SlideShare a Scribd company logo
1 of 13
KIES
OM TE
BEWEEG
Wees
Aktief
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English, Afrikaans
Xhosa, Zulu,
Sotho, Siswati
#LowerCancerRisk
Jy kan jou
kankerrisiko verlaag:
• Fisiese onaktiwiteit speel ’n
groot rol in die beheer van
jou liggaamsmassa en kan
indirek tot obesiteit lei wat
weer verband hou met
sekere kankers
• Navorsing bewys dat fisiese
aktiwiteit risiko vir kolorektale-,
bors- en endometriale kanker
verminder
#LowerCancerRisk
Kies om te beweeg!
● KANSA moedig almal aan om om genoegsame fisiese
aktiwiteit te beoefen as deel van die 365 Dae
Gesondheid Uitdaging wat ’n aanvang geneem het op
Wêreld-kankerdag. Die inisiatief bevorder ook
persoonlike toewyding tot die #IAmAndIWill verlaag my
kankerrisiko tema
● Navorsing dui daarop dat gereelde fisiese oefening in
kombinasie met ’n gesonde dieet en voedsame kos en
drankies kan help om die risiko vir kanker en
nie-oordraagbare siektes soos hartsiektes, beroerte en
diabetes te verminder
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
#IAmAndIWill
#LowerCancerRisk
#BalancedLifestyle
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
● KANSA moedig die publiek aan om die groen “Stap”
voetganger verkeerslig te gebruik as ’n herinnering om
aan te hou beweeg
● Dit is baie kommerwekkend dat navorsing gedoen oor die
laaste 15 jaar in Suid Afrika, hoë vlakke van fisiese
onaktiwiteit oor die lewensduur aandui
● ’n Onlangse studie het bevind dat slegs 57% van kinders
ouderdom 8-14 jaar matig akief is terwyl 31% nie aan die
aanbevole norme van matig tot strawwe fisiese aktiwiteit
voldoen nie
Kies om te beweeg!
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
● Selfs meer kommerwekkend is die feit dat fisiese
onaktiwiteit geassosieër word met kolon- en borskanker
● Onaktiwiteit en obesiteit dra ook by tot die vermeerdering
van gesondheidkostes
● Obesiteit in kinders word verbind met ’n groter kans vir
langdurige obesiteit, voortydige dood en ongeskiktheid as
volwassenes. Ouers en voogde moet verantwoordelikheid
aanvaar en toesien dat kinders fisiese oefening kry en hulle
moet slim keuses maak oor watter kossoorte en drankies
obesiteit sal bevorder en watter nie
Kies om te beweeg!
WEES AKTIEF!
● Die doel is om fisiese aktiwiteit te inkorporeer
met daaglikse roetines – dit sluit in aktiwiteite wat
verband hou met sportsoorte of gesondheidswelsyn
aktiwiteite soos loop of draf
● Deur aktief te bly wees kan vir kankeroorwinnaars
help om moegheid, depressie en hartskade teë te
werk
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
Lower cancer risk
Bespreek jou oefenprogram en dieet met ’n geregistreerde gesondheidpraktisyn voordat jy
daarmee begin, veral as jy vir ’n lang tyd onaktief was of as jy ’n bestaande mediese toestand het
WEES AKTIEF!
Jou einddoel behoort so te lyk:
● 30 minute se matige* oefensessies vyf keer per week vir
volwassenes of
● 60 minute matige tot strawwe* oefensessies daagliks
(kinders en tieners)
● Voorbeelde van matige oefeninge: vinnig stap, stadig
fietsry en tuinwerk
● Voorbeelde van strawwe oefeninge: vinnig en ver
hardloop/fietsry of aan kompeterende sport deel te neem
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
Lower cancer risk
● …besluit en seker maak ek is elke dag aktief
● …bewegings kies wat ek geniet en wat my hart vinniger
laat klop
● …’n praktiese tyd wat in my skedule inpas kies om elke
dag my oefeninge te doen
● …stadig maar seker strawwer en moeiliker oefeninge
doen soos ek fikser en fikser word
● …as dit vir my moeilik is om alleen oefeninge te doen
sal ek vriende, lede van die gemeenskap, kollegas of my
gesinslede vra om saam met my te oefen
● …daaglikse fisiese aktiwiteite deel maak van my lewe en
my gesinslede uitdaag om dit saam met my te doen
UITDAGINGS – Ek sal…
BEGIN waar jy is -
GEBRUIK wat jy het -
DOEN wat jy kan!
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
#IAmAndIWill
● …op die uitkyk wees vir geleenthede om te kan
beweeg in my alledaagse lewe bv.
○ eerder die trappe op te stap as om in die
hysbak/roltrap te ry
○ loop werk of kafee toe eerder as om te ry as ek kan
○ my sakke kruideniersware eerder dra as om dit in ’n
trollie te stoot na my kar toe
○ as ek die hele dag by ’n lessenaar sit en werk gereeld
opstaan en my spiere strek
○ self my tuin en huis skoonmaak
● …aansluit en deelneem aan gemeenskapsessies of
oefensessies soos my plaaslike parkrun, Run Walk for
Life, bergklim, swem, rolbal of dansklub
UITDAGINGS – Ek sal…
BEGIN waar jy is -
GEBRUIK wat jy het -
DOEN wat jy kan!
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22#IAmAndIWill
WAT KAN EK
DOEN VIR
BEWUSMAKING
EN OM DEEL TE
NEEM?
www.cansa-active.org.za
WAT KAN ONS DOEN VIR
BEWUSMAKING EN
OM DEEL TE NEEM?
Werkplekke en die
korporatiewe wêreld kan
deelneem aan die Fit4Good
Planet Fitness Kanker
uitdaging en spanne kan
inskryf om te hardloop of
om teen mekaar fiets te ry
www.fit4good.co.za
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
#CANSAeducation
Om KANSA te help om ons kankersiftings- en opvoedkundige programme
uit te brei, oorweeg dit asseblief om ’n skenking by enige
van ons KANSA Sorg sentra landswyd te maak
of Aanlyn by http://www.cansa.org.za/personal-donation-options/
of maak ’n donasie deur die
SnapScan of Zapper apps
op jou slimfoon:
Wat kan jy doen om te help?
Credits ● Presentation template by SlidesGo
Disclaimer
Whilst the Cancer Association of South Africa (CANSA) has taken every precaution in compiling this
presentation, neither it, nor any contributor(s) to this presentation can be held responsible for any action (or
the lack thereof) taken by any person or organisation wherever they shall be based, as a result, direct or
otherwise, of information contained in, or accessed through, this presentation.
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
● Images: Freepik pages 1-7

