SlideShare a Scribd company logo
1 of 19
KANSA Sorgmaand
#CANSAcares
2018
Hantering van kankerbehandeling newe-effekte
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
English
Xhosa, Zulu,
Afrikaans072 197 9305
071 867 3530 Sotho, Siswati
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Gedurende Augustus val die kollig van KANSA op dienslewering op
kankeroorwinnaars, versorgers en geliefdes en daar word in
besonder gekyk na die hantering van ’n diagnose sowel as die
hantering die newe-effekte van kankerbehandeling – hetsy van
fisiese of sielkundige aard
 KANSA deel top wenke aangaande die algemene newe-
effekte wat verband hou met voeding van die pasiënt
sowel as voedsame en bekostigbare resepte vir pasiënte
wat behandeling ondergaan
 Verdere dieetwenke aangaande die hantering van
hardlywigheid, naarheid, diarree en verlies aan eetlus is
ook beskikbaar
 KANSA moedig kankerpasiënte ook aan om die raad
en leiding van professionele gesondheidpraktisyn
in te win vir individuele raad, hulp en leiding
Hantering van ’n kankerdiagnose
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Naarheid
 Hierdie algemene newe-effek kan met medikasie (antiemetika)
behandel word. Die medisyne word gewoonlik voor behandeling
toegedien om te help om naarheid en braking te beheer
 Dit is belangrik om die rede vir jou naarheid te ondersoek –
behandeling, die kanker self, probleme met jou tande of dalk ’n
verandering in suikervlakke
 Soms kan naarheid ook veroorsaak word as jy baie
honger is. Lig die mediese span wat jou kanker
behandel in as jy naarheid en/of braking ondervind
want daar is medikasie wat daarvoor kan help
 Die algemene beginsel vir die hantering van naarheid
is ’n eenvoudige, matige en neutrale dieet
Hantering van kankerbehandeling newe-effekte
KANSA se Top Dieet Wenke
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Naarheid
 Eet en drink klein en gereelde maaltye en versnaperings
(5-6 keer per dag)
 Rus in ’n regop posisie nadat jy geëet het
 As jou maag te vol is, kan dit naarheid veroorsaak en vererger
 Drink stadig en gereeld tussen maaltye, nie tydens maaltye nie
 Suig bevrore sap in die vorm van ysblokkies
 Vermy vetterige en olierige kossoorte
 Kry iets om te doen om jou aandag af te lei
 Vra iemand anders om die kos voor te berei
Hantering van kankerbehandeling newe-effekte
KANSA se Top Dieet Wenke
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Naarheid
 Probeer gemmer-/ment tee, limonade, gemmerlimonade of kos
gekook met gemmer
 Probeer om koue kosse soos jellie of nagereg in plaas van warm kos
te eet
 Suig peperment- of suurlemoenlekkers as jy ’n slegte smaak in jou
mond het. Dit kan ook help om aan donker sjokolade te lek of te
suig
 Dra klere wat los pas
 Vermy kafeïen (bv. koffie) en moenie rook nie
Hantering van kankerbehandeling newe-effekte
KANSA se Top Dieet Wenke
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Verlies aan eetlus
 Verlies aan eetlus is ’n baie algemene probleem
 Daar is baie redes hiervoor – kanker self, behandeling, jou
emosionele welsyn bv. depressie, pyn en ander newe-effekte soos
naarheid
 Daar is medikasie beskikbaar om eetlus te bevorder, maar
raadpleeg eers jou gesondheidspraktisyn vir individuele raad
 Probeer om meer te eet as jy daarvoor kans sien
en terwyl jy goed voel. Baie mense kan meer vir
ontbyt eet as gedurende enige ander maaltyd later
die dag wanneer hulle moeg is
 Doen gereelde ligte oefening bv. stap
Hantering van kankerbehandeling newe-effekte
KANSA se Top Dieet Wenke
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Verlies aan eetlus
 Eet stadig en kou jou kos goed
 Eet kos waarvoor jy lus is en moenie jouself forseer om te eet nie
 Indien jy tans behandeling ondergaan of jou immuniteit laag is kies
eerder kos wat goed gaar is (vermy rou vleis en sushi)
 Vermy olierige en vetterige kos wat jou vinniger versadig maak en
wat nie so voedsaam is nie
 Vergroot jou porsies kos stelselmatig met elke maaltyd
 Versap jou kos, drink mengeldrankies soos
“smoothies”/melkskommels word gewoonlik
