SlideShare a Scribd company logo
1 of 24
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English,
Xhosa, Zulu,
Afrikaans
Sotho, Siswati
#MensHealth
November 2021
Mans takel saam
prostaat-
kanker
Mans takel saam prostaatkanker
 Prostaatkanker is die mees algemene kanker onder mans
wêreldwyd en die nommer een kanker wat Suid-Afrikaanse mans
affekteer (Nasionale Kankerregister 2017), met 1 uit 17 mans wat
die risiko loop om in hul leeftyd hiermee gediagnoseer te word
 Internasionale en plaaslike navorsing wys dat die risiko vir
aggressiewe prostaatkanker hoër is in swart mans
 Dis belangrik om te weet dat prostaatkanker gewoonlik in families
aanwesig is
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Kyk na KANSA se
video:
bewusmaking
oor sifting vir
prostaat-
kanker
*Uitsluitend Melanoom
*Volgens 2017 Nasionale Kankerregister (NKR)
https://youtu.be/-sw3zPYk2yo
Mans takel saam prostaatkanker
 Ons moedig mans met ’n familiegeskiedenis van
kanker aan om nie net vir prostaat siftingstoetse te
gaan en sodoende vir hul eie gesondheid verantwoordelikheid te
neem nie, maar om ook ander manlike familielede (en vriende)
aan te moedig om dieselfde te doen
 Indien ’n pa, broer, of seun prostaatkanker gehad het moet hy
ander mans in sy familie aanmoedig om vanaf ten minste 40 jaar
oud vir toetse te gaan, aangesien hulle dan ’n hoër risiko loop.
Indien hulle ma’s, oumas, susters of tantes borskanker gehad het,
is dit ook ’n risikofaktor
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
https://youtu.be/-sw3zPYk2yo
#1 Prostaatkanker - Simptome
Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
 Prostaat kanker ontwikkel gereeld sonder enige simptome
 Simptome indien gevorderd:
 Gereelde urinering, veral in die nag
 Probleme om te urineer
 Pynlike- of brandgevoel gedurende
urinering of ejakulasie
 Urine wat lek
 Bloed in urine/semen
 Gevorderde kanker kan diep pyn in
lae rug, heupe of bobene veroorsaak
*Nasionale Kankerregister 2014
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Kyk video: Jereme Prins, Prostaatkanker
Oorwinnaar moedig vroeë sifting en
ondersteuning aan
www.cansa.org.za
Toll free 0800 22 66 22
#1 Prostaatkanker - Risikofaktore
 Die mees algemene risikofaktore sluit in:
 Afrika afkoms
 toenemende ouderdom (50 jaar en ouer)
 familiegeskiedenis (moeder/vaderskant)
 Dit mag wees dat prostaatkanker vinniger groei by swart mans
as by wit mans en dat die transformasie van latente tot
aggressiewe prostaatkanker vroeër by swart mans plaasvind
 Veral mans in afgeleë dele kan eers laat met gevorderde siektes
gediagnoseer word
Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
#1 Prostaatkanker – Verlaag Risiko
 Sommige risiko faktore soos ras, familiegeskiedenis en
ouderdom kan nie verhelp word nie
 Eet ’n gesonde dieet:
 Mans wat baie rooivleis of hoë-vet suiwelprodukte eet
blyk ’n geringe hoër risiko te hê
 Hoë alkoholinname verhoog risiko
 Handhaaf ’n gesonde gewig
 Steroïde-gebruik beïnvloed die ontwikkeling van prostaatkanker
 Vermy gebruik van tabakprodukte
BEHANDELING & PROGNOSE: Behandeling hang af van ouderdom en hoe
aggressief die kanker is. Opsies sluit in chirurgie, bestraling, chemoterapie en
hormoonbehandeling. Die prognose vir prostaatkanker is goed indien dit
vroeg gediagnoseer en behandel word
