SlideShare a Scribd company logo
1 of 12
• 30 - 40% van kankers kan
voorkom word deur
lewenstylfaktore
• Dieët
• Oefening
• Die vermyding van agente
wat kanker veroorsaak
(karsinogene)
• Eet seisoenale vars vrugte en groente
(verskeidenheid is belangrik)
• Kies heelgraan voedsel (hoë vesel inname)
• Beperk jou rooivleis inname (eet eerder vis,
bone, lensies en soja)
• Vermy geprosesseerde kosse (spek, wors, ens.)
• Drink genoeg skoon en veilige water (as a
riglyn – ten minste agt glase per dag) ipv
versoete drankies
• Verminder jou sout en suiker inname
• Behou ‘n gesonde liggaamsgewig
• Vermy karsinogene
• Doen ten minste 30 minute oefening
elke dag (5 of meer dae per week)
• Beskerm jouself teen die son en smeer
sonskerm gereeld aan (SPF 20-50)
volgens vel tipe
• Gaan vir gereelde siftingstoetse
• Lees etikette op voedselverpakkings
• Slegte dieët
• Baie sout en suiker
• Dieët bestaande uit geprosesseerde voedsel
• Onaktiwiteit
• Om oorgewig te wees
• Karsinogene:
• Alkohol (probeer vermy)
• Rook (alle tabak produkte, insluitend
hookah en e-sigarette)
• Om nie vir gereelde siftingstoetse te gaan nie
• ‘n Gesonde gewig word gedefinieer (vir
grootmense) as Body Mass Index (BMI) in die
omgewing van 18.5 tot 25.0
• BMI kan gebruik word om aan te dui of jy
oorgewig, vetsugtig, ondergewig of normaal is
• Hoe om BMI* uit te werk 
BMI = [gewig in kilogram (kg)] gedeel deur (÷)
[height in metres (m)]2
• Om ‘n gesonde gewig te haal en daar te bly is
belangrik om die risiko van kanker en ander
chroniese siektes te verminder
*Om oorgewig of vetsugtig te wees verhoog die risiko van 'n paar
vorme van kanker, insluitend dié van die bors (in vroue, post-
menopouse), kolorektale, endometrium (die wand van die
baarmoeder), slukderm, pankreas en niere, onder andere
• Vetsug het ‘n globale epidemie geword – ±1.3 biljoen mense is
oorgewig of vetsugtig
• In ‘n onlangse opname*, was dit gevind dat 61% van Suid-Afrikaners is
oorgewig, vetsugtig of uiters vetsugtig
• Meer Suid-Afrikaanse grootmense sterf agv vetsug, as armoede
• Om oorgewig te wees kan die kankerrisiko in baie opsigte verhoog.
Een so manier is dat oortollige gewig veroorsaak dat jou liggaam meer
estrogeen en insulin (hormone wat die groei van kanker stimuleer)
moet verskaf en sirkuleer
• Vetsug is ook gekoppel aan nie-oordraagbare siektes, soos diabetes
mellitus, koronêre hartsiekte en hoë bloeddruk
*gedoen deur die SA Mediese Navorsingsraad
• KANSA wil hê jy moet onthou – dit is wat in jou huis in kom wat saak
maak, so koop slim. Jou trollie moet 'n wye verskeidenheid van
voedsel bevat en van elk van die volgende items inkorporeer:
KANSA se Mobiel Gesondheidskliniekereis na
verafgeleë gebiede in SA om sifting te verskaf
(ook beskikbaar by sommige KANSA Sogsentra):
• Kliniese borsondersoeke
• SureTouch – siftingstoets vir borskanker
• Papsmeer – siftingstoets vir die vroeë diagnose van servikale kanker
• Prostaat Spesifieke Antigeen (PSA) toets – vingerprik bloed toets om
prostaatabnormaliteite op te spoor
• FotoFinder sifting – moesie kartering dermoskoop toestel vir die
opsporing van velkanker
• Kolorektale kanker sifting – toets vir okkulte (verborge) bloed in
stoelgang
Kontak asb jou naaste KANSA Sorgsentrum met
betrekking tot die beskikbaarheid en koste van sifting dienste
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans

More Related Content

What's hot

What's hot (7)

Breaking Down the Evidence in Bladder Cancer: Expert Perspectives and Practic...
Breaking Down the Evidence in Bladder Cancer: Expert Perspectives and Practic...Breaking Down the Evidence in Bladder Cancer: Expert Perspectives and Practic...
Breaking Down the Evidence in Bladder Cancer: Expert Perspectives and Practic...
 
