SlideShare a Scribd company logo
1 of 20
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English,
Xhosa, Zulu,
Afrikaans
Sotho, Siswati
#WomensHealth
Oktober 2018
WAT VROUE IN SA AFFEKTEER
DIE GROOT 5 KANKERS
Aanvaar Eienaarskap
vir Vrouegesondheid
o Die Nasionale Kankerregister (NKR) 2014 wys die top vyf kankers
wat vroue in Suid-Afrika affekteer: borskanker, servikale kanker,
kolorektale kanker, kanker van die baarmoeder en longkanker
o Dit is belangrik om vroue te bemagtig met kennis oor:
• verlaging van risiko’s vir kanker
• algemene gesondheid onder vroue en om
• kennis te neem van waarskuwingstekens
• maandelikse selfborsondersoeke
• jaarlikse mediese ondersoeke
• gereelde siftingstoetse vir kanker
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Groot 5 Kankers
wat Vroue in SA Affekteer
Tallevroueonder50jaarwordmet
borskankergediagnoseer
Die Groot 5 Kankers
wat Vroue in SA Affekteer
"Die 1ste dokter wat my
ondersoek het, het dadelik my
bekommernis oor die knop verwerp,
gesê ek was te jonk vir borskanker.
Toe ek uiteindelik ‘n 2de opinie
ingewin het, het ons uitgevind dat ek
fase 3 Drievoudige negatiewe
borskanker gehad het. Kanker
gee nie om hoe oud
jy is nie."
- Melissa Willemse, 25 jaar oud met diagnose
Vrouewatoorgewigismetlaevlakkevanfisiese
aktiwiteitloophoërrisiko,veralnamenopouse
Alkohol-entabakverbruikverhoog
dierisiko
Alhoeweldierisikohoërismetfamilie-
geskiedenis,hetvrouemetander
risikofaktoreookverhoogderisiko
Vrouewatnooitkindersgehadhet,ofeers
kindersgehadhetna30,het‘nverhoogde
risiko
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Borskanker – Risiko Faktore
Borskanker - Waarskuwingstekens
Die Groot 5 Kankers
wat Vroue in SA Affekteer
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Dooen maandelikse bors-selfondersoeke ~ Gaan vir gereelde sifting (kliniese borsondersoeke)
Simptoomvrye vroue moet elke jaar vir ’n mammogram gaan vanaf ouderdom 40
(vroue 55 jaar & ouer moet verander na elke 2 jaar)
Rimpeling in die borsvel 'n Knop in die bors of
armholte
'n Verandering in die vel
rondom die tepel
Kuiltjievorming /
inkering van die tepel
Buitengewone vergroting
of verkleining van een bors
of onlangse asimmetrie
van die borste
Een bors is
buitengewoon
laer as die ander. Tepels
op verskillende vlakke
n Vergroting van die
kliere
Buitengewone swelsel in
die armholte
Borskanker – Vroeë Opsporing is
Uiters Belangrik
Die Groot 5 Kankers
wat Vroue in SA Affekteer
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Het jy geweet?
KANSA bied ‘n
verskeidenheid
bekostigbare
borsprotese
aan dié wie ‘n
mastektomie/
lumpektomie
moes
ondergaan
Bors-selfondersoek in 3 maklike stappe:
Servikale kanker – Vroeë Opsporing is
Uiters Belangrik
o Omtrent alle servikale kankers word deur Menslike Papilloomvirus
(MPVs) veroorsaak en is 'n algemene virus wat deur direkte velkontak,
liggaamsvloeistowwe en genitale kontak oorgedra kan word
o Servikale kanker kan effektief behandel word indien dit vroegtydig
opgespoor en gediagnoseer word
o Papsmeer = 'n betroubare siftingstoets vir die opsporing
van servikale kanker - die neem van 'n monster van
die selle van die serviks
o Vroue tussen 18-25 wat seksueel aktief was behoort