More Related Content

Similar to KANSA - Kies om te beweeg April 2019

Similar to KANSA - Kies om te beweeg April 2019 (14)

CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
 
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
 
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
 
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - BorskankerCANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
 
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
 
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met MedtronicKANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
 
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
 
CANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
CANSA Kolorektale Kanker 2017 AfrikaansCANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
CANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
 
CANSA Sorg vir die Versorgers
CANSA Sorg vir die VersorgersCANSA Sorg vir die Versorgers
CANSA Sorg vir die Versorgers
 
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
 
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 AfrikaansCANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans
 
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 AfrikaansCANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
 
CANSA Vroue Gesondheid 2016
CANSA Vroue Gesondheid 2016CANSA Vroue Gesondheid 2016
CANSA Vroue Gesondheid 2016
 
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptxKANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
 

More from CANSA The Cancer Association of South Africa

More from CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt TodayCoping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
 
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
 
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptxCANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
 
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptxKANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptxCANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptxCANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
 
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptxCANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
 
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
 
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
 
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
 
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab MohamedCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria DavidCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay SongCANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
 
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory TeamCANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of ServiceCANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of HopeCANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
 
CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021
 
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 AfrikaansKANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
 

KANSA - Kies om te beweeg April 2019

  • 1. KIES OM TE BEWEEG Wees Aktief www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 072 197 9305 071 867 3530 English, Afrikaans Xhosa, Zulu, Sotho, Siswati #LowerCancerRisk
  • 2. Jy kan jou kankerrisiko verlaag: • Fisiese onaktiwiteit speel ’n groot rol in die beheer van jou liggaamsmassa en kan indirek tot obesiteit lei wat weer verband hou met sekere kankers • Navorsing bewys dat fisiese aktiwiteit risiko vir kolorektale-, bors- en endometriale kanker verminder #LowerCancerRisk
  • 3. Kies om te beweeg! ● KANSA moedig almal aan om om genoegsame fisiese aktiwiteit te beoefen as deel van die 365 Dae Gesondheid Uitdaging wat ’n aanvang geneem het op Wêreld-kankerdag. Die inisiatief bevorder ook persoonlike toewyding tot die #IAmAndIWill verlaag my kankerrisiko tema ● Navorsing dui daarop dat gereelde fisiese oefening in kombinasie met ’n gesonde dieet en voedsame kos en drankies kan help om die risiko vir kanker en nie-oordraagbare siektes soos hartsiektes, beroerte en diabetes te verminder www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 #IAmAndIWill #LowerCancerRisk #BalancedLifestyle
  • 4. www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 ● KANSA moedig die publiek aan om die groen “Stap” voetganger verkeerslig te gebruik as ’n herinnering om aan te hou beweeg ● Dit is baie kommerwekkend dat navorsing gedoen oor die laaste 15 jaar in Suid Afrika, hoë vlakke van fisiese onaktiwiteit oor die lewensduur aandui ● ’n Onlangse studie het bevind dat slegs 57% van kinders ouderdom 8-14 jaar matig akief is terwyl 31% nie aan die aanbevole norme van matig tot strawwe fisiese aktiwiteit voldoen nie Kies om te beweeg!