makliker getolereer
 Drink vloeistowwe na afloop van ’n maaltyd en
nie tydens
Hantering van kankerbehandeling newe-effekte
KANSA se Top Dieet Wenke
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Verlies aan eetlus
 Drink gereeld ’n voedingaanvulling wat jou sal help om jou inname
van proteïne en energievlakke te verhoog. Praat met jou
professionele gesondheidpraktisyn vir individuele raad
 Vra vir jou dokter of jy wyn of sjerrie voor ’n maaltyd kan drink om
eetlus te stimuleer
 Donker sjokolade kan ook eetlus stimuleer
 Eet in ’n kalm, gemaklike atmosfeer
 Vra vir hulp om kos voor te berei en te kook
 Kook genoeg kos en vries, om later te ontvries en
te verhit
 Onthou om gereeld te sorg dat jy jou mond
higiëne skoon hou
Hantering van kankerbehandeling newe-effekte
KANSA se Top Dieet Wenke
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Diarree
 Diarree is die gereelde ontlasting van los stoelgang (nie gevorm nie
en waterig) - meer as drie keer per dag. Die kos beweeg te vinnig
deur die dermkanaal en kry nie die kans om verteer of
geabsorbeer te word nie
 Wanneer jy kankerbehandeling ondergaan, kan newe-effekte soos
braking of diarree tot dehidrasie lei. Infeksies, hoë koors, bloeding
of bloot die beperking van die inname van vloeistowwe kan ook
dehidrasie veroorsaak
 Dehidrasie is ’n ernstige siektetoestand en kan
lewensgevaarlik wees as dit nie behandel word nie
Hantering van kankerbehandeling newe-effekte
KANSA se Top Dieet Wenke
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Diarree
 In die geval van akute diarree – ’n siektetoestand wat normaalweg
vir minder as twee weke voorkom – kom die simptome skielik voor
maar dit klaar gewoonlik op binne 5-10 dae
 Kroniese diarree is diarree wat vir langer as vier weke voortduur
 Indien jy vermoed dat jy kroniese diarree het, raadpleeg jou
professionele gesondheidpraktisyn. Medikasie mag nodig wees,
maar die riglyne oor die korrekte en ’n gesonde dieet bly dieselfde
 Ander faktore wat tot diarree kan lei, is o.a.
sensitiwiteit ten opsigte van sekere kossoorte,
depressie, angstigheid, infeksie, te veel suiker
en laktose onverdraagsaamheid
Hantering van kankerbehandeling newe-effekte
KANSA se Top Dieet Wenke
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Diarree
 Totale onthouding van voedsel word nie aanbeveel nie
 Kos teen kamertemperatuur is meer hanteerbaar
 Neem gereelde slukkies deursigtige vrugtesappe, sportdrankies,
swart tee, gaskoeldrank waarvan gas verslaan het en suigysies. Drink
vloeistowwe tussen maaltye
 Sagte en maklik verteerbare kossoorte (piesangs, appelmoes of
appelsous, rys, aartappels, noedels, kraakbeskuitjies, roosterbrood, sop)
word gewoonlik makliker hanteer
 Eet kleiner porsies kos meer gereeld
 Suiwelprodukte behoort vermy te word. Probeer om
melk en joghurt sonder laktose te gebruik of sojamelk
omdat diarree intoleransie vir laktose kan veroorsaak
Hantering van kankerbehandeling newe-effekte
KANSA se Top Dieet Wenke
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Diarree
 Olierige of vetterige kossoorte soos gebraaide kos, souse asook
slaaisouse en kos wat baie sterk spesery bevat mag dalk nie goed
akkordeer nie
 Kalium is ’n belangrike mineraal vir die liggaam, probeer om soveel as
moontlik kossoorte te eet wat ryk in kalium is (ryp piesangs, avokado’s,
appelkose, perskes en aartappels)
 As jy krampe kry, moenie iets eet of drink wat gas kan veroorsaak
soos gaskoeldrank, bier, gedroogde bone (peulgewasse),
kool, broccoli, knoffel, blomkool, sterk gegeurde
kossoorte, kos met speserye en kougom
 Vermy kossoorte of sappe wat natuurlike lakseer-
middels is (pruimedante en -sap)
Hantering van kankerbehandeling newe-effekte
KANSA se Top Dieet Wenke
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Diarree
 Eet kos wat goed gaar is, sagte vleissnitte soos dun gesnyde en sagte
beesvleis wat gebak of gerooster is, lamsvleis, lewer, varkvleis, sowel
as hoender, vis en grondboontjiebotter
 Vermy pitte of die skille van vrugte en groente, brood en -rolletjies