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
#1 Prostaatkanker – Sifting
Kontak jou naaste KANSA SorgSentrum vir inligting oor en besprekings vir
Prostaat Spesifike Antigeen (PSA) sifting
 Sifting word gedoen deur ’n Prostaat Spesifieke Antigeen (PSA)
bloedtoets wat help om prostaat
abnormaliteite op te spoor
 KANSA beveel aan dat mans rondom
ouderdom 40, of vroeër indien jy ’n
familiegeskiedenis het, met ’n dokter
oor sifting gesels
 Die PSA toets word gereeld met ’n
digitale rektale ondersoek gekombineer,
gedoen deur ’n dokter
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
Verlaag die Risiko
#2 Kolorektale kanker
Gebrek aan
gereelde oefening
Lae inname van vrugte
en groente
Lae inname van vesel
en hoë-vet dieët
Oorgewig
Alkohol-
verbruik
Vermy
tabak
Sifting:
 Gaan vir gereelde kolon
siftingstoetse soos
kolonoskopie /
sigmoïdoskopie vanaf
50 jaar - elke 10 jaar
 Sekere KANSA Sorgsentra
bied fekale okkult-toetse
aan. Positiewe resultate
vereis verwysing na ’n
dokter
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
Inname van
geprosesseerde
vleis
#2 Kolorektale kanker – Simptome
Jy kan vroeë kolorektale kanker hê sonder simptome
 Verandering in dermgewoontes
 Gevoel dat die derm nie volledig ontledig is nie
 Rektale bloeding
 Maagpyn
 Swakheid
 Onverklaarbare gewigsverlies
Behandeling & Prognose: Behandeling word bepaal op hoe ver gevorderd die kanker is
Behandeling mag insluit chirurgie, bestraling, chemoterapie of ’n kombinasie. Prognose
word ook bepaal op hoe ver gevorderd die kanker is.
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
#3 Longkanker - Simptome
Jy kan longkanker hê voordat simptome ontwikkel:
 Kortasem
 Hoes
 Bloeding in speeksel
 Borspyne
 Luide asemhaling
 Aanhoudende erge moegheid
Behandeling & Prognose: Behandeling hang af van die tipe kanker, liggaamsarea
en hoe gevorderd dit is. Opsies sluit in chirurgie, bestraling, chemoterapie of ’n
kombinasie. Prognose hang af of die kanker versprei het.
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
#3 Longkanker – Sifting en Risiko
Sifting
 Ondersoek die longe met 'n optiese vesel teleskoop
 Speekselmonster om te kyk vir kankerselle
 'n CT skandering
 Indien jy ouer is as 50 en 'n geskiedenis het van rook of
Chroniese obstruktiewe lugwegsiekte (COPD), konsulteer
met jou dokter oor siftingstoetse
Verlaag jou risiko
 Die risiko vir longkanker kan verlaag word in 90% van gevalle deur aksie en
bewusmaking
 Rook is verantwoordbaar vir die meerderheid voorkombare longkankers,
maar nie-rokers kan ook aksie neem om hul risiko te verlaag
 Die beste manier om longkanker te verhoed is om nie te rook nie en
tweedehandse rook te vermy
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
#4 Nie-Hodgkin-limfoom
www.cansa.org.za
Toll free 0800 22 66 22
…is kanker van die limfoied weefsel in die liggaam, wat die
limfkliere, milt en ander organe van die imuunstelsel insluit.
 Nagsweet
 Aanhoudende jeuk
 Vergrote limfkliere in die nek-,
onderarm-, lies- of ander areas
 Indien die kanker selle in die brein
affekteer mag die persoon
hoofpyne, probleme met
konsentrasie, persoonlikheids-
veranderinge en stuipe ondervind
 Koors en kouekoors
 Gewigsverlies
 Pyn of swelling in die buik area wat
kan lei tot verlies van aptyt,
hardlywigheid, naarheid en braking
 Hoes of kortasem indien die kanker