  • 5. www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 ● Selfs meer kommerwekkend is die feit dat fisiese onaktiwiteit geassosieër word met kolon- en borskanker ● Onaktiwiteit en obesiteit dra ook by tot die vermeerdering van gesondheidkostes ● Obesiteit in kinders word verbind met ’n groter kans vir langdurige obesiteit, voortydige dood en ongeskiktheid as volwassenes. Ouers en voogde moet verantwoordelikheid aanvaar en toesien dat kinders fisiese oefening kry en hulle moet slim keuses maak oor watter kossoorte en drankies obesiteit sal bevorder en watter nie Kies om te beweeg!
  • 6. WEES AKTIEF! ● Die doel is om fisiese aktiwiteit te inkorporeer met daaglikse roetines – dit sluit in aktiwiteite wat verband hou met sportsoorte of gesondheidswelsyn aktiwiteite soos loop of draf ● Deur aktief te bly wees kan vir kankeroorwinnaars help om moegheid, depressie en hartskade teë te werk www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 Lower cancer risk Bespreek jou oefenprogram en dieet met ’n geregistreerde gesondheidpraktisyn voordat jy daarmee begin, veral as jy vir ’n lang tyd onaktief was of as jy ’n bestaande mediese toestand het
  • 7. WEES AKTIEF! Jou einddoel behoort so te lyk: ● 30 minute se matige* oefensessies vyf keer per week vir volwassenes of ● 60 minute matige tot strawwe* oefensessies daagliks (kinders en tieners) ● Voorbeelde van matige oefeninge: vinnig stap, stadig fietsry en tuinwerk ● Voorbeelde van strawwe oefeninge: vinnig en ver hardloop/fietsry of aan kompeterende sport deel te neem www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 Lower cancer risk
  • 8. ● …besluit en seker maak ek is elke dag aktief ● …bewegings kies wat ek geniet en wat my hart vinniger laat klop ● …’n praktiese tyd wat in my skedule inpas kies om elke dag my oefeninge te doen ● …stadig maar seker strawwer en moeiliker oefeninge doen soos ek fikser en fikser word ● …as dit vir my moeilik is om alleen oefeninge te doen sal ek vriende, lede van die gemeenskap, kollegas of my gesinslede vra om saam met my te oefen ● …daaglikse fisiese aktiwiteite deel maak van my lewe en my gesinslede uitdaag om dit saam met my te doen UITDAGINGS – Ek sal… BEGIN waar jy is - GEBRUIK wat jy het - DOEN wat jy kan! www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 #IAmAndIWill
  • 9. ● …op die uitkyk wees vir geleenthede om te kan beweeg in my alledaagse lewe bv. ○ eerder die trappe op te stap as om in die hysbak/roltrap te ry ○ loop werk of kafee toe eerder as om te ry as ek kan ○ my sakke kruideniersware eerder dra as om dit in ’n trollie te stoot na my kar toe ○ as ek die hele dag by ’n lessenaar sit en werk gereeld opstaan en my spiere strek ○ self my tuin en huis skoonmaak ● …aansluit en deelneem aan gemeenskapsessies of oefensessies soos my plaaslike parkrun, Run Walk for Life, bergklim, swem, rolbal of dansklub UITDAGINGS – Ek sal… BEGIN waar jy is - GEBRUIK wat jy het - DOEN wat jy kan! www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22#IAmAndIWill
  • 10. WAT KAN EK DOEN VIR BEWUSMAKING EN OM DEEL TE NEEM? www.cansa-active.org.za
  • 11. WAT KAN ONS DOEN VIR BEWUSMAKING EN OM DEEL TE NEEM? Werkplekke en die korporatiewe wêreld kan deelneem aan die Fit4Good Planet Fitness Kanker uitdaging en spanne kan inskryf om te hardloop of om teen mekaar fiets te ry www.fit4good.co.za
  • 12. www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 #CANSAeducation Om KANSA te help om ons kankersiftings- en opvoedkundige programme uit te brei, oorweeg dit asseblief om ’n skenking by enige van ons KANSA Sorg sentra landswyd te maak of Aanlyn by http://www.cansa.org.za/personal-donation-options/ of maak ’n donasie deur die SnapScan of Zapper apps op jou slimfoon: Wat kan jy doen om te help?
  • 13. Credits ● Presentation template by SlidesGo Disclaimer Whilst the Cancer Association of South Africa (CANSA) has taken every precaution in compiling this presentation, neither it, nor any contributor(s) to this presentation can be held responsible for any action (or the lack thereof) taken by any person or organisation wherever they shall be based, as a result, direct or otherwise, of information contained in, or accessed through, this presentation. www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 ● Images: Freepik pages 1-7