elke 3 jaar vir 'n Papsmeer te gaan - of 2 jaar na
eerste seksuele aktiwiteit (wat ookal laaste plaasvind)
en voortgaan tot ouderdom 70
Die Groot 5 Kankers
wat Vroue in SA Affekteer
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Servikale Kanker
o KANSA ondersteun die Departement van Gesondheid se
HPV Skoolinentingsprogram (lees meer…)
o Voortdurende infeksie met HPV kan lei tot servikale kanker
- alle vroue in die ouderdomsgroep van 9-26 (mits hulle nie
seksueel aktief is nie) kan ingeënt word
o Vroue wat gebruik maak van openbare gesondheidsdienste vir
siftingstoetse is geregtig op drie gratis Papsmere per leeftyd. Dit geld vir
vroue van 30 jaar en ouer met ’n interval van 10 jaar tussen elke
Papsmeer
o Vroue wat as hoë risiko gesien word, insluitend vroue wat MIV+ is, kan
meer gereeld aanmeld
Die Groot 5 Kankers
wat Vroue in SA Affekteer
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Kolorektale Kanker –Vroeë Opsporing is
Uiters Belangrik
Die Groot 5 Kankers
wat Vroue in SA Affekteer
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
o Meeste kolorektale kankers begin as 'n POLIEP, 'n klein
uitgroeisel van weefsel wat in die voering begin
en wat later versprei tot in die middel
van die kolon of rektum
o Dokters kan poliepe tydens ‘n
kolonoskopie prosedure verwyder
o Gaan vir gereelde kolon siftings-
toetse soos kolonoskopie
of sigmoïdoskopie vanaf
50 jaar - elke 10 jaar
“Ek het simptome ervaar, maar die
dokters het my siektetoestand telkens verkeerd gediag-
noseer. Uiteindelik het ek direk na ’n spesialis gegaan wat
my met kolorektale kanker gediagnoseer het. As jy enige
bloed/slym in jou stoelgang opmerk, gaan sien dadelik
’n algemene mediese praktisyn of spesialis.”
Carima Adams
gediagnoseer op 28, laat stadium 3
Kolorektale Kanker – Risiko, Simptome
Die Groot 5 Kankers
wat Vroue in SA Affekteer
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Tekens & SimptomeLewenstyl Risiko Faktore
Ander risiko faktore inflammatoriese dermtoestande en
persoonlike of familiegeskiedenis van kolorektale poliepe en/of -kanker
• Verandering in dermgewoontes,
insluitende diarree/hardlywigheid
• Rektale bloeding of bloed in die
stoelgang
• Voortdurende abdominale
ongemak (krampe/gas/pyn)
• 'n Gevoel dat die dikderm nie
heeltemal ledig nie
• Swakheid of moegheid
• Onverklaarbare gewigsverlies
*Baie mense ervaar geen simptome nie
’n Aktiewe Gebalanseerde Lewenstyl Verlaag
die Risiko vir Kolorektale Kanker AANSIENLIK
Uteruskanker
Die Groot 5 Kankers
wat Vroue in SA Affekteer
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
o Kanker van die uterus word ook
ENDOMETRIUM kanker of kanker van
die UTERUS genoem
o Kwaadaardige kankerselle vorm in
weefsel van endometrium/baarmoeder
Simptome
• Abnormale vaginale bloeding of
ontslag wat nie vir jou normaal is nie
• Pyn in die pelvis, bekken of buik veral
as jy urineer of tydens seksuele
omgang
Risiko Faktore
o Genetika
o Onvermoë om swanger te raak
o Onreëlmatige menstruasiesiklus of
aanvang van menstruasie voor 12jr
o Oestrogeen-vervangingsterapie
sonder progesteroon
o Diabetes
Longkanker
Die Groot 5 Kankers
wat Vroue in SA Affekteer
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Risiko Faktore