die timusklier of limfkliere in die
bors affekteer
Simptome
Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
#4 Nie-Hodgkin-limfoom
www.cansa.org.za
Toll free 0800 22 66 22
 ‘n Dokter sal ‘n fisiese ondersoek
doen en veral voel vir swelling in
areas in die liggaam met
limfkliere
 Biopsie van weefsel, gewoonlik
‘n limfklier biopsie
 Biopsie van beenmurg
 Meer algemeen in ouer mense
 Meer algemeen in mans
 Familiegeskiedenis
 Pasiënte met siekte/ toestande
 Faktore wat die immuunstelsel
affekteer (MIV+/VIGS en
ontvangers van orgaan-
oorplantings) mag meer risiko hê
 Auto-immuun afwykings
 Oorblootstelling aan industriële-
en landboukundige chemikalieë
Sifting
Risiko Faktore
Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
 Bloed in die urine
 Bloed kan die urine se kleur
verander of voorkom as
bloedklonte
 Die behoefte om gereeld te
urineer
 Brandpyn tydens urinering
 Grootse risiko faktor is rook -
dit verdubbel jou risiko
 Familiegeskiedenis van
blaaskanker
 Ouderdom bo 55
#5 Blaaskanker
Tekens & Simptome
Risiko Faktore
*Nasionale Kankerregister 2014
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
 Noem aan dokter as jy
enige simptome of hoë
risiko het
 Ondersoeke word op
simptome gebaseer
 Toetse sluit in
sistoskopie, biopsie en
laboratorium- en
skanderingstoetse
 Chirurgie is mees algemene
behandeling
 Addisionele behandeling kan insluit:
 toedien van medikasie direk
in die blaas
 chemoterapie
 bestraling
 Prognose hang af van hoe vroeg die
kanker gediagnoseer word
 Vir Fase I blaaskanker is die 5 jaar
oorlewingskoers omtrent 90%
#5 Blaaskanker
Sifting
Behandeling & Prognose
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
Testikulêre kanker
Testikulêre kanker kom meestal in mans tussen
die ouderdomme 15-49 voor
Risiko Faktore
 Onafgesakte testikels
 Familie geskiedenis van testikulêre
kanker
 MIV infeksie
 Persoonlike geskiedenis van testikulêre
kanker
 Ouderdomsgroep
*Nasionale Kankerregister 2014
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
Testikulêre kanker
Net soos in enige ander deel
van die liggaam kan die
testikels geaffekteer word deur
verskeie toestande en siektes,
wat tot simptome kan lei:
 Swelsel(s)
 Knop(pe)
 Pyn
 Diagnose van testikulêre
kanker word gedoen op
grond van simptome gevolg
deur fisiese ondersoek en
laboratorium- en
diagnostiese toetse
 Kanse op herstel is goed
indien vroeg opgespoor en
behandel
Simptome Behandeling & Prognose
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
Testikulêre kanker
 Die testikulêre selfondersoek
(TSO) is 'n maklike manier vir
ouens om hul eie testes te
ondersoek, om seker te maak
daar is nie enige ongewone
swelsel of knoppe nie – wat 'n
eerste aanduiding van
testikulêre kanker kan wees
 Probeer om elke maand 'n TSO
te doen sodat jy kan leer wat die
normale grootte en vorm is. Dit
maak dit makliker om te sien as
iets in die toekoms abnormaal
voel
Hanteer een testikel op 'n slag,
deur beide hande te gebruik –
dit word beste uitgevoer tydens
of na 'n warm bad/stort
Onderstoek deur die testikel
tussen die duim en vingers
te rol - gebruik ligte druk
Vergewis jouself van die
spermatiese koord en epididimis –
'n buisagtige struktuur aan die
agterkant van elke testikel
Voel vir knoppe, veranderinge
in die grootte of onreël-
matighede - dis normaal vir
