SlideShare a Scribd company logo
1 of 15
Hoe kan ek my maatjie wat
kanker het help?
Wat is kanker?
• Kanker kan beskryf word as normale en gesonde selle
in jou liggaam wat verander het in ongesonde
kankerselle.
• Daar is baie redes vir hierdie veranderinge wat
niemand kan verduidelik nie. Dit is niemand se skuld
of iets wat die siek persoon verkeerd gedoen
het nie.
• Kanker is ’n siekte wat almal raak – jonk,
oud, ryk of arm en mense van alle rasse.
• Baie mense wat kanker gehad het,
bly gesond nadat hulle vir ’n paar
maande of jare siek was.
• Mense wat kanker het, moet behandel word om te
keer dat die kanker nie versprei nie.
• ’n Onkoloog (dokter wat kanker behandel) werk baie
hard om teen kanker te baklei.
• Verskillende soorte kanker moet verskillend
behandel word en dokters neem baie faktore
in ag om ’n spesiale plan vir elke kanker-
pasiënt te kies.
• Partykeer moet ’n kankerpasiënt ’n operasie
ondergaan om dit wat die kanker in ’n spesifieke
plek veroorsaak het, te verwyder sodat die
pasiënt se liggaam weer gesond kan word.
Hoe word iemand wat kanker het beter?
• Een van die mees algemene soort kankerbehandelings is
chemoterapie. Dit is vloeistof wat in jou are kom deur ’n
middel van ’n drup in jou arm. Die vloeistof baklei teen die
kanker in jou liggaam. Jy kan ook chemoterapie ontvang
deur ’n tablet te drink. Chemoterapie keer dat die kanker in
jou liggaam versprei en help om die slegte en
siek selle dood te maak.
• ’n Ander algemene behandeling is bestraling. Die
area waar die kanker groei word op jou vel gemerk
en afgemeet deur ’n radioloog (dokter wat bestraling
doen). Bestraling is laserstrale wat fokus op die area
waar die kanker is en dit verminder en vernietig die
slegte en siek kankerselle.
Hoe word iemand wat kanker het beter?
• Soos die kanker beter word, sal die behandeling verander
totdat die pasiënt 100% gesond is
• Sommige kankeroorwinnaars mag uitdagings hê as gevolg
van permanente effekte van die kanker of die
behandeling op hulle liggame, maar hulle kan leer om ten
spyte daarvan gesond, sterk en gelukkig te wees
• Ongelukkig gaan party mense soms dood aan kanker
hoewel dokters hulle heel beste doen om dit te keer.
Partykeer word mense vir wie ons liefhet nooit weer
gesond nie, maar dit is nie wat altyd gebeur nie. Daar is
baie mense wat kanker gehad het wat lank en gelukkig
sonder kanker bly leef
Hoe word iemand wat kanker het beter?
Wat moet iemand met kanker deurgaan?
Om operasies en behandeling te ondergaan is moeilik vir ’n
kind se liggaam. Van die mees algemene ervarings is:
• Iemand met kanker is altyd moeg. Die medisyne is sterk en
soms word die kind elke dag vir weke lank behandel
• Dit help om baie te slaap. Slaap help om die liggaam gesond
te maak en die kankerpasiënt is gewoonlik baie moeg
• Iemand met kanker het ’n swak eetlus. As jy behandeling
ontvang is jy nie altyd honger nie, maar jy moet
eet om sterk genoeg te wees om teen kanker te
baklei en om die volgende dag weer
behandeling te ondergaan. Mense wat kanker
het, eet kleiner porsies kos sonder baie
speserye en wat gewoonlik gestoom word.
• Iemand wat kanker het, moet baie keer vir lang tye weg van die
huis wees en in die hospitaal bly om behandeling te word. Baie
kinders moet ver weg van die huis af reis om by die hospitaal te
kom en party van hulle sien nie die lede van hul gesinne vir ‘n
