SlideShare a Scribd company logo
1 of 12
Luk. 5:17-26
 Luk 5:17 En op een van dié dae was Hy besig om te leer; en
Fariseërs en wetgeleerdes wat gekom het uit elke dorp van
Galiléa en Judéa en uit Jerusalem, het daar gesit, en daar
was krag van die Here om hulle te genees.
 5:18 En daar het manne ‘n mens wat verlam was, op ‘n bed
gebring, en hulle het probeer om hom in te bring en voor
Hom neer te sit.
 5:19 En toe hulle vanweë die skare geen kans sien om hom
in te bring nie, klim hulle op die dak en laat hom met die
bed afsak deur die panne tussen die mense in en voor Jesus.
 5:20 En toe Hy hulle geloof sien, sê Hy vir hom: Mens, jou
sondes is jou vergewe.
 5:21 En die skrifgeleerdes en die Fariseërs het begin
redeneer en sê: Wie is Hy wat so godslasterlik praat? Wie
kan sondes vergewe behalwe God alleen?
 5:22 Maar Jesus het hulle redeneringe gemerk, en Hy
antwoord en sê vir hulle: Wat redeneer julle in jul harte?
 5:23 Wat is makliker, om te sê: Jou sondes is jou vergewe;
of om te sê: Staan op en loop?
 5:24 Maar dat julle kan weet dat die Seun van die mens
mag het om op aarde sondes te vergewe sê Hy vir die
verlamde man: Ek sê vir jou, staan op, neem jou bed op en
gaan na jou huis toe.
 5:25 Hy staan toe onmiddellik voor hulle op, neem die bed
op waar hy op gelê het, en gaan na sy huis, terwyl hy God
verheerlik.
 5:26 En verbasing het almal aangegryp, en hulle het God
verheerlik en is met vrees vervul en het gesê: Ons het
vandag ongelooflike dinge gesien.
Die woord sê dat die Fariseërs en
wetgeleerdes van all die omliggende
dorpies afgekom
Judea Jerusalem Kapernaum
Vir interessantheid onthalwe
 Jerusalem is 164km 35h
Judea is 150km 32h
Galilea is 21.8km 5h
 Liefde
 Hoop
 Vertroue
 Geloof
 En sondaar die verlamde man
1. Liefde se karakter
 Liefde is die oortuiging in ons harte om ander se
behoefte deur God se oë te bekyk
 1Kor 13 V 2B Al sou ek die geloof hê sodat ek berge
kon versit en ek het nie die liefde nie, dan sou ek
niks kon wees nie
 Sonder liefde sou ek nooit.......
 1Kor 13 beskryf die Karaktereienskap van liefde
 1Kor. 13:4 Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die
liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie,
is nie opgeblase nie,
 13:5 handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie
belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad
nie toe nie,
 13:7 Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra
alles.
Hoekom wil jy so graag vir sondaar
help?
Joh 3:16 Want so lief het God die wêreld
gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee
het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie
verlore mag gaan nie, maar die ewige
lewe kan hê.
Dit is omdat God my so lief het .....
 1Jn 4:7 Geliefdes, laat ons mekaar liefhê; want
die liefde is uit God, en elkeen wat liefhet, is uit
God gebore en ken God.
 V 16 En ons het die liefde wat God tot ons het,
leer ken en geglo. God is liefde
 4:17 Hierin het die liefde by ons volmaak geword
 4:18 b ; maar die volmaakte liefde dryf die vrees
buite
Toe sondaar dit hoor :
Het God se woord Hom gestig en gemotiveer om te
gaan
2. Geloof Hoop en Vertroue se
Karakter :
 Heb 11:1 Die geloof dan is ‘n vaste
vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n
bewys van die dinge wat ons nie sien nie
 Geloof is die motivering wat ons nie
kan sien nie
 Heb 11:6 En sonder geloof is dit
onmoontlik om God te behaag;
 Geloof gee vir hulle rigting gegee na dit wat nog
nie eers sigbaar is nie
 Vertroue plaas ons fokus op Jesus wat die
onmootlike kan doen
 Luk 5:20 En toe Hy hulle geloof sien, sê Hy vir
hom: Mens, jou sondes is jou vergewe.
 Mat 9:2 En hulle het ‘n verlamde man wat op ‘n bed
lê, na Hom gebring. En toe Jesus hulle geloof sien,
sê Hy aan die verlamde: Seun, hou goeie moed,
jou sondes is jou vergewe
 Job 42:10 En die HERE het die lot van Job verander toe hy vir
sy vriende gebid het; en die HERE het Job se besittings
vermeerder tot dubbel soveel as voorheen.
 Dit is alleen wanneer geloof, vertroue, hoop en liefde
saam sigbaar is in ons lewens dat ons hande kan vat
met ander en die nood kan raaksien deur God se oë
 Joh 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy
eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie
verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.

