SlideShare a Scribd company logo
1 of 18
Impak
van Borskanker op
Geestesgesondheid
Oktober 2023
#WomensHealth
www.cansa.org.za
Toll free 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English, Afrikaans
Xhosa, Zulu,
Sotho, Siswati
Impak van Borskanker op Geestesgesondheid
• Borskanker affekteer baie Suid-Afrikaanse vroue en is die mees algemene kanker
onder vroue in die land
• Dit is nie maklik om te hoor dat jy kanker het nie. Dit gaan nie net oor die liggaam nie,
maar ook oor die verstand. Dit affekteer jou en jou familie se geestestoestand
• Alhoewel borskanker nie noodwendig depressie veroorsaak nie, kan dit jou emosies
affekteer soos jy die diagnose en behandeling moet hanteer. Sommige kan
posttraumatiese stresversteuring ervaar
• Chemoterapie kan dalk skielike persoonlikheidsveranderinge teweeg bring, wat as
‘chemo-woede’ bekend staan. Dit het te doen met die steroïede wat tydens
behandeling gebruik word.
• Pasiënte kan ook ‘chemo-brein’ ontwikkel wat dit moeilik maak om te konsentreer en te
onthou, en dus aan te hou werk en met die daaglikse lewe voort te gaan
• Wanneer jy ’n bors verloor of probleme as gevolg van die operasie ervaar, byvoorbeeld
limfedeem, kan dit uitmergelend wees en jou selfbeeld aantas
• Indien jy te veel stres of gemoedskommelings ervaar, is dit belangrik om emosionele
ondersteuning te kry
• Deur jou geesteswelstand te prioritiseer, kan die borskankerervaring meer
hanteerbaar maak. KANSA verstaan dit, en bied beradingsdienste en
ondersteuningsgroepe om kankeroorwinnaars en versorgers emosioneel te
ondersteun
• KANSA het gekwalifiseerde maatskaplike werkers wat via hulle Teleberadingslyn met
berading kan help en is in sewe tale beskikbaar (Afrikaans, Engels, isiXhosa, isiZulu,
siSwati, Sesotho en Setswana)
• Ons bestuur ses aanlyn (WhatsApp) ondersteuningsgroepe wat ook ondersteuning
vir metastatiese borskankerpasiënte insluit
• Hoe om die gesondheidstelsel te hanteer - Kanker gaan gepaard met baie papierwerk
en prosesse, leer ook meer oor jou regte as ’n pasiënt
• Siftingstoetse dra krag - vroeë opsporing maak effektiewe behandeling moontlik en
gee aan jou ’n beter kans om van kanker te herstel
Impak van Borskanker op Geestesgesondheid
Borskanker - Waarskuwingstekens
Doen maandelikse bors-selfondersoeke ~ Gaan vir gereelde sifting (kliniese borsondersoeke)
Simptoomvrye vroue moet elke jaar vir ’n mammogram gaan vanaf ouderdom 40
(vroue 55 jaar & ouer moet verander na elke 2 jaar)
Rimpeling in die
borsvel
'n Knop in die bors of
armholte
'n Verandering in die vel
rondom die tepel
Kuiltjievorming /
inkering van die tepel
Buitengewone vergroting
of verkleining van een bors
of onlangse asimmetrie van
die borste
Een bors is
buitengewoon
laer as die ander. Tepels
op verskillende vlakke
’n Vergroting van die
kliere
Buitengewone swelsel in
die armholte
Bors-selfondersoek in 3 maklike stappe
Video: https://youtu.be/7ef2RF_9U4c
• Omtrent alle servikale kankers word deur Menslike
Papilloomvirus (MPVs) veroorsaak en is 'n
algemene virus wat deur direkte velkontak,
liggaams-vloeistowwe en genitale kontak oorgedra
kan word
• Servikale kanker kan effektief behandel word
indien dit vroegtydig opgespoor en gediagnoseer
word
• Papsmeer = 'n betroubare siftingstoets vir die
opsporing van servikale kanker - die neem van 'n
monster van die selle van die serviks
• Vroue tussen 18-25 wat seksueel aktief was
behoort elke 3 jaar vir 'n Papsmeer te gaan - of 2
jaar na eerste seksuele aktiwiteit (wat ookal laaste
plaasvind) en voortgaan tot ouderdom 70
Servikale kanker – Vroeë Opsporing is NB
• KANSA ondersteun die Departement van Gesondheid
se HPV Skoolinentingsprogram (lees meer)