• 'n Nuwe hoes wat nie weggaan nie
• As ’n hoes verander in kroniese hoes/kug of
'rokershoes'
• 'n Hoes wat vererger en nie weggaan nie
• Die hoes van bloed, selfs 'n klein hoeveelheid
• Kortasem of aamborstigheid
• Konstante borspyn – veral tydens hoesbui
• Gereelde borsinfeksies
• Bors of asemhaling wat fluit/heesheid
• Swelling van die nek en gesig
• Moegheid (voel erg, voortdurend)
• Verlies aan eetlus/gewigsverlies sonder om
te probeer
• Pyn in die bene
• Hoofpyn
Bestuur jou risiko
• Staking van rook ter enige tyd verlaag die
risiko
• Blootstelling aan tweedehandse rook
verhoog die risiko vir nie-rokers twee- of
drievoudig
• Gesonde dieet en matige fisiese aktiwiteit
speel ‘n belangrike rol in die vermindering
van die risiko
• Blootstelling aan asbes verhoog die risiko
en as dit gekombineer word met rook,
vergroot die risiko aansienlik
• Chemikalieë wat in industrieë en tuis
gebruik word, verhoog die risiko.
• Blootstelling aan radon in die huis is die 2de
grootste oorhoofse oorsaak van longkanker
en die nr 1 oorsaak by nie-rokers
o Doen maandelikse bors-selfondersoeke
(http://www.cansa.org.za/steps-how-to-do-a-breast-self-examination-bse/)
o Gaan vir gereelde kliniese borsondersoeke, beskikbaar by
28 KANSA Sorgsentra landswyd
(http://www.cansa.org.za/cansa-care-centres-contact-details/)
o KANSA se Mobiele Gesondheidsklinieke doen sifting in gemeenskappe
(https://www.cansa.org.za/cansa-mobile-health-clinics/)
o Gaan vir gereelde Papsmere, beskikbaar by 28 KANSA Sorgsentra
landswyd (’n siftingstoets vir vroeë diagnose van servikale kanker)
o Fekale okkultbloedtoetse by sommige KANSA Sorgsentra
(monster van stoelgang word verkry om sodoende klein hoeveelhede bloed op te
spoor). Positiewe resultate vereis 'n verwysing na 'n dokter alhoewel dit nie altyd 'n
indikasie van kolonkanker is nie
Die Groot 5 Kankers
wat Vroue in SA Affekteer
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Sifting beskikbaar vir vroue
o Simptoomvrye vroue moet elke jaar vir ’n mammogram gaan
vanaf ouderdom 40 (vroue 55 jaar & ouer moet verander na
elke 2 jaar)
o Besoek die CANSA webwerf (https://www.cansa.org.za/womens-
health/) vir ’n lys van openbare hospitale en klinieke wat
mammogramme doen
o Deelnemende lede van die Radiologiese Vereniging van SA (RSSV)
bied mammogramme teen ’n moontlike spesiale verlaagde prys
(waarvoor mediese fondse nie betaal nie) by geaffilieerde klinieke
gedurende Oktober 2018. Besoek www.rssa.co.za of kontak die
RSSV op 011 794 4395, e-pos radsoc@iafrica.com
Die Groot 5 Kankers
wat Vroue in SA Affekteer
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Sifting beskikbaar vir vroue
o Ons erken die belangrike rol wat vroue speel in die maatskaplike
en ekonomiese welvaart van ons land
o Ons het Mobiele Gesondheidsklinieke wat na afgeleë gebiede in Suid-Afrika
reis om mense wat andersins nie toegang tot siftingstoetse het nie, te bereik
o KANSA se ondersteuning aan kankerpasiënte sluit ook die volgende in:
mediese toerusting om te huur, pruike, berading, ondersteuningsgroepe,
aanlyn ondersteuning en hulpbronne, sowel as KANSA SorgTuistes wat
verblyf verskaf aan pasiënte wat behandeling ver van die huis ontvang
