SlideShare a Scribd company logo
1 of 26
#CANSAtlc 2017
Kinderkanker
Bewustheid
“’n Gemiddeld van 800 tot 1000 kinders
word jaarliks opnuut met kanker
in Suid-Afrika gediagnoseer.”
- Dr Jennifer Geel (Pediatriese Onkoloog)
Navorser wat deur KANSA gefundeer word
Na raming word ten minste
die helfte van alle kinders met
kanker in Suid-Afrika nooit
gediagnoseer nie.
verwysing. Stefan, D.C., Kruger, M. 2015
Vroeë opsporing red lewens
• Twee derdes van kinders met kanker bereik
nooit ’n sentrum in Suid-Afrika wat spesialiseer
in die behandeling van kanker nie
• Die meerderheid van kinders wat wel by ’n
sentrum wat kanker behandel opgeneem word,
is reeds in gevorderde fases van kanker
(verw. Poyiadjis, Stelios, et al. 2011)
• Kennis van die vroeë waarskuwings-
tekens van kinderkanker is
noodsaaklik om bewustheid van
kinderkanker te bevorder
Wat is Kanker?
• Selle of selgroepe vermenigvuldig en groei sonder
beheer
• Hierdie selle hou op om ordentlik te werk en vorm
’n knop of ’n gewas
• Die oorsake van die siekte is nie regtig bekend nie
• Ons liggame bestaan uit meer as 37 triljoen selle –
ou selle sterf en nuwe selle word
gevorm
• Somtyds word nie nuwe selle nie
na behore gevorm nie en so word
slegte en siek kankerselle gevorm
Wees bedag op die rooi waarskuwingsvlae
van Kinderkanker
• Die meerderheid van kinderkankers laat ’n spoor
van duidelike onderskeidende tekens en simptome
wat kan lei tot vinnige mediese ingryping en die
diagnose van kanker
• Hoewel baie van hierdie waarskuwingstekens en
simptome nie eksklusief kanker by kinders tot gevolg
het nie, is dit nog steeds noodsaaklik om mediese hulp
te bekom
• Kinderkanker verskil van kanker wat by volwassenes
gediagnoseer word, maar die syfer van oorlewing vir
kinders met kanker is baie hoër as by volwassenes
Vroeë waarskuwingstekens van kanker
by kinders
Die ‘South Africans’ Children Cancer Study Group’ (SACCG)
het die volgende lys van die St. Siluan se Waarskuwingstekens
saamgestel en dit word landswyd gebruik:
S I L U A N
‘Seek’ -
Soek
‘Eye’ -
Oog
‘Lump’ –
Knop/
Gewas
‘Unexplained’ -
Onverklaarbaar
‘Aching’ -
Pynlik
‘Neurological’ -
Neurologies
S – ‘SEEK’ - SOEK
• Soek en bekom mediese hulp vir langdurige
simptome
• Sou die kind behandeling ontvang en die
simptome duur voort na behandeling,
soek verdere mediese hulp by
dieselfde kliniek of dokter
• Wanneer simptome na behandeling
verdwyn maar weer terugkeer, soek
mediese hulp
I – ‘EYE’ - OOG
• ’n Wit vlek of kol in die oog kan ’n teken van
oogkanker wees
• Nuwe skeelheid of blindheid kan ’n teken van
breinkanker wees
• ’n Oog wat uitpeul (‘bulging’) kan
’n teken wees van oogkanker wat
reeds ’n geruime tyd teenwoordig
was of dit kan ’n teken wees van
kanker agter die oog.
Retinoblastoom waarskuwingstekens
Foto met kamera flits Foto sonder kamera flits
Wit oogrefleks wanneer lig op pupil skyn
Nuwe skeelheid
Belangrik: Nie alle wit reflekse is kanker nie
Dit is belangrik om ’n dokter te raadpleeg
L – ‘LUMP’ - KNOP/GEWAS
• Dit kan voorkom in die buik, bekken/pelvis, kop,
nek, ledemate, testikels of kliere
• Elke knop moet deur ’n dokter ondersoek word
• ’n TB-knop behoort na afloop van twee weke se
behandeling te verdwyn. As dit nie
gebeur nie, soek mediese hulp.
• Jy kan ’n knop in jou lyf voel. As dit
groter word in vorm, soek
mediese hulp
U – ‘UNEXPLAINED’ - ONVERKLAARBARE
• Onverklaarbare koors vir meer as 2 weke
• Onverklaarbare gewigsverlies en eetlus
• Onverklaarbare gelaat of bleekheid of purpura
(rooi/pers verkleuring van vel)
• Onverklaarbare kneusplekke of
voortdurende uitskeidings (‘oozing’)
vanuit die neus of mond
• Onverklaarbare moegheid
• Onverklaarbare maklike
bloeding of kneusing
A – ‘ACHING’ - PYN
