SlideShare a Scribd company logo
1 of 24
DIE GROOT 5 KANKERS
WAT VROUE IN SA
AFFEKTEER
1 Bors kanker
2 Servikale kanker
3 Kolorektale kanker
4 Baarmoeder
kanker
5 Long kanker
Leer ken die ‘Groot Vyf’ wat
Suid-Afrikaanse vroue bedreig
Die verband tussen die Groot 5 en
Suid-Afrikaanse vroue het alles te doen
met die vyf mees algemene kankers wat
by vroue in SA gediagnoseer word:
1 Bors kanker
2 Servikale kanker
3 Kolorektale kanker
4 Baarmoeder kanker
5 Long kanker
Bors- en servikale kanker is die twee
mees algemene kankers wat vroue in
Suid-Afrika affekteer
* Nasionale Kankerregister (NKR) 2012
Leeftydrisiko
vir Bors kanker
onder SA vroue:
1 in 26*
Leeftydrisiko
vir Servikale kanker
onder SA vroue:
1 in 39*
Waarskuwingstekens van bors kanker
Gereelde bors-selfondersoeke speel ’n
belangrike rol in die opsporing van borskanker CANSA beveel
’n jaarlikse
mammogram
aan vanaf
ouderdom 40
vir doeleindes
van nie-
simptomatiese
sifting. Vroue
met ouderdom
55 en ouer
kan hul
patroon
verander na ’n
mammogram
elke 2 jaar
’n Bors-selfondersoek is so maklik soos 1-2-3
Servikale kanker word veroorsaak deur die Menslike
Papillomavirus (HPV) - wat is HPV?
• Die Menslike Papilloomvirus (MPV) bestaan uit 'n
groep van meer as 100 verwante virusse
• Sowat 40 tipes MPV word seksueel versprei deur genitale
kontak terwyl 2 tipes (tipes 16 en 18) hoë risiko MPV's in
Suid-Afrika, bykans 70% van alle servikale kankers veroorsaak
• MPVs word versprei deur vel-tot-vel kontak en deur
liggaamsvloeistowwe
• Sommige MPV's, soos dié wat gewone vratjies op hande en voete
veroorsaak, versprei nie maklik nie
Die meeste kolorektale kankers begin as ’n POLIEP, ’n
klein uitgroeisel van weefsel wat in die voering begin en
wat later versprei tot in die middel van die kolon of
rektum. Dokters kan poliepe tydens ’n kolonoskopie
prosedure verwyder.
Sekere KANSA Sorgsentra landswyd bied fekale
okkultbloedtoetse. Positiewe resultate vereis 'n verwysing na 'n
dokter alhoewel dit nie altyd 'n indikasie van kanker is nie.
• Verandering in derm-gewoontes,
insluitende diarree/hardlywigheid
• Rektale bloeding of bloed in die
stoelgang
• Voortdurende abdominale
ongemak (krampe, gas of pyn)
Tekens & Simptome
• 'n Gevoel dat die
dikderm nie heeltemal
ledig nie
• Swakheid of moegheid
• Onverklaarbare
gewigsverlies
• Kanker van die uterus word ook kanker
van die baarmoeder of endometrium
kanker genoem
• Endometrium kanker is ‘n siekte wat
gevorm word as kwaadaardige kankerselle
in die weefsel van die endometrium of
baarmoeder voorkom
• Die endometrium is die voering van die
uterus of baarmoeder, in ‘n vrou se pelvis
of bekken
• Kanker van die endometrium is nie
dieselfde as kanker van die spierweefsel
van die baarmoeder of die uterus nie – dit
word sarkoom van die uterus genoem
RISIKO FAKTORE
• Ouderdom
• Obesiteit (vetsug) en gebrek aan oefening
• Rook
• Die gebruik van alkohol
• Familiegeskiedenis
• Genetika
• Onvermoë om swanger te raak
• Onreëlmatige menstruasiesiklus of die
aanvang van menstruasie voor die
ouderdom van 12 jaar
• Estrogeen-vervangingsterapie sonder die
gebruik van progesteroon
Waarskuwingstekens
Hierdie simptome kan
veroorsaak word deur 'n
ander gesondheids-
probleem, maar as een of
meer van hierdie simptome
voortduur, raadpleeg jou
mediese praktisyn sonder
versuim
Onthou...
Vind uit by jou
mediese praktisyn,
of op ons webwerf
www.cansa.org.za
of by ’n KANSA
Sorgsentrum wat jy
kan doen om jou
kankerrisiko te
verlaag
Wees fisies
aktief, waak
teen oorgewig,
beperk jou
rooivleisinname
en vermy
alkohol
Jy kan jou kanse om
kanker te kry, verlaag
deur 'n gebalanseerde
lewenstyl te handhaaf
en deur omgewings-
karsinogene
(kankerveroorsakende
stowwe) te vermy
Dit is moontlik
om kanker te
ontwikkel
sonder dat
enige risiko
faktore
betrokke is
Kennis
is soos verf,
dit dien eers ’n doel
sodra dit aangewend word
Gereelde siftingstoetse
is belangrik
Siftingstoetse beskikbaar vir vroue
• Doen maandelikse bors-selfondersoeke
(http://www.cansa.org.za/steps-how-to-do-a-breast-self-examination-bse/)
• Gaan vir gereelde kliniese borsondersoeke, beskikbaar by
28 KANSA Sorgsentra landswyd
(http://www.cansa.org.za/cansa-care-centres-contact-details/)
• Simptoom-vrye vroue behoort vanaf die ouderdom van 40
elke jaar ’n mammogram te laat doen