o Ons bied voor- en na-operatiewe berading en ondersteuning aan deur
middel van ons ondersteuningsgroepe by ons Stoma klinieke. Ons verkoop
ook stomavoorraad en waarborg die laagste pryse, professionele bystand en
vinnige aflewering
Die Groot 5 Kankers
wat Vroue in SA Affekteer
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Wat doen KANSA om te help?
o KANSA befonds navorsingsprojekte by
tersiêre instellings wat handel oor
borskanker: sifting, verbetering van die
bestuur, rehabilitasie en die verbetering
van lewensgehalte
o Ons befonds ook verskeie projekte oor
servikale kanker
o Lees meer by: https://www.cansa.org.za/type-
a-research-projects-per-cancer-type/
Die Groot 5 Kankers
wat Vroue in SA Affekteer
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
KANSA Navorsing
CANSA The Cancer Association of South Africa
@CANSA
Wat kan jy doen om te help?
Die Groot 5 Kankers
wat Vroue in SA Affekteer
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
o Gedurende Oktober kan mense
deelneem aan KANSA ‘Shades of
Pink’ geleenthede om bewustheid
oor kankers wat vroue raak, te
verhoog en vir befondsing vir
KANSA se sifting- en
ondersteuningsdienste vir vroue.
Kontak jou naaste KANSA
Sorgsentrum om uit te vind:
https://www.cansa.org.za/cansa-care-
centres-contact-details/
o Like en Share ons opvoedings-
materiaal op jou sosiale media
@CancerAssociationOfSouthAfrica
@CancerAssociationOfSouthAfrica
Wat kan jy doen om te help?
Die Groot 5 Kankers
wat Vroue in SA Affekteer
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Om KANSA te help om ons kankersiftings-
programme uit te brei, oorweeg dit asseblief om
'n skenking by enige van ons KANSA Sorgsentra
landswyd te maak of Aanlyn by
http://www.cansa.org.za/personal-donation-options/
of maak ’n donasie deur
SnapScan of
Zapper op jou slimfoon:
Kontak ons…
Die Groot 5 Kankers
wat Vroue in SA Affekteer
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
o Besoek ons webwerf: www.cansa.org.za
o Skakel ons tolvry 0800 22 66 22, of epos info@cansa.org.za
o WhatsApp: 0721979305: Engels/Afrikaans | 0718673530: Xhosa, Zulu, Sotho, Siswati
o Like ons KANSA Nasionale Facebook-blad:
CANSA The Cancer Association of South Africa
o As jy ’n kankeroorwinnaar is, sluit asseblief aan by ons Facebook groep ter
ondersteuning van kankeroorwinnaars: Champions of Hope - CANSA Survivors
o As jy ’n versorger, sluit asseblief aan by ons Facebook groep ter ondersteuning
van kanker versorgers: CANSA Caring for the Carers
o Volg ons op: Twitter @CANSA | Instagram @CancerAssociationOfSouthAfrica
LinkedIn @CancerAssociationOfSouthAfrica
o Kyk ons videos op YouTube: http://www.youtube.com/user/can1000sa
Die Groot 5 Kankers
wat Vroue in SA Affekteer
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Vrywaring:
Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met
die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding
nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige
persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van
inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English,
Xhosa, Zulu,
Afrikaans
Sotho, Siswati
#WomensHealth
Oktober 2018
WAT VROUE IN SA AFFEKTEER
DIE GROOT 5 KANKERS

