SlideShare a Scribd company logo
1 of 5
DAAR IS ’n MANIER!
1 Kron. 15:1-4, 12-15 (13)

Ons het elkeen ons manier
Daar is beter maniere om goed te doen
Is ek leerbaar?
Steek jou trots in jou sak!
Dawid leer: daar is ’n manier
Is jy bereid om te leer: daar is ’n manier?

Dawid se fout
1Kron 13:7 En hulle het die ark van God op ‘n nuwe wa
vervoer uit die huis van Abinádab, en Ussa en Agjo het
die wa gedrywe.
1Kron 13:10 Daarop het die toorn van die HERE ontvlam
teen Ussa, en Hy het hom getref, omdat hy sy hand na
die ark uitgesteek het, sodat hy daar voor die aangesig
van God gesterf het.
Was jy al op hierdie punt?
1Kron 15:13 “..... omdat ons Hom nie gesoek het soos
dit behoort nie.”
Nadat jy die “wat” by God gekry het, maak jy ook seker
van die hoe?
1Kron 15:15 En die seuns van die Leviete het die ark van
God, soos Moses volgens die woord van die HERE beveel
het, op hulle skouers gedra, met die draaghoute op
hulle.
Wat is die manier?
Ek kan nie met God stap terwyl daar sonde in my lewe is
nie!
Bely en laat staan
Sonde belydenis en geloof is die basis van my
verhouding met God
Hoe ek met ander omgaan is deel van God se hoe?
Liefde
1Kor 13:13 En nou bly geloof, hoop, liefde—hierdie drie;
maar die grootste hiervan is die liefde.
2 feb 2014 aand daar is 'n manier!

More Related Content

Viewers also liked

Avaliação de comunidades couchsurfing
Avaliação de comunidades   couchsurfingAvaliação de comunidades   couchsurfing
Avaliação de comunidades couchsurfinggrupouro
 
Les sabates
Les sabatesLes sabates
Les sabatessaibo
 
Punto de vista cambio de idiomas
Punto de vista cambio de idiomasPunto de vista cambio de idiomas
Punto de vista cambio de idiomasJohana Sanchez
 
Cronica diplomado tita
Cronica diplomado titaCronica diplomado tita
Cronica diplomado titaCOOFY
 
Module 5: GESTION ET LA COORDINATION DES CAMPS (GCC)
Module 5: GESTION ET LA COORDINATION DES CAMPS (GCC)Module 5: GESTION ET LA COORDINATION DES CAMPS (GCC)
Module 5: GESTION ET LA COORDINATION DES CAMPS (GCC)GBV Guidelines
 
Multiple intelligences
Multiple intelligencesMultiple intelligences
Multiple intelligencestin072787
 
Matemática para Ingeniería - Determinantes
Matemática para Ingeniería - DeterminantesMatemática para Ingeniería - Determinantes
Matemática para Ingeniería - Determinantes100000281929144
 
Practicality
PracticalityPracticality
Practicalityvrnkrosa
 
Vogue_ March JUVE
Vogue_ March JUVEVogue_ March JUVE
Vogue_ March JUVEYun Yu
 

Viewers also liked (14)

Jaja
JajaJaja
Jaja
 
Avaliação de comunidades couchsurfing
Avaliação de comunidades   couchsurfingAvaliação de comunidades   couchsurfing
Avaliação de comunidades couchsurfing
 
Les sabates
Les sabatesLes sabates
Les sabates
 
Punto de vista cambio de idiomas
Punto de vista cambio de idiomasPunto de vista cambio de idiomas
Punto de vista cambio de idiomas
 
Cronica diplomado tita
Cronica diplomado titaCronica diplomado tita
Cronica diplomado tita
 
fiux1-RecordOfAchievement
fiux1-RecordOfAchievementfiux1-RecordOfAchievement
fiux1-RecordOfAchievement
 
QUIZ By Sakina
QUIZ By SakinaQUIZ By Sakina
QUIZ By Sakina
 
Module 5: GESTION ET LA COORDINATION DES CAMPS (GCC)
Module 5: GESTION ET LA COORDINATION DES CAMPS (GCC)Module 5: GESTION ET LA COORDINATION DES CAMPS (GCC)
Module 5: GESTION ET LA COORDINATION DES CAMPS (GCC)
 
Bioterio jtl
Bioterio jtlBioterio jtl
Bioterio jtl
 
Multiple intelligences
Multiple intelligencesMultiple intelligences
Multiple intelligences
 
Matemática para Ingeniería - Determinantes
Matemática para Ingeniería - DeterminantesMatemática para Ingeniería - Determinantes
Matemática para Ingeniería - Determinantes
 
Practicality
PracticalityPracticality
Practicality
 
Grievance handling
Grievance handlingGrievance handling
Grievance handling
 
Vogue_ March JUVE
Vogue_ March JUVEVogue_ March JUVE
Vogue_ March JUVE
 

More from Ernest Potgieter

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 

2 feb 2014 aand daar is 'n manier!