• SureTouch - nie-indringende toestel vir veilige vooraf-siftingstoetse
(nie ’n diagnostiese hulpmiddel) – beskikbaar by sommige KANSA Sorgsentra
• Gaan vir gereelde Papsmeer toetse
(’n siftingstoets vir vroeë diagnose van servikale kanker)
• Fekale okkultbloedtoetse by sommige KANSA Sorgsentra
(monster van stoelgang word verkry om sodoende klein hoeveelhede bloed op te spoor).
Positiewe resultate vereis 'n verwysing na 'n dokter alhoewel dit nie altyd 'n indikasie
van kolonkanker is nie.
Kanker siftingstoetse
word landswyd by KANSA se
Mobiele Gesondheidsklinieke
of Sorgsentra gedoen
Lede van die Radiologiese Vereniging van
Suid-Afrika (RVSA), bied 'n spesiale mammografie
aanbod in Oktober 2017. Dit behels die voorsiening
van toegang tot 'n mammogram (waarvoor mediese
fondse nie betaal nie) in RSSA geaffilieërde
mammografie klinieke teen 'n verlaagde prys:
http://www.cansa.org.za/files/2017/10/RSSA-
Discount-Breast-Awareness-Participation-2017.pdf
of kontak die RSSA op 011 794 4395,
e-pos radsoc@iafrica.com of
besoek www.rssa.co.za
Wat doen KANSA
om te help?
• Ons erken die belangrike rol wat vroue speel
in die maatskaplike en ekonomiese welvaart
van ons land.
• Ons het Mobiele Gesondheidsklinieke wat na
afgeleë gebiede in Suid-Afrika reis om mense
wat andersins nie toegang tot siftingstoetse
het nie, te bereik
• En ons ondersteun ook pasiënte en hul
families deur berading, ondersteunings-
groepe en tuis-weg-van-die-huis
akkommodasie by Sorgtuistes
• KANSA speel ’n aktiewe rol in die proses om
die Suid-Afrikaanse Patente Reg te beïnvloed
en te wysig, wat die resultaat kan hê dat meer
kankerpasiënte toegang kan kry tot
bekostigbare medikasie.
Booklet 6
Wat doen KANSA om te help?
• KANSA Navorsing is trots om ’n nuwe CANSA
Detectives booklet deur Prof Jennifer Moodley
bekend te stel, getiteld Women’s Pathways to
Breast Cancer Diagnosis and Care.
• Haar navorsing is gebaseer op die
simptomatiese bewustheid vir borskanker en
faktore vir gesondheidsoekende- en
verwysingsroetes.
• Dit is die eerste studie in Suid-Afrika wat vroue
se borskankerdiagnose roetes aandui deur die
model van Pathways to Treatment as ’n
teoretiese raamwerk te gebruik.
Lees oor KANSA Navorsing hier: www.cansa.org.za/cancer-research/
Prof Jennifer
Moodley
Wat kan jy doen om te help?
• Gedurende Oktober kan mense
deelneem aan KANSA ‘Shades of
Pink’ geleenthede om bewustheid
oor kankers wat vroue raak, te
verhoog en vir befondsing vir KANSA
se sifting- en ondersteunings-
dienste vir vroue
Klik hier vir naaste geleentheid
• Jy kan ook jou Sorgsentrum vra
wanneer die Mobiele Gesondheids-
eenhede in jou gemeenskap is
Klik hier vir skedule
• Like en Share ons gesondheids-
materiaal op jou sosiale media
CANSA The Cancer Association of South Africa
@CANSA
@CancerAssociationOfSouthAfrica
Om KANSA te help om ons kankersiftings-
programme uit te brei, oorweeg dit
asseblief om 'n skenking by enige van ons
KANSA Sorgsentra landswyd te maak of
Aanlyn by
http://www.cansa.org.za/personal-donation-options/
of maak ’n donasie deur SnapScan of
Zapper op jou slimfoon
Wat kan jy doen om te help?
Kontak ons…
• Skakel ons tolvry 0800 22 66 22, of e-pos info@cansa.org.za
• Whatsapp: 0721979305 vir English en Afrikaans en
0718673530 vir Xhosa, Zulu, Sotho en Siswati
• Teken in op ons KANSA Nasionale Facebook-blad:
CANSA The Cancer Association of South Africa
• As jy ’n kankeroorwinnaar is, sluit asseblief aan by ons Facebook groep
ter ondersteuning van kankeroorwinnaars:
Champions of Hope - CANSA Survivors
• As jy ’n versorger, sluit asseblief aan by ons Facebook groep ter
ondersteuning van kanker versorgers: CANSA Caring for the Carers
• Volg ons op Twitter: @CANSA
• Volg ons op Instagram: @CancerAssociationOfSouthAfrica
• Kyk ons videos op YouTube: http://www.youtube.com/user/can1000sa
Vrywaring:
Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met
die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding
nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige
persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van
inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.
DIE GROOT 5 KANKERS
WAT VROUE IN SA
AFFEKTEER
1 Bors kanker
2 Servikale kanker
3 Kolorektale kanker
4 Baarmoeder
kanker
5 Long kanker