More Related Content

What's hot

What's hot (12)

KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans
 
CANSA Mansgesondheid 2015 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid 2015 AfrikaansCANSA Mansgesondheid 2015 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid 2015 Afrikaans
 
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
 
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017! CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
 
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
 
2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
 
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - BorskankerCANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
 
KANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en Drinkgewoontes
KANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en DrinkgewoontesKANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en Drinkgewoontes
KANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en Drinkgewoontes
 
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 AfrikaansCANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
 
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
 
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 AfrikaansCANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
 

Similar to KANSA Vrouegesondheid 2018

Similar to KANSA Vrouegesondheid 2018 (13)

CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
 
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 AfrikaansKANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
 
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
 
CANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
CANSA Kolorektale Kanker 2017 AfrikaansCANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
CANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
 
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 AfrikaansCANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans
 
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 AfrikaansCANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
 
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptxKANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
 
KANSA Wêreld Kankerdag 2018 slideshow
KANSA Wêreld Kankerdag 2018 slideshowKANSA Wêreld Kankerdag 2018 slideshow
KANSA Wêreld Kankerdag 2018 slideshow
 
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
 
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
 
KANSA Die Verborge Tol van Alkohol slideshow 2019
KANSA Die Verborge Tol van Alkohol slideshow 2019KANSA Die Verborge Tol van Alkohol slideshow 2019
KANSA Die Verborge Tol van Alkohol slideshow 2019
 
KANSA Geen Tabak Mei 2019 slideshow Afrikaans
KANSA Geen Tabak Mei 2019 slideshow AfrikaansKANSA Geen Tabak Mei 2019 slideshow Afrikaans
KANSA Geen Tabak Mei 2019 slideshow Afrikaans
 
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptxKANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 

More from CANSA The Cancer Association of South Africa

More from CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt TodayCoping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
 
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
 
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptxCANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
 
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptxCANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptxCANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
 
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptxCANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
 
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
 
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
 
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
 
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab MohamedCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria DavidCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay SongCANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
 
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory TeamCANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of ServiceCANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of HopeCANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
 
CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021
 
CANSA Men's health slideshow 2020 English
CANSA Men's health slideshow 2020 EnglishCANSA Men's health slideshow 2020 English
CANSA Men's health slideshow 2020 English
 
CANSA Women's Health slideshow 2020
CANSA Women's Health slideshow 2020CANSA Women's Health slideshow 2020
CANSA Women's Health slideshow 2020
 
CANSA colorectal cancer awareness 2020 with medtronic
CANSA colorectal cancer awareness 2020 with medtronicCANSA colorectal cancer awareness 2020 with medtronic
CANSA colorectal cancer awareness 2020 with medtronic
 