• Voortdurende infeksie met HPV kan lei tot servikale
kanker - alle vroue in die ouderdomsgroep van 9-26
(mits hulle nie seksueel aktief is nie) kan ingeënt word
• Vroue wat gebruik maak van openbare gesondheids-
dienste vir siftingstoetse is geregtig op drie gratis
Papsmere per leeftyd. Dit geld vir vroue van 30 jaar
en ouer met ’n interval van 10 jaar tussen elke
Papsmeer
• Vroue wat as hoë risiko gesien word, insluitend vroue
wat MIV+ is, kan meer gereeld aanmeld
Servikale Kanker – HPV
Kolorektale Kanker – Vroeë Opsporing is NB
• Meeste kolorektale kankers begin as 'n POLIEP, 'n klein uitgroeisel van
weefsel wat in die voering begin en wat later versprei tot in die middel
van die kolon of rektum
• Dokters kan poliepe tydens ‘n kolonoskopie prosedure verwyder
• Gaan vir gereelde kolon siftingstoetse soos kolonoskopie of
sigmoïdoskopie vanaf 50 jaar - elke 10 jaar
Tekens & Simptome*
• Verandering in dermgewoontes, insluitende
diarree/hardlywigheid
• Rektale bloeding of bloed in die stoelgang
• Voortdurende abdominale ongemak (krampe/gas/pyn)
• 'n Gevoel dat die dikderm nie heeltemal ledig nie
• Swakheid of moegheid
• Onverklaarbare gewigsverlies
* Baie mense ervaar
geen simptome nie
Kolorektale Kanker – Risiko Faktore
’n Aktiewe
Gebalanseerde
Lewenstyl
Verlaag
die Risiko vir
Kolorektale
Kanker
AANSIENLIK
Gebrek aan
gereelde oefening
Lae vrugte/
groente inname
Lae-vesel &
hoë-vet dieet
Oorgewig
(vetsug)
Tabak-
gebruik
Alkohol-
gebruik
Swak mond/
tandhigiëne
HereditarySyndromes
suchas Lynch
Syndrome
Persoonlike of familie-
geskiedenis van
kolorektale poliepe
en/of kanker
Old age Type2
Diabetes
Inflammatory
BowelDisease
Ouderdom Tipe2
diabetes
Inflammatoriese
dermtoestande
Lewenstyl Faktore Genetiese Faktore
Ander Faktore
Uteruskanker
Kanker van die uterus word ook ENDOMETRIUM kanker genoem
Kwaadaardige kankerselle vorm in weefsel van endometrium/baarmoeder
Simptome
• Abnormale vaginale bloeding of ontslag wat nie vir jou normaal is nie
• Pyn in die pelvis, bekken of buik veral as jy urineer of tydens seksuele
omgang
Risiko Faktore
• Genetika
• Onvermoë om swanger te raak
• Onreëlmatige menstruasiesiklus of
aanvang van menstruasie voor 12jr
• Oestrogeen-vervangingsterapie sonder
progesteroon
• Diabetes
Nie-Hodgkin Limfoom
… is kanker van die limfoïede weefsel, wat die limfknope, milt
en ander organe van die immuunstelsel insluit
Simptome
• Geswelde limfknope in nek, onderarms, lies of ander gebiede
• Nag sweet
• Jeuk
• Koors en kouekoors
• Gewigsverlies
• Abdominale pyn of swelling, wat kan lei tot verlies aan eetlus,
hardlywigheid, naarheid en braking
• As die kanker selle in die brein aantas, kan die persoon hoofpyn,
konsentrasieprobleme, persoonlikheidsveranderinge of aanvalle hê
• Hoes of kortasem as die kanker die timusklier of limfknope in die
bors beïnvloed
Nie-Hodgkin Limfoom
Sifting
• ‘n Dokter sal 'n fisiese ondersoek doen
en liggaamsareas met limfknope
nagaan om te voel of hulle geswel is
• Biopsie van vermoedelike weefsel,
gewoonlik 'n limfknoopbiopsie
• Beenmurgbiopsie
Risiko Faktore
• Meer algemeen by ouer mense
• Meer algemeen by mans
• Familiegeskiedenis
• Pasiënte met siektes / toestande
wat die immuunstelsel beïnvloed
(MIV + / vigs en ontvangers van
orgaanoorplantings) kan 'n groter
risiko hê
• Outo-immuunafwykings
• Oorblootstelling aan industriële
en landbouchemikalieë
• Doen maandelikse bors-selfondersoeke
(http://www.cansa.org.za/steps-how-to-do-a-breast-self-examination-bse/)
• Gaan vir gereelde kliniese borsondersoeke, beskikbaar by KANSA Sorgsentrums
(http://www.cansa.org.za/cansa-care-centres-contact-details/)
• Gaan vir gereelde Papsmere, beskikbaar by KANSA Sorgsentrums landswyd