More Related Content

What's hot (10)

2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
 
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 AfrikaansCANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
 
CANSA Mansgesondheid 2015 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid 2015 AfrikaansCANSA Mansgesondheid 2015 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid 2015 Afrikaans
 
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
 
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - BorskankerCANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
 
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
 
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 AfrikaansCANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
 
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017! CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans
 

Similar to KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017

Similar to KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017 (19)

CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
 
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptxKANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
 
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
 
KANSA Wêreld Kankerdag 2018 slideshow
KANSA Wêreld Kankerdag 2018 slideshowKANSA Wêreld Kankerdag 2018 slideshow
KANSA Wêreld Kankerdag 2018 slideshow
 
CANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
CANSA Kolorektale Kanker 2017 AfrikaansCANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
CANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
 
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptxKANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Sorgsentra in Suid Afrika
CANSA Sorgsentra in Suid AfrikaCANSA Sorgsentra in Suid Afrika
CANSA Sorgsentra in Suid Afrika
 
Spanwerk laat die Droom Werk - 2017 Internasionale Vrywilligers Dag Afrikaans
Spanwerk laat die Droom Werk - 2017 Internasionale Vrywilligers Dag AfrikaansSpanwerk laat die Droom Werk - 2017 Internasionale Vrywilligers Dag Afrikaans
Spanwerk laat die Droom Werk - 2017 Internasionale Vrywilligers Dag Afrikaans
 
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 AfrikaansCANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
 