maand of selfs twee nie. Kinders met kanker kan soms vir
maande lank wag om gesond genoeg te wees om weer
skool toe te gaan
• Hulle verlang na hulle skool, vriende, skoolwerk en
dalk die sport waaraan hulle deelgeneem het toe
hulle nog gesond was
• Hulle verlang na die tye toe hulle nog met hulle
maatjies kon speel en genoeg energie gehad het
om dit te kon doen... energie wat hulle nie meer
het terwyl hulle teen kanker baklei nie
Wat moet iemand met kanker deurgaan?
• ’n Swak immuunstelsel – jou immuunstelsel hou jou
gesond, maar as jy behandeling vir kanker ondergaan, is
jou liggaam swakker en jy kan vinniger siek word. Om na
openbare plek soos ‘n winkelsentrum te gaan, is nie ’n
goeie idee nie. Die beste vir iemand wat kanker het, is om
by die huis te bly en om nie in naby siek mense te kom nie.
Drukkies en soentjies is ook nie ’n goeie idee nie
want kieme kan na die kind met kanker
oorgedra word.
• Vir iemand wat kanker het, proe kos anders
en kos wat voor jou siekte vir jou baie lekker
was, kan skielik sleg proe omdat die
behandeling die smaak van kos verander
Wat moet iemand met kanker deurgaan?
Hoe verander kanker ’n pasiënt se voorkoms?
Dit gebeur nie met almal wat kanker het nie, maar hier is ’n
paar van die mees algemene fisiese effekte van
kankerbehandeling:
• Jy verloor die hare op kou kop, lyf, wenkbroue en wimpers
• Jy verloor gewig en jy word maer
• Die kleur van jou vel verander. Sekere dele
van jou vel word ligter en ander dele word
donkerder
• Om iemand se lewe te red, is dit partykeer nodig
vir die pasiënt om ’n deel of ’n ledemaat van die
liggaam te verloor. Een pasiënt kan byvoorbeeld
’n voet verloor terwyl ’n klein stukkie van ’n ander
pasiënt se arm uitgesny moet word
Belangrik om te onthou
• Wanneer iemand behandeling vir kanker
ondergaan, sal dit ’n effek hê op die pasiënt se
voorkoms en gevoelens. Jou liggaam kry swaar as jy
behandel word teen kanker en jy kan
baie siek word
• Die behandeling maak die siek en
slegte kankerselle dood, maar dit
kan die res van jou liggaam ook
baie siek maak
• Ons moet mense bewus maak van die waarskuwings-
tekens en simptome van kinderkanker om seker te
maak dat kanker so vroeg as moontlik opgespoor en
gediagnoseer word
• Hoe gouer kanker behandel word, hoe vinniger
en beter kan behandeling help
• Mense by wie kanker vroeg opgespoor
en behandel word, staan ’n baie groter
kans om weer volkome gesond te word.
Dit is baie belangrik om nie die
behandeling van kanker uit te stel nie
Belangrik om te onthou
Hoe kan ons kinders wat kanker het help?
• CANSA TLC is daar om kinders en hul gesinne
wat deur kanker geraak word, te help en te
ondersteun.
• Ons kan ’n skenking maak om te help:
– Besoek KANSA se webwerf:
http://www.cansa.org.za/tlc-for-youth-and-families-affected-by-cancer/
– Maak ’n skenking deur Snapscan of Zapper:
Hoe kan ek my maatjie wat
kanker het help?
www.cansa.org.za
Toll-free 0800 22 66 22
Whilst the Cancer Association of South Africa (CANSA) has taken every precaution in compiling this presentation,
neither it, nor any contributor(s) to this presentation can be held responsible for any action (or the lack thereof) taken
by any person or organisation wherever they shall be based, as a result, direct or otherwise, of information contained
in, or accessed through, this presentation.

