SlideShare a Scribd company logo
1 of 15
LEEF ’N
GEBALANSEERDE
LEEFSTYL
Slim Eet- en Drinkgewoontes
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English, Afrikaans
Xhosa, Zulu,
Sotho, Siswati
#LowerCancerRisk
Jy kan jou
kankerrisiko verlaag:
• Wees selektief oor
wat jy eet
• Handhaaf ’n gesonde
gewig en verloor
oortollige gewig
#LowerCancerRisk
Dink Voor Jy Eet en Drink
● KANSA bou voort op sy 365-Dae Gesondheids-
uitdaging en moedig almal aan om slim te eet en drink
● Daar is aanduidings dat dieet en fisiese aktiwiteit
biologiese prosesse affekteer en kankers wat verband
hou met dieet word gewoonlik aangetref in die
spysverteringskanaal (slukderm, maag, dermkanaal)
● Jou dieet kan ook jou liggaamsgewig beïnvloed wat op
sy beurt jou risiko om kanker te ontwikkel, kan
affekteer - oorgewig en vetsug verhoog die risiko van
11 kankers
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
Eet- en
Drinkgewoontes
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
● Laat verkeersligte jou lei en daaraan herinner om slim,
ingeligte besluite te neem wat só jou bemagtig om
deur ’n gebalanseerde leefstyl jou kankerrisiko te
verlaag
● Die kookproses tydens die voorbereiding van
kossoorte kan chemikalieë vorm wat die risiko van
kanker verder kan verhoog, soos vleisbraai
● Min oefening en obesiteit is risikofaktore vir kanker
[’n verhoogde Liggaamsmassa Indeks (LMI/BMI) asook ’n
vergrotende middellyfomtrek (meer as 80cm vir vroue en meer
as 94cm vir mans)]
Dink Voor Jy Eet en Drink
● Die Nasionale Kankerregister (2014) dui op ’n bestendige
toename in die aantal pasiënte gediagnoseer met
kolorektale kanker – een van die top 4 in Suid-Afrika
(velkankers uitgesluit)
● Daar bestaan sterk bewyse dat die inname van voedsel
wat veselryk is (o.a. volgraan, peulgewasse, lensies) en ’n
dieet wat gereelde styselvrye groente en vrugte insluit,
kan help om die risiko van kanker te verminder
● Oormatige inname van rooi- en geprosesseerde vleis en
alkohol mag die risiko van kanker verhoog
● ’n Dieet wat bestaan uit groot hoeveelhede kitskos wat
hoog is aan vet, stysel en/of suiker (insluitend versoete
koeldrank) kan lei tot gewigstoename wat die risiko van
kanker kan verhoog
Wat Navorsing aandui…
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
GROEN = Gaan daarvoor!
● Groente, vrugte, peulgewasse, bone, lensies en volgrane bevat
sekere voedingstowwe soos vitamines, minerale en chemikalieë
afkomstig van plante en vesel
● Probeer elke dag 5-7 porsies nie-styselagtige groente en vrugte in
seisoen te eet
● Sluit volgraan en minimaal geprosesseerde grane in as bronne van
vesel (30g daagliks)
● Droë bone, soja bone en ander peulgewasse/lensies is hoog in vesel
en is ’n goeie bron van isoflavone. Probeer om dit 3-4 keer per week
in maaltye te gebruik
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
Verlaag kankerrisiko
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
ORANJE = Wees versigtig!
● Eetgewoontes kan liggaamsgewig beïnvloed, wat op sy beurt jou risiko
om kanker te ontwikkel, kan affekteer
● Voedsel wat hoog is in kilojoules (energie) soos lekkers, sjokolade,
koek, beskuitjies, soet en sout gebak, nagereg en aartappelskyfies is
ook gewoonlik hoog in suiker, sout en/of vet. As jy te veel van hierdie
kossoorte gereeld eet, kan dit gewigstoename veroorsaak
● Koeldranke wat met suiker versoet is asook alkoholiese drankies is
hoog in kilojoules wat tot ’n toename in gewig kan lei
● Beperk die inname van kitskosse en geprosesseerde voedsel hoog in
vet (diepvet-gebraaide kos), suiker en verfynde stysel (soos witbrood)
Kan kankerrisiko beïnvloed
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
ROOI = Pasop!