KANSA 2019 Internasionale Vrywilligersdag Afrikaans
KANSA 2019 Internasionale Vrywilligersdag AfrikaansKANSA 2019 Internasionale Vrywilligersdag Afrikaans
KANSA 2019 Internasionale Vrywilligersdag Afrikaans
 
KANSA Sorgtuistes – Dit Voel Soos Huis
KANSA Sorgtuistes – Dit Voel Soos HuisKANSA Sorgtuistes – Dit Voel Soos Huis
KANSA Sorgtuistes – Dit Voel Soos Huis
 
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 AfrikaansCANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
 
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 AfrikaansKANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
 
World Cancer Day 2017 Afrikaans
World Cancer Day 2017 AfrikaansWorld Cancer Day 2017 Afrikaans
World Cancer Day 2017 Afrikaans
 
KANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en Drinkgewoontes
KANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en DrinkgewoontesKANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en Drinkgewoontes
KANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en Drinkgewoontes
 
KANSA - Kies om te beweeg April 2019
KANSA - Kies om te beweeg April 2019 KANSA - Kies om te beweeg April 2019
KANSA - Kies om te beweeg April 2019
 
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 AfrikaansCANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans
 
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
 
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
 

More from CANSA The Cancer Association of South Africa

More from CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt TodayCoping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
 
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
 
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptxCANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
 
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptxCANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptxCANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
 
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptxCANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
 
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
 
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
 
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
 
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab MohamedCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria DavidCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay SongCANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
 
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory TeamCANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of ServiceCANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of HopeCANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
 
CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021
 
CANSA Men's health slideshow 2020 English
CANSA Men's health slideshow 2020 EnglishCANSA Men's health slideshow 2020 English
CANSA Men's health slideshow 2020 English
 
CANSA Women's Health slideshow 2020
CANSA Women's Health slideshow 2020CANSA Women's Health slideshow 2020
CANSA Women's Health slideshow 2020
 
CANSA colorectal cancer awareness 2020 with medtronic
CANSA colorectal cancer awareness 2020 with medtronicCANSA colorectal cancer awareness 2020 with medtronic
CANSA colorectal cancer awareness 2020 with medtronic
 

KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017

  • 1. DIE GROOT 5 KANKERS WAT VROUE IN SA AFFEKTEER 1 Bors kanker 2 Servikale kanker 3 Kolorektale kanker 4 Baarmoeder kanker 5 Long kanker
  • 2. Leer ken die ‘Groot Vyf’ wat Suid-Afrikaanse vroue bedreig Die verband tussen die Groot 5 en Suid-Afrikaanse vroue het alles te doen met die vyf mees algemene kankers wat by vroue in SA gediagnoseer word: 1 Bors kanker 2 Servikale kanker 3 Kolorektale kanker 4 Baarmoeder kanker 5 Long kanker
  • 3. Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika affekteer * Nasionale Kankerregister (NKR) 2012 Leeftydrisiko vir Bors kanker onder SA vroue: 1 in 26* Leeftydrisiko vir Servikale kanker onder SA vroue: 1 in 39*
  • 5. Gereelde bors-selfondersoeke speel ’n belangrike rol in die opsporing van borskanker CANSA beveel ’n jaarlikse mammogram aan vanaf ouderdom 40 vir doeleindes van nie- simptomatiese sifting. Vroue met ouderdom 55 en ouer kan hul patroon verander na ’n mammogram elke 2 jaar ’n Bors-selfondersoek is so maklik soos 1-2-3
  • 6. Servikale kanker word veroorsaak deur die Menslike Papillomavirus (HPV) - wat is HPV? • Die Menslike Papilloomvirus (MPV) bestaan uit 'n groep van meer as 100 verwante virusse • Sowat 40 tipes MPV word seksueel versprei deur genitale kontak terwyl 2 tipes (tipes 16 en 18) hoë risiko MPV's in Suid-Afrika, bykans 70% van alle servikale kankers veroorsaak • MPVs word versprei deur vel-tot-vel kontak en deur liggaamsvloeistowwe • Sommige MPV's, soos dié wat gewone vratjies op hande en voete veroorsaak, versprei nie maklik nie
  • 7.
  • 8. Die meeste kolorektale kankers begin as ’n POLIEP, ’n klein uitgroeisel van weefsel wat in die voering begin en wat later versprei tot in die middel van die kolon of rektum. Dokters kan poliepe tydens ’n kolonoskopie prosedure verwyder. Sekere KANSA Sorgsentra landswyd bied fekale okkultbloedtoetse. Positiewe resultate vereis 'n verwysing na 'n dokter alhoewel dit nie altyd 'n indikasie van kanker is nie. • Verandering in derm-gewoontes, insluitende diarree/hardlywigheid • Rektale bloeding of bloed in die stoelgang • Voortdurende abdominale ongemak (krampe, gas of pyn) Tekens & Simptome • 'n Gevoel dat die dikderm nie heeltemal ledig nie • Swakheid of moegheid • Onverklaarbare gewigsverlies
  • 9. • Kanker van die uterus word ook kanker van die baarmoeder of endometrium kanker genoem • Endometrium kanker is ‘n siekte wat gevorm word as kwaadaardige kankerselle in die weefsel van die endometrium of baarmoeder voorkom • Die endometrium is die voering van die uterus of baarmoeder, in ‘n vrou se pelvis of bekken • Kanker van die endometrium is nie dieselfde as kanker van die spierweefsel van die baarmoeder of die uterus nie – dit word sarkoom van die uterus genoem RISIKO FAKTORE • Ouderdom • Obesiteit (vetsug) en gebrek aan oefening • Rook • Die gebruik van alkohol • Familiegeskiedenis • Genetika • Onvermoë om swanger te raak • Onreëlmatige menstruasiesiklus of die aanvang van menstruasie voor die ouderdom van 12 jaar • Estrogeen-vervangingsterapie sonder die gebruik van progesteroon
  • 10. Waarskuwingstekens Hierdie simptome kan veroorsaak word deur 'n ander gesondheids- probleem, maar as een of meer van hierdie simptome voortduur, raadpleeg jou mediese praktisyn sonder versuim
  • 11.
  • 12.
  • 13.
  • 14. Onthou... Vind uit by jou mediese praktisyn, of op ons webwerf www.cansa.org.za of by ’n KANSA Sorgsentrum wat jy kan doen om jou kankerrisiko te verlaag Wees fisies aktief, waak teen oorgewig, beperk jou rooivleisinname en vermy alkohol Jy kan jou kanse om kanker te kry, verlaag deur 'n gebalanseerde lewenstyl te handhaaf en deur omgewings- karsinogene (kankerveroorsakende stowwe) te vermy Dit is moontlik om kanker te ontwikkel sonder dat enige risiko faktore betrokke is
  • 15. Kennis is soos verf, dit dien eers ’n doel sodra dit aangewend word Gereelde siftingstoetse is belangrik