wat sade bevat – ook kossoorte waarin volkoringsade, neute en
gedroogde vrugte
 Wees versigtig vir produkte wat kunsmatige versoeters soos sorbitol
en xylitol bevat
Tuisgemaakte rehidrasie oplossing
Oplossing van ½ teelepel sout, 8 teelepels suiker wat opgelos word in 1 liter
kookwater. Laat water afkoel en drink 125–250 ml na elke los stoelgang.
Hantering van kankerbehandeling newe-effekte
KANSA se Top Dieet Wenke
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Hardlywigheid
 Ongelukkig kan baie pynstillers hardlywigheid veroorsaak. Stoelgang
is hard en soms moeilik om uit te skei
 Stres kan hardlywigheid veroorsaak. Vrees vir pyn en ongemak
wanneer jy toilet toe gaan, kan die probleem van hardlywigheid
vererger
 Wanneer jy hardlywig is en te hard druk kan dit tot aambeie lei
 Hardlywigheid kan ook veroorsaak word as jy vir te lank ’n
aangepaste dieet (bv. dieet wat slegs uit vloei-
stowwe bestaan) volg omdat jy nie genoeg vessel
inneem nie
 Gebrek aan fisiese oefening kan ook bydra
Hantering van kankerbehandeling newe-effekte
KANSA se Top Dieet Wenke
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Hardlywigheid
 Drink ten minste 6–10 glase water per dag
 Volg ’n dieet ryk aan oplosbare en onoplosbare dieetvesel (vars vrugte
en groente met skil en al, volkoring brood, gedroogde boontjies en lensies,
gedroogde of gestoomde droë vrugte, bv. pruimedante en/of
pruimedantsap, bruin rys, hawersemels en hawermout)
 Vra jou professionele gesondheidpraktisyn of middels wat stoelgang
versag, geskik is vir jou
 Eet op gereelde tye en probeer om jou fisiese
aktiwiteit te verhoog indien moontlik
 Vars vrugte en groente “smoothies” is ook ryk aan
dieetvesel
Hantering van kankerbehandeling newe-effekte
KANSA se Top Dieet Wenke
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Hardlywigheid
 As jy ’n dieet volg wat ryk is aan vesel en jy drink nie genoeg water nie,
kan jou hardlywigheid erger word
 Vermy kafeïen in die vorm van tee en koffie. Omdat kafeïen ’n diuretiese
effek het, kan dit hardlywigheid vererger. Rooibostee* is ’n kafeïen-vrye
opsie
 Volg ’n roetine om gesonde en gereelde ontlasting te verbeter. Moenie
vir te lank op die toilet sit nie en moenie te hard druk nie
 Raadpleeg ’n geregistreerde dieetkundige vir raad oor
voedingaanvulling wat geskik is vir jou. Vra vir
aanbeveling oor watter aanvulling jou energievlakke sal
verhoog en wat ryk aan proteïne en vesel indien benodig
Hantering van kankerbehandeling newe-effekte
KANSA se Top Dieet Wenke
* Raadpleeg asseblief jou gesondheidpraktisyn vir individuele raad
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Ons KANSA Sorgsentra bied holistiese sorg en ondersteuning aan jou
en jou geliefdes, vanaf diagnose, deur alle fases van behoefte:
 Ondersteuningsgroepe
 Individuele berading
 Mediese leentoerusting
 Borsprostese & pruike
 Akute en kroniese wondversorging
 Stomasorg
 Voedingaanvullings
 Gemeenskap gebasseerde
kankersorg programme
 KANSA sorgtuistes
 KANSA TLC, sorg vir kinders,
tieners & families
 KANSA aanlyn ondersteuning
aan oorwinnaars
 Feiteblaaie & hanteringsgids
 Meertalige inligtingsdiens en
WhatsApp lyne
Hoe KANSA ’n verskil maak
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Wat kan jy doen om te help?
Om KANSA te help om ons ondersteuningsdienste
uit te brei, oorweeg dit asseblief om ’n skenking
by enige van ons KANSA Sorgsentra landswyd te maak
of Aanlyn by
http://www.cansa.org.za/personal-donation-options/
of maak ’n donasie deur SnapScan of Zapper
op jou slimfoon:
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Vrywaring:
Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het
met die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s)
tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word
vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige
persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is,
as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in,
of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.
KANSA Sorgmaand

