SlideShare a Scribd company logo
1 of 7
25 oktober 2015, Tyd
25 oktober 2015, Tyd
25 oktober 2015, Tyd
25 oktober 2015, Tyd
25 oktober 2015, Tyd
25 oktober 2015, Tyd
25 oktober 2015, Tyd

More Related Content

Viewers also liked (8)

25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16
25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 1625 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16
25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
 
Teoria general de sistemas e. bustos
Teoria general de sistemas   e. bustosTeoria general de sistemas   e. bustos
Teoria general de sistemas e. bustos
 
MBA pdf
MBA pdfMBA pdf
MBA pdf
 
담아 발표Ppt
담아 발표Ppt담아 발표Ppt
담아 발표Ppt
 
Портфоліо Луганська А.С.
Портфоліо Луганська А.С.Портфоліо Луганська А.С.
Портфоліо Луганська А.С.
 

More from Susanna De Waal

28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
Susanna De Waal
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
Susanna De Waal
 

More from Susanna De Waal (20)

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
 
3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!
 
10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
 
20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë
 
Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!
 
Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2
 
Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1
 
20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?
 
God is in beheer!
God is in beheer!God is in beheer!
God is in beheer!
 

Editor's Notes

  1. #Sekere geleenthede Maak dat ons opnuut besin oor tyd. Ons is almal so aan die hardloop en die een is besiger as die ander. Dit voel vir my, hoe vinniger ons hardloop hoe vinniger loop die tyd en hoe minder tyd het ons. Ons skep nie regtig vir onsself die geleentheid om te besin oor tyd en hoe en waaraan ons ons tyd bestee nie. Dan kom ons by ’n geleentheid soos vanoggend en het dan ’n paar oomblikke daarom wel te doen. #Tyd is baie kosbaar Elke sekonde wat vir ons aftik is vir ewig verby. Ons kan wel in ons gedagtes daarna teruggaan, maar ons kan dit nie in die fisiese gaan herbeleef of verander nie. Daar is niks soos kosbaar en vrugbaar soos tyd wat goed spandeer is nie. Aan die ander kant is daar min dinge so sleg soos tyd wat ons gemors het of op verkeerde dinge spandeer het nie. #Ons is vasgevang in tyd Ons leef in die oomblik en een oomblik op ’n slag. Ek kan nie vorentoe of agtertoe beweeg in tyd nie. Vir ons is gister ’n herinnering en môre onseker
  2. #Tyd in die Bybel In beide die ou en Nuwe Testament sien ons dat die Hebreeus en Grieks verskillende woorde vir tyd gebruik. Hoewel my Hebreeus nie baie goed is nie kon ek agterkom dat dit wat ek baie seker is van in die Nuwe Testament wel ook in die ou testament voorkom. Dit is dat daar onder andere 2 soorte tyd in beide testamente voorkom. Dit is tyd soos wat ons dit ken in ure en minute, maande en jare, die grieks praat van kronos tyd. Dan is daar tyd wat na meer verwys as ure, minute, dae, maande en jare, hoewel hierdie tyd uit die aard van die saak ook binne hierdie verwysing na tyd val. Die Grieks praat hiervan as kairos tyd #Kronos tyd Kronos tyd is dit wat ons gebruik om orde te gee aan ons bestaan. Kronos tyd kan gemeet word. Ons meet dit met horlosies en kalenders. So om te sê die uittredingsfunksie van Past Bosch vind plaas op 25 Okt. 2015 om 09:30 is die gebruik van kronos tyd. Ons gebruik kronos om werkure te reguleer, te bepaal wanneer kinders moet skool toe gaan, wanneer hulle daar moet