1) DRA DIEVRUG
• Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede,
lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid,
sagmoedigheid, selfbeheersing.
Gal 5:22
• So, sê Ek vir julle, is daar blydskap voor die engele van
God oor een sondaar wat hom bekeer.
Luk 15:10
• Maar toe die goedertierenheid van God, ons Verlosser,
en sy liefde tot die mens verskyn het—
Titus 3:4
3.
2) WEES NIEBESORG NIE
• Wees oor niks besorg nie, maar laat julle
begeertes in alles deur gebed en smeking met
danksegging bekend word by God
Fil 4:6
• Wie tog onder julle kan, deur hom te kwel, een el
by sy lengte voeg?
Mat 6:27
4.
3) LEER OMVERGENOEG TE WEES
• Nie dat ek dit uit gebrek sê nie, want ek het
geleer om vergenoeg te wees met die
omstandighede waarin ek is
Fil 4:11
•want waar julle skat is, daar sal julle hart ook
wees.
Mat 6:21
5.
EK IS TOTALLES IN
STAAT DEUR CHRISTUS
WAT MY KRAG GEE.
FIL 4:13