  • 1. DAAR IS ’n MANIER! 1 Kron. 15:1-4, 12-15 (13) Ons het elkeen ons manier Daar is beter maniere om goed te doen Is ek leerbaar? Steek jou trots in jou sak!
  • 2. Dawid leer: daar is ’n manier Is jy bereid om te leer: daar is ’n manier? Dawid se fout 1Kron 13:7 En hulle het die ark van God op ‘n nuwe wa vervoer uit die huis van Abinádab, en Ussa en Agjo het die wa gedrywe. 1Kron 13:10 Daarop het die toorn van die HERE ontvlam teen Ussa, en Hy het hom getref, omdat hy sy hand na die ark uitgesteek het, sodat hy daar voor die aangesig van God gesterf het. Was jy al op hierdie punt?
  • 3. 1Kron 15:13 “..... omdat ons Hom nie gesoek het soos dit behoort nie.” Nadat jy die “wat” by God gekry het, maak jy ook seker van die hoe? 1Kron 15:15 En die seuns van die Leviete het die ark van God, soos Moses volgens die woord van die HERE beveel het, op hulle skouers gedra, met die draaghoute op hulle. Wat is die manier?
  • 4. Ek kan nie met God stap terwyl daar sonde in my lewe is nie! Bely en laat staan Sonde belydenis en geloof is die basis van my verhouding met God Hoe ek met ander omgaan is deel van God se hoe? Liefde 1Kor 13:13 En nou bly geloof, hoop, liefde—hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.