een testis om groter te wees
as die ander
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
Testikulêre kanker
Testi-monials
 Testi-monials, ’n veldtog vir KANSA geskep deur
HelloFCB Cape Town. Die veldtog is daarop ingestel om die ongemak van
gesprekvoering oor testikulêre kanker uit te wis. Die doel van die
veldtog is ook om mans bewus te maak van die belangrikheid om oor
testikels te praat en om selfondersoeke van testikels te doen
 Die veldtog bied die geleentheid om uit te vind hoe hul persoonlik
geaffekteer kan word. Raad oor selfondersoeke en hulp om tekens en
simptome op te spoor, word ook
ontleed
testimonials.co.za
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
 KANSA se ‘MANVan’- inisiatief
samel ook fondse in deur middel
van die Hollard ‘Daredevil’
veldtog
 Hierdie mobiele gesondheids-
kliniek bied gratis gesondheids-
toetse en ondersteunings-
programme aan en verskerp
bewustheid oor kankers wat
mans raak
MANVan
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
Wat doen KANSA om te help?
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
 KANSA bied sifting aan by KANSA SorgSentrums :
 Prostaat Spesifieke Antigeen (PSA) bloedtoets wat enige abnormaliteite van die
prostaat opspoor
 Kolorektale sifting - Fekale Okkult bloedtoetse ondersoek mikroskopiese bloeding in
ontlasting, wat ’n teken kan wees van ’n groeisel, inflammasie of bloeding in die
spysverteringstelsel
 Vroeë opsporing verbeter die resultate van behandeling, so ons moedig
mans bo 40 jaar aan om hierdie November gebruik te maak van ons
verlaagde fooi vir PSA-toetse by plaaslike KANSA Sorgsentrums
 KANSA bied berading en ondersteuning by ons KANSA SorgSentrums,
asook ondersteuningsgroepe of sluit aan by ons aanlyn ondersteunings-
programme soos iSurvivor of CANSA Champions of Hope Facebook groep
Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
 Professor Riana Bornman, ’n navorser deur KANSA
befonds en die skrywer van Research Detective Booklet
‘South African Prostate Cancer Study Survey’ sê, “Dis
belangrik vir mans om jaarliks vir ’n prostaat siftingstoets
te gaan aangesien dit die kanse verhoog om
prostaatkanker in die vroeë stadium op te spoor, voordat
dit buite die prostaat versprei het. Gevestigde
risikofaktore vir prostaatkanker sluit in hoër ouderdom,
’n familiegeskiedenis van die siekte en Afrika-afkoms.
Siftingstoetse moet op die ouderdom van 45 jaar begin;
maar vanaf 40-jarige ouderdom in swart mans en mans
met ’n familiegeskiedenis van prostaat- / of borskanker
in ’n eerstegraadse familielid
KANSA Navorsing - Mansgesondheid
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
Om KANSA te help om ons kankersiftings- en
opvoedkundige programme uit te brei,
oorweeg dit asseblief om 'n skenking by enige
van ons KANSA Sorgsentra landswyd te maak
of Aanlyn by
http://www.cansa.org.za/personal-donation-options/
of maak ’n donasie deur
SnapScan of Zapper apps
op jou slimfoon:
Wat kan jy doen om help?
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
Vrywaring:
Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met
die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding
nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige
persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van
inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer

More Related Content

What's hot

What's hot (12)

CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017! CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
 
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
 
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 AfrikaansCANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
 
CANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
CANSA Kolorektale Kanker 2017 AfrikaansCANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
CANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
 
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 AfrikaansCANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
 
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met MedtronicKANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
 
CANSA Vroue Gesondheid 2016
CANSA Vroue Gesondheid 2016CANSA Vroue Gesondheid 2016
CANSA Vroue Gesondheid 2016
 
KANSA Vrouegesondheid 2018
KANSA Vrouegesondheid 2018KANSA Vrouegesondheid 2018
KANSA Vrouegesondheid 2018
 
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 AfrikaansCANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans
 
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
 
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
 
KANSA Vier 85 Jaar se Stryd om ‘n Wêreld Sonder Kanker te Skep
KANSA Vier 85 Jaar se Stryd om ‘n Wêreld Sonder Kanker te SkepKANSA Vier 85 Jaar se Stryd om ‘n Wêreld Sonder Kanker te Skep
KANSA Vier 85 Jaar se Stryd om ‘n Wêreld Sonder Kanker te Skep
 

Similar to KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans

Similar to KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans (10)

CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
 
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
 
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 AfrikaansCANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
 
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
 
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
 
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - BorskankerCANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
 
2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
 
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 AfrikaansCANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
 
KANSA Die Verborge Tol van Alkohol slideshow 2019
KANSA Die Verborge Tol van Alkohol slideshow 2019KANSA Die Verborge Tol van Alkohol slideshow 2019
KANSA Die Verborge Tol van Alkohol slideshow 2019
 
KANSA Geen Tabak Mei 2019 slideshow Afrikaans
KANSA Geen Tabak Mei 2019 slideshow AfrikaansKANSA Geen Tabak Mei 2019 slideshow Afrikaans
KANSA Geen Tabak Mei 2019 slideshow Afrikaans
 

More from CANSA The Cancer Association of South Africa

More from CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt TodayCoping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
 
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
 
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptxCANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
 
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptxKANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptxCANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptxKANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
 
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptxCANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
 
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptxCANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
 
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
 
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
 
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
 
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab MohamedCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria DavidCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay SongCANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
 
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory TeamCANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of ServiceCANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of HopeCANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
 
CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021
 
CANSA Men's health slideshow 2020 English
CANSA Men's health slideshow 2020 EnglishCANSA Men's health slideshow 2020 English
CANSA Men's health slideshow 2020 English
 

KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans

  • 1. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 072 197 9305 071 867 3530 English, Xhosa, Zulu, Afrikaans Sotho, Siswati #MensHealth November 2021 Mans takel saam prostaat- kanker
  • 2. Mans takel saam prostaatkanker  Prostaatkanker is die mees algemene kanker onder mans wêreldwyd en die nommer een kanker wat Suid-Afrikaanse mans affekteer (Nasionale Kankerregister 2017), met 1 uit 17 mans wat die risiko loop om in hul leeftyd hiermee gediagnoseer te word  Internasionale en plaaslike navorsing wys dat die risiko vir aggressiewe prostaatkanker hoër is in swart mans  Dis belangrik om te weet dat prostaatkanker gewoonlik in families aanwesig is www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Kyk na KANSA se video: bewusmaking oor sifting vir prostaat- kanker *Uitsluitend Melanoom *Volgens 2017 Nasionale Kankerregister (NKR) https://youtu.be/-sw3zPYk2yo
  • 3. Mans takel saam prostaatkanker  Ons moedig mans met ’n familiegeskiedenis van kanker aan om nie net vir prostaat siftingstoetse te gaan en sodoende vir hul eie gesondheid verantwoordelikheid te neem nie, maar om ook ander manlike familielede (en vriende) aan te moedig om dieselfde te doen  Indien ’n pa, broer, of seun prostaatkanker gehad het moet hy ander mans in sy familie aanmoedig om vanaf ten minste 40 jaar oud vir toetse te gaan, aangesien hulle dan ’n hoër risiko loop. Indien hulle ma’s, oumas, susters of tantes borskanker gehad het, is dit ook ’n risikofaktor www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 https://youtu.be/-sw3zPYk2yo
  • 4. #1 Prostaatkanker - Simptome Die Top 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer  Prostaat kanker ontwikkel gereeld sonder enige simptome  Simptome indien gevorderd:  Gereelde urinering, veral in die nag  Probleme om te urineer  Pynlike- of brandgevoel gedurende urinering of ejakulasie  Urine wat lek  Bloed in urine/semen  Gevorderde kanker kan diep pyn in lae rug, heupe of bobene veroorsaak *Nasionale Kankerregister 2014 www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Kyk video: Jereme Prins, Prostaatkanker Oorwinnaar moedig vroeë sifting en ondersteuning aan
  • 5. www.cansa.org.za Toll free 0800 22 66 22 #1 Prostaatkanker - Risikofaktore  Die mees algemene risikofaktore sluit in:  Afrika afkoms  toenemende ouderdom (50 jaar en ouer)  familiegeskiedenis (moeder/vaderskant)  Dit mag wees dat prostaatkanker vinniger groei by swart mans as by wit mans en dat die transformasie van latente tot aggressiewe prostaatkanker vroeër by swart mans plaasvind  Veral mans in afgeleë dele kan eers laat met gevorderde siektes gediagnoseer word Die Top 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer
  • 6. #1 Prostaatkanker – Verlaag Risiko  Sommige risiko faktore soos ras, familiegeskiedenis en ouderdom kan nie verhelp word nie  Eet ’n gesonde dieet:  Mans wat baie rooivleis of hoë-vet suiwelprodukte eet blyk ’n geringe hoër risiko te hê  Hoë alkoholinname verhoog risiko  Handhaaf ’n gesonde gewig  Steroïde-gebruik beïnvloed die ontwikkeling van prostaatkanker  Vermy gebruik van tabakprodukte BEHANDELING & PROGNOSE: Behandeling hang af van ouderdom en hoe aggressief die kanker is. Opsies sluit in chirurgie, bestraling, chemoterapie en hormoonbehandeling. Die prognose vir prostaatkanker is goed indien dit vroeg gediagnoseer en behandel word www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer
  • 7. #1 Prostaatkanker – Sifting Kontak jou naaste KANSA SorgSentrum vir inligting oor en besprekings vir Prostaat Spesifike Antigeen (PSA) sifting  Sifting word gedoen deur ’n Prostaat Spesifieke Antigeen (PSA) bloedtoets wat help om prostaat abnormaliteite op te spoor  KANSA beveel aan dat mans rondom ouderdom 40, of vroeër indien jy ’n familiegeskiedenis het, met ’n dokter oor sifting gesels  Die PSA toets word gereeld met ’n digitale rektale ondersoek gekombineer, gedoen deur ’n dokter www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer
  • 8. Verlaag die Risiko #2 Kolorektale kanker Gebrek aan gereelde oefening Lae inname van vrugte en groente Lae inname van vesel en hoë-vet dieët Oorgewig Alkohol- verbruik Vermy tabak Sifting:  Gaan vir gereelde kolon siftingstoetse soos kolonoskopie / sigmoïdoskopie vanaf 50 jaar - elke 10 jaar  Sekere KANSA Sorgsentra bied fekale okkult-toetse aan. Positiewe resultate vereis verwysing na ’n dokter www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer Inname van geprosesseerde vleis