wees en wanneer ons hulle weer kan gaan haal. Ons het geen beheer oor die verloop van hierdie tyd nie. Kan dit nie vinniger, stadiger maak of laat stop nie. God is egter wel in beheer van kronos tyd. Daar is 2 uitstaande bewyse daarvan in die Bybel en dit is toe Joshua ekstra tyd nodig gehad het om die vyand te verslaan en toe God die son 10 grade terug laat beweeg het as bewys dat hy die koning se lewe sal verleng. God is in beheer van kronos tyd #Kairos tyd Kairos tyd verwys na God bepaalde oomblikke en seisoene. Binne die kronos besluit God dat sekere goed op sekere tye met sekere mense gaan gebeur. So is jou en my geboorte en sterfdag beide kairos oomblikke. Wat ons dood betref kan ons sake in ons eie hande neem, maar sou ons die lewe sy loop laat neem is daar ’n dag wat medici kan doen wat hulle wil, hierdie liggaam gaan sterf.
  3. #God en tyd God is verhewe bo tyd. Hy is in beheer van tyd. Tyd is in diens van God. God kan op enige stadium op enige plek op die tydskontinium wees. Wat ’n voorreg om Hom as Vader te hê. Wat n voorreg om te weet dat hierdie God aan my kant is en my oneindig baie lief het. God het voor die grondlegging van hierdie aarde sekere kairos oomblikke vir ons binne die kronos bepaal #Kairos in die kronos Daar is sekere God bepaalde dinge wat God in stoor het vir individue wat op kairos oomblikke, God bepaalde oomblikke moet gebeur. Ons kan later verwys na sekere goed wat op sekere tye gebeur het vanweë die kronos tyd. #Wat van vanoggend? Almal in hierdie gebou en regoor die wêreld bevind hulleself op ’n bepaalde punt in kronos tyd. Van ons in hierdie gebou staan ook voor kairos tyd. Bepaalde tye wat God bepaal het. Of hierdie oomblik vir my gaan bring wat God wil hê dit moet bring hang van ons af. Dit hang af wat ek gaan maak wanneer ek bewus word daarvan wat God vir my sê of vir my wil doen. Moontlik is hier iemand vir wie God nou wil sê:
  4. #Jes. 1:18 Al sou jy dink jy het self besluit om hier te wees is dit Gd wat die begeerte gebring het. Dit is ook Hy wat nou, terwyl jy hier is, hierdie woord bring. Of jy gaan beleef wat Hy wil hê jy moet beleef is jou keuse. En as die Here nou met jou deur hierdie teksvers gesels, moet dit asb. nie laat verbygaan nie. Ek glo meeste van ons sal vanoggend aan tenminste een geleentheid kan dink wat jy weet die Here geskep het en jy het nie reageer nie. Moet dit nie vanoggend weer doen nie. Miskien is daar ander vir wie God wil vertroos, hoop wil kom gee of enige ander wonderwerk wil kom doen. As dit die geval is, vertrou Hom, reageer op die stem van die HG wat nou binne-in jou praat. Moenie hierdie baie spesiale oomblik by jou laat verbygaan nie. Ons kan dit verbylaat gaan. Een vb.: #
  5. #Mat 23:37 Jerusalem het hierdie kairos oomblik gemis, hoe hartseer. Mag ons dit nooit mis nie. (Gee geleentheid vir mense om te reageer) #Woord vir Allen en Elsa Julle is vanoggend by die einde van ’n bepaalde kronos en die begin van ’n ander. Daar is tyd wat verby is en sekere herinneringe meebring. Daar is ook tyd wat voorlê waaroor daar onsekerheid is. Ek wil vir julle 2 verse gee Heb_13:5-6 Julle gedrag moet vry van geldgierigheid wees. Wees tevrede met wat julle het, want Hy het gesê: Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie. Daarom kan ons met alle vrymoedigheid sê: Die Here is vir my ‘n Helper, en ek sal nie vrees nie; wat sal ‘n mens aan my doen? Heb_6:10 Want God is nie onregverdig om julle werk te vergeet nie en die liefde-arbeid wat julle betoon het vir sy Naam, omdat julle die heiliges gedien het en nog dien.