Editor's Notes

  1. #1 Kron. 15:1-4, 12-15 (13)#Ons het elkeen ons manierOns manier van dink, ons manier van praat en manier van dinge doen. Van hierdie goed is in gebore. Dit is in jou gene. Die manier hoe jy loop/praat/na ’n ding kyk. (pa se manier van sake tel) . Ander goed het ons oortyd aangeleer deur waarneming of studie. Ons het elkeen ons manier. Die gevolg is daar is verskillende maniere om ’n ding te doen. Hierdie feit kan konflik en frustrasie veroorsaak. Want vir party van ons is dit net so NB hoe ek iets doen as die uiteindelike resultaat. Doen wat ek jou sê, soos ek jou sê jy dit moet doen. Ons almal weet egter ....#Daar is beter maniere om goed te doen Daar is ’n manier om die gemeente in lof en aanbidding te lei en dan is daar die beter manier om dit te doen. Daar is ’n manier om met jou man/vrou te werk en dan is daar ’n beter manier. Ek is nie baie handig nie. Soos elke man sal weet is daar van tyd tot tyd takies wat in en om die huis moet gebeur. Jy kry dan jou manier om dit te doen. Met die jare was ek gelukkig om by ander manner te leer dat daar ’n beter manier is. Baie keer is dit die toepas van ’n paar eenvoudige beginsels wat al die verskil maak. Wanneer ek die beter manier sien, is die vraag ....#Is ek leerbaar?Veral met mans speel ego hier ’n groot rol. As ek begin doen soos jy doen, of soos jy doen beteken dit mos nou eintlik jy is beter as ek? Ek is minderwaardig, ek is nie so oulik soos jy nie. Dit is nie regtig waaroor dit gaan nie. Is ek bereid om my trots in my sak te steek en vir my eie voordeel die ding op ’n beter manier begin doen. ’n Ruk terug praat ek met ’n persoon rondom ’n sekere besigheidsbeginsel. Een wat baie ander propageer en vir my ook die logiese manier was om dinge te doen. Soos wat ek en hy gesels besef ek maar daar is ’n beter manier. My manier is toe nie heeltemal so oulik as wat ek gedink het nie. Nou kan ek kies om die beter manier toe te pas of bloot uit dom astrantheid om my manier voort te gaan. Met ons domastrante houding maak ons net dinge vir onsself moeiliker as wat dit kan wees en beroof ons net onsself. #Steek jou trots in jou sak!Die oomblik wat ek my trots in die sak steek, spaar ek myself skade en frustrasie. Let op, vra, lees, daar is altyd iets om te leer
  2. #Dawid leer: daar is ’n manierSoos ons weet is die storie van Dawid ’n wonderlike ensiklopedie vir die lewe. Vir ons jongmense, Dawid is die Google van die lewe. Ons kan baie goed by hom gaan leer. Soos ons sy geskiedenis lees sien ons hoe hy ook maar geleer het. Hy het ook nie van die begin af alles geweet oor hoe mens God reg dien nie, maar hy was verseker leerbaar. Hy het nie geskroom om God self gereeld te raadpleeg of die hulp van die priesters in te roep nie. Hy het erken wanneer hy verkeerd was en dan reggemaak. Dit wat ons hier gelees het, is bewys dat Dawid bereid was om te leer: daar is ’n manier#Is jy bereid om te leer: daar is ’n manier?Wil jy nie sommer nou die keuse maak en sê ek wil vandag hoor wat God sê en dit gaan doen nie? Ek wil hoor wat is die manier en dit dan gaan toepas, al het ek dalk lank ander sienswyse gehandhaaf.#Dawid se foutDit wat ons hier geleer het, was Dawid se 2de poging om die ark Jerusalem toe te bring. Die 1ste poging het rampspoedig ge-eindig.#1Kron 13:7 Dawid reël ’n groot raadsvergadering met die NB manne. Hulle besluit die verbondsark moet terugkom Jerusalem toe. Die res van die volk stem saam en is opgewonde oor hierdie projek. Die ark kom terug. Almal kom bymekaar en hulle gaan haal die ark. Voor die tyd word ’n nuwe wa gebou waarop die ark vervoer sal word. Daar is tyd moeite en geld spandeer om die ark terug te bring. Daar gekom is die ark op die was gelaai en daar gaan hulle. Wat ’n wonderlike gedagte, wat ’n grootse poging. En so kom hulle al huppelende en springende met die ark in Jerusalem aan? Nee, terwyl hulle op pad is struikel die osse en dit lyk of die ark gaan afval. Ussa keer dat dit nie gebeur nie en toe die volgende ..# 1Ch 13:10 Wat ’n ramp. Ons is besig met God se werk? Hierdie hele poging is met een doel voor oë en dit is om God opnuut ’n ereplek te gee tussen Sy mense. Kyk al die moeite wat gedoen was en nou dit!!#Was jy al op hierdie punt?Jy het regtig gedoen wat jy dink reg is. Jy het in der waarheid moeite met die saak gedoen. T.s.v. dit alles het dinge vir jou skeef geloop. Jy het gedink jy gaan nou die Here dien so alles gaan mos nou regkom. Nou is alles erger. Hoe meer jy reg probeer doen hoe skewer loop dinge. Dit is wat Dawid ook wou doen. Hy wou doen wat reg is. Die probleem was hy wou die regte ding op die verkeerde manier doen. U sien, daar was ’n manierhoe die ark vervoer moes word. Hy mag nie op ’n wa gery het nie. God het ’n manier gehad hoe die ark vervoer moes word. Dawid het sy fout besef en stel dit nou hier reg. Dawid stel dit self so ...
  3. #1Kron 15:13 “..... Die Engels sê: “we did not sought Him after the due order”. Die regte ding op die verkeerde manier. #Nadat jy die wat by God gekry het, maak jy ook seker van die hoe?Baie keer is ons maar net soos Dawid en storm voort. God het ’n manier van dinge doen. Sy manier van die ark vervoer was soos hulle dit nou die 2de keer gedoen het. #1Kron 15:15 .....Hierdie voorskrifte was deur God self aan Moses gegee. U kan dit gaan lees in Ex 25 en Num. 4. God het ’n manier waarop ons Hom moet dien. Ons kan nie maar doen soos ons wil en dink Hy moet alles net gelate so aanvaar nie.#Wat is die manierDie ark = teenwoordigheid van God. Sonde kan nie in die teenwoordigheid van God kom nie. Slegs priesters kon ark dra nadat hulle hulself gereinig en daar vir hulle sonde offers gebring was. Verstaan u hoekom Ussa gesterf het. Hy was nie ’n priester nie en daar was ook nie voor die tyd vir sy sonde ge-offer nie. Toe Dawid wel die regte prosedure volg toe word die terugbring van die ark ’n fantastiese feesgeleentheid
  4. #Ek kan nie met God stap terwyl daar sonde in my lewe is nie!Al het ek die beste van intensies, my sonde diskwalifiseer my van die teenwoordigheid van God. Daar moet eers met my sonde gedeel word. Hoe gebeur dit?#Bely en laat staan In Joh. 8 lees ons van die vrou wat in egbreek betrap is. Jesus vergewe haar sonde en stuur har weg met hierdie opdrag: Gaan en sondig nie meer nie. Jesus het klaar betaal vir ons sonde. Al wat ek moet doen om die kwitansie te kry vir my skuld wat afgelos is is om in gebed met berou my sonde te belei. Beleide sonde is afgehandelde sonde. Beleide sonde in God se oe bestaan nie meer nie. Dit is asof ek dit nooit gedoen het nie. Nou is daar verhouding. Glo dit. Geloof is die laaste NB deel van herstel van verhouding tussen my en God. Sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag. Nou kan ek Hom vra om my te help om my lewe uit te sorteer. #Sonde belydenis en geloof is die basis van my verhouding met GodVan hier af gaan Hy my help met die res van die goed. Hy help my deur Sy HG. Hy help my deur Sy woord. Hy help my deur ander op my pad te sit wat Hom ook dien en al beleef het wat ek al beleef het. #Hoe ek met ander omgaan is deel van God se hoe?Onthou ons praat nou van die hoe, nie die wat nie. Dawid het geweet wat die wat was. Wat is my agende en motivering wanneer ek met ander deel. Hoe gaan ek met hulle te werk?#Liefde#1Kor 13:13 Daar is n manier om in God se teenwoordigheid te kan kom. Daar is n manier om vir Hom te leef. Daar is n manier hoe ek met ander mense werk. Sy woord leer ons wat hierdie manier is. Dit is die enigste manier. Tyd is heeltemal te beperk om meer uit te brei oor God se manier. Dit is in elk geval NB dat uself ook sal gaan lees en ontdek. Gaan ontdek! Die mooiste en beste kan vir God onaanvaarbaar wees vanwee jou en my hoe.