SlideShare a Scribd company logo
1 of 5
Klaagliedere 3:24-
28
Jeremia se stelling ....
Klaagliedere 3:24 Die HERE is my deel, ......
I’m sticking with God (I say it over and over).
He’s all I’ve got
Klaagliedere 3:22-23 Get. dit is die
goedertierenhede van die HERE dat ons nie
omgekom het nie, want sy barmhartighede het
geen einde nie; hulle is elke môre nuut; u trou is
groot.
Hou vas aan God!
Mat 28:20 En kyk, Ek is met julle al die dae tot
aan die voleinding van die wêreld. Amen.
Watter effek het jou omstandighede op jou
verhouding met God?
Rom 8:38-39 Want ek is versekerd dat geen dood
of lewe of engele of owerhede of magte of
teenwoordige of toekomende dinge of hoogte of
diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei
van die liefde van God wat daar in Christus
Jesus, onse Here, is nie.
Wat maak ek wanneer dinge verkeerd loop?
Klaagliedere 3:24-26 Die HERE is my deel, sê my
siel, daarom sal ek op Hom hoop. Goed is die
HERE vir die wat op Hom hoop, vir die siel wat
Hom soek. Dit is goed om in stilheid te hoop op
die hulp van die HERE.
I’m sticking with God (I say it over and over).
He’s all I’ve got. God proves to be good to the
man who passionately waits, to the woman who
diligently seeks. It’s a good thing to quietly hope,
quietly hope for help from God . It’s a good thing
when you’re young to stick it out through the
hard times. (The Message)
Hoe maak ons gewoonlik wanneer dinge
verkeerd loop?
Wie of wat is jou deel

More Related Content

Viewers also liked (11)

Ons kan op god vertrou
Ons kan op god vertrouOns kan op god vertrou
Ons kan op god vertrou
 
Breek los uit die wurggreep van satan
Breek los uit die wurggreep van satan Breek los uit die wurggreep van satan
Breek los uit die wurggreep van satan
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
 
20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
 
Mislei deur die algemene siening
Mislei deur die algemene sieningMislei deur die algemene siening
Mislei deur die algemene siening
 
21 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (lofprysing)
21 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (lofprysing)21 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (lofprysing)
21 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (lofprysing)
 
27 September 2015, Stemme
27 September 2015, Stemme 27 September 2015, Stemme
27 September 2015, Stemme
 
25 oktober 2015, Tyd
25 oktober 2015, Tyd 25 oktober 2015, Tyd
25 oktober 2015, Tyd
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
 

More from Susanna De Waal

21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
Susanna De Waal
 

More from Susanna De Waal (19)

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding
 
Verbly jou in die here
Verbly jou in die hereVerbly jou in die here
Verbly jou in die here
 
Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2
 
Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1
 
20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?
 
God is in beheer!
God is in beheer!God is in beheer!
God is in beheer!
 
6 des 2015 - In ons plek
6 des 2015 - In ons plek6 des 2015 - In ons plek
6 des 2015 - In ons plek
 
15 November 2015 Hy het gesê (2)
15 November 2015 Hy het gesê (2)15 November 2015 Hy het gesê (2)
15 November 2015 Hy het gesê (2)
 

Wie of wat is jou deel

  • 2. Jeremia se stelling .... Klaagliedere 3:24 Die HERE is my deel, ...... I’m sticking with God (I say it over and over). He’s all I’ve got Klaagliedere 3:22-23 Get. dit is die goedertierenhede van die HERE dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie; hulle is elke môre nuut; u trou is groot. Hou vas aan God!
  • 3. Mat 28:20 En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen. Watter effek het jou omstandighede op jou verhouding met God? Rom 8:38-39 Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele of owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge of hoogte of diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van God wat daar in Christus Jesus, onse Here, is nie. Wat maak ek wanneer dinge verkeerd loop?
  • 4. Klaagliedere 3:24-26 Die HERE is my deel, sê my siel, daarom sal ek op Hom hoop. Goed is die HERE vir die wat op Hom hoop, vir die siel wat Hom soek. Dit is goed om in stilheid te hoop op die hulp van die HERE. I’m sticking with God (I say it over and over). He’s all I’ve got. God proves to be good to the man who passionately waits, to the woman who diligently seeks. It’s a good thing to quietly hope, quietly hope for help from God . It’s a good thing when you’re young to stick it out through the hard times. (The Message) Hoe maak ons gewoonlik wanneer dinge verkeerd loop?