More Related Content

Similar to KANSA Sorgmaand 2018 - Hantering van kankerbehandeling newe-effekte

Similar to KANSA Sorgmaand 2018 - Hantering van kankerbehandeling newe-effekte (10)

Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
 
KANSA - Kies om te beweeg April 2019
KANSA - Kies om te beweeg April 2019 KANSA - Kies om te beweeg April 2019
KANSA - Kies om te beweeg April 2019
 
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
 
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
 
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 AfrikaansCANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
 
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - BorskankerCANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
 
CANSA Vroue Gesondheid 2016
CANSA Vroue Gesondheid 2016CANSA Vroue Gesondheid 2016
CANSA Vroue Gesondheid 2016
 
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
 
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
 
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met MedtronicKANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
 

More from CANSA The Cancer Association of South Africa

More from CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt TodayCoping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
 
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
 
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptxCANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
 
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptxKANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptxCANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptxKANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
 
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptxCANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
 
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptxCANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
 
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
 
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
 
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
 
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab MohamedCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria DavidCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay SongCANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
 
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory TeamCANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of ServiceCANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of HopeCANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
 
CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021
 
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 AfrikaansKANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
 

KANSA Sorgmaand 2018 - Hantering van kankerbehandeling newe-effekte

  • 1. KANSA Sorgmaand #CANSAcares 2018 Hantering van kankerbehandeling newe-effekte www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 English Xhosa, Zulu, Afrikaans072 197 9305 071 867 3530 Sotho, Siswati
  • 2. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Gedurende Augustus val die kollig van KANSA op dienslewering op kankeroorwinnaars, versorgers en geliefdes en daar word in besonder gekyk na die hantering van ’n diagnose sowel as die hantering die newe-effekte van kankerbehandeling – hetsy van fisiese of sielkundige aard  KANSA deel top wenke aangaande die algemene newe- effekte wat verband hou met voeding van die pasiënt sowel as voedsame en bekostigbare resepte vir pasiënte wat behandeling ondergaan  Verdere dieetwenke aangaande die hantering van hardlywigheid, naarheid, diarree en verlies aan eetlus is ook beskikbaar  KANSA moedig kankerpasiënte ook aan om die raad en leiding van professionele gesondheidpraktisyn in te win vir individuele raad, hulp en leiding Hantering van ’n kankerdiagnose