KANSA Vrouegesondheid 2018

  • 1. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 072 197 9305 071 867 3530 English, Xhosa, Zulu, Afrikaans Sotho, Siswati #WomensHealth Oktober 2018 WAT VROUE IN SA AFFEKTEER DIE GROOT 5 KANKERS
  • 2. Aanvaar Eienaarskap vir Vrouegesondheid o Die Nasionale Kankerregister (NKR) 2014 wys die top vyf kankers wat vroue in Suid-Afrika affekteer: borskanker, servikale kanker, kolorektale kanker, kanker van die baarmoeder en longkanker o Dit is belangrik om vroue te bemagtig met kennis oor: • verlaging van risiko’s vir kanker • algemene gesondheid onder vroue en om • kennis te neem van waarskuwingstekens • maandelikse selfborsondersoeke • jaarlikse mediese ondersoeke • gereelde siftingstoetse vir kanker www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Die Groot 5 Kankers wat Vroue in SA Affekteer
  • 3. Tallevroueonder50jaarwordmet borskankergediagnoseer Die Groot 5 Kankers wat Vroue in SA Affekteer "Die 1ste dokter wat my ondersoek het, het dadelik my bekommernis oor die knop verwerp, gesê ek was te jonk vir borskanker. Toe ek uiteindelik ‘n 2de opinie ingewin het, het ons uitgevind dat ek fase 3 Drievoudige negatiewe borskanker gehad het. Kanker gee nie om hoe oud jy is nie." - Melissa Willemse, 25 jaar oud met diagnose Vrouewatoorgewigismetlaevlakkevanfisiese aktiwiteitloophoërrisiko,veralnamenopouse Alkohol-entabakverbruikverhoog dierisiko Alhoeweldierisikohoërismetfamilie- geskiedenis,hetvrouemetander risikofaktoreookverhoogderisiko Vrouewatnooitkindersgehadhet,ofeers kindersgehadhetna30,het‘nverhoogde risiko www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Borskanker – Risiko Faktore
  • 4. Borskanker - Waarskuwingstekens Die Groot 5 Kankers wat Vroue in SA Affekteer www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Dooen maandelikse bors-selfondersoeke ~ Gaan vir gereelde sifting (kliniese borsondersoeke) Simptoomvrye vroue moet elke jaar vir ’n mammogram gaan vanaf ouderdom 40 (vroue 55 jaar & ouer moet verander na elke 2 jaar) Rimpeling in die borsvel 'n Knop in die bors of armholte 'n Verandering in die vel rondom die tepel Kuiltjievorming / inkering van die tepel Buitengewone vergroting of verkleining van een bors of onlangse asimmetrie van die borste Een bors is buitengewoon laer as die ander. Tepels op verskillende vlakke n Vergroting van die kliere Buitengewone swelsel in die armholte
  • 5. Borskanker – Vroeë Opsporing is Uiters Belangrik Die Groot 5 Kankers wat Vroue in SA Affekteer www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Het jy geweet? KANSA bied ‘n verskeidenheid bekostigbare borsprotese aan dié wie ‘n mastektomie/ lumpektomie moes ondergaan Bors-selfondersoek in 3 maklike stappe:
  • 6. Servikale kanker – Vroeë Opsporing is Uiters Belangrik o Omtrent alle servikale kankers word deur Menslike Papilloomvirus (MPVs) veroorsaak en is 'n algemene virus wat deur direkte velkontak, liggaamsvloeistowwe en genitale kontak oorgedra kan word o Servikale kanker kan effektief behandel word indien dit vroegtydig opgespoor en gediagnoseer word o Papsmeer = 'n betroubare siftingstoets vir die opsporing van servikale kanker - die neem van 'n monster van die selle van die serviks o Vroue tussen 18-25 wat seksueel aktief was behoort elke 3 jaar vir 'n Papsmeer te gaan - of 2 jaar na eerste seksuele aktiwiteit (wat ookal laaste plaasvind) en voortgaan tot ouderdom 70 Die Groot 5 Kankers wat Vroue in SA Affekteer www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 7. Servikale Kanker o KANSA ondersteun die Departement van Gesondheid se HPV Skoolinentingsprogram (lees meer…) o Voortdurende infeksie met HPV kan lei tot servikale kanker - alle vroue in die ouderdomsgroep van 9-26 (mits hulle nie seksueel aktief is nie) kan ingeënt word o Vroue wat gebruik maak van openbare gesondheidsdienste vir siftingstoetse is geregtig op drie gratis Papsmere per leeftyd. Dit geld vir vroue van 30 jaar en ouer met ’n interval van 10 jaar tussen elke Papsmeer o Vroue wat as hoë risiko gesien word, insluitend vroue wat MIV+ is, kan meer gereeld aanmeld Die Groot 5 Kankers wat Vroue in SA Affekteer www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 8. Kolorektale Kanker –Vroeë Opsporing is Uiters Belangrik Die Groot 5 Kankers wat Vroue