More Related Content

What's hot

2 feb 2014 aand daar is 'n manier!
2 feb 2014 aand daar is 'n manier!2 feb 2014 aand daar is 'n manier!
2 feb 2014 aand daar is 'n manier!Ernest Potgieter
 
Tema - Kyk nie Terug nie, Vorentoe
Tema - Kyk nie Terug nie, VorentoeTema - Kyk nie Terug nie, Vorentoe
Tema - Kyk nie Terug nie, VorentoeAGS Lofoord Upington
 
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodTema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodAGS Lofoord Upington
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!Susanna De Waal
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebedguest3c6c7f
 
Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeCornelius Joubert
 
Hebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxHebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxChris van Wyk
 
breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12Susanna De Waal
 
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheidagsupington
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaansWorldBibles
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleenErnest Potgieter
 
Who am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWho am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWorldBibles
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voorErnest Potgieter
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)Ernest Potgieter
 

What's hot (20)

2 feb 2014 aand daar is 'n manier!
2 feb 2014 aand daar is 'n manier!2 feb 2014 aand daar is 'n manier!
2 feb 2014 aand daar is 'n manier!
 
Tema - Kyk nie Terug nie, Vorentoe
Tema - Kyk nie Terug nie, VorentoeTema - Kyk nie Terug nie, Vorentoe
Tema - Kyk nie Terug nie, Vorentoe
 
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodTema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
 
Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sonde
 
Die Krag van Gebed
Die Krag van GebedDie Krag van Gebed
Die Krag van Gebed
 
Hebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxHebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docx
 
breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12
 
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
 
Die sleutel tot oorwinning kerk
Die sleutel tot oorwinning kerkDie sleutel tot oorwinning kerk
Die sleutel tot oorwinning kerk
 
Die 7 haarvlegsels
Die 7 haarvlegselsDie 7 haarvlegsels
Die 7 haarvlegsels
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaans
 
Aanbid my
Aanbid myAanbid my
Aanbid my
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen
 
Who am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWho am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaans
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor
 
Tema: Standing Ovation
Tema: Standing OvationTema: Standing Ovation
Tema: Standing Ovation
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
 

Viewers also liked

Державний стандарт освіти
Державний стандарт освітиДержавний стандарт освіти
Державний стандарт освітиVadimLuganskiy
 
Trabjo practico 6
Trabjo practico 6Trabjo practico 6
Trabjo practico 6tuttyyemi2
 
STS RF IC Test System
STS RF IC Test SystemSTS RF IC Test System
STS RF IC Test SystemHank Lydick
 
Data Visualization and Growth
Data Visualization and GrowthData Visualization and Growth
Data Visualization and GrowthSteven Arnoff
 
La sociedad civil y su aporte a la lucha contra la corrupción
La sociedad civil y su aporte a la lucha  contra la corrupción La sociedad civil y su aporte a la lucha  contra la corrupción
La sociedad civil y su aporte a la lucha contra la corrupción Juan José Sandoval Zapata
 
Agresividad, timidez y retraimiento elsa y francis(3)
Agresividad, timidez y retraimiento elsa y francis(3)Agresividad, timidez y retraimiento elsa y francis(3)
Agresividad, timidez y retraimiento elsa y francis(3)francis mendoza
 
rhenus_impuls_2017-01_en
rhenus_impuls_2017-01_enrhenus_impuls_2017-01_en
rhenus_impuls_2017-01_enHans van Gerwen
 

Viewers also liked (9)

Державний стандарт освіти
Державний стандарт освітиДержавний стандарт освіти
Державний стандарт освіти
 
Trabjo practico 6
Trabjo practico 6Trabjo practico 6
Trabjo practico 6
 
STS RF IC Test System
STS RF IC Test SystemSTS RF IC Test System
STS RF IC Test System
 
Data Visualization and Growth
Data Visualization and GrowthData Visualization and Growth
Data Visualization and Growth
 
La sociedad civil y su aporte a la lucha contra la corrupción
La sociedad civil y su aporte a la lucha  contra la corrupción La sociedad civil y su aporte a la lucha  contra la corrupción
La sociedad civil y su aporte a la lucha contra la corrupción
 
Agresividad, timidez y retraimiento elsa y francis(3)
Agresividad, timidez y retraimiento elsa y francis(3)Agresividad, timidez y retraimiento elsa y francis(3)
Agresividad, timidez y retraimiento elsa y francis(3)
 
rhenus_impuls_2017-01_en
rhenus_impuls_2017-01_enrhenus_impuls_2017-01_en
rhenus_impuls_2017-01_en
 
