Vanjaar se Wêreld Kankerdag wat op Saterdag 4 Februarie plaasvind, sit die tema van 2016 se Wêreld Kankerdag ‘Ons kan, Ek kan’,- veldtog voort. Die tema van die veldtog aksentueer hoe elkeen – gesamentlik of indiwidueel – kan saamspan om te help om die globale las van kanker te verlig en om die risiko’s van kanker te verminder. “Inspireer aksie. Neem aksie” is die boodskap wat KANSA , in 2017 gaan beklemtoon.
Lees meer: http://www.cansa.org.za/wereld-kankerdag-4-februarie-2017-inspireer-aksie-neem-aksie/
2. Wêreld Kankerdag
Hoekom?
Wêreld Kankerdag is die
ideale geleentheid om
die woord te versprei en
om klem te lê op die
voorkoms van kanker in
die wêreld media asook
op globale gesondheids-
en ontwikkelingsagenda
3. Wêreld Kankerdag
‘Ons Kan. Ek Kan.’
Die Wêreld
Kankerdag veldtog
‘Ons Kan. Ek Kan.’
beklemtoon hoe
elkeen - gesamentlik
of individueel - kan
saamspan om te help
om die globale las
van kanker te verlig
4. Wêreld Kankerdag
‘Ons Kan. Ek Kan.’
Maatskappye:
• Motiveer werknemers om ‘n gesonde lewenstyl te kies
en te handhaaf
• Skep ‘n veilige en ondersteunende omgewing vir
kanker-oorwinnaars om te werk
Skole:
• Motiveer gesonde gedragspatrone vir leerders,
opvoeders en ouers http://www.cansa.org.za/cansa-on-the-
move-for-the-youth/
Plaaslike regering en gemeenskappe
• Prioritiseer die vermindering van kankerrisiko, sowel as
die behandeling en sorg op plaaslike vlak
• Ondersteun ‘n gesonde omgewing
http://www.cansa.org.za/avoid-carcinogens/
5. Wêreld Kankerdag
Ondersteuning deur sport
Sport het 'n verenigende krag wat lewens en
gemeenskappe transformeer. KANSA streef
daarna om die ondersteuning van die
sportgemeenskap te kry, om te help om kanker te
beveg deur die verhoging van bewustheid onder
atlete, toeskouers, amptenare, afrigters, en
sportpersoonlikhede. Die kernbooskap van Wêreld
Kankerdag is om aktief te wees en om te kies om
‘n gesonde leefwyse te handhaaf
http://www.cansa.org.za/be-physically-active-maintain-a-
healthy-weight/
6. Wêreld Kankerdag
Ondersteuning deur sport
Jy kan KANSA se sportgeleenthede as deel van
Wêreld Kankerdag, 4 Februarie 2017
ondersteun:
• Gijima vir KANSA in Durban
http://www.cansa.org.za/take-part-gijima-for-cansa-get-
moving-on-world-cancer-day/
• Lace up for Cancer in Kaapstad
http://www.cansa.org.za/countdown-to-lace-up-for-
cancer-2017/
• Fietsry tot in Kaapstad
• http://www.cansa.org.za/cycling-carletonville-to-cpt-for-
cansa-about-support-for-survivors-reducing-risk/
7.
8. Wêreld Kankerdag
KANSA Sorg en Ondersteuning
KANSA bied die volgende dienste aan
kankeroorwinnaars en almal wat deur kanker
geaffekteer is:
• Individuele, Groep & Aanlyn Ondersteuning
- http://www.cansa.org.za/cancer-counselling/
• Ondersteuning aan Kinders, Jeug & Families
wat deur kanker geraak is -
http://www.cansa.org.za/tlc-for-youth-and-families-
affected-by-cancer/
• Stoma Sorg
- http://www.cansa.org.za/stoma-care-support/
9. Wêreld Kankerdag
KANSA Sorg en Ondersteuning
KANSA bied die volgende dienste aan
kankeroorwinnaars en almal wat deur kanker
geaffekteer is:
• KANSA Sorgtuistes
- http://www.cansa.org.za/cansas-care-support/cansa-
care-homes/
• Uitleen van Mediese Toerusting
- http://www.cansa.org.za/specialist-care-and-treatment/
• KANSA Mobiele Gesondheidsklinieke
- http://www.cansa.org.za/cansa-mobile-health-clinics/
10.
11. Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke
voorsorgmaatreël getref het met die samestelling van hierdie
aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding
nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die
gebrek daaraan) wat deur enige persoon of organisasie
waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins,
van inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie
aanbieding.