  • 16. Siftingstoetse beskikbaar vir vroue • Doen maandelikse bors-selfondersoeke (http://www.cansa.org.za/steps-how-to-do-a-breast-self-examination-bse/) • Gaan vir gereelde kliniese borsondersoeke, beskikbaar by 28 KANSA Sorgsentra landswyd (http://www.cansa.org.za/cansa-care-centres-contact-details/) • Simptoom-vrye vroue behoort vanaf die ouderdom van 40 elke jaar ’n mammogram te laat doen • SureTouch - nie-indringende toestel vir veilige vooraf-siftingstoetse (nie ’n diagnostiese hulpmiddel) – beskikbaar by sommige KANSA Sorgsentra • Gaan vir gereelde Papsmeer toetse (’n siftingstoets vir vroeë diagnose van servikale kanker) • Fekale okkultbloedtoetse by sommige KANSA Sorgsentra (monster van stoelgang word verkry om sodoende klein hoeveelhede bloed op te spoor). Positiewe resultate vereis 'n verwysing na 'n dokter alhoewel dit nie altyd 'n indikasie van kolonkanker is nie.
  • 17. Kanker siftingstoetse word landswyd by KANSA se Mobiele Gesondheidsklinieke of Sorgsentra gedoen Lede van die Radiologiese Vereniging van Suid-Afrika (RVSA), bied 'n spesiale mammografie aanbod in Oktober 2017. Dit behels die voorsiening van toegang tot 'n mammogram (waarvoor mediese fondse nie betaal nie) in RSSA geaffilieërde mammografie klinieke teen 'n verlaagde prys: http://www.cansa.org.za/files/2017/10/RSSA- Discount-Breast-Awareness-Participation-2017.pdf of kontak die RSSA op 011 794 4395, e-pos radsoc@iafrica.com of besoek www.rssa.co.za
  • 18. Wat doen KANSA om te help? • Ons erken die belangrike rol wat vroue speel in die maatskaplike en ekonomiese welvaart van ons land. • Ons het Mobiele Gesondheidsklinieke wat na afgeleë gebiede in Suid-Afrika reis om mense wat andersins nie toegang tot siftingstoetse het nie, te bereik • En ons ondersteun ook pasiënte en hul families deur berading, ondersteunings- groepe en tuis-weg-van-die-huis akkommodasie by Sorgtuistes • KANSA speel ’n aktiewe rol in die proses om die Suid-Afrikaanse Patente Reg te beïnvloed en te wysig, wat die resultaat kan hê dat meer kankerpasiënte toegang kan kry tot bekostigbare medikasie.
  • 19. Booklet 6 Wat doen KANSA om te help? • KANSA Navorsing is trots om ’n nuwe CANSA Detectives booklet deur Prof Jennifer Moodley bekend te stel, getiteld Women’s Pathways to Breast Cancer Diagnosis and Care. • Haar navorsing is gebaseer op die simptomatiese bewustheid vir borskanker en faktore vir gesondheidsoekende- en verwysingsroetes. • Dit is die eerste studie in Suid-Afrika wat vroue se borskankerdiagnose roetes aandui deur die model van Pathways to Treatment as ’n teoretiese raamwerk te gebruik. Lees oor KANSA Navorsing hier: www.cansa.org.za/cancer-research/ Prof Jennifer Moodley
  • 20. Wat kan jy doen om te help? • Gedurende Oktober kan mense deelneem aan KANSA ‘Shades of Pink’ geleenthede om bewustheid oor kankers wat vroue raak, te verhoog en vir befondsing vir KANSA se sifting- en ondersteunings- dienste vir vroue Klik hier vir naaste geleentheid • Jy kan ook jou Sorgsentrum vra wanneer die Mobiele Gesondheids- eenhede in jou gemeenskap is Klik hier vir skedule • Like en Share ons gesondheids- materiaal op jou sosiale media CANSA The Cancer Association of South Africa @CANSA @CancerAssociationOfSouthAfrica
  • 21. Om KANSA te help om ons kankersiftings- programme uit te brei, oorweeg dit asseblief om 'n skenking by enige van ons KANSA Sorgsentra landswyd te maak of Aanlyn by http://www.cansa.org.za/personal-donation-options/ of maak ’n donasie deur SnapScan of Zapper op jou slimfoon Wat kan jy doen om te help?
  • 22. Kontak ons… • Skakel ons tolvry 0800 22 66 22, of e-pos info@cansa.org.za • Whatsapp: 0721979305 vir English en Afrikaans en 0718673530 vir Xhosa, Zulu, Sotho en Siswati • Teken in op ons KANSA Nasionale Facebook-blad: CANSA The Cancer Association of South Africa • As jy ’n kankeroorwinnaar is, sluit asseblief aan by ons Facebook groep ter ondersteuning van kankeroorwinnaars: Champions of Hope - CANSA Survivors • As jy ’n versorger, sluit asseblief aan by ons Facebook groep ter ondersteuning van kanker versorgers: CANSA Caring for the Carers • Volg ons op Twitter: @CANSA • Volg ons op Instagram: @CancerAssociationOfSouthAfrica • Kyk ons videos op YouTube: http://www.youtube.com/user/can1000sa
  • 23. Vrywaring: Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.
  • 24. DIE GROOT 5 KANKERS WAT VROUE IN SA AFFEKTEER 1 Bors kanker 2 Servikale kanker 3 Kolorektale kanker 4 Baarmoeder kanker 5 Long kanker