(’n siftingstoets vir vroeë diagnose van servikale kanker)
• Fekale okkultbloedtoetse by sommige KANSA Sorgsentrums
(monster van stoelgang word verkry om sodoende klein hoeveelhede bloed op te spoor).
Positiewe resultate vereis 'n verwysing na 'n dokter alhoewel dit nie altyd 'n indikasie van
kolonkanker is nie
• Simptoomvrye vroue moet elke jaar vir ’n mammogram gaan vanaf ouderdom 40
(vroue 55 jaar & ouer moet verander na elke 2 jaar)
• Vroue kan dit by publieke hospitale se borsklinieke laat doen met ’n
verwysingsbrief van ’n mediese beroepspersoon of KANSA-suster. Of, kontak die
Radiologiese Vereniging van Suid-Afrika www.rssa.co.za om ’n mammogram te
reël
Sifting beskikbaar vir vroue
Hoe help KANSA?
Ons dienslewering behels bewusmakende veldtogte tot gesondheid,
opvoeding, en voorspraak; KANSA Sorgsentrums wat ‘n wye reeks
ondersteuningsdienste bied vir die versorging en ondersteuning van
diegene wat deur kanker geraak word – kankersiftings en vroeë
opsporing; stoma en ander kliniese ondersteuning, tuisversorging en
uithuur van mediese toerusting.
KANSA se kliniese spesialisverpleegkundiges bied gratis advies aan
pasiënte en versorgers rakende newe-effekte van tipes kanker,
behandeling, voeding, pynbestuur en palliatiewe sorg
Ons bied ‘n Tele-beradingsdiens in sewe tale aan en voorsien
pasiëntsorg en ondersteuning in die vorm van 8 KANSA Sorgtuistes
wat in die hoof Metropolitaanse gebiede geleë is vir buitestedelike
kankerpasiënte asook KANSA-TLC tuistes vir ouers / voogde van
kinders wat kankerbehandeling ondergaan.
Die nasionale KANSA Helptoonbank verskaf aanlyn ondersteuning
via die tolvrye lyn, 0800 22 66 22, epos; info@cansa.org.za en
veeltalige WhatsApp lyne; 0721979305 vir Engels en Afrikaans en
0718673530 vir isiXhosa, isiZulu, siSwati, Sesotho en Setswana
• Besoek ons webwerf: www.cansa.org.za
• Bel ons tolvry op 0800 22 66 22, of epos info@cansa.org.za
• WhatsApp: 0721979305: Engels/Afrikaans & 0718673530: Xhosa, Zulu, Sotho, Siswati
• Volg ons KANSA nasionale Facebook blad: CANSA The Cancer Association of South Africa
• Indien jy ‘n kankeroorwinnaar is, sluit asb aan by ons Facebook ondersteuningsgroep:
Champions of Hope - CANSA Survivors
• Indien jy ‘n versorger is, sluit asb aan by ons Facebook ondersteuningsgroep:
CANSA Caring for the Carers
• Volg ons op: X (voorheen Twitter) @CANSA | Instagram
@CancerAssociationOfSouthAfrica
TikTok (@cancerassociationza) | Pinterest CANSA
LinkedIn @CancerAssociationOfSouthAfrica
• Kyk na ons videos op YouTube:
https://www.youtube.com/c/CancerAssociationofSouthAfricaCANSA
Kontak Ons
Wat Kan Jy Doen om te Help?
Om KANSA te help om ons kankersiftings- en sorg en
ondersteuningsprogramme uit te brei, oorweeg dit asseblief om 'n skenking by
enige van ons KANSA Sorgsentrums landswyd te maak
of Aanlyn by http://www.cansa.org.za/personal-donation-options
of Maak ‘n Donasie via SnapScan of Zapper op jou slimfoon:
Bly op hoogte, teken in op ons e-nuusbriewe:
https://cansa.org.za/subscribe-to-our-email-newsletter/
Volg en Deel ons gesondheidsbewustheids-materiaal
op jou sosiale media ~ dit kan 'n lewe red!
Presentation template by SlidesGo
Vrywaring
Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref
het met die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot
hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek
daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n
gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van
hierdie aanbieding.
Impak
van Borskanker op
Geestesgesondheid
Oktober 2023
#WomensHealth
www.cansa.org.za
Toll free 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English, Afrikaans
Xhosa, Zulu,
Sotho, Siswati