● Oormatige inname van rooi- en geprosesseerde vleis (probeer om dit te
beperk tot minder as drie porsies per week)
● Die kookproses tydens die voorbereiding van vleis kan chemikalieë vorm
wat die risiko van kanker verder kan verhoog, soos braai / diepvet braai
● Inname van kossoorte wat met groot hoeveelhede sout gepreserveer is
(bv. biltong)
● Vermy alkoholiese drankies aangesien dit ’n Groep 1 karsinogeen is
● Oorgewig en obesiteit verhoog die risiko van 11 kankers
Verkry asseblief eers jou mediese praktisyn se goedkeuring en bespreek jou dieet met ‘n geregistreerde dieetkundige. Versamel
genoeg inligting in oor alles rakende gesonde eetgewoontes. Dit is baie nodig as jy jou dieet wil verander sodat jy meer gesonde
kan eet en lewe en ook as jy reeds ‘n siekte onder lede het
Verhoogde kankerrisiko
WEES AKTIEF!
● Balanseer die hoeveelheid energie wat
jy inneem met die hoeveelheid energie
wat jy elke dag verbrand
● Oefen matig tot intensief vir ten minste
30 minute op 5 of meer dae van die
week
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
Verlaag kankerrisiko
WAT KAN EK
DOEN OM MY
KANKERRISIKO
DEUR SLIM EET-
EN DRINK-
GEWOONTES
TE VERLAAG?
● …nie op Maandae vleis
eet nie of my inname
van rooivleis beperk tot
slegs drie porsies per
week
● …die resepte in die
KANSA B-Well Kookboek
te gebruik– laai hier af
● …gesonder gaarmaak-
metodes gebruik soos
minder braai en diepvet
braai
UITDAGINGS – Ek sal…
BEGIN waar jy is -
GEBRUIK wat jy het -
DOEN wat jy kan!
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
#IAmAndIWill
● …vars, skoon water drink in plaas van
verdunde vrugtesappe van Maandag
tot Vrydag elke week
● …meer boontjies, lensies of vars
groente drie keer per week eet
● …minder kosse eet wat hoog is in
kilojoules, suiker
en vet asook
minder
geprosesseerde
kitskos
UITDAGINGS – Ek sal…
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
#IAmAndIWill
BEGIN waar jy is –
GEBRUIK wat jy het –
DOEN wat jy kan!
1 sny volgraan
roosterbrood +
½ koppie bone +
1 koppie groenslaai
of 1 koppie wortel,
lemoen en
pynappelslaai
½ koppie stamp-
mielies (‘samp’) +
½ koppie bone +
1 koppie gekookte
spinasie met
tamaties en uie
½ koppie
hawermoutpap +
½ koppie laevet
melk + 1 klein
piesang of klein
appel in stukkies
gesny of handvol
bessies
1½ koppies
boontjieslaai =
gekookte bone met
gekapte tamaties,
seldery en
soetrissies
Resep
idees
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
#CANSAeducation
Om KANSA te help om ons kankersiftings- en opvoedkundige programme
uit te brei, oorweeg dit asseblief om 'n skenking by enige
van ons KANSA Sorg sentra landswyd te maak
of Aanlyn by http://www.cansa.org.za/personal-donation-options/
of maak ’n donasie deur die
SnapScan of Zapper apps
op jou slimfoon:
Wat kan jy doen om te help?
Krediet ● Aanbieding templaat SlidesGo
Vrywaring
Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die samestelling
van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir
enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as
'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.
● Verkry asseblief eers jou mediese praktisyn se goedkeuring en bespreek jou dieet met ‘n geregistreerde dieetkundige.
Versamel genoeg inligting oor alles rakende gesonde eetgewoontes. Dit is baie nodig as jy jou dieet wil verander sodat jy
meer gesond kan eet en lewe en ook as jy reeds ‘n siekte onder lede het
● Vir kankeroorwinnaars kan bogenoemde faktore die mediese behandeling van kanker negatief beïnvloed. Dit kan egter wissel
vir verskillende soorte kankers, so dit is belangrik om bewus te wees van die gevare verbonde daaraan. Bespreek dit met jou
mediese praktisyn
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
● Beeld: Freepik bladsye 1,4-9