ESP 1 (Facilities)
ESP 1 (Facilities)ESP 1 (Facilities)
ESP 1 (Facilities)
 
8 ways ms dynamic 365 empowers digital transformation
8 ways ms dynamic 365 empowers digital transformation8 ways ms dynamic 365 empowers digital transformation
8 ways ms dynamic 365 empowers digital transformation
 

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

Verlamde man preek vir kerk

  • 2.  Luk 5:17 En op een van dié dae was Hy besig om te leer; en Fariseërs en wetgeleerdes wat gekom het uit elke dorp van Galiléa en Judéa en uit Jerusalem, het daar gesit, en daar was krag van die Here om hulle te genees.  5:18 En daar het manne ‘n mens wat verlam was, op ‘n bed gebring, en hulle het probeer om hom in te bring en voor Hom neer te sit.  5:19 En toe hulle vanweë die skare geen kans sien om hom in te bring nie, klim hulle op die dak en laat hom met die bed afsak deur die panne tussen die mense in en voor Jesus.  5:20 En toe Hy hulle geloof sien, sê Hy vir hom: Mens, jou sondes is jou vergewe.  5:21 En die skrifgeleerdes en die Fariseërs het begin redeneer en sê: Wie is Hy wat so godslasterlik praat? Wie kan sondes vergewe behalwe God alleen?
  • 3.  5:22 Maar Jesus het hulle redeneringe gemerk, en Hy antwoord en sê vir hulle: Wat redeneer julle in jul harte?  5:23 Wat is makliker, om te sê: Jou sondes is jou vergewe; of om te sê: Staan op en loop?  5:24 Maar dat julle kan weet dat die Seun van die mens mag het om op aarde sondes te vergewe sê Hy vir die verlamde man: Ek sê vir jou, staan op, neem jou bed op en gaan na jou huis toe.  5:25 Hy staan toe onmiddellik voor hulle op, neem die bed op waar hy op gelê het, en gaan na sy huis, terwyl hy God verheerlik.  5:26 En verbasing het almal aangegryp, en hulle het God verheerlik en is met vrees vervul en het gesê: Ons het vandag ongelooflike dinge gesien.
  • 4. Die woord sê dat die Fariseërs en wetgeleerdes van all die omliggende dorpies afgekom Judea Jerusalem Kapernaum Vir interessantheid onthalwe  Jerusalem is 164km 35h Judea is 150km 32h Galilea is 21.8km 5h
  • 5.  Liefde  Hoop  Vertroue  Geloof  En sondaar die verlamde man
  • 6. 1. Liefde se karakter  Liefde is die oortuiging in ons harte om ander se behoefte deur God se oë te bekyk  1Kor 13 V 2B Al sou ek die geloof hê sodat ek berge kon versit en ek het nie die liefde nie, dan sou ek niks kon wees nie
  • 7.  Sonder liefde sou ek nooit.......  1Kor 13 beskryf die Karaktereienskap van liefde  1Kor. 13:4 Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie,  13:5 handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie,  13:7 Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.
  • 8. Hoekom wil jy so graag vir sondaar help? Joh 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Dit is omdat God my so lief het .....
  • 9.  1Jn 4:7 Geliefdes, laat ons mekaar liefhê; want die liefde is uit God, en elkeen wat liefhet, is uit God gebore en ken God.  V 16 En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde  4:17 Hierin het die liefde by ons volmaak geword  4:18 b ; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite Toe sondaar dit hoor : Het God se woord Hom gestig en gemotiveer om te gaan
  • 10. 2. Geloof Hoop en Vertroue se Karakter :  Heb 11:1 Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie  Geloof is die motivering wat ons nie kan sien nie  Heb 11:6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag;
  • 11.  Geloof gee vir hulle rigting gegee na dit wat nog nie eers sigbaar is nie  Vertroue plaas ons fokus op Jesus wat die onmootlike kan doen  Luk 5:20 En toe Hy hulle geloof sien, sê Hy vir hom: Mens, jou sondes is jou vergewe.  Mat 9:2 En hulle het ‘n verlamde man wat op ‘n bed lê, na Hom gebring. En toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy aan die verlamde: Seun, hou goeie moed, jou sondes is jou vergewe
  • 12.  Job 42:10 En die HERE het die lot van Job verander toe hy vir sy vriende gebid het; en die HERE het Job se besittings vermeerder tot dubbel soveel as voorheen.  Dit is alleen wanneer geloof, vertroue, hoop en liefde saam sigbaar is in ons lewens dat ons hande kan vat met ander en die nood kan raaksien deur God se oë  Joh 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.