More Related Content

Similar to CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck Okt 2023

Similar to CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck Okt 2023 (20)

Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
 
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
 
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017! CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
 
CANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
CANSA Kolorektale Kanker 2017 AfrikaansCANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
CANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
 
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 AfrikaansCANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
 
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 AfrikaansCANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
 
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 AfrikaansCANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
 
CANSA Mansgesondheid 2016 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid 2016 AfrikaansCANSA Mansgesondheid 2016 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid 2016 Afrikaans
 
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 AfrikaansKANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
 
CANSA Mansgesondheid 2015 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid 2015 AfrikaansCANSA Mansgesondheid 2015 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid 2015 Afrikaans
 
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans
 
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 AfrikaansCANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans
 
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 AfrikaansCANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
 
2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
 
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptxKANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
 
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
 
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
 
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptxKANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 

More from CANSA The Cancer Association of South Africa

More from CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt TodayCoping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
 
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
 
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptxCANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
 
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptxCANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptxCANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
 
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptxCANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
 
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
 
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
 
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
 
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab MohamedCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria DavidCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay SongCANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
 
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory TeamCANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of ServiceCANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of HopeCANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
 
CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021
 
CANSA Men's health slideshow 2020 English
CANSA Men's health slideshow 2020 EnglishCANSA Men's health slideshow 2020 English
CANSA Men's health slideshow 2020 English
 
CANSA Women's Health slideshow 2020
CANSA Women's Health slideshow 2020CANSA Women's Health slideshow 2020
CANSA Women's Health slideshow 2020
 
CANSA colorectal cancer awareness 2020 with medtronic
CANSA colorectal cancer awareness 2020 with medtronicCANSA colorectal cancer awareness 2020 with medtronic
CANSA colorectal cancer awareness 2020 with medtronic
 

CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck Okt 2023

  • 1. Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Oktober 2023 #WomensHealth www.cansa.org.za Toll free 0800 22 66 22 072 197 9305 071 867 3530 English, Afrikaans Xhosa, Zulu, Sotho, Siswati
  • 2. Impak van Borskanker op Geestesgesondheid • Borskanker affekteer baie Suid-Afrikaanse vroue en is die mees algemene kanker onder vroue in die land • Dit is nie maklik om te hoor dat jy kanker het nie. Dit gaan nie net oor die liggaam nie, maar ook oor die verstand. Dit affekteer jou en jou familie se geestestoestand • Alhoewel borskanker nie noodwendig depressie veroorsaak nie, kan dit jou emosies affekteer soos jy die diagnose en behandeling moet hanteer. Sommige kan posttraumatiese stresversteuring ervaar • Chemoterapie kan dalk skielike persoonlikheidsveranderinge teweeg bring, wat as ‘chemo-woede’ bekend staan. Dit het te doen met die steroïede wat tydens behandeling gebruik word. • Pasiënte kan ook ‘chemo-brein’ ontwikkel wat dit moeilik maak om te konsentreer en te onthou, en dus aan te hou werk en met die daaglikse lewe voort te gaan • Wanneer jy ’n bors verloor of probleme as gevolg van die operasie ervaar, byvoorbeeld limfedeem, kan dit uitmergelend wees en jou selfbeeld aantas
  • 3. • Indien jy te veel stres of gemoedskommelings ervaar, is dit belangrik om emosionele ondersteuning te kry • Deur jou geesteswelstand te prioritiseer, kan die borskankerervaring meer hanteerbaar maak. KANSA verstaan dit, en bied beradingsdienste en ondersteuningsgroepe om kankeroorwinnaars en versorgers emosioneel te ondersteun • KANSA het gekwalifiseerde maatskaplike werkers wat via hulle Teleberadingslyn met berading kan help en is in sewe tale beskikbaar (Afrikaans, Engels, isiXhosa, isiZulu, siSwati, Sesotho en Setswana) • Ons bestuur ses aanlyn (WhatsApp) ondersteuningsgroepe wat ook ondersteuning vir metastatiese borskankerpasiënte insluit • Hoe om die gesondheidstelsel te hanteer - Kanker gaan gepaard met baie papierwerk en prosesse, leer ook meer oor jou regte as ’n pasiënt • Siftingstoetse dra krag - vroeë opsporing maak effektiewe behandeling moontlik en gee aan jou ’n beter kans om van kanker te herstel Impak van Borskanker op Geestesgesondheid
  • 4. Borskanker - Waarskuwingstekens Doen maandelikse bors-selfondersoeke ~ Gaan vir gereelde sifting (kliniese borsondersoeke) Simptoomvrye vroue moet elke jaar vir ’n mammogram gaan vanaf ouderdom 40 (vroue 55 jaar & ouer moet verander na elke 2 jaar) Rimpeling in die borsvel 'n Knop in die bors of armholte 'n Verandering in die vel rondom die tepel Kuiltjievorming / inkering van die tepel Buitengewone vergroting of verkleining van een bors of onlangse asimmetrie van die borste Een bors is buitengewoon laer as die ander. Tepels op verskillende vlakke ’n Vergroting van die kliere Buitengewone swelsel in die armholte
  • 5. Bors-selfondersoek in 3 maklike stappe Video: https://youtu.be/7ef2RF_9U4c
  • 6. • Omtrent alle servikale kankers word deur Menslike Papilloomvirus (MPVs) veroorsaak en is 'n algemene virus wat deur direkte velkontak, liggaams-vloeistowwe en genitale kontak oorgedra kan word • Servikale kanker kan effektief behandel word indien dit vroegtydig opgespoor en gediagnoseer word • Papsmeer = 'n betroubare siftingstoets vir die opsporing van servikale kanker - die neem van 'n monster van die selle van die serviks • Vroue tussen 18-25 wat seksueel aktief was behoort elke 3 jaar vir 'n Papsmeer te gaan - of 2 jaar na eerste seksuele aktiwiteit (wat ookal laaste plaasvind) en voortgaan tot ouderdom 70 Servikale kanker – Vroeë Opsporing is NB
  • 7. • KANSA ondersteun die Departement van Gesondheid se HPV Skoolinentingsprogram (lees meer) • Voortdurende infeksie met HPV kan lei tot servikale kanker - alle vroue in die ouderdomsgroep van 9-26 (mits hulle nie seksueel aktief is nie) kan ingeënt word • Vroue wat gebruik maak van openbare gesondheids- dienste vir siftingstoetse is geregtig op drie gratis Papsmere per leeftyd. Dit geld vir vroue van 30 jaar en ouer met ’n interval van 10 jaar tussen elke Papsmeer • Vroue wat as hoë risiko gesien word, insluitend vroue wat MIV+ is, kan meer gereeld aanmeld Servikale Kanker – HPV
  • 8. Kolorektale Kanker – Vroeë Opsporing is NB • Meeste kolorektale kankers begin as 'n POLIEP, 'n klein uitgroeisel van weefsel wat in die voering begin en wat later versprei tot in die middel van die kolon of rektum • Dokters kan poliepe tydens ‘n kolonoskopie prosedure verwyder • Gaan vir gereelde kolon siftingstoetse soos kolonoskopie of sigmoïdoskopie vanaf 50 jaar - elke 10 jaar Tekens & Simptome* • Verandering in dermgewoontes, insluitende diarree/hardlywigheid • Rektale bloeding of bloed in die stoelgang • Voortdurende abdominale ongemak (krampe/gas/pyn) • 'n Gevoel dat die dikderm nie heeltemal ledig nie • Swakheid of moegheid • Onverklaarbare gewigsverlies * Baie mense ervaar geen simptome nie
  • 9. Kolorektale Kanker – Risiko Faktore ’n Aktiewe Gebalanseerde Lewenstyl Verlaag die Risiko vir Kolorektale Kanker AANSIENLIK Gebrek aan gereelde oefening Lae vrugte/ groente inname Lae-vesel & hoë-vet dieet Oorgewig (vetsug) Tabak- gebruik Alkohol- gebruik Swak mond/ tandhigiëne HereditarySyndromes suchas Lynch Syndrome Persoonlike of familie- geskiedenis van kolorektale poliepe en/of kanker Old age Type2 Diabetes Inflammatory BowelDisease Ouderdom Tipe2 diabetes Inflammatoriese dermtoestande Lewenstyl Faktore Genetiese Faktore Ander Faktore
  • 10. Uteruskanker Kanker van die uterus word ook ENDOMETRIUM kanker genoem Kwaadaardige kankerselle vorm in weefsel van endometrium/baarmoeder Simptome • Abnormale vaginale bloeding of ontslag wat nie vir jou normaal is nie • Pyn in die pelvis, bekken of buik veral as jy urineer of tydens seksuele omgang Risiko Faktore • Genetika • Onvermoë om swanger te raak • Onreëlmatige menstruasiesiklus of aanvang van menstruasie voor 12jr • Oestrogeen-vervangingsterapie sonder progesteroon • Diabetes
  • 11. Nie-Hodgkin Limfoom … is kanker van die limfoïede weefsel, wat die limfknope, milt en ander organe van die immuunstelsel insluit Simptome • Geswelde limfknope in nek, onderarms, lies of ander gebiede • Nag sweet • Jeuk • Koors en kouekoors • Gewigsverlies • Abdominale pyn of swelling, wat kan lei tot verlies aan eetlus, hardlywigheid, naarheid en braking • As die kanker selle in die brein aantas, kan die persoon hoofpyn, konsentrasieprobleme, persoonlikheidsveranderinge of aanvalle hê • Hoes of kortasem as die kanker die timusklier of limfknope in die bors beïnvloed
  • 12. Nie-Hodgkin Limfoom Sifting • ‘n Dokter sal 'n fisiese ondersoek doen en liggaamsareas met limfknope nagaan om te voel of hulle geswel is • Biopsie van vermoedelike weefsel, gewoonlik 'n limfknoopbiopsie • Beenmurgbiopsie Risiko Faktore • Meer algemeen by ouer mense • Meer algemeen by mans • Familiegeskiedenis • Pasiënte met siektes / toestande wat die immuunstelsel beïnvloed (MIV + / vigs en ontvangers van orgaanoorplantings) kan 'n groter risiko hê • Outo-immuunafwykings • Oorblootstelling aan industriële en landbouchemikalieë
  • 13. • Doen maandelikse bors-selfondersoeke (http://www.cansa.org.za/steps-how-to-do-a-breast-self-examination-bse/) • Gaan vir gereelde kliniese borsondersoeke, beskikbaar by KANSA Sorgsentrums (http://www.cansa.org.za/cansa-care-centres-contact-details/) • Gaan vir gereelde Papsmere, beskikbaar by KANSA Sorgsentrums landswyd (’n siftingstoets vir vroeë diagnose van servikale kanker) • Fekale okkultbloedtoetse by sommige KANSA Sorgsentrums (monster van stoelgang word verkry om sodoende klein hoeveelhede bloed op te spoor). Positiewe resultate vereis 'n verwysing na 'n dokter alhoewel dit nie altyd 'n indikasie van kolonkanker is nie • Simptoomvrye vroue moet elke jaar vir ’n mammogram gaan vanaf ouderdom 40 (vroue 55 jaar & ouer moet verander na elke 2 jaar) • Vroue kan dit by publieke hospitale se borsklinieke laat doen met ’n verwysingsbrief van ’n mediese beroepspersoon of KANSA-suster. Of, kontak die Radiologiese Vereniging van Suid-Afrika www.rssa.co.za om ’n mammogram te reël Sifting beskikbaar vir vroue
  • 14. Hoe help KANSA? Ons dienslewering behels bewusmakende veldtogte tot gesondheid, opvoeding, en voorspraak; KANSA Sorgsentrums wat ‘n wye reeks ondersteuningsdienste bied vir die versorging en ondersteuning van diegene wat deur kanker geraak word – kankersiftings en vroeë opsporing; stoma en ander kliniese ondersteuning, tuisversorging en uithuur van mediese toerusting. KANSA se kliniese spesialisverpleegkundiges bied gratis advies aan pasiënte en versorgers rakende newe-effekte van tipes kanker, behandeling, voeding, pynbestuur en palliatiewe sorg Ons bied ‘n Tele-beradingsdiens in sewe tale aan en voorsien pasiëntsorg en ondersteuning in die vorm van 8 KANSA Sorgtuistes wat in die hoof Metropolitaanse gebiede geleë is vir buitestedelike kankerpasiënte asook KANSA-TLC tuistes vir ouers / voogde van kinders wat kankerbehandeling ondergaan. Die nasionale KANSA Helptoonbank verskaf aanlyn ondersteuning via die tolvrye lyn, 0800 22 66 22, epos; info@cansa.org.za en veeltalige WhatsApp lyne; 0721979305 vir Engels en Afrikaans en 0718673530 vir isiXhosa, isiZulu, siSwati, Sesotho en Setswana
  • 15. • Besoek ons webwerf: www.cansa.org.za • Bel ons tolvry op 0800 22 66 22, of epos info@cansa.org.za • WhatsApp: 0721979305: Engels/Afrikaans & 0718673530: Xhosa, Zulu, Sotho, Siswati • Volg ons KANSA nasionale Facebook blad: CANSA The Cancer Association of South Africa • Indien jy ‘n kankeroorwinnaar is, sluit asb aan by ons Facebook ondersteuningsgroep: Champions of Hope - CANSA Survivors • Indien jy ‘n versorger is, sluit asb aan by ons Facebook ondersteuningsgroep: CANSA Caring for the Carers • Volg ons op: X (voorheen Twitter) @CANSA | Instagram @CancerAssociationOfSouthAfrica TikTok (@cancerassociationza) | Pinterest CANSA LinkedIn @CancerAssociationOfSouthAfrica • Kyk na ons videos op YouTube: https://www.youtube.com/c/CancerAssociationofSouthAfricaCANSA Kontak Ons
  • 16. Wat Kan Jy Doen om te Help? Om KANSA te help om ons kankersiftings- en sorg en ondersteuningsprogramme uit te brei, oorweeg dit asseblief om 'n skenking by enige van ons KANSA Sorgsentrums landswyd te maak of Aanlyn by http://www.cansa.org.za/personal-donation-options of Maak ‘n Donasie via SnapScan of Zapper op jou slimfoon: Bly op hoogte, teken in op ons e-nuusbriewe: https://cansa.org.za/subscribe-to-our-email-newsletter/ Volg en Deel ons gesondheidsbewustheids-materiaal op jou sosiale media ~ dit kan 'n lewe red!
  • 17. Presentation template by SlidesGo Vrywaring Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.
  • 18. Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Oktober 2023 #WomensHealth www.cansa.org.za Toll free 0800 22 66 22 072 197 9305 071 867 3530 English, Afrikaans Xhosa, Zulu, Sotho, Siswati