• Pynlike bene, gewrigte en rugpyn word
gewoonlik geassosieer met Leukemie
• ’n Kind behoort nie aan rugpyn te ly nie
• Pynlike bene, gewrigte en maklike
frakture word gewoonlik geassosieer
met beenkanker of Osteosarkoom
(beenversagting). Hierdie tipe kanker
kom gewoonlik voor by adolessente
N – ‘NEUROLOGICAL’ - NEUROLOGIE
• Agteruitgang van mylpale soos byvoorbeeld:
’n kind wat normaal ontwikkel het, begin uit die
bloute sekere funksies van die liggaam verloor
en verdere ontwikkeling word gestuit
• Balans of spraak (Ataxia = onstabiele
manier van loop)
• Slepende spraak
• Hoofpyn vir langer as ’n week met
of sonder braking
• Vergroting van kop
• Vroeë oggendbraking
• Kraniale senuweeverlamming,
(‘Cranial nerve palsy’) senuwees wat
gesigspiere affekteer – op die
oog af lyk dit asof die kind ’n
beroerte gehad het
N – ‘NEUROLOGICAL’ - NEUROLOGIE
Oorlewing van kinderkanker
• Vroeë diagnose en verwysing bly van die
sleutelfaktore vir die oorlewing van kinder-
kanker
• Kinderkanker is relatief skaars, maar
die kans op herstel is baie goed
• Die syfer van oorlewing in Suid-Afrika
is 52.1 (verw Stones, David K, et al. 2014)
• Die uitwissing van mites rondom
kinderkanker kan ook help om
seker te maak dat die kind met kanker
onmiddellike mediese hulp ontvang
Mites versus Feite
Mites versus Feite
Mites versus Feite
Hoe KANSA ondersteun
• CANSA ‘Tough Living with Cancer’ (TLC)
• Bied hulp en ondersteuning vir die kind of tiener
wat met kanker gediagnoseer is, maar ook vir
die familie en geliefdes wat deur kanker geraak
word. Die program bied ook ondersteuning aan
kinders wie se ouers met kanker
gediagnoseer is
• KANSA gebruik 'n holistiese
benadering wat alle aspekte insluit
soos fisiese, geestelike, spirituele,
sielkundige en sosiale welsyn
• Ons bied inligting en bevorder bewusmaking
van kinderkankers sowel as vroeë opsporing
• CANSA TLC bied ondersteuningsgroepe,
prostetiese bystand, vaardigheids-
ontwikkeling, opvoedkundige
skoolprogramme en die
opleiding van vrywilligers
Hoe KANSA ondersteun
Vyf CANSA TLC fasiliteite:
• TLC Nicus Lodge by die Steve Biko Akademiese
Hospitaal in Pretoria, se 48 beddens bied
akkommodasie en ondersteuning aan
ouers/versorgers
• Die Brian Davey ‘Step Down Unit’ in Nicus Lodge
bied 'n steriele, maar familie-
vriendelike omgewing
• Pediatriese Onkologie Saal in
Pietersburg Provinsiale Hospitaal,
Polokwane akkommodeer 27
kinders en bied 20 verblyf eenhede
• Die TLC Familie Huis in Durban bied
3-slaapkamer akkommodasie aan families.
Ondersteuning sluit in familie begeleiding,
kospakkies, huis- & hospitaalbesoeke
• Ondersteuningskamers in Port Elizabeth en
Kimberley bied berading aan
kinders en hul families
Vyf CANSA TLC fasiliteite:
• Ouers wat ondersteuning nodig het kan aansluit
by 'n TLC Ondersteuningsgroep in hul area of so
’n groep stig as daar nie een is nie.
Vir meer inligting kontak tlc@cansa.org.za
– Stories van Hoop kan ook hier gedeel word.
• Ouers, gesinne en ondersteuners kan
aansluit by die 'CANSA TLC’ Facebook
groep om ander mense in dieselfde
omstandighede te ontmoet
Hoe KANSA ondersteun
Hoe kan jy CANSA TLC ondersteun?
CANSA TLC bied hulp en ondersteuning aan
kinders en families wat deur kanker
geraak word.
Maak ’n donasie:
– Gaan na CANSA se webtuiste:
http://www.cansa.org.za/tlc-for-youth-and-families-affected-by-cancer/
– Maak ’n donasie met Snapscan of Zapper:
#CANSAtlc
Kinderkanker
Bewustheid
www.cansa.org.za
Toll-free 0800 22 66 22
Vrywaring:
Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die samestelling van
hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede
(of die gebrek daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of
andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.