More Related Content

Similar to CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans

Similar to CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans (20)

CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 AfrikaansCANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
 
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
 
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
 
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met MedtronicKANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
 
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - BorskankerCANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
 
CANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
CANSA Kolorektale Kanker 2017 AfrikaansCANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
CANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
 
KANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en Drinkgewoontes
KANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en DrinkgewoontesKANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en Drinkgewoontes
KANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en Drinkgewoontes
 
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptxKANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
 
KANSA Vrouegesondheid 2018
KANSA Vrouegesondheid 2018KANSA Vrouegesondheid 2018
KANSA Vrouegesondheid 2018
 
CANSA Sorgsentra in Suid Afrika
CANSA Sorgsentra in Suid AfrikaCANSA Sorgsentra in Suid Afrika
CANSA Sorgsentra in Suid Afrika
 
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
 
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
 
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
 
KANSA Sorgtuistes – Dit Voel Soos Huis
KANSA Sorgtuistes – Dit Voel Soos HuisKANSA Sorgtuistes – Dit Voel Soos Huis
KANSA Sorgtuistes – Dit Voel Soos Huis
 
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
 
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 AfrikaansCANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans
 
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 AfrikaansCANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
 
KANSA - Kies om te beweeg April 2019
KANSA - Kies om te beweeg April 2019 KANSA - Kies om te beweeg April 2019
KANSA - Kies om te beweeg April 2019
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
 
Spanwerk laat die Droom Werk - 2017 Internasionale Vrywilligers Dag Afrikaans
Spanwerk laat die Droom Werk - 2017 Internasionale Vrywilligers Dag AfrikaansSpanwerk laat die Droom Werk - 2017 Internasionale Vrywilligers Dag Afrikaans
Spanwerk laat die Droom Werk - 2017 Internasionale Vrywilligers Dag Afrikaans
 

More from CANSA The Cancer Association of South Africa

More from CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt TodayCoping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
 
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
 
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptxCANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
 
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptxKANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptxCANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptxCANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
 
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptxCANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
 
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
 
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
 
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
 
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab MohamedCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria DavidCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay SongCANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
 
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory TeamCANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of ServiceCANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of HopeCANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
 
CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021
 
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 AfrikaansKANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
 
CANSA Men's health slideshow 2020 English
CANSA Men's health slideshow 2020 EnglishCANSA Men's health slideshow 2020 English
CANSA Men's health slideshow 2020 English
 

CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans

  • 1. Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?
  • 2.
  • 3. Wat is kanker? • Kanker kan beskryf word as normale en gesonde selle in jou liggaam wat verander het in ongesonde kankerselle. • Daar is baie redes vir hierdie veranderinge wat niemand kan verduidelik nie. Dit is niemand se skuld of iets wat die siek persoon verkeerd gedoen het nie. • Kanker is ’n siekte wat almal raak – jonk, oud, ryk of arm en mense van alle rasse. • Baie mense wat kanker gehad het, bly gesond nadat hulle vir ’n paar maande of jare siek was.
  • 4. • Mense wat kanker het, moet behandel word om te keer dat die kanker nie versprei nie. • ’n Onkoloog (dokter wat kanker behandel) werk baie hard om teen kanker te baklei. • Verskillende soorte kanker moet verskillend behandel word en dokters neem baie faktore in ag om ’n spesiale plan vir elke kanker- pasiënt te kies. • Partykeer moet ’n kankerpasiënt ’n operasie ondergaan om dit wat die kanker in ’n spesifieke plek veroorsaak het, te verwyder sodat die pasiënt se liggaam weer gesond kan word. Hoe word iemand wat kanker het beter?
  • 5. • Een van die mees algemene soort kankerbehandelings is chemoterapie. Dit is vloeistof wat in jou are kom deur ’n middel van ’n drup in jou arm. Die vloeistof baklei teen die kanker in jou liggaam. Jy kan ook chemoterapie ontvang deur ’n tablet te drink. Chemoterapie keer dat die kanker in jou liggaam versprei en help om die slegte en siek selle dood te maak. • ’n Ander algemene behandeling is bestraling. Die area waar die kanker groei word op jou vel gemerk en afgemeet deur ’n radioloog (dokter wat bestraling doen). Bestraling is laserstrale wat fokus op die area waar die kanker is en dit verminder en vernietig die slegte en siek kankerselle. Hoe word iemand wat kanker het beter?
  • 6. • Soos die kanker beter word, sal die behandeling verander totdat die pasiënt 100% gesond is • Sommige kankeroorwinnaars mag uitdagings hê as gevolg van permanente effekte van die kanker of die behandeling op hulle liggame, maar hulle kan leer om ten spyte daarvan gesond, sterk en gelukkig te wees • Ongelukkig gaan party mense soms dood aan kanker hoewel dokters hulle heel beste doen om dit te keer. Partykeer word mense vir wie ons liefhet nooit weer gesond nie, maar dit is nie wat altyd gebeur nie. Daar is baie mense wat kanker gehad het wat lank en gelukkig sonder kanker bly leef Hoe word iemand wat kanker het beter?
  • 7. Wat moet iemand met kanker deurgaan? Om operasies en behandeling te ondergaan is moeilik vir ’n kind se liggaam. Van die mees algemene ervarings is: • Iemand met kanker is altyd moeg. Die medisyne is sterk en soms word die kind elke dag vir weke lank behandel • Dit help om baie te slaap. Slaap help om die liggaam gesond te maak en die kankerpasiënt is gewoonlik baie moeg • Iemand met kanker het ’n swak eetlus. As jy behandeling ontvang is jy nie altyd honger nie, maar jy moet eet om sterk genoeg te wees om teen kanker te baklei en om die volgende dag weer behandeling te ondergaan. Mense wat kanker het, eet kleiner porsies kos sonder baie speserye en wat gewoonlik gestoom word.
  • 8. • Iemand wat kanker het, moet baie keer vir lang tye weg van die huis wees en in die hospitaal bly om behandeling te word. Baie kinders moet ver weg van die huis af reis om by die hospitaal te kom en party van hulle sien nie die lede van hul gesinne vir ‘n maand of selfs twee nie. Kinders met kanker kan soms vir maande lank wag om gesond genoeg te wees om weer skool toe te gaan • Hulle verlang na hulle skool, vriende, skoolwerk en dalk die sport waaraan hulle deelgeneem het toe hulle nog gesond was • Hulle verlang na die tye toe hulle nog met hulle maatjies kon speel en genoeg energie gehad het om dit te kon doen... energie wat hulle nie meer het terwyl hulle teen kanker baklei nie Wat moet iemand met kanker deurgaan?
  • 9. • ’n Swak immuunstelsel – jou immuunstelsel hou jou gesond, maar as jy behandeling vir kanker ondergaan, is jou liggaam swakker en jy kan vinniger siek word. Om na openbare plek soos ‘n winkelsentrum te gaan, is nie ’n goeie idee nie. Die beste vir iemand wat kanker het, is om by die huis te bly en om nie in naby siek mense te kom nie. Drukkies en soentjies is ook nie ’n goeie idee nie want kieme kan na die kind met kanker oorgedra word. • Vir iemand wat kanker het, proe kos anders en kos wat voor jou siekte vir jou baie lekker was, kan skielik sleg proe omdat die behandeling die smaak van kos verander Wat moet iemand met kanker deurgaan?
  • 10. Hoe verander kanker ’n pasiënt se voorkoms? Dit gebeur nie met almal wat kanker het nie, maar hier is ’n paar van die mees algemene fisiese effekte van kankerbehandeling: • Jy verloor die hare op kou kop, lyf, wenkbroue en wimpers • Jy verloor gewig en jy word maer • Die kleur van jou vel verander. Sekere dele van jou vel word ligter en ander dele word donkerder • Om iemand se lewe te red, is dit partykeer nodig vir die pasiënt om ’n deel of ’n ledemaat van die liggaam te verloor. Een pasiënt kan byvoorbeeld ’n voet verloor terwyl ’n klein stukkie van ’n ander pasiënt se arm uitgesny moet word
  • 11. Belangrik om te onthou • Wanneer iemand behandeling vir kanker ondergaan, sal dit ’n effek hê op die pasiënt se voorkoms en gevoelens. Jou liggaam kry swaar as jy behandel word teen kanker en jy kan baie siek word • Die behandeling maak die siek en slegte kankerselle dood, maar dit kan die res van jou liggaam ook baie siek maak
  • 12. • Ons moet mense bewus maak van die waarskuwings- tekens en simptome van kinderkanker om seker te maak dat kanker so vroeg as moontlik opgespoor en gediagnoseer word • Hoe gouer kanker behandel word, hoe vinniger en beter kan behandeling help • Mense by wie kanker vroeg opgespoor en behandel word, staan ’n baie groter kans om weer volkome gesond te word. Dit is baie belangrik om nie die behandeling van kanker uit te stel nie Belangrik om te onthou
  • 13. Hoe kan ons kinders wat kanker het help? • CANSA TLC is daar om kinders en hul gesinne wat deur kanker geraak word, te help en te ondersteun. • Ons kan ’n skenking maak om te help: – Besoek KANSA se webwerf: http://www.cansa.org.za/tlc-for-youth-and-families-affected-by-cancer/ – Maak ’n skenking deur Snapscan of Zapper:
  • 14. Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?
  • 15. www.cansa.org.za Toll-free 0800 22 66 22 Whilst the Cancer Association of South Africa (CANSA) has taken every precaution in compiling this presentation, neither it, nor any contributor(s) to this presentation can be held responsible for any action (or the lack thereof) taken by any person or organisation wherever they shall be based, as a result, direct or otherwise, of information contained in, or accessed through, this presentation.