SlideShare a Scribd company logo
1 of 9
Die 7 Haarvlegsels
Skriflesing Rig. 13:1-5
1 EN toe die kinders van Israel weer doen wat verkeerd is in die oë van die
HERE, het die HERE hulle oorgegee in die hand van die Filistyne, veertig
jaar lank.
En daar was ’n man uit Sórea, uit die geslag van die Daniete, met die
naam van Manóag; en sy vrou was onvrugbaar en het geen kinders gehad
nie.
Maar die Engel van die HERE het aan die vrou verskyn en vir haar gesê:
Kyk, jy is onvrugbaar en het geen kinders gehad nie, maar jy sal swanger
word en ’n seun baar.
Neem jou dan nou tog in ag en drink geen wyn of sterk drank nie en eet
niks wat onrein is nie.
5) Want kyk, jy sal swanger word en ’n seun baar, en geen skeermes mag
op sy hoof kom nie; want die seun sal van die moederskoot af ’n nasireër
van God wees, en hy sal Israel begin verlos uit die hand van die Filistyne
 God het ’n plan
 God het ’n plan met ons
 Hy het ons uitverkies om kind van God genoem te word
 Joh. 1v12
 Ons het ’n vyand
 Wat rondloop soos ’n brullende leeu om te slag steel en te verwoes
 Simson het ’n fisiese probleem
Rigters 14:1
 TOE Simson afgegaan het na Timna, sien hy in Timna ’n vrou uit die
dogters van die Filistyne;
 Simson se probleem word groter
Rigters 16:1
 EN Simson het na Gasa gegaan en daar ’n hoer gesien en by haar
ingegaan.
 Vers4: Daarna het hy ’n vrou in die dal Sorek liefgekry, wie se naam
Delíla was
 Simson verloor beheer oor sy lewe
Rigters 16:17
 En hy het sy hele hart aan haar bekend gemaak en aan haar gesê: Daar
het nooit ’n skeermes oor my hoof gekom nie, want ek is ’n nasireër van
God van my moeder se skoot af: as ek geskeer sou word, sou my krag
van my wyk en ek swak word en wees soos al die mense
Vers19
 En sy het hom op haar skoot aan die slaap gemaak en ’n man geroep en
die sewe haarvlegsels van sy hoof afgeskeer. En sy krag het van
hom gewyk.
Die 7 haarvlegsels
 Verbond is verbreek
Hy was ’n Nasireër
 Afhanklikheid verloor
Ek Simson
Het nie meer op die Here vertrou nie
 Waaksaamheid verloor
Die vyand speel teen hom
 Sensitiwiteit verloor
Hy het begin leuens vertel
 Onderskeiding verloor
Hy openbaar sy hele hart teenoor die vyand
 Voorbeeld verloor
Ongeduldig geword
 Verhouding met die Here is verbreek
Hy het nie eers agtergekom dat God se gees se teenwoordigheid nie
meet daar is nie
 Simson betaal die prys
 Ongehoorsaamheid
Rigters 16:21
Daarop het die Filistyne hom gegryp en sy oë uitgesteek en hom afgebring
na Gasa en met koperkettings gebind; en hy moes maal in die
gevangenis.
 God herstel weer vir simson
Vers:22 en 28
Maar die hare van sy hoof het weer begin groei sodra dit afgeskeer was
28; Toe roep Simson die HERE aan en sê: Here, HERE, dink tog aan my en
versterk my tog net hierdie keer, o God, dat ek my oor een van my twee
oë op die Filistyne kan wreek!
 Die taktiek van die vynand
 VIR U EN MY TE LAAT SONDIG
 SONDE BIND JOU
 Die vyand wil jou straight jacket
 VERGIFNIS ,BEROU BREEK DIE BINDING VAN SATAN
 NET DIE BLOED VAN Jesus maak ons vry.


More Related Content

More from Susanna De Waal

3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!Susanna De Waal
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! Susanna De Waal
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouselfSusanna De Waal
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekteSusanna De Waal
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nieSusanna De Waal
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nieSusanna De Waal
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter asSusanna De Waal
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal SkoonmaakSusanna De Waal
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet Susanna De Waal
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreekSusanna De Waal
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding Susanna De Waal
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oëSusanna De Waal
 
Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Susanna De Waal
 
Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Susanna De Waal
 

More from Susanna De Waal (20)

3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!
 
10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
 
20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
 
31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë
 
Verbly jou in die here
Verbly jou in die hereVerbly jou in die here
Verbly jou in die here
 
Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!
 
Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2
 

Die 7 haarvlegsels

  • 2. 1 EN toe die kinders van Israel weer doen wat verkeerd is in die oë van die HERE, het die HERE hulle oorgegee in die hand van die Filistyne, veertig jaar lank. En daar was ’n man uit Sórea, uit die geslag van die Daniete, met die naam van Manóag; en sy vrou was onvrugbaar en het geen kinders gehad nie. Maar die Engel van die HERE het aan die vrou verskyn en vir haar gesê: Kyk, jy is onvrugbaar en het geen kinders gehad nie, maar jy sal swanger word en ’n seun baar. Neem jou dan nou tog in ag en drink geen wyn of sterk drank nie en eet niks wat onrein is nie. 5) Want kyk, jy sal swanger word en ’n seun baar, en geen skeermes mag op sy hoof kom nie; want die seun sal van die moederskoot af ’n nasireër van God wees, en hy sal Israel begin verlos uit die hand van die Filistyne
  • 3.  God het ’n plan  God het ’n plan met ons  Hy het ons uitverkies om kind van God genoem te word  Joh. 1v12  Ons het ’n vyand  Wat rondloop soos ’n brullende leeu om te slag steel en te verwoes
  • 4.  Simson het ’n fisiese probleem Rigters 14:1  TOE Simson afgegaan het na Timna, sien hy in Timna ’n vrou uit die dogters van die Filistyne;  Simson se probleem word groter Rigters 16:1  EN Simson het na Gasa gegaan en daar ’n hoer gesien en by haar ingegaan.  Vers4: Daarna het hy ’n vrou in die dal Sorek liefgekry, wie se naam Delíla was
  • 5.  Simson verloor beheer oor sy lewe Rigters 16:17  En hy het sy hele hart aan haar bekend gemaak en aan haar gesê: Daar het nooit ’n skeermes oor my hoof gekom nie, want ek is ’n nasireër van God van my moeder se skoot af: as ek geskeer sou word, sou my krag van my wyk en ek swak word en wees soos al die mense Vers19  En sy het hom op haar skoot aan die slaap gemaak en ’n man geroep en die sewe haarvlegsels van sy hoof afgeskeer. En sy krag het van hom gewyk.
  • 6. Die 7 haarvlegsels  Verbond is verbreek Hy was ’n Nasireër  Afhanklikheid verloor Ek Simson Het nie meer op die Here vertrou nie  Waaksaamheid verloor Die vyand speel teen hom  Sensitiwiteit verloor Hy het begin leuens vertel
  • 7.  Onderskeiding verloor Hy openbaar sy hele hart teenoor die vyand  Voorbeeld verloor Ongeduldig geword  Verhouding met die Here is verbreek Hy het nie eers agtergekom dat God se gees se teenwoordigheid nie meet daar is nie
  • 8.  Simson betaal die prys  Ongehoorsaamheid Rigters 16:21 Daarop het die Filistyne hom gegryp en sy oë uitgesteek en hom afgebring na Gasa en met koperkettings gebind; en hy moes maal in die gevangenis.  God herstel weer vir simson Vers:22 en 28 Maar die hare van sy hoof het weer begin groei sodra dit afgeskeer was 28; Toe roep Simson die HERE aan en sê: Here, HERE, dink tog aan my en versterk my tog net hierdie keer, o God, dat ek my oor een van my twee oë op die Filistyne kan wreek!
  • 9.  Die taktiek van die vynand  VIR U EN MY TE LAAT SONDIG  SONDE BIND JOU  Die vyand wil jou straight jacket  VERGIFNIS ,BEROU BREEK DIE BINDING VAN SATAN  NET DIE BLOED VAN Jesus maak ons vry. 

