God versamel onsen ons is bly!GeloofsbelydenisEk glo in God die Vader, die Almagtige Skepper van hemel en aarde;en in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here;wat ontvang is van die Heilige Gees,gebore uit die maagd Maria;wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig , gesterf het en begrawe isen ter helle neergedaal het,wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dood;
15.
God versamel onsen ons is bly!Geloofsbelydeniswat opgevaar het na die hemelen sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader,vanwaar Hy sal kom om te oordeel, die wat nog lewe en die wat reeds gesterf het.Ek glo in die Heilige Gees;Ek glo aan een, heilige, algemene Christelike kerk,
16.
God versamel onsen ons is bly!Geloofsbelydenisdie gemeenskap van die heiliges;die vergewing van sondes;die opstanding van die vleesen 'n ewige lewe.
God praat metonsOns luister57Toe Dawid terugkom nadat hy die Filistyn verslaan het, het Abner hom gevat en voor Saul gebring met die kop van die Filistyn nog in sy hand. 58Saul het vir hom gevra: “Seun, wie se kind is jy?”“Die kind van u onderdaan Isai, uit Betlehem,” het Dawid geantwoord.
21.
God praat metonsOns luister18 Nadat Dawid klaar met Saul gepraat het, het Jonatan baie geheg geraak aan Dawid en hom liefgekry soos homself. 2Dieselfde dag nog het Saul vir Dawid saamgevat huis toe en hom nie toegelaat om na sy pa se huis toe terug te gaan nie. 3Jonatan en Dawid het ’n verbond gesluit omdat Jonatan hom liefgekry het soos homself.
22.
God praat metonsOns luister4Jonatan het die mantel wat hy aangehad het, uitgetrek en dit vir Dawid gegee, ook sy uitrusting, sy swaard, sy boog en sy gordel. 5Dawid het toe opgetrek teen elkeen teen wie Saul hom uitgestuur het. Hy was suksesvol, en Saul het hom oor die soldate aangestel. Die hele volk en Saul se amptenare het dit goedgevind.
23.
God praat metonsOns luister 10Die volgende dag het ’n boosaardige gees wat deur God gestuur is, vir Saul beetgepak, sodat hy in sy huis te kere gegaan het soos ’n waansinnige. Soos gewoonlik het Dawid op die lier gespeel. In die hand van Saul was daar ’n spies. 11Toe lig Saul die spies op en dink: ek gaan vir Dawid teen die muur vaspen.
24.
God praat metonsOns luisterMaar Dawid het weggekoes, selfs twee maal. 12Saul het bang geword vir Dawid omdat die Here by hom was, maar die Here het vir Saul verlaat. 13Saul het daarna nie meer vir Dawid by hom laat bly nie en hom aangestel as hoof van ’n leërafdeling. Hy het in die oorlog as aanvoerder van die manskappe opgetree
25.
God praat metonsOns luister14en in alles sukses behaal omdat die Here by hom was. 15Saul het opgemerk dat Dawid baie suksesvol was, en Saul was bang vir hom. 16Maar die hele Israel en Juda was lief vir Dawid, en hy het in die oorlog as hulle aanvoerder opgetree.
26.
God praat metonsOns luisterDie hele Israel en Juda was lief vir Dawid
27.
God praat metonsOns luisterDie hele Israel en Juda was lief vir DawidRedes?
28.
God praat metonsOns luisterDie hele Israel en Juda was lief vir DawidRedes?Geveg met Goliat
29.
God praat metonsOns luisterDie hele Israel en Juda was lief vir DawidRedes?Geveg met GoliatJonatan se liefde vir Dawid
30.
God praat metonsOns luisterDie hele Israel en Juda was lief vir DawidRedes?Geveg met GoliatJonatan se liefde vir DawidOorwinnings van Dawid
31.
God praat metonsOns luisterDie hele Israel en Juda was lief vir DawidRedes?Geveg met GoliatJonatan se liefde vir DawidOorwinnings van Dawid“omdat die Here by hom was”
32.
God praat metonsOns luisterWat leer ons uit Dawid se storie?
33.
God praat metonsOns luisterWat leer ons uit Dawid se storie?Vrese werk verlammend
34.
“Vrees het ’ngroot skaduwee, alhoewel hyself maar klein is.”Ruth Gendler
35.
“Vrees maak diewolf groter as wat dit is.” (Duitse spreekwoord)
36.
God praat metonsOns luisterWat leer ons uit Dawid se storie?Vrese werk verlammendDawid het God raakgesien!
37.
God praat metonsOns luisterWat leer ons uit Dawid se storie?Vrese werk verlammendDawid het God raakgesien!Hoe doen ons dit?
38.
God praat metonsOns luisterWat leer ons uit Dawid se storie?Vrese werk verlammendDawid het God raakgesien!Hoe doen ons dit?Vrees word getroef deur naby God te lewe
God praat metonsOns luisterWat leer ons uit Dawid se storie?Vrese werk verlammendDawid het God raakgesien!Hoe doen ons dit?Vrees word getroef deur naby God te leweVrees word getroef deur jou visie op God met ander te deel
41.
“Hou jouvrese vir jouself, maar deel jou moed met ander.” Robert Louis Stevenson
42.
Gaan jy gevormword deur jou vrese vir die Goliats van die lewe óf deur God?
43.
Gaan jy gevormword deur jou vrese vir die Goliats van die lewe óf deur God? Gaan jy op jou knieë leef, naby aan God, gefokus op God?
44.
Gaan jy gevormword deur jou vrese vir die Goliats van die lewe óf deur God? Gaan jy op jou knieë leef, naby aan God, gefokus op God? Gaan jy jou visie op God deel, en so moed eerder as vrees versprei in hierdie wêreld?
#19 Raaisel: Wat lyk soos ’n olifant, is so groot soos ’n olifant, maar weeg baie minder as ’n olifant? (Hierdie raaisel werk ook vir renosters, skape, mense, beeste, hasies, ens.) Antwoord: Sy skaduwee. Jou skaduwee is die een iets waarvoor jy nie kan weghardloop of wegkruip nie. Jy kan dit nie verloor, laat wegraak, afskrik, wegjaag, of wegwens nie! Raaisel 2: Wat werk nog soos ’n mens se skaduwee? Die antwoord: God. Jy kan ook nie vir Hom weghardloop, of wegkruip nie. Jy kan Hom nie verloor, laat wegraak, afskrik, wegjaag, of wegwens nie. Dawid het dit geweet! En die resultaat is – vreesloosheid. Dis mos hoe jy is as jou pa by jou is! Om alleen in die donker straat te loop, is vreesaanjaend, maar as pa saamstap, is jy vreesloos. Dawid het geweet God is by hom - vers 12 en vers 14 sê dit kort na mekaar.
#20 Die rabbi’s het oor die jare dié vraag gevra: Wat is God se skaduwee? En dan het hulle dit geantwoord: “Die Son!” Die son is God se skaduwee! Is dit nie ’n ongelooflike mooi beeld nie?