  • 9. #2 Kolorektale kanker – Simptome Jy kan vroeë kolorektale kanker hê sonder simptome  Verandering in dermgewoontes  Gevoel dat die derm nie volledig ontledig is nie  Rektale bloeding  Maagpyn  Swakheid  Onverklaarbare gewigsverlies Behandeling & Prognose: Behandeling word bepaal op hoe ver gevorderd die kanker is Behandeling mag insluit chirurgie, bestraling, chemoterapie of ’n kombinasie. Prognose word ook bepaal op hoe ver gevorderd die kanker is. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer
  • 10. #3 Longkanker - Simptome Jy kan longkanker hê voordat simptome ontwikkel:  Kortasem  Hoes  Bloeding in speeksel  Borspyne  Luide asemhaling  Aanhoudende erge moegheid Behandeling & Prognose: Behandeling hang af van die tipe kanker, liggaamsarea en hoe gevorderd dit is. Opsies sluit in chirurgie, bestraling, chemoterapie of ’n kombinasie. Prognose hang af of die kanker versprei het. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer
  • 11. #3 Longkanker – Sifting en Risiko Sifting  Ondersoek die longe met 'n optiese vesel teleskoop  Speekselmonster om te kyk vir kankerselle  'n CT skandering  Indien jy ouer is as 50 en 'n geskiedenis het van rook of Chroniese obstruktiewe lugwegsiekte (COPD), konsulteer met jou dokter oor siftingstoetse Verlaag jou risiko  Die risiko vir longkanker kan verlaag word in 90% van gevalle deur aksie en bewusmaking  Rook is verantwoordbaar vir die meerderheid voorkombare longkankers, maar nie-rokers kan ook aksie neem om hul risiko te verlaag  Die beste manier om longkanker te verhoed is om nie te rook nie en tweedehandse rook te vermy www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer
  • 12. #4 Nie-Hodgkin-limfoom www.cansa.org.za Toll free 0800 22 66 22 …is kanker van die limfoied weefsel in die liggaam, wat die limfkliere, milt en ander organe van die imuunstelsel insluit.  Nagsweet  Aanhoudende jeuk  Vergrote limfkliere in die nek-, onderarm-, lies- of ander areas  Indien die kanker selle in die brein affekteer mag die persoon hoofpyne, probleme met konsentrasie, persoonlikheids- veranderinge en stuipe ondervind  Koors en kouekoors  Gewigsverlies  Pyn of swelling in die buik area wat kan lei tot verlies van aptyt, hardlywigheid, naarheid en braking  Hoes of kortasem indien die kanker die timusklier of limfkliere in die bors affekteer Simptome Die Top 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer
  • 13. #4 Nie-Hodgkin-limfoom www.cansa.org.za Toll free 0800 22 66 22  ‘n Dokter sal ‘n fisiese ondersoek doen en veral voel vir swelling in areas in die liggaam met limfkliere  Biopsie van weefsel, gewoonlik ‘n limfklier biopsie  Biopsie van beenmurg  Meer algemeen in ouer mense  Meer algemeen in mans  Familiegeskiedenis  Pasiënte met siekte/ toestande  Faktore wat die immuunstelsel affekteer (MIV+/VIGS en ontvangers van orgaan- oorplantings) mag meer risiko hê  Auto-immuun afwykings  Oorblootstelling aan industriële- en landboukundige chemikalieë Sifting Risiko Faktore Die Top 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer
  • 14.  Bloed in die urine  Bloed kan die urine se kleur verander of voorkom as bloedklonte  Die behoefte om gereeld te urineer  Brandpyn tydens urinering  Grootse risiko faktor is rook - dit verdubbel jou risiko  Familiegeskiedenis van blaaskanker  Ouderdom bo 55 #5 Blaaskanker Tekens & Simptome Risiko Faktore *Nasionale Kankerregister 2014 www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer
  • 15.  Noem aan dokter as jy enige simptome of hoë risiko het  Ondersoeke word op simptome gebaseer  Toetse sluit in sistoskopie, biopsie en laboratorium- en skanderingstoetse  Chirurgie is mees algemene behandeling  Addisionele behandeling kan insluit:  toedien van medikasie direk in die blaas  chemoterapie  bestraling  Prognose hang af van hoe vroeg die kanker gediagnoseer word  Vir Fase I blaaskanker is die 5 jaar oorlewingskoers omtrent 90% #5 Blaaskanker Sifting Behandeling & Prognose www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer
  • 16. Testikulêre kanker Testikulêre kanker kom meestal in mans tussen die ouderdomme 15-49 voor Risiko Faktore  Onafgesakte testikels  Familie geskiedenis van testikulêre kanker  MIV infeksie  Persoonlike geskiedenis van testikulêre kanker  Ouderdomsgroep *Nasionale Kankerregister 2014 www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer
  • 17. Testikulêre kanker Net soos in enige ander deel van die liggaam kan die testikels geaffekteer word deur verskeie toestande en siektes, wat tot simptome kan lei:  Swelsel(s)  Knop(pe)  Pyn  Diagnose van testikulêre kanker word gedoen op grond van simptome gevolg deur fisiese ondersoek en laboratorium- en diagnostiese toetse  Kanse op herstel is goed indien vroeg opgespoor en behandel Simptome Behandeling & Prognose www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer
  • 18. Testikulêre kanker  Die testikulêre selfondersoek (TSO) is 'n maklike manier vir ouens om hul eie testes te ondersoek, om seker te maak daar is nie enige ongewone swelsel of knoppe nie – wat 'n eerste aanduiding van testikulêre kanker kan wees  Probeer om elke maand 'n TSO te doen sodat jy kan leer wat die normale grootte en vorm is. Dit maak dit makliker om te sien as iets in die toekoms abnormaal voel Hanteer een testikel op 'n slag, deur beide hande te gebruik – dit word beste uitgevoer tydens of na 'n warm bad/stort Onderstoek deur die testikel tussen die duim en vingers te rol - gebruik ligte druk Vergewis jouself van die spermatiese koord en epididimis – 'n buisagtige struktuur aan die agterkant van elke testikel Voel vir knoppe, veranderinge in die grootte of onreël- matighede - dis normaal vir een testis om groter te wees as die ander www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer
  • 19. Testikulêre kanker Testi-monials  Testi-monials, ’n veldtog vir KANSA geskep deur HelloFCB Cape Town. Die veldtog is daarop ingestel om die ongemak van gesprekvoering oor testikulêre kanker uit te wis. Die doel van die veldtog is ook om mans bewus te maak van die belangrikheid om oor testikels te praat en om selfondersoeke van testikels te doen  Die veldtog bied die geleentheid om uit te vind hoe hul persoonlik geaffekteer kan word. Raad oor selfondersoeke en hulp om tekens en simptome op te spoor, word ook ontleed testimonials.co.za www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer
  • 20.  KANSA se ‘MANVan’- inisiatief samel ook fondse in deur middel van die Hollard ‘Daredevil’ veldtog  Hierdie mobiele gesondheids- kliniek bied gratis gesondheids- toetse en ondersteunings- programme aan en verskerp bewustheid oor kankers wat mans raak MANVan www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer
  • 21. Wat doen KANSA om te help? www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22  KANSA bied sifting aan by KANSA SorgSentrums :  Prostaat Spesifieke Antigeen (PSA) bloedtoets wat enige abnormaliteite van die prostaat opspoor  Kolorektale sifting - Fekale Okkult bloedtoetse ondersoek mikroskopiese bloeding in ontlasting, wat ’n teken kan wees van ’n groeisel, inflammasie of bloeding in die spysverteringstelsel  Vroeë opsporing verbeter die resultate van behandeling, so ons moedig mans bo 40 jaar aan om hierdie November gebruik te maak van ons verlaagde fooi vir PSA-toetse by plaaslike KANSA Sorgsentrums  KANSA bied berading en ondersteuning by ons KANSA SorgSentrums, asook ondersteuningsgroepe of sluit aan by ons aanlyn ondersteunings- programme soos iSurvivor of CANSA Champions of Hope Facebook groep Die Top 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer
  • 22.  Professor Riana Bornman, ’n navorser deur KANSA befonds en die skrywer van Research Detective Booklet ‘South African Prostate Cancer Study Survey’ sê, “Dis belangrik vir mans om jaarliks vir ’n prostaat siftingstoets te gaan aangesien dit die kanse verhoog om prostaatkanker in die vroeë stadium op te spoor, voordat dit buite die prostaat versprei het. Gevestigde risikofaktore vir prostaatkanker sluit in hoër ouderdom, ’n familiegeskiedenis van die siekte en Afrika-afkoms. Siftingstoetse moet op die ouderdom van 45 jaar begin; maar vanaf 40-jarige ouderdom in swart mans en mans met ’n familiegeskiedenis van prostaat- / of borskanker in ’n eerstegraadse familielid KANSA Navorsing - Mansgesondheid www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer
  • 23. Om KANSA te help om ons kankersiftings- en opvoedkundige programme uit te brei, oorweeg dit asseblief om 'n skenking by enige van ons KANSA Sorgsentra landswyd te maak of Aanlyn by http://www.cansa.org.za/personal-donation-options/ of maak ’n donasie deur SnapScan of Zapper apps op jou slimfoon: Wat kan jy doen om help? www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer
  • 24. Vrywaring: Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Die Top 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer