SlideShare a Scribd company logo
1 of 25
Servikale kanker
is die tweede mees
algemene kanker onder
Suid-Afrikaanse vroue
*SA Statistiek soos per Nasionale Kankerregister (NKR) 2007
Wat is servikale kanker?
• Servikale kanker is 'n tipe kanker wat in die
selle van die serviks (die onderste deel van
die baarmoeder / uterus) voorkom
• Dit is een van die mees algemene kankers
onder Suid-Afrikaanse vroue, en die
grootste oorsaak van dood onder vroue in
ontwikkelende lande
Servikale kanker
ontwikkel nie skielik
nie. Daar is ‘n
geleidelike verandering
van normale servikale
selle, deur verskeie
vlakke van
abnormaliteit, tot
kankeragtige groeisels
en uiteindelik tot
kanker. Die hele proses
kan baie jare neem.
Wat is ‘n Papsmeer?
• Dit is 'n toets om abnormale selle in die
serviks op te spoor om kanker te help
voorkom
• Deur gereeld vir ‘n Papsmeer te gaan, kan
behandeling betyds toegepas word om
sodoende die ontwikkeling van gevorderde
servikale kanker te stuit
Alhoewel
sommige vroue
ongemak kan
ervaar, is ‘n
Papsmeer
gewoonlik vinnig
en pynloos
Indien abnormale
selle opgespoor
word, sal jy
verwys word vir
behandeling om
die ontwikkeling
van servikale
kanker te voorkom
Hoe word ‘n Papsmeer gedoen?
• Om ‘n visuele ondersoek van die vagina en
serviks moontlik te maak en om dit makliker
te maak om ‘n servikale sel-monster te
neem, plaas ‘n gesondheidspraktisyn ‘n
instrument naamlik ‘n spekulum in die
vaginale kanaal
• Servikale selle word dan met behulp van ‘n
klein houtspatel of ‘n klein servikale
borseltjie versamel
• Die selle word op ‘n glasskyfie geplaas wat
dan na ‘n laboratorium gestuur word om
onder ‘n mikroskoop bestudeer te word
Jy het ‘n groter kans om servikale
kanker te kry indien...
Jy of jou seksmaat baie ander seksuele verhoudings
gehad het (of nog steeds het)
• Baie seksmaats verhoog jou risiko vir MPV infeksies
• Seksuele aktiwiteit vanaf 'n jong ouderdom verhoog jou
blootstelling
• Vroue in eie geslagtelike verhoudings behoort ook gereeld
ondersoek te word omdat MPV deur liggaamsvloeistowwe
oorgedra word
Jy het ‘n groter kans om servikale
kanker te kry indien...
Jy drie of meer jaar laas 'n Papsmeer gehad het
• Vroue wat nog nooit 'n Papsmeer gehad het nie, of baie
lanklaas een gehad het, loop 'n groter risiko
• Onthou... ‘n Papsmeer vir servikale kanker is die enkel
mees effektiewe servikale kanker siftingstoets
Jy tussen 18 en 40 jaar oud is (vrugbaarheidsouderdom)
• Hoë risiko kankeragtige letsels kom meestal by vroue in hul
vrugbaarheidsjare voor
• Veelvuldige swangerskappe (veral nadat 5 tot 7 voltermyn
swangerskappe beleef is) verhoog verder die risiko vir servikale
kanker
Jy het ‘n groter kans om servikale
kanker te kry indien...
Jy 'n verswakte immuunstelsel het
• Vroue met verswakte immuunstelsels - soos wanneer met
Verworwe Immuniteitsgebreksindroom (VIGS) gediagnoseer of
weens gebruik van medikasie wat die immuniteitstelsel onderdruk
vir outo-immuniteitsiektes of na orgaanoorplantings - is meer geneig
om servikale kanker te kry
Jy rook
• Onlangse navorsing toon dat tabakrook die risiko vir servikale kanker
met 50% verhoog
Jy langdurige Menslike Papilloomvirus (MPV) infeksies kry
• MPV infeksies van die serviks is 'n primêre risikofaktor vir servikale
kanker en is verantwoordelik vir 70% van alle gevalle
Wat is MPV?
• Die Menslike Papilloomvirus (MPV) bestaan uit 'n
groep van meer as 100 verwante virusse
• Sowat 40 tipes is seksueel oordraagbaar deur genitale
kontak, terwyl 2 tipes (16 + 18) 'n hoë risiko in Suid-
Afrika beskou word
• MPVs word deur vel-tot-vel kontak en
liggaamsvloeistowwe oorgedra
• Sommige MPV's, soos dié wat gewone vratjies op
hande en voete veroorsaak, versprei nie maklik nie
Wat is MPV?
• MPV entstowwe voorkom infeksie
deur sekere MPV tipes, soos dié wat
verbind word met die ontwikkeling
van servikale kanker, genitale vratjies,
en ander minder algemene kankers
• Vra jou mediese praktisyn vir meer
inligting oor entstowwe wat
beskikbaar is
Hoë risiko MPV veroorsaak na raming...
• 70% van servikale en anale kankers
• 50% van vaginale, vulva en penale
kankers
• 20% van kop- en nekkankers
MPV Inenting
• Die Departement van Gesondheid
(DvG) bied gratis MPV-inentings aan
Suid-Afrikaanse skooldogters
• In 2014 was alle graad 4 dogters die
geleentheid gebied om die MPV-
inenting by skole te ontvang
• ’n Implementeringsgids is aan die
skole verskaf, wat opvoeders die
nodige inligting oor die inenting aan
graad 4 dogters gegee het
• Die teikengroep vir die MPV-entstof
was graad 4 meisies van 9 jaar en
ouer
Onthou...
Indien jy ‘n
aantal risiko-faktore
het, kontak jou
gesondheids-
praktisyn of ‘n
KANSA Sorgsentrum
of -kliniek om uit te
vind wat jy kan doen
om jou risiko te
verlaag
Hoe meer risiko-
faktore jy het,
hoe groter is die
moontlikheid dat
jy servikale
kanker kan
ontwikkel
Dis moontlik om
servikale kanker
te ontwikkel
sonder dat enige
van hierdie
faktore
teenwoordig is
Siftingstoetse vir
servikale kanker is
beskikbaar by
KANSA se Mobiele
Gesondheidsklinieke,
Sorgsentra en -klinieke
landswyd
Wat doen KANSA
om te help?
• KANSA het Mobiele
Gesondheidsklinieke wat na
afgeleë gebiede in Suid-Afrika
reis om mense wat andersins
nie toegang tot siftingstoetse
het nie, te bereik
• Dit sluit in borsondersoeke,
Pap-smeer siftingstoetse vir
servikale kanker, sowel as
ander gesondheidstoetse soos
cholesterol
Een van KANSA se Mobiele
Gesondheidsklinieke skep
bewustheid en doen gratis
siftingstoetse in die
gemeenskap
KANSA skep
bewustheid en bied
onderrig aan die
publiek
KANSA het die afgelope jaar...
13 456 vroue getoets vir servikale
kanker, d.m.v. Papsmere en ‘n verdere
3 494 Papsmere gefasiliteer in
samewerking met die
Departement van
Gesondheid
KANSA het die
afgelope jaar...
• Ondersteuning aan 6 203 individuele
kankerpasiënte verleen deur middel
van ons 110 ondersteuningsgroepe
en ons 2 611 opgeleide sorg- en
ondersteuningsvrywilligers
• Ongeveer 1 055 pasiënte elke maand
besoek en ondersteun by KANSA
Sorgsentra en onkologie-klinieke
• Tuisversorging gefasiliteer aan 13 397
pasiënte
• Mediese hulptoerusting aan 4 320
mense beskikbaar gestel
Wees deel van die stryd teen
servikale kanker...
• Gaan vir gereelde ondersoeke
• Maak ‘n donasie
• Sluit aan as ‘n lid
• Word ‘n vrywilliger
Kyk ons videos
Aartsbiskop Tutu het ‘n boodskap vir jou:
http://www.youtube.com/watch?v=CTeis0HRXXk&feature=c4-
overview&list=UUsAPiRjevTiGiAvUV1WU77g
KANSA Sorg en Ondersteuning:
http://www.youtube.com/watch?v=swNltOAZSwE&feature=c4-
overview&list=UUsAPiRjevTiGiAvUV1WU77g
KANSA Sifting:
http://www.youtube.com/watch?v=Hfq5z3MtSz4&feature=c4-
overview&list=UUsAPiRjevTiGiAvUV1WU77g
Help KANSA om ons
kankersiftingsprogramme uit te brei,
oorweeg dit asseblief om 'n skenking
by enige van ons KANSA Sorgsentra
en –klinieke landswyd te maak
Kontak ons…
• Skakel ons tolvry 0800 22 66 22, of e-pos info@cansa.org.za
• Teken in op ons KANSA Nasionale Facebook-blad:
CANSA The Cancer Association of South Africa
• As jy ‘n kankeroorwinnaar is, besoek graag ons Facebook blad ter
ondersteuning van kankeroorwinnaars:
Champions of Hope - CANSA Survivors
• Word ook deel van ons Twitter-blad: @CANSA
• Besoek ons op Pinterest: http://pinterest.com/cansa/
• Kyk al ons videos op YouTube: http://www.youtube.com/user/can1000sa
Disclaimer:
Whilst the Cancer Association of South Africa (CANSA) has taken every precaution in
compiling this presentation, neither it, nor any contributor(s) to this presentation can be
held responsible for any action (or the lack thereof) taken by any person or organisation
wherever they shall be based, as a result, direct or otherwise, of information contained in,
or accessed through, this presentation.
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker

More Related Content

Viewers also liked

Viewers also liked (13)

Time varying lags
Time varying lagsTime varying lags
Time varying lags
 
Tips to prepare well for any examination
Tips to prepare well for any examination Tips to prepare well for any examination
Tips to prepare well for any examination
 
Content Marketing - Distribution and Measurement
Content Marketing - Distribution and MeasurementContent Marketing - Distribution and Measurement
Content Marketing - Distribution and Measurement
 
עיתון חט"ב גוונים קדימה - צורן מחצית א תשעד
עיתון חט"ב גוונים קדימה - צורן מחצית א תשעדעיתון חט"ב גוונים קדימה - צורן מחצית א תשעד
עיתון חט"ב גוונים קדימה - צורן מחצית א תשעד
 
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
 
التكاثر
التكاثرالتكاثر
التكاثر
 
Nordion corporate presentation_2014_q1
Nordion corporate presentation_2014_q1Nordion corporate presentation_2014_q1
Nordion corporate presentation_2014_q1
 
育休を3年に延長すべき
育休を3年に延長すべき育休を3年に延長すべき
育休を3年に延長すべき
 
Quality attributes
Quality attributesQuality attributes
Quality attributes
 
Mensajes del agua
Mensajes del aguaMensajes del agua
Mensajes del agua
 
CANSA No Tobacco campaign 2014
CANSA No Tobacco campaign 2014CANSA No Tobacco campaign 2014
CANSA No Tobacco campaign 2014
 
Urban Indian Man
Urban Indian ManUrban Indian Man
Urban Indian Man
 
CANSA and Fracking - Carl Albrecht - 21 January 2015
CANSA and Fracking - Carl Albrecht - 21 January 2015CANSA and Fracking - Carl Albrecht - 21 January 2015
CANSA and Fracking - Carl Albrecht - 21 January 2015
 

Similar to 2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker

Similar to 2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker (20)

CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
 
KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020
KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020
KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020
 
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
 
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017! CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
 
CANSA Mansgesondheid 2016 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid 2016 AfrikaansCANSA Mansgesondheid 2016 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid 2016 Afrikaans
 
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 AfrikaansCANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
 
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptxKANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
 
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
 
CANSA Mansgesondheid 2015 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid 2015 AfrikaansCANSA Mansgesondheid 2015 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid 2015 Afrikaans
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
 
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptxKANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
KANSA Vier 85 Jaar se Stryd om ‘n Wêreld Sonder Kanker te Skep
KANSA Vier 85 Jaar se Stryd om ‘n Wêreld Sonder Kanker te SkepKANSA Vier 85 Jaar se Stryd om ‘n Wêreld Sonder Kanker te Skep
KANSA Vier 85 Jaar se Stryd om ‘n Wêreld Sonder Kanker te Skep
 
CANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
CANSA Kolorektale Kanker 2017 AfrikaansCANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
CANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
 
KANSA Wêreld Kankerdag 2018 slideshow
KANSA Wêreld Kankerdag 2018 slideshowKANSA Wêreld Kankerdag 2018 slideshow
KANSA Wêreld Kankerdag 2018 slideshow
 
CANSA Sorgsentra in Suid Afrika
CANSA Sorgsentra in Suid AfrikaCANSA Sorgsentra in Suid Afrika
CANSA Sorgsentra in Suid Afrika
 
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 AfrikaansCANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
 
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 AfrikaansCANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
 
Kinderkanker Bewustheid - CANSA 2017
Kinderkanker Bewustheid - CANSA 2017Kinderkanker Bewustheid - CANSA 2017
Kinderkanker Bewustheid - CANSA 2017
 
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 AfrikaansKANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
 

More from CANSA The Cancer Association of South Africa

More from CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt TodayCoping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
 
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
 
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptxCANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
 
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptxCANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptxCANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
 
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptxCANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
 
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
 
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
 
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
 
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab MohamedCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria DavidCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay SongCANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
 
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory TeamCANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of ServiceCANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of HopeCANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
 
CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021
 
CANSA Men's health slideshow 2020 English
CANSA Men's health slideshow 2020 EnglishCANSA Men's health slideshow 2020 English
CANSA Men's health slideshow 2020 English
 
CANSA Women's Health slideshow 2020
CANSA Women's Health slideshow 2020CANSA Women's Health slideshow 2020
CANSA Women's Health slideshow 2020
 
CANSA colorectal cancer awareness 2020 with medtronic
CANSA colorectal cancer awareness 2020 with medtronicCANSA colorectal cancer awareness 2020 with medtronic
CANSA colorectal cancer awareness 2020 with medtronic
 

