Fil 1:27 – 30
DRAERS VAN DIE
EVANGELIE
1) Gedra julle waardig die
evangelie
• Toe sy mense dit hoor, gaan hulle uit om Hom in die hande te kry; want
hulle het gesê: Hy is buite sy sinne.
Mark 3:21
• Want vir my is die lewe Christus en die sterwe wins.
Fil 1:21
• Maar julle moet jul vyande liefhê en goed doen en leen sonder om iets
terug te verwag, en julle loon sal groot wees; en julle sal kinders van die
Allerhoogste wees; want Hy self is goedertieren oor die ondankbares en
slegtes.
Luk 6:35
2) Stry vir die evangelie
• ...hoor dat julle in een gees vasstaan en, een van siel... Fil 1:25
• En Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U My gegee het,
sodat hulle een kan wees, net soos Ons een is.
John 17:22
• Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red
wat verlore was.
Luk 19:10
3) Laat teënstanders julle nie
afskrik nie
• Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan hê. In die wêreld sal
julle verdrukking hê; maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin.
John 16:33
• as onbekendes en tog goed bekend, as sterwendes en kyk, ons lewe, as
getugtig en tog nie gedood nie; as bedroefdes, maar altyd opgeruimd;
as armes, maar wat baie ander ryk maak; as mense wat niks het nie en
tog alles besit.
2 Korinth 6:9
Ek vermaan julle dan, ek, die
gevangene in die Here, om
te wandel waardig die
roeping waarmee julle
geroep is
Ef 4:1

Draers van die evangelie

  • 1.
    Fil 1:27 –30 DRAERS VAN DIE EVANGELIE
  • 2.
    1) Gedra jullewaardig die evangelie • Toe sy mense dit hoor, gaan hulle uit om Hom in die hande te kry; want hulle het gesê: Hy is buite sy sinne. Mark 3:21 • Want vir my is die lewe Christus en die sterwe wins. Fil 1:21 • Maar julle moet jul vyande liefhê en goed doen en leen sonder om iets terug te verwag, en julle loon sal groot wees; en julle sal kinders van die Allerhoogste wees; want Hy self is goedertieren oor die ondankbares en slegtes. Luk 6:35
  • 3.
    2) Stry virdie evangelie • ...hoor dat julle in een gees vasstaan en, een van siel... Fil 1:25 • En Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U My gegee het, sodat hulle een kan wees, net soos Ons een is. John 17:22 • Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was. Luk 19:10
  • 4.
    3) Laat teënstandersjulle nie afskrik nie • Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan hê. In die wêreld sal julle verdrukking hê; maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin. John 16:33 • as onbekendes en tog goed bekend, as sterwendes en kyk, ons lewe, as getugtig en tog nie gedood nie; as bedroefdes, maar altyd opgeruimd; as armes, maar wat baie ander ryk maak; as mense wat niks het nie en tog alles besit. 2 Korinth 6:9
  • 5.
    Ek vermaan julledan, ek, die gevangene in die Here, om te wandel waardig die roeping waarmee julle geroep is Ef 4:1