  • 3. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Naarheid  Hierdie algemene newe-effek kan met medikasie (antiemetika) behandel word. Die medisyne word gewoonlik voor behandeling toegedien om te help om naarheid en braking te beheer  Dit is belangrik om die rede vir jou naarheid te ondersoek – behandeling, die kanker self, probleme met jou tande of dalk ’n verandering in suikervlakke  Soms kan naarheid ook veroorsaak word as jy baie honger is. Lig die mediese span wat jou kanker behandel in as jy naarheid en/of braking ondervind want daar is medikasie wat daarvoor kan help  Die algemene beginsel vir die hantering van naarheid is ’n eenvoudige, matige en neutrale dieet Hantering van kankerbehandeling newe-effekte KANSA se Top Dieet Wenke
  • 4. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Naarheid  Eet en drink klein en gereelde maaltye en versnaperings (5-6 keer per dag)  Rus in ’n regop posisie nadat jy geëet het  As jou maag te vol is, kan dit naarheid veroorsaak en vererger  Drink stadig en gereeld tussen maaltye, nie tydens maaltye nie  Suig bevrore sap in die vorm van ysblokkies  Vermy vetterige en olierige kossoorte  Kry iets om te doen om jou aandag af te lei  Vra iemand anders om die kos voor te berei Hantering van kankerbehandeling newe-effekte KANSA se Top Dieet Wenke
  • 5. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Naarheid  Probeer gemmer-/ment tee, limonade, gemmerlimonade of kos gekook met gemmer  Probeer om koue kosse soos jellie of nagereg in plaas van warm kos te eet  Suig peperment- of suurlemoenlekkers as jy ’n slegte smaak in jou mond het. Dit kan ook help om aan donker sjokolade te lek of te suig  Dra klere wat los pas  Vermy kafeïen (bv. koffie) en moenie rook nie Hantering van kankerbehandeling newe-effekte KANSA se Top Dieet Wenke
  • 6. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Verlies aan eetlus  Verlies aan eetlus is ’n baie algemene probleem  Daar is baie redes hiervoor – kanker self, behandeling, jou emosionele welsyn bv. depressie, pyn en ander newe-effekte soos naarheid  Daar is medikasie beskikbaar om eetlus te bevorder, maar raadpleeg eers jou gesondheidspraktisyn vir individuele raad  Probeer om meer te eet as jy daarvoor kans sien en terwyl jy goed voel. Baie mense kan meer vir ontbyt eet as gedurende enige ander maaltyd later die dag wanneer hulle moeg is  Doen gereelde ligte oefening bv. stap Hantering van kankerbehandeling newe-effekte KANSA se Top Dieet Wenke
  • 7. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Verlies aan eetlus  Eet stadig en kou jou kos goed  Eet kos waarvoor jy lus is en moenie jouself forseer om te eet nie  Indien jy tans behandeling ondergaan of jou immuniteit laag is kies eerder kos wat goed gaar is (vermy rou vleis en sushi)  Vermy olierige en vetterige kos wat jou vinniger versadig maak en wat nie so voedsaam is nie  Vergroot jou porsies kos stelselmatig met elke maaltyd  Versap jou kos, drink mengeldrankies soos “smoothies”/melkskommels word gewoonlik makliker getolereer  Drink vloeistowwe na afloop van ’n maaltyd en nie tydens Hantering van kankerbehandeling newe-effekte KANSA se Top Dieet Wenke