2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker

  • 1.
  • 2. Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue
  • 3. *SA Statistiek soos per Nasionale Kankerregister (NKR) 2007
  • 4. Wat is servikale kanker? • Servikale kanker is 'n tipe kanker wat in die selle van die serviks (die onderste deel van die baarmoeder / uterus) voorkom • Dit is een van die mees algemene kankers onder Suid-Afrikaanse vroue, en die grootste oorsaak van dood onder vroue in ontwikkelende lande Servikale kanker ontwikkel nie skielik nie. Daar is ‘n geleidelike verandering van normale servikale selle, deur verskeie vlakke van abnormaliteit, tot kankeragtige groeisels en uiteindelik tot kanker. Die hele proses kan baie jare neem.
  • 5. Wat is ‘n Papsmeer? • Dit is 'n toets om abnormale selle in die serviks op te spoor om kanker te help voorkom • Deur gereeld vir ‘n Papsmeer te gaan, kan behandeling betyds toegepas word om sodoende die ontwikkeling van gevorderde servikale kanker te stuit Alhoewel sommige vroue ongemak kan ervaar, is ‘n Papsmeer gewoonlik vinnig en pynloos
  • 6. Indien abnormale selle opgespoor word, sal jy verwys word vir behandeling om die ontwikkeling van servikale kanker te voorkom Hoe word ‘n Papsmeer gedoen? • Om ‘n visuele ondersoek van die vagina en serviks moontlik te maak en om dit makliker te maak om ‘n servikale sel-monster te neem, plaas ‘n gesondheidspraktisyn ‘n instrument naamlik ‘n spekulum in die vaginale kanaal • Servikale selle word dan met behulp van ‘n klein houtspatel of ‘n klein servikale borseltjie versamel • Die selle word op ‘n glasskyfie geplaas wat dan na ‘n laboratorium gestuur word om onder ‘n mikroskoop bestudeer te word
  • 7. Jy het ‘n groter kans om servikale kanker te kry indien... Jy of jou seksmaat baie ander seksuele verhoudings gehad het (of nog steeds het) • Baie seksmaats verhoog jou risiko vir MPV infeksies • Seksuele aktiwiteit vanaf 'n jong ouderdom verhoog jou blootstelling • Vroue in eie geslagtelike verhoudings behoort ook gereeld ondersoek te word omdat MPV deur liggaamsvloeistowwe oorgedra word
  • 8. Jy het ‘n groter kans om servikale kanker te kry indien... Jy drie of meer jaar laas 'n Papsmeer gehad het • Vroue wat nog nooit 'n Papsmeer gehad het nie, of baie lanklaas een gehad het, loop 'n groter risiko • Onthou... ‘n Papsmeer vir servikale kanker is die enkel mees effektiewe servikale kanker siftingstoets Jy tussen 18 en 40 jaar oud is (vrugbaarheidsouderdom) • Hoë risiko kankeragtige letsels kom meestal by vroue in hul vrugbaarheidsjare voor • Veelvuldige swangerskappe (veral nadat 5 tot 7 voltermyn swangerskappe beleef is) verhoog verder die risiko vir servikale kanker
  • 9. Jy het ‘n groter kans om servikale kanker te kry indien... Jy 'n verswakte immuunstelsel het • Vroue met verswakte immuunstelsels - soos wanneer met Verworwe Immuniteitsgebreksindroom (VIGS) gediagnoseer of weens gebruik van medikasie wat die immuniteitstelsel onderdruk vir outo-immuniteitsiektes of na orgaanoorplantings - is meer geneig om servikale kanker te kry Jy rook • Onlangse navorsing toon dat tabakrook die risiko vir servikale kanker met 50% verhoog Jy langdurige Menslike Papilloomvirus (MPV) infeksies kry • MPV infeksies van die serviks is 'n primêre risikofaktor vir servikale kanker en is verantwoordelik vir 70% van alle gevalle
  • 10. Wat is MPV? • Die Menslike Papilloomvirus (MPV) bestaan uit 'n groep van meer as 100 verwante virusse • Sowat 40 tipes is seksueel oordraagbaar deur genitale kontak, terwyl 2 tipes (16 + 18) 'n hoë risiko in Suid- Afrika beskou word • MPVs word deur vel-tot-vel kontak en liggaamsvloeistowwe oorgedra • Sommige MPV's, soos dié wat gewone vratjies op hande en voete veroorsaak, versprei nie maklik nie
