaan en ‘n pomp
stelsel.
3. Wat kort ‘n windpomp om te
werk?
Ps 63:2
2) O God, U is my God,
ek soek na U,
ek smag na U;
my hele liggaam verlang na U
soos ’n dor land
sonder water.
Ps 1:1-3 (DB)
1)God hou sommer baie van jou,
want jy leen nooit jou ore aan slegte
mense uit nie.
Jy hardloop nie agter elke nuwe sonde op
die mark aan nie.
Jy is ook nie bevriend met daardie spul
wat met God spot nie.
2) God is baie bly omdat jy sy Woord
geniet.
Jy lees dit dag en nag sonder om moeg te
word.
3) Daarom is jy soos ’n groot boom wat
stewig langs die water staan.
Hierdie boom dra op die regte tyd baie
vrugte en sy blare bly groen.
Sy grootheid skyn helder in alles wat jy
doen.
Daarom gaan dit baie goed met jou.
Joh 7:38 (NLV)
38) Die een wat in My glo – soos die Skrif
sê: ‘Riviere lewende water sal uit sy
binneste vloei.’”

More Related Content

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

Storms preek 22 Jan 2017

  • 1.
  • 2. Lukas 8: 22-25 (NLV) 22) Eendag het Jesus vir sy dissipels gesê: “Kom ons vaar oor na die ander kant van die meer.” Hulle het in ’n skuit geklim en begin oorvaar. 23) Op pad oorkant toe het Jesus gaan lê om te slaap, en terwyl Hy slaap, het die wind begin opsteek. ’n Hewige storm het losgebars wat hulle wou laat ondergaan. Hulle was in lewensgevaar.
  • 3. 24) Die dissipels het Hom wakker geskud en geskree: “Leermeester, ons is besig om onder te gaan!” Jesus het die siedende wind en golwe bestraf. Die storm het bedaar en alles was weer kalm.
  • 4. 25) Toe vra Hy vir hulle: “Waar is julle geloof?” En hulle was vervul met ontsag en verbasing. Hulle het vir mekaar gesê: “Wie is hierdie Man tog dat Hy selfs die wind en die golwe opdrag gee en hulle Hom gehoorsaam?”
  • 5. 1. ‘n Windpomp word gesit waar daar water is.
  • 6. Jes 12:2-3 2) God het my kom red. Ek vertrou op Hom. Ek is nie meer bang nie. Die Here, die Here is my krag en my lied. Hy het my kom red.” 3) Met blydskap sal julle drink van die fonteine van redding!
  • 7. Joh 4:14 14) Wie egter van die water drink wat Ek hom gee, sal nimmer as te nooit weer dors word nie. Die water wat Ek vir hom sal gee, sal ’n fontein in hom word waarvan die water vir altyd sal bly opborrel.”
  • 8. Jes 44:3 3) Want Ek sal jou water gee, genoeg om jou dors te les en jou droë lande nat te lei. Ek sal my Gees op jou kinders uitstort, en my seëninge op jou nageslag.
  • 9. 2. Daar moet ‘n pyp wees wat in die grond ingaan en ‘n pomp stelsel.
  • 10. 3. Wat kort ‘n windpomp om te werk?
  • 11. Ps 63:2 2) O God, U is my God, ek soek na U, ek smag na U; my hele liggaam verlang na U soos ’n dor land sonder water.
  • 12. Ps 1:1-3 (DB) 1)God hou sommer baie van jou, want jy leen nooit jou ore aan slegte mense uit nie. Jy hardloop nie agter elke nuwe sonde op die mark aan nie. Jy is ook nie bevriend met daardie spul wat met God spot nie. 2) God is baie bly omdat jy sy Woord geniet. Jy lees dit dag en nag sonder om moeg te word.
  • 13. 3) Daarom is jy soos ’n groot boom wat stewig langs die water staan. Hierdie boom dra op die regte tyd baie vrugte en sy blare bly groen. Sy grootheid skyn helder in alles wat jy doen. Daarom gaan dit baie goed met jou.
  • 14. Joh 7:38 (NLV) 38) Die een wat in My glo – soos die Skrif sê: ‘Riviere lewende water sal uit sy binneste vloei.’”