Cancer Awareness
Cancer AwarenessCancer Awareness
Cancer Awareness
 
Aula hsp novembro azul
Aula hsp novembro azulAula hsp novembro azul
Aula hsp novembro azul
 
Alms
AlmsAlms
Alms
 
Câncer de mama
Câncer de mamaCâncer de mama
Câncer de mama
 
Dani apresenta HPV sintomas e prevenções
Dani apresenta HPV sintomas e prevenções Dani apresenta HPV sintomas e prevenções
Dani apresenta HPV sintomas e prevenções
 
GOG 240 Bevacizumab in carcinoma cervix
GOG 240 Bevacizumab in carcinoma cervixGOG 240 Bevacizumab in carcinoma cervix
GOG 240 Bevacizumab in carcinoma cervix
 

Viewers also liked (19)

CANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
CANSA Kolorektale Kanker 2017 AfrikaansCANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
CANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
 
CANSA Colorectal Cancer 2017 English
CANSA Colorectal Cancer 2017 EnglishCANSA Colorectal Cancer 2017 English
CANSA Colorectal Cancer 2017 English
 
Wees dié Somer Slim in die Son - CANSA 2016
Wees dié Somer Slim in die Son - CANSA 2016Wees dié Somer Slim in die Son - CANSA 2016
Wees dié Somer Slim in die Son - CANSA 2016
 
Recursos Audiovisuales y las TIC
Recursos Audiovisuales y las TICRecursos Audiovisuales y las TIC
Recursos Audiovisuales y las TIC
 
Oswaldo pastos
Oswaldo pastosOswaldo pastos
Oswaldo pastos
 
Leyes de Gravitación Universal - Ejercicios (2)
Leyes de Gravitación Universal - Ejercicios (2)Leyes de Gravitación Universal - Ejercicios (2)
Leyes de Gravitación Universal - Ejercicios (2)
 
La Espermatogenesis
La EspermatogenesisLa Espermatogenesis
La Espermatogenesis
 
Los movimientos oceanicos
Los movimientos oceanicosLos movimientos oceanicos
Los movimientos oceanicos
 
CANSA Men's Health 2016
CANSA Men's Health 2016CANSA Men's Health 2016
CANSA Men's Health 2016
 
урок 5
урок 5урок 5
урок 5
 
Eventsv2
Eventsv2Eventsv2
Eventsv2
 
Correções livro _ 9º ano
Correções livro _ 9º anoCorreções livro _ 9º ano
Correções livro _ 9º ano
 
Software
SoftwareSoftware
Software
 
Chromium Contributing Explained: Writing Good Patches
Chromium Contributing Explained: Writing Good PatchesChromium Contributing Explained: Writing Good Patches
Chromium Contributing Explained: Writing Good Patches
 
Dia internacional de la mujer!!
Dia internacional de la mujer!!Dia internacional de la mujer!!
Dia internacional de la mujer!!
 
Digitemb
DigitembDigitemb
Digitemb
 
Healthchain. TFG Grado Ingeniería Informática.
Healthchain. TFG Grado Ingeniería Informática.Healthchain. TFG Grado Ingeniería Informática.
Healthchain. TFG Grado Ingeniería Informática.
 
3Com 3C1CSRVA
3Com 3C1CSRVA3Com 3C1CSRVA
3Com 3C1CSRVA
 
3Com 7000-10132
3Com 7000-101323Com 7000-10132
3Com 7000-10132
 

Similar to CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans

Similar to CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans (20)

CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 AfrikaansCANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
 
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
 
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
 
KANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en Drinkgewoontes
KANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en DrinkgewoontesKANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en Drinkgewoontes
KANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en Drinkgewoontes
 
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
 
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
 
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met MedtronicKANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
 
KANSA Sorgmaand 2018 - Hantering van kankerbehandeling newe-effekte
KANSA Sorgmaand 2018 - Hantering van kankerbehandeling newe-effekteKANSA Sorgmaand 2018 - Hantering van kankerbehandeling newe-effekte
KANSA Sorgmaand 2018 - Hantering van kankerbehandeling newe-effekte
 
CANSA Vroue Gesondheid 2016
CANSA Vroue Gesondheid 2016CANSA Vroue Gesondheid 2016
CANSA Vroue Gesondheid 2016
 
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
 
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - BorskankerCANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
 
KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020
KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020
KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020
 
KANSA Vrouegesondheid 2018
KANSA Vrouegesondheid 2018KANSA Vrouegesondheid 2018
KANSA Vrouegesondheid 2018
 
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
 
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
 
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 AfrikaansCANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
 
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017! CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
 