in SA Affekteer www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 o Meeste kolorektale kankers begin as 'n POLIEP, 'n klein uitgroeisel van weefsel wat in die voering begin en wat later versprei tot in die middel van die kolon of rektum o Dokters kan poliepe tydens ‘n kolonoskopie prosedure verwyder o Gaan vir gereelde kolon siftings- toetse soos kolonoskopie of sigmoïdoskopie vanaf 50 jaar - elke 10 jaar “Ek het simptome ervaar, maar die dokters het my siektetoestand telkens verkeerd gediag- noseer. Uiteindelik het ek direk na ’n spesialis gegaan wat my met kolorektale kanker gediagnoseer het. As jy enige bloed/slym in jou stoelgang opmerk, gaan sien dadelik ’n algemene mediese praktisyn of spesialis.” Carima Adams gediagnoseer op 28, laat stadium 3
  • 9. Kolorektale Kanker – Risiko, Simptome Die Groot 5 Kankers wat Vroue in SA Affekteer www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Tekens & SimptomeLewenstyl Risiko Faktore Ander risiko faktore inflammatoriese dermtoestande en persoonlike of familiegeskiedenis van kolorektale poliepe en/of -kanker • Verandering in dermgewoontes, insluitende diarree/hardlywigheid • Rektale bloeding of bloed in die stoelgang • Voortdurende abdominale ongemak (krampe/gas/pyn) • 'n Gevoel dat die dikderm nie heeltemal ledig nie • Swakheid of moegheid • Onverklaarbare gewigsverlies *Baie mense ervaar geen simptome nie ’n Aktiewe Gebalanseerde Lewenstyl Verlaag die Risiko vir Kolorektale Kanker AANSIENLIK
  • 10. Uteruskanker Die Groot 5 Kankers wat Vroue in SA Affekteer www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 o Kanker van die uterus word ook ENDOMETRIUM kanker of kanker van die UTERUS genoem o Kwaadaardige kankerselle vorm in weefsel van endometrium/baarmoeder Simptome • Abnormale vaginale bloeding of ontslag wat nie vir jou normaal is nie • Pyn in die pelvis, bekken of buik veral as jy urineer of tydens seksuele omgang Risiko Faktore o Genetika o Onvermoë om swanger te raak o Onreëlmatige menstruasiesiklus of aanvang van menstruasie voor 12jr o Oestrogeen-vervangingsterapie sonder progesteroon o Diabetes
  • 11. Longkanker Die Groot 5 Kankers wat Vroue in SA Affekteer www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Risiko Faktore • 'n Nuwe hoes wat nie weggaan nie • As ’n hoes verander in kroniese hoes/kug of 'rokershoes' • 'n Hoes wat vererger en nie weggaan nie • Die hoes van bloed, selfs 'n klein hoeveelheid • Kortasem of aamborstigheid • Konstante borspyn – veral tydens hoesbui • Gereelde borsinfeksies • Bors of asemhaling wat fluit/heesheid • Swelling van die nek en gesig • Moegheid (voel erg, voortdurend) • Verlies aan eetlus/gewigsverlies sonder om te probeer • Pyn in die bene • Hoofpyn Bestuur jou risiko • Staking van rook ter enige tyd verlaag die risiko • Blootstelling aan tweedehandse rook verhoog die risiko vir nie-rokers twee- of drievoudig • Gesonde dieet en matige fisiese aktiwiteit speel ‘n belangrike rol in die vermindering van die risiko • Blootstelling aan asbes verhoog die risiko en as dit gekombineer word met rook, vergroot die risiko aansienlik • Chemikalieë wat in industrieë en tuis gebruik word, verhoog die risiko. • Blootstelling aan radon in die huis is die 2de grootste oorhoofse oorsaak van longkanker en die nr 1 oorsaak by nie-rokers
  • 12. o Doen maandelikse bors-selfondersoeke (http://www.cansa.org.za/steps-how-to-do-a-breast-self-examination-bse/) o Gaan vir gereelde kliniese borsondersoeke, beskikbaar by 28 KANSA Sorgsentra landswyd (http://www.cansa.org.za/cansa-care-centres-contact-details/) o KANSA se Mobiele Gesondheidsklinieke doen sifting in gemeenskappe (https://www.cansa.org.za/cansa-mobile-health-clinics/) o Gaan vir gereelde Papsmere, beskikbaar by 28 KANSA Sorgsentra landswyd (’n siftingstoets vir vroeë diagnose van servikale kanker) o Fekale okkultbloedtoetse by sommige KANSA Sorgsentra (monster van stoelgang word verkry om sodoende klein hoeveelhede bloed op te spoor). Positiewe resultate vereis 'n verwysing na 'n dokter alhoewel dit nie altyd 'n indikasie van kolonkanker is nie Die Groot 5 Kankers wat Vroue in SA Affekteer www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Sifting beskikbaar vir vroue