  • 11. Wat is MPV? • MPV entstowwe voorkom infeksie deur sekere MPV tipes, soos dié wat verbind word met die ontwikkeling van servikale kanker, genitale vratjies, en ander minder algemene kankers • Vra jou mediese praktisyn vir meer inligting oor entstowwe wat beskikbaar is Hoë risiko MPV veroorsaak na raming... • 70% van servikale en anale kankers • 50% van vaginale, vulva en penale kankers • 20% van kop- en nekkankers
  • 12. MPV Inenting • Die Departement van Gesondheid (DvG) bied gratis MPV-inentings aan Suid-Afrikaanse skooldogters • In 2014 was alle graad 4 dogters die geleentheid gebied om die MPV- inenting by skole te ontvang • ’n Implementeringsgids is aan die skole verskaf, wat opvoeders die nodige inligting oor die inenting aan graad 4 dogters gegee het • Die teikengroep vir die MPV-entstof was graad 4 meisies van 9 jaar en ouer
  • 13. Onthou... Indien jy ‘n aantal risiko-faktore het, kontak jou gesondheids- praktisyn of ‘n KANSA Sorgsentrum of -kliniek om uit te vind wat jy kan doen om jou risiko te verlaag Hoe meer risiko- faktore jy het, hoe groter is die moontlikheid dat jy servikale kanker kan ontwikkel Dis moontlik om servikale kanker te ontwikkel sonder dat enige van hierdie faktore teenwoordig is
  • 14. Siftingstoetse vir servikale kanker is beskikbaar by KANSA se Mobiele Gesondheidsklinieke, Sorgsentra en -klinieke landswyd
  • 15. Wat doen KANSA om te help? • KANSA het Mobiele Gesondheidsklinieke wat na afgeleë gebiede in Suid-Afrika reis om mense wat andersins nie toegang tot siftingstoetse het nie, te bereik • Dit sluit in borsondersoeke, Pap-smeer siftingstoetse vir servikale kanker, sowel as ander gesondheidstoetse soos cholesterol
  • 16. Een van KANSA se Mobiele Gesondheidsklinieke skep bewustheid en doen gratis siftingstoetse in die gemeenskap
  • 17. KANSA skep bewustheid en bied onderrig aan die publiek
  • 18. KANSA het die afgelope jaar... 13 456 vroue getoets vir servikale kanker, d.m.v. Papsmere en ‘n verdere 3 494 Papsmere gefasiliteer in samewerking met die Departement van Gesondheid
  • 19. KANSA het die afgelope jaar... • Ondersteuning aan 6 203 individuele kankerpasiënte verleen deur middel van ons 110 ondersteuningsgroepe en ons 2 611 opgeleide sorg- en ondersteuningsvrywilligers • Ongeveer 1 055 pasiënte elke maand besoek en ondersteun by KANSA Sorgsentra en onkologie-klinieke • Tuisversorging gefasiliteer aan 13 397 pasiënte • Mediese hulptoerusting aan 4 320 mense beskikbaar gestel
  • 20. Wees deel van die stryd teen servikale kanker... • Gaan vir gereelde ondersoeke • Maak ‘n donasie • Sluit aan as ‘n lid • Word ‘n vrywilliger
  • 21. Kyk ons videos Aartsbiskop Tutu het ‘n boodskap vir jou: http://www.youtube.com/watch?v=CTeis0HRXXk&feature=c4- overview&list=UUsAPiRjevTiGiAvUV1WU77g KANSA Sorg en Ondersteuning: http://www.youtube.com/watch?v=swNltOAZSwE&feature=c4- overview&list=UUsAPiRjevTiGiAvUV1WU77g KANSA Sifting: http://www.youtube.com/watch?v=Hfq5z3MtSz4&feature=c4- overview&list=UUsAPiRjevTiGiAvUV1WU77g
  • 22. Help KANSA om ons kankersiftingsprogramme uit te brei, oorweeg dit asseblief om 'n skenking by enige van ons KANSA Sorgsentra en –klinieke landswyd te maak
  • 23. Kontak ons… • Skakel ons tolvry 0800 22 66 22, of e-pos info@cansa.org.za • Teken in op ons KANSA Nasionale Facebook-blad: CANSA The Cancer Association of South Africa • As jy ‘n kankeroorwinnaar is, besoek graag ons Facebook blad ter ondersteuning van kankeroorwinnaars: Champions of Hope - CANSA Survivors • Word ook deel van ons Twitter-blad: @CANSA • Besoek ons op Pinterest: http://pinterest.com/cansa/ • Kyk al ons videos op YouTube: http://www.youtube.com/user/can1000sa
  • 24. Disclaimer: Whilst the Cancer Association of South Africa (CANSA) has taken every precaution in compiling this presentation, neither it, nor any contributor(s) to this presentation can be held responsible for any action (or the lack thereof) taken by any person or organisation wherever they shall be based, as a result, direct or otherwise, of information contained in, or accessed through, this presentation.