Editor's Notes

  1. #Jeremia se stelling .... #Klaagliedere 3:24 Die HERE is my deel, ...... Ons lees baie vinnig en maklik oor die stelling. Miskien sien ons hom raak en dink dalk self dit is nou mooi. Miskien het van ons al self die stelling gebruik. Dit is nie n stelling wat ons baie gebruik nie en daarom miskien nie die betekenis mooi verstaan nie. Die Message vertaling stel dit vir my goed #Message ...... Jeremia sê hier dat God is al wat Hy het, maar ook dat God al is wat Hy nodig het. Solank ek die Here het, het ek alles wat nodig is. Ek soek na niks meer nie. Die boodksap wat Jeremia by ons wil tuisbring is dat hy alleenlik regtig in die moeilikheid is as God hom sou verlaat. Dit is die Here wat hom regop en aan die gang hou. In die 2 voorafgaande verse sê hy die volgende.. #Jer 3:22-23 ... Ons sien egter ook dat Jeremia nie die werklikheid ontken nie. Hy sien en beleef die negatiewe omstandighede van sy lewe en die toestand van sy mense. Hy gaan sit egter nie op n hopie en wag om dood te gaan nie. Hy neem verantwoordelikheid op, soos n ware intersessor doen, en praat met God. Ek wil nie in die ander detail van die hoofstuk en boek ingaan nie, maar ons sien hy verstaan dat ongehoorsaamheid aan God, moeilikheid en probleme veroorsaak. Hy deel met die werklikheid van hierdie omstandighede. Hy verwoord die moeilike tye waardeur hy gaan, maar dit ten spyt hou hy aan God vas. Ek wil jou vanoggend kom bemoedig, wanneer tye moeilik raak ..... # Hou van aan God! Al voel dit dalk vir jou jy is alleen en kan nie verder nie. Dalk voel dit vir jou jy is baie vinnig besig om n greep op die lewe te verloor. Onthou, kind van God, jy is nie alleen nie. Solank ek en jy dit ons doelwit maak om God en Sy woord te leef.....
  2. #Mat 28:20 .... U sien, die feit van die alomteenwoordigheid van God was vir Jeremia ’n anker. Maak nie saak wat nie, hy het God. Omstandighede het hom nie van God af weggedryf nie, dit het gemaak dat Hy God meer soek as ooit. #Watter effek het jou omstandighede op jou verhouding met God? Hier moet ons onthou dat baie gunstige of positiewe omstandighede ook ’n effek kan hê op my verhouding met God. Ek dink in ons land en dorp is dit juis die probleem. Dit gaan met ons te goed. Ons dink ons kom goed genoeg klaar sonder God. Ons hoef Hom nie te vertrou vir die basiese goed in die lewe nie. Ons dink dit is deur ons eie toedoen dat ons dit het. Die gevolg is dat ek nie so naby aan die Here leef as wat ek dit behoort te doen nie. Dit is meer net so ietsie ekstra vir wanneer ek self nie dinge kan uitsorteer nie. Wat van die negatiewe omstandighede? Laat jou siekte, finansieele probleme of wat dit ook al mag wees jou nader aan God kom of gebruik jy dit as rede om van God af weg te stap. Dit is ’n keuse. Die onvolwasse kind van God laat gewoonlik makliker toe dat hierdie goed ’n afstand bring tussen hom en God. Insigself is geen negatiewe omstandigheid in staat om jou en my van God te skei nie. #Rom 8:38-39 ..... As God regtig my deel is, die grootse, Nbste en mooiste in my lewe is, sal ek nie toelaat dat enige iets tussen my en Hom kom nie. U sien as God my deel is hoef Hy