  • 8. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Verlies aan eetlus  Drink gereeld ’n voedingaanvulling wat jou sal help om jou inname van proteïne en energievlakke te verhoog. Praat met jou professionele gesondheidpraktisyn vir individuele raad  Vra vir jou dokter of jy wyn of sjerrie voor ’n maaltyd kan drink om eetlus te stimuleer  Donker sjokolade kan ook eetlus stimuleer  Eet in ’n kalm, gemaklike atmosfeer  Vra vir hulp om kos voor te berei en te kook  Kook genoeg kos en vries, om later te ontvries en te verhit  Onthou om gereeld te sorg dat jy jou mond higiëne skoon hou Hantering van kankerbehandeling newe-effekte KANSA se Top Dieet Wenke
  • 9. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Diarree  Diarree is die gereelde ontlasting van los stoelgang (nie gevorm nie en waterig) - meer as drie keer per dag. Die kos beweeg te vinnig deur die dermkanaal en kry nie die kans om verteer of geabsorbeer te word nie  Wanneer jy kankerbehandeling ondergaan, kan newe-effekte soos braking of diarree tot dehidrasie lei. Infeksies, hoë koors, bloeding of bloot die beperking van die inname van vloeistowwe kan ook dehidrasie veroorsaak  Dehidrasie is ’n ernstige siektetoestand en kan lewensgevaarlik wees as dit nie behandel word nie Hantering van kankerbehandeling newe-effekte KANSA se Top Dieet Wenke
  • 10. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Diarree  In die geval van akute diarree – ’n siektetoestand wat normaalweg vir minder as twee weke voorkom – kom die simptome skielik voor maar dit klaar gewoonlik op binne 5-10 dae  Kroniese diarree is diarree wat vir langer as vier weke voortduur  Indien jy vermoed dat jy kroniese diarree het, raadpleeg jou professionele gesondheidpraktisyn. Medikasie mag nodig wees, maar die riglyne oor die korrekte en ’n gesonde dieet bly dieselfde  Ander faktore wat tot diarree kan lei, is o.a. sensitiwiteit ten opsigte van sekere kossoorte, depressie, angstigheid, infeksie, te veel suiker en laktose onverdraagsaamheid Hantering van kankerbehandeling newe-effekte KANSA se Top Dieet Wenke
  • 11. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Diarree  Totale onthouding van voedsel word nie aanbeveel nie  Kos teen kamertemperatuur is meer hanteerbaar  Neem gereelde slukkies deursigtige vrugtesappe, sportdrankies, swart tee, gaskoeldrank waarvan gas verslaan het en suigysies. Drink vloeistowwe tussen maaltye  Sagte en maklik verteerbare kossoorte (piesangs, appelmoes of appelsous, rys, aartappels, noedels, kraakbeskuitjies, roosterbrood, sop) word gewoonlik makliker hanteer  Eet kleiner porsies kos meer gereeld  Suiwelprodukte behoort vermy te word. Probeer om melk en joghurt sonder laktose te gebruik of sojamelk omdat diarree intoleransie vir laktose kan veroorsaak Hantering van kankerbehandeling newe-effekte KANSA se Top Dieet Wenke
  • 12. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Diarree  Olierige of vetterige kossoorte soos gebraaide kos, souse asook slaaisouse en kos wat baie sterk spesery bevat mag dalk nie goed akkordeer nie  Kalium is ’n belangrike mineraal vir die liggaam, probeer om soveel as moontlik kossoorte te eet wat ryk in kalium is (ryp piesangs, avokado’s, appelkose, perskes en aartappels)  As jy krampe kry, moenie iets eet of drink wat gas kan veroorsaak soos gaskoeldrank, bier, gedroogde bone (peulgewasse), kool, broccoli, knoffel, blomkool, sterk gegeurde kossoorte, kos met speserye en kougom  Vermy kossoorte of sappe wat natuurlike lakseer- middels is (pruimedante en -sap) Hantering van kankerbehandeling newe-effekte KANSA se Top Dieet Wenke
  • 13. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Diarree  Eet kos wat goed gaar is, sagte vleissnitte soos dun gesnyde en sagte beesvleis wat gebak of gerooster is, lamsvleis, lewer, varkvleis, sowel as hoender, vis en grondboontjiebotter  Vermy pitte of die skille van vrugte en groente, brood en -rolletjies wat sade bevat – ook kossoorte waarin volkoringsade, neute en gedroogde vrugte  Wees versigtig vir produkte wat kunsmatige versoeters soos sorbitol en xylitol bevat Tuisgemaakte rehidrasie oplossing Oplossing van ½ teelepel sout, 8 teelepels suiker wat opgelos word in 1 liter kookwater. Laat water afkoel en drink 125–250 ml na elke los stoelgang. Hantering van kankerbehandeling newe-effekte KANSA se Top Dieet Wenke
  • 14. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Hardlywigheid  Ongelukkig kan baie pynstillers hardlywigheid veroorsaak. Stoelgang is hard en soms moeilik om uit te skei  Stres kan hardlywigheid veroorsaak. Vrees vir pyn en ongemak wanneer jy toilet toe gaan, kan die probleem van hardlywigheid vererger  Wanneer jy hardlywig is en te hard druk kan dit tot aambeie lei  Hardlywigheid kan ook veroorsaak word as jy vir te lank ’n aangepaste dieet (bv. dieet wat slegs uit vloei- stowwe bestaan) volg omdat jy nie genoeg vessel inneem nie  Gebrek aan fisiese oefening kan ook bydra Hantering van kankerbehandeling newe-effekte KANSA se Top Dieet Wenke
  • 15. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Hardlywigheid  Drink ten minste 6–10 glase water per dag  Volg ’n dieet ryk aan oplosbare en onoplosbare dieetvesel (vars vrugte en groente met skil en al, volkoring brood, gedroogde boontjies en lensies, gedroogde of gestoomde droë vrugte, bv. pruimedante en/of pruimedantsap, bruin rys, hawersemels en hawermout)  Vra jou professionele gesondheidpraktisyn of middels wat stoelgang versag, geskik is vir jou  Eet op gereelde tye en probeer om jou fisiese aktiwiteit te verhoog indien moontlik  Vars vrugte en groente “smoothies” is ook ryk aan dieetvesel Hantering van kankerbehandeling newe-effekte KANSA se Top Dieet Wenke
  • 16. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Hardlywigheid  As jy ’n dieet volg wat ryk is aan vesel en jy drink nie genoeg water nie, kan jou hardlywigheid erger word  Vermy kafeïen in die vorm van tee en koffie. Omdat kafeïen ’n diuretiese effek het, kan dit hardlywigheid vererger. Rooibostee* is ’n kafeïen-vrye opsie  Volg ’n roetine om gesonde en gereelde ontlasting te verbeter. Moenie vir te lank op die toilet sit nie en moenie te hard druk nie  Raadpleeg ’n geregistreerde dieetkundige vir raad oor voedingaanvulling wat geskik is vir jou. Vra vir aanbeveling oor watter aanvulling jou energievlakke sal verhoog en wat ryk aan proteïne en vesel indien benodig Hantering van kankerbehandeling newe-effekte KANSA se Top Dieet Wenke * Raadpleeg asseblief jou gesondheidpraktisyn vir individuele raad
  • 17. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Ons KANSA Sorgsentra bied holistiese sorg en ondersteuning aan jou en jou geliefdes, vanaf diagnose, deur alle fases van behoefte:  Ondersteuningsgroepe  Individuele berading  Mediese leentoerusting  Borsprostese & pruike  Akute en kroniese wondversorging  Stomasorg  Voedingaanvullings  Gemeenskap gebasseerde kankersorg programme  KANSA sorgtuistes  KANSA TLC, sorg vir kinders, tieners & families  KANSA aanlyn ondersteuning aan oorwinnaars  Feiteblaaie & hanteringsgids  Meertalige inligtingsdiens en WhatsApp lyne Hoe KANSA ’n verskil maak
  • 18. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Wat kan jy doen om te help? Om KANSA te help om ons ondersteuningsdienste uit te brei, oorweeg dit asseblief om ’n skenking by enige van ons KANSA Sorgsentra landswyd te maak of Aanlyn by http://www.cansa.org.za/personal-donation-options/ of maak ’n donasie deur SnapScan of Zapper op jou slimfoon:
  • 19. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Vrywaring: Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding. KANSA Sorgmaand