  • 13. o Simptoomvrye vroue moet elke jaar vir ’n mammogram gaan vanaf ouderdom 40 (vroue 55 jaar & ouer moet verander na elke 2 jaar) o Besoek die CANSA webwerf (https://www.cansa.org.za/womens- health/) vir ’n lys van openbare hospitale en klinieke wat mammogramme doen o Deelnemende lede van die Radiologiese Vereniging van SA (RSSV) bied mammogramme teen ’n moontlike spesiale verlaagde prys (waarvoor mediese fondse nie betaal nie) by geaffilieerde klinieke gedurende Oktober 2018. Besoek www.rssa.co.za of kontak die RSSV op 011 794 4395, e-pos radsoc@iafrica.com Die Groot 5 Kankers wat Vroue in SA Affekteer www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Sifting beskikbaar vir vroue
  • 14. o Ons erken die belangrike rol wat vroue speel in die maatskaplike en ekonomiese welvaart van ons land o Ons het Mobiele Gesondheidsklinieke wat na afgeleë gebiede in Suid-Afrika reis om mense wat andersins nie toegang tot siftingstoetse het nie, te bereik o KANSA se ondersteuning aan kankerpasiënte sluit ook die volgende in: mediese toerusting om te huur, pruike, berading, ondersteuningsgroepe, aanlyn ondersteuning en hulpbronne, sowel as KANSA SorgTuistes wat verblyf verskaf aan pasiënte wat behandeling ver van die huis ontvang o Ons bied voor- en na-operatiewe berading en ondersteuning aan deur middel van ons ondersteuningsgroepe by ons Stoma klinieke. Ons verkoop ook stomavoorraad en waarborg die laagste pryse, professionele bystand en vinnige aflewering Die Groot 5 Kankers wat Vroue in SA Affekteer www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Wat doen KANSA om te help?
  • 15. o KANSA befonds navorsingsprojekte by tersiêre instellings wat handel oor borskanker: sifting, verbetering van die bestuur, rehabilitasie en die verbetering van lewensgehalte o Ons befonds ook verskeie projekte oor servikale kanker o Lees meer by: https://www.cansa.org.za/type- a-research-projects-per-cancer-type/ Die Groot 5 Kankers wat Vroue in SA Affekteer www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 KANSA Navorsing
  • 16. CANSA The Cancer Association of South Africa @CANSA Wat kan jy doen om te help? Die Groot 5 Kankers wat Vroue in SA Affekteer www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 o Gedurende Oktober kan mense deelneem aan KANSA ‘Shades of Pink’ geleenthede om bewustheid oor kankers wat vroue raak, te verhoog en vir befondsing vir KANSA se sifting- en ondersteuningsdienste vir vroue. Kontak jou naaste KANSA Sorgsentrum om uit te vind: https://www.cansa.org.za/cansa-care- centres-contact-details/ o Like en Share ons opvoedings- materiaal op jou sosiale media @CancerAssociationOfSouthAfrica @CancerAssociationOfSouthAfrica
  • 17. Wat kan jy doen om te help? Die Groot 5 Kankers wat Vroue in SA Affekteer www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Om KANSA te help om ons kankersiftings- programme uit te brei, oorweeg dit asseblief om 'n skenking by enige van ons KANSA Sorgsentra landswyd te maak of Aanlyn by http://www.cansa.org.za/personal-donation-options/ of maak ’n donasie deur SnapScan of Zapper op jou slimfoon:
  • 18. Kontak ons… Die Groot 5 Kankers wat Vroue in SA Affekteer www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 o Besoek ons webwerf: www.cansa.org.za o Skakel ons tolvry 0800 22 66 22, of epos info@cansa.org.za o WhatsApp: 0721979305: Engels/Afrikaans | 0718673530: Xhosa, Zulu, Sotho, Siswati o Like ons KANSA Nasionale Facebook-blad: CANSA The Cancer Association of South Africa o As jy ’n kankeroorwinnaar is, sluit asseblief aan by ons Facebook groep ter ondersteuning van kankeroorwinnaars: Champions of Hope - CANSA Survivors o As jy ’n versorger, sluit asseblief aan by ons Facebook groep ter ondersteuning van kanker versorgers: CANSA Caring for the Carers o Volg ons op: Twitter @CANSA | Instagram @CancerAssociationOfSouthAfrica LinkedIn @CancerAssociationOfSouthAfrica o Kyk ons videos op YouTube: http://www.youtube.com/user/can1000sa
  • 19. Die Groot 5 Kankers wat Vroue in SA Affekteer www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Vrywaring: Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.
  • 20. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 072 197 9305 071 867 3530 English, Xhosa, Zulu, Afrikaans Sotho, Siswati #WomensHealth Oktober 2018 WAT VROUE IN SA AFFEKTEER DIE GROOT 5 KANKERS