homself nie vir my te bewys nie. Ek het Hom klaar gekies. Hy is dus nie meer God wanneer Hy doen wat ek vra en minder God as dinge nie loop soos ek wil hê dit moet loop nie. As ek Hom net as God en goed erken as alles loop soos ek wil hê dit moet loop, is daar fout met my verhouding met en begrip van Hom. Kind van God, weet dit vandag. Daar gaan dinge gebeur waarvan jy nie hou nie, wat jy nie verwag het en ook nie kan verklaar nie. U sien God is God en ons is mens. Hierdie feit verklaar BG. #Wat maak ek wanneer dinge verkeerd loop? Miskien moet ek begin deur te sê wat ons nie doen nie. Ons hardloop nie van God af weg nie. Ek begin nie te leef soos ek wil nie. Ek raak nie selektief met die Woord nie. Ek probeer ook nie self verklarings te kry vir wat gebeur of nie gebeur nie. So wat maak ek?
  3. #Klaagliedere 3:24-26 ..... Die hebreeuse woord wat hier gebruik word, is yachal wat ook vertaal kan word met geduldig te wag. Jes. 40:31 ....... Hierdie geduldig wag is seker een van die moeilikste goed wat daar vir ons is om te doen. Ons wil nie wag nie. Vir niks en niemand nie, selfs ook nie vir God nie. Ons soek onmidelike bevrediging. So hier is die konflik, onmidelike bevrediging vs geduldig wag. Beide hierdie is ’n keuse. Weet u wat? Die keuse wat ek en jy maak gee weg wie werklik my deel is. As God alles is, sal ek geduldig wag. As ek, die Bank, die dokter of wat ook al, alles is, sal ek na hulle toe hardloop voor ek God raadpleeg of wanneer ek voel Hy doen nie wat ek wil hê of so vinnig as wat ek dit wil hê nie. Dit bring ons weer terug by die vraag, Wie of wat is jou deel? V25 sê ..... Soek = darash = raadpleeg, hulp vra en dan interresante een nl. aanbid Jeremia sê in v26 ons moet wag op die hulp van die Here. Net om die woord so bietjie mooier in te kleur kyk ons na die Hebreeus. Hulp = teshooaw = verlossing, veiligheid en oorwinning. #The Message #Hoe maak ons gewoonlik wanneer dinge verkeerd loop? Onthou ons God is ons deel? En net so terloops, Hy is die beste en grootse deel beskikbaar. Wag ons geduldig op Hom? Aanbid ons Hom? Gaan raadpleeg ek Hom en hou aan raadpleeg totdat ek hoor wat Hy sê? Gewoonlik begin ons ons raad, hulp en uitkoms op baie ander plekke te soek voordat ons God raadpleeg. Hy is baie keer die laaste uitweg. Dit is soms vir my so al asof ons so vêr moontlik van ’n posisie wil wegbly waar ek net God oor het. Mag die hemele my behoed dat ek nie daar kom waar al wat ek het net God is nie. Dit is waar Jeremia was. En hy verwys glad nie na hierdie posisie as sleg of iets om te vermy nie. Inteendeel dit lyk vir my of hierdie ’n goeie plek is om te wees. Gestroop van al my goed, net ek en die Here. #Die HERE is my deel Is God regtig ons deel, die grootste en belangrikste wat ons het. So groot en NB dat al sou ek alles verloor en net Hom oor het, sal ek nog meer as tevrede wees. Was die Here al ooit jou deel. Was daar al ooit ’n dag wat jy besluit het jy gaan jou eie belange, voor en afkeure eenkant toe skuif, jou hele lewe vir die Here gee en leef soos Hy wil hê jy moet leef? Jou pa, broer of beste vriend se lewe tel nie vir jou nie. Dit is elke persoon vir homself