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 AfrikaansCANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
 
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
 

More from CANSA The Cancer Association of South Africa

More from CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt TodayCoping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
 
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
 
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptxCANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
 
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptxKANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptxCANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptxKANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
 
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptxCANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
 
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptxCANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
 
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
 
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
 
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
 
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab MohamedCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria DavidCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay SongCANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
 
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory TeamCANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of ServiceCANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of HopeCANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
 
CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021
 
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 AfrikaansKANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
 

CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans

  • 1.
  • 2. • 30 - 40% van kankers kan voorkom word deur lewenstylfaktore • Dieët • Oefening • Die vermyding van agente wat kanker veroorsaak (karsinogene)
  • 3. • Eet seisoenale vars vrugte en groente (verskeidenheid is belangrik) • Kies heelgraan voedsel (hoë vesel inname) • Beperk jou rooivleis inname (eet eerder vis, bone, lensies en soja) • Vermy geprosesseerde kosse (spek, wors, ens.) • Drink genoeg skoon en veilige water (as a riglyn – ten minste agt glase per dag) ipv versoete drankies • Verminder jou sout en suiker inname • Behou ‘n gesonde liggaamsgewig • Vermy karsinogene
  • 4. • Doen ten minste 30 minute oefening elke dag (5 of meer dae per week) • Beskerm jouself teen die son en smeer sonskerm gereeld aan (SPF 20-50) volgens vel tipe • Gaan vir gereelde siftingstoetse • Lees etikette op voedselverpakkings
  • 5. • Slegte dieët • Baie sout en suiker • Dieët bestaande uit geprosesseerde voedsel • Onaktiwiteit • Om oorgewig te wees • Karsinogene: • Alkohol (probeer vermy) • Rook (alle tabak produkte, insluitend hookah en e-sigarette) • Om nie vir gereelde siftingstoetse te gaan nie
  • 6. • ‘n Gesonde gewig word gedefinieer (vir grootmense) as Body Mass Index (BMI) in die omgewing van 18.5 tot 25.0 • BMI kan gebruik word om aan te dui of jy oorgewig, vetsugtig, ondergewig of normaal is • Hoe om BMI* uit te werk  BMI = [gewig in kilogram (kg)] gedeel deur (÷) [height in metres (m)]2 • Om ‘n gesonde gewig te haal en daar te bly is belangrik om die risiko van kanker en ander chroniese siektes te verminder *Om oorgewig of vetsugtig te wees verhoog die risiko van 'n paar vorme van kanker, insluitend dié van die bors (in vroue, post- menopouse), kolorektale, endometrium (die wand van die baarmoeder), slukderm, pankreas en niere, onder andere
  • 7.
  • 8. • Vetsug het ‘n globale epidemie geword – ±1.3 biljoen mense is oorgewig of vetsugtig • In ‘n onlangse opname*, was dit gevind dat 61% van Suid-Afrikaners is oorgewig, vetsugtig of uiters vetsugtig • Meer Suid-Afrikaanse grootmense sterf agv vetsug, as armoede • Om oorgewig te wees kan die kankerrisiko in baie opsigte verhoog. Een so manier is dat oortollige gewig veroorsaak dat jou liggaam meer estrogeen en insulin (hormone wat die groei van kanker stimuleer) moet verskaf en sirkuleer • Vetsug is ook gekoppel aan nie-oordraagbare siektes, soos diabetes mellitus, koronêre hartsiekte en hoë bloeddruk *gedoen deur die SA Mediese Navorsingsraad
  • 9. • KANSA wil hê jy moet onthou – dit is wat in jou huis in kom wat saak maak, so koop slim. Jou trollie moet 'n wye verskeidenheid van voedsel bevat en van elk van die volgende items inkorporeer:
  • 10.
  • 11. KANSA se Mobiel Gesondheidskliniekereis na verafgeleë gebiede in SA om sifting te verskaf (ook beskikbaar by sommige KANSA Sogsentra): • Kliniese borsondersoeke • SureTouch – siftingstoets vir borskanker • Papsmeer – siftingstoets vir die vroeë diagnose van servikale kanker • Prostaat Spesifieke Antigeen (PSA) toets – vingerprik bloed toets om prostaatabnormaliteite op te spoor • FotoFinder sifting – moesie kartering dermoskoop toestel vir die opsporing van velkanker • Kolorektale kanker sifting – toets vir okkulte (verborge) bloed in stoelgang Kontak asb jou naaste KANSA Sorgsentrum met betrekking tot die beskikbaarheid en koste van sifting dienste