More Related Content

Similar to KANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en Drinkgewoontes

Similar to KANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en Drinkgewoontes (20)

World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
 
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - BorskankerCANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
 
CANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
CANSA Kolorektale Kanker 2017 AfrikaansCANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
CANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
 
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met MedtronicKANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
 
CANSA Vroue Gesondheid 2016
CANSA Vroue Gesondheid 2016CANSA Vroue Gesondheid 2016
CANSA Vroue Gesondheid 2016
 
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
 
KANSA Wêreld Kankerdag 2018 slideshow
KANSA Wêreld Kankerdag 2018 slideshowKANSA Wêreld Kankerdag 2018 slideshow
KANSA Wêreld Kankerdag 2018 slideshow
 
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
 
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 AfrikaansCANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
 
KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020
KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020
KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020
 
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
 
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 AfrikaansCANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
 
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
 
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 AfrikaansCANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
 
KANSA Vrouegesondheid 2018
KANSA Vrouegesondheid 2018KANSA Vrouegesondheid 2018
KANSA Vrouegesondheid 2018
 
World Cancer Day 2017 Afrikaans
World Cancer Day 2017 AfrikaansWorld Cancer Day 2017 Afrikaans
World Cancer Day 2017 Afrikaans
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans
 
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptxKANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
 
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017! CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
 

More from CANSA The Cancer Association of South Africa

More from CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt TodayCoping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
 
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
 
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptxCANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
 
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptxKANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptxCANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptxCANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
 
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptxCANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
 
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
 
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
 
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
 
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab MohamedCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria DavidCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay SongCANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
 
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory TeamCANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of ServiceCANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of HopeCANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
 
CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021
 
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 AfrikaansKANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
 
CANSA Men's health slideshow 2020 English
CANSA Men's health slideshow 2020 EnglishCANSA Men's health slideshow 2020 English
CANSA Men's health slideshow 2020 English
 

KANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en Drinkgewoontes

  • 1. LEEF ’N GEBALANSEERDE LEEFSTYL Slim Eet- en Drinkgewoontes www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 072 197 9305 071 867 3530 English, Afrikaans Xhosa, Zulu, Sotho, Siswati #LowerCancerRisk
  • 2. Jy kan jou kankerrisiko verlaag: • Wees selektief oor wat jy eet • Handhaaf ’n gesonde gewig en verloor oortollige gewig #LowerCancerRisk
  • 3. Dink Voor Jy Eet en Drink ● KANSA bou voort op sy 365-Dae Gesondheids- uitdaging en moedig almal aan om slim te eet en drink ● Daar is aanduidings dat dieet en fisiese aktiwiteit biologiese prosesse affekteer en kankers wat verband hou met dieet word gewoonlik aangetref in die spysverteringskanaal (slukderm, maag, dermkanaal) ● Jou dieet kan ook jou liggaamsgewig beïnvloed wat op sy beurt jou risiko om kanker te ontwikkel, kan affekteer - oorgewig en vetsug verhoog die risiko van 11 kankers www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 Eet- en Drinkgewoontes
  • 4. www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 ● Laat verkeersligte jou lei en daaraan herinner om slim, ingeligte besluite te neem wat só jou bemagtig om deur ’n gebalanseerde leefstyl jou kankerrisiko te verlaag ● Die kookproses tydens die voorbereiding van kossoorte kan chemikalieë vorm wat die risiko van kanker verder kan verhoog, soos vleisbraai ● Min oefening en obesiteit is risikofaktore vir kanker [’n verhoogde Liggaamsmassa Indeks (LMI/BMI) asook ’n vergrotende middellyfomtrek (meer as 80cm vir vroue en meer as 94cm vir mans)] Dink Voor Jy Eet en Drink
  • 5. ● Die Nasionale Kankerregister (2014) dui op ’n bestendige toename in die aantal pasiënte gediagnoseer met kolorektale kanker – een van die top 4 in Suid-Afrika (velkankers uitgesluit) ● Daar bestaan sterk bewyse dat die inname van voedsel wat veselryk is (o.a. volgraan, peulgewasse, lensies) en ’n dieet wat gereelde styselvrye groente en vrugte insluit, kan help om die risiko van kanker te verminder ● Oormatige inname van rooi- en geprosesseerde vleis en alkohol mag die risiko van kanker verhoog ● ’n Dieet wat bestaan uit groot hoeveelhede kitskos wat hoog is aan vet, stysel en/of suiker (insluitend versoete koeldrank) kan lei tot gewigstoename wat die risiko van kanker kan verhoog Wat Navorsing aandui… www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
  • 6. GROEN = Gaan daarvoor! ● Groente, vrugte, peulgewasse, bone, lensies en volgrane bevat sekere voedingstowwe soos vitamines, minerale en chemikalieë afkomstig van plante en vesel ● Probeer elke dag 5-7 porsies nie-styselagtige groente en vrugte in seisoen te eet ● Sluit volgraan en minimaal geprosesseerde grane in as bronne van vesel (30g daagliks) ● Droë bone, soja bone en ander peulgewasse/lensies is hoog in vesel en is ’n goeie bron van isoflavone. Probeer om dit 3-4 keer per week in maaltye te gebruik www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 Verlaag kankerrisiko
  • 7. www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 ORANJE = Wees versigtig! ● Eetgewoontes kan liggaamsgewig beïnvloed, wat op sy beurt jou risiko om kanker te ontwikkel, kan affekteer ● Voedsel wat hoog is in kilojoules (energie) soos lekkers, sjokolade, koek, beskuitjies, soet en sout gebak, nagereg en aartappelskyfies is ook gewoonlik hoog in suiker, sout en/of vet. As jy te veel van hierdie kossoorte gereeld eet, kan dit gewigstoename veroorsaak ● Koeldranke wat met suiker versoet is asook alkoholiese drankies is hoog in kilojoules wat tot ’n toename in gewig kan lei ● Beperk die inname van kitskosse en geprosesseerde voedsel hoog in vet (diepvet-gebraaide kos), suiker en verfynde stysel (soos witbrood) Kan kankerrisiko beïnvloed
  • 8. www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 ROOI = Pasop! ● Oormatige inname van rooi- en geprosesseerde vleis (probeer om dit te beperk tot minder as drie porsies per week) ● Die kookproses tydens die voorbereiding van vleis kan chemikalieë vorm wat die risiko van kanker verder kan verhoog, soos braai / diepvet braai ● Inname van kossoorte wat met groot hoeveelhede sout gepreserveer is (bv. biltong) ● Vermy alkoholiese drankies aangesien dit ’n Groep 1 karsinogeen is ● Oorgewig en obesiteit verhoog die risiko van 11 kankers Verkry asseblief eers jou mediese praktisyn se goedkeuring en bespreek jou dieet met ‘n geregistreerde dieetkundige. Versamel genoeg inligting in oor alles rakende gesonde eetgewoontes. Dit is baie nodig as jy jou dieet wil verander sodat jy meer gesonde kan eet en lewe en ook as jy reeds ‘n siekte onder lede het Verhoogde kankerrisiko
  • 9. WEES AKTIEF! ● Balanseer die hoeveelheid energie wat jy inneem met die hoeveelheid energie wat jy elke dag verbrand ● Oefen matig tot intensief vir ten minste 30 minute op 5 of meer dae van die week www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 Verlaag kankerrisiko
  • 10. WAT KAN EK DOEN OM MY KANKERRISIKO DEUR SLIM EET- EN DRINK- GEWOONTES TE VERLAAG?
  • 11. ● …nie op Maandae vleis eet nie of my inname van rooivleis beperk tot slegs drie porsies per week ● …die resepte in die KANSA B-Well Kookboek te gebruik– laai hier af ● …gesonder gaarmaak- metodes gebruik soos minder braai en diepvet braai UITDAGINGS – Ek sal… BEGIN waar jy is - GEBRUIK wat jy het - DOEN wat jy kan! www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 #IAmAndIWill
  • 12. ● …vars, skoon water drink in plaas van verdunde vrugtesappe van Maandag tot Vrydag elke week ● …meer boontjies, lensies of vars groente drie keer per week eet ● …minder kosse eet wat hoog is in kilojoules, suiker en vet asook minder geprosesseerde kitskos UITDAGINGS – Ek sal… www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 #IAmAndIWill BEGIN waar jy is – GEBRUIK wat jy het – DOEN wat jy kan!
  • 13. 1 sny volgraan roosterbrood + ½ koppie bone + 1 koppie groenslaai of 1 koppie wortel, lemoen en pynappelslaai ½ koppie stamp- mielies (‘samp’) + ½ koppie bone + 1 koppie gekookte spinasie met tamaties en uie ½ koppie hawermoutpap + ½ koppie laevet melk + 1 klein piesang of klein appel in stukkies gesny of handvol bessies 1½ koppies boontjieslaai = gekookte bone met gekapte tamaties, seldery en soetrissies Resep idees www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 14. www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 #CANSAeducation Om KANSA te help om ons kankersiftings- en opvoedkundige programme uit te brei, oorweeg dit asseblief om 'n skenking by enige van ons KANSA Sorg sentra landswyd te maak of Aanlyn by http://www.cansa.org.za/personal-donation-options/ of maak ’n donasie deur die SnapScan of Zapper apps op jou slimfoon: Wat kan jy doen om te help?
  • 15. Krediet ● Aanbieding templaat SlidesGo Vrywaring Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding. ● Verkry asseblief eers jou mediese praktisyn se goedkeuring en bespreek jou dieet met ‘n geregistreerde dieetkundige. Versamel genoeg inligting oor alles rakende gesonde eetgewoontes. Dit is baie nodig as jy jou dieet wil verander sodat jy meer gesond kan eet en lewe en ook as jy reeds ‘n siekte onder lede het ● Vir kankeroorwinnaars kan bogenoemde faktore die mediese behandeling van kanker negatief beïnvloed. Dit kan egter wissel vir verskillende soorte kankers, so dit is belangrik om bewus te wees van die gevare verbonde daaraan. Bespreek dit met jou mediese praktisyn www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 ● Beeld: Freepik bladsye 1,4-9