Editor's Notes

  1. God het ’n plan Voor die grondlegging van die wêreld het God hierdie verlossings plan gesien My volk gaan weer droogmaak God het hulp gestuur na 40 jaar uitkoms Daar gaan ’n seun gebore word Simson uit die geslag die Daniete Maar God het sê hierdie kind gaan ’n Nasireër wees Die woord van die Here sê vir ons en die Gees van God het hom gedrywe Maar hy gaan ’n nasireër Die Naam het groot betekenis gehad Die naam wat aan jou gegee is, het jou karakter uitgebeeld Wat beteken ’n ‘’gewyde’’ aan God Num. 6 Die man en vrou moes ’n gelofte af lê dat hulle hul lewe sal toewy aan die Here Die kenteken was gewees die lang hare Geen wyn of sterk drank mag gebruik word nie As ons dit terugverwys na die nuwe testament Is daar ook ’n verlossing plan en dit was Sy seun Jesus Christus Wonderbare raadsman Sterke God Ewige Vader Vredevors God het ’n plan met ons Joh. 1v 12 Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het hy mag gegee om kinders van God genoem te word Ons het ’n vyand Wat rondloop soos ’n brullende leeu om te slag steel en te verwoes Wat nie van God se planne hou nie en sal alles in sy vermoë doen om jou te straight jacket Wurggreep
  2. Simson het ’n fisiese probleem Rigters 14:1 TOE Simson afgegaan het na Timna, sien hy in Timna ’n vrou uit die dogters van die Filistyne Sien hy Hy kon nie sy oë glo nie , Hy verloor beheer raak verlief Hy vertel sy pa en sy pa sê nooit dit kan nie so wees nie jy is ’n Nasireër Hulle is die Filistyne Sy ouers was nie bewus dat die Here dit toegelaat het nie Baie keer in ons eie lewens kan ons nie verstaan as goed gebeur nie Job waar die Here toegelaat het ,dat die vyand hom mag toets GOD BLY IN BEHEER Simson se probleem word groter Rigters 16:1 EN Simson het na Gasa gegaan en daar ’n hoer gesien en by haar ingegaan. Vers4: Daarna het hy ’n vrou in die dal Sorek liefgekry, wie se naam Delíla was So sak hy net dieper en dieper in die moeilikheid U kan sien God het hierdie ongelooflike plan gehad Die vyand gebruik sy swakheid Hy kon ’n mooi vrou nie weerstaan nie Sy oë was die probleem 5 SINTUIE WAT DIE VYAND GEBRUIK
  3. Simson verloor beheer oor sy lewe Rigters 16:17 En hy het sy hele hart aan haar bekend gemaak en aan haar gesê: Daar het nooit ’n skeermes oor my hoof gekom nie, want ek is ’n nasireër van God van my moeder se skoot af: as ek geskeer sou word, sou my krag van my wyk en ek swak word en wees soos al die mense Hy het geen meer krag om die vyand te weerstaan nie 3 keer moes hy leuens vertel het DIE EIERS WAT PYTHON GELÊ HET HY NIE GETRAP NIE Die selfversekering van ek sal my krag gebruik het hom ’n prys gekos Vers19 En sy het hom op haar skoot aan die slaap gemaak en ’n man geroep en die sewe haarvlegsels van sy hoof afgeskeer., en sy krag het van hom gewyk. Die Gees van God was nie meer in sy teenwoordigheid nie
  4. Die Here breek hierdie gedeelte oop 7 haarvlegsels self ondersoek Waarskuwing pasop 1)Verbond is verbreek Hy was ’n Nasireër hy het dat sy hare afgesny word Kind van God 2)Afhanklikheid verloor Ek Simson Het nie meer op die Here vertrou nie Hierdie gedeelte leer vir ons God het vir ons talente gegee nie om op te roem Simson het krag gehad 3)Waaksaamheid verloor Die vyand speel teen hom Jesus sê vir Sy dissipels wees waaksaam en bid Ons het te doen met ’n vyand die duiwel 4)Sensitiwiteit verloor Hy het begin leuens vertel Elke keer toe sy vra waar is jou krag dan vertel hy haar iets anders as die waarheid Toe moes hy agtergekom het hier is probleme As jy eers begin leuens vertel
  5. 5) Onderskeiding verloor Hy openbaar sy hele hart teenoor die vyand 6)Voorbeeld verloor Ongeduldig geword Sy het aangehou en aangehou totdat hy ingegee het Die Bybel sê hy kon sterf 7) Verhouding met die Here is verbreek Hy het nie eers agtergekom dat God se gees se teenwoordigheid nie meet daar is nie
  6. Simson betaal die prys Ongehoorsaamheid Rigters 16:21 Daarop het die Filistyne hom gegryp en sy oë uitgesteek en hom afgebring na Gasa en met koperkettings gebind; en hy moes maal in die gevangenis. God herstel weer vir simson DAAR WAS N BEROU IN SIMSON SE HART GEWEES Vers:22 en 28 Maar die hare van sy hoof het weer begin groei sodra dit afgeskeer was 28; Toe roep Simson die HERE aan en sê: Here, HERE, dink tog aan my en versterk my tog net hierdie keer, o God, dat ek my oor een van my twee oë op die Filistyne kan wreek
  7. Die taktiek van die vynand VIR U EN MY TE LAAT SONDIG SONDE BIND JOU Die vyand wil jou straight jacket VERGIFNIS ,BEROU BREEK DIE BINDING VAN SATAN NET DIE BLOED VAN Jesus