More Related Content

Similar to Kinderkanker Bewustheid - CANSA 2017 (9)

CANSA Sorgsentra in Suid Afrika
CANSA Sorgsentra in Suid AfrikaCANSA Sorgsentra in Suid Afrika
CANSA Sorgsentra in Suid Afrika
 
KANSA Sorgtuistes – Dit Voel Soos Huis
KANSA Sorgtuistes – Dit Voel Soos HuisKANSA Sorgtuistes – Dit Voel Soos Huis
KANSA Sorgtuistes – Dit Voel Soos Huis
 
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
 
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptxKANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met MedtronicKANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
 
CANSA Vroue Gesondheid 2016
CANSA Vroue Gesondheid 2016CANSA Vroue Gesondheid 2016
CANSA Vroue Gesondheid 2016
 
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
 
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - BorskankerCANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
 
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 AfrikaansCANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
 

More from CANSA The Cancer Association of South Africa

More from CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt TodayCoping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
 
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
 
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptxCANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
 
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptxCANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptxCANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
 
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptxCANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
 
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
 
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
 
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
 
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab MohamedCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria DavidCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay SongCANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
 
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory TeamCANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of ServiceCANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of HopeCANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
 
CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021
 
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 AfrikaansKANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
 
CANSA Men's health slideshow 2020 English
CANSA Men's health slideshow 2020 EnglishCANSA Men's health slideshow 2020 English
CANSA Men's health slideshow 2020 English
 

Kinderkanker Bewustheid - CANSA 2017

  • 2. “’n Gemiddeld van 800 tot 1000 kinders word jaarliks opnuut met kanker in Suid-Afrika gediagnoseer.” - Dr Jennifer Geel (Pediatriese Onkoloog) Navorser wat deur KANSA gefundeer word Na raming word ten minste die helfte van alle kinders met kanker in Suid-Afrika nooit gediagnoseer nie. verwysing. Stefan, D.C., Kruger, M. 2015
  • 3. Vroeë opsporing red lewens • Twee derdes van kinders met kanker bereik nooit ’n sentrum in Suid-Afrika wat spesialiseer in die behandeling van kanker nie • Die meerderheid van kinders wat wel by ’n sentrum wat kanker behandel opgeneem word, is reeds in gevorderde fases van kanker (verw. Poyiadjis, Stelios, et al. 2011) • Kennis van die vroeë waarskuwings- tekens van kinderkanker is noodsaaklik om bewustheid van kinderkanker te bevorder
  • 4. Wat is Kanker? • Selle of selgroepe vermenigvuldig en groei sonder beheer • Hierdie selle hou op om ordentlik te werk en vorm ’n knop of ’n gewas • Die oorsake van die siekte is nie regtig bekend nie • Ons liggame bestaan uit meer as 37 triljoen selle – ou selle sterf en nuwe selle word gevorm • Somtyds word nie nuwe selle nie na behore gevorm nie en so word slegte en siek kankerselle gevorm
  • 5. Wees bedag op die rooi waarskuwingsvlae van Kinderkanker • Die meerderheid van kinderkankers laat ’n spoor van duidelike onderskeidende tekens en simptome wat kan lei tot vinnige mediese ingryping en die diagnose van kanker • Hoewel baie van hierdie waarskuwingstekens en simptome nie eksklusief kanker by kinders tot gevolg het nie, is dit nog steeds noodsaaklik om mediese hulp te bekom • Kinderkanker verskil van kanker wat by volwassenes gediagnoseer word, maar die syfer van oorlewing vir kinders met kanker is baie hoër as by volwassenes
  • 6. Vroeë waarskuwingstekens van kanker by kinders Die ‘South Africans’ Children Cancer Study Group’ (SACCG) het die volgende lys van die St. Siluan se Waarskuwingstekens saamgestel en dit word landswyd gebruik: S I L U A N ‘Seek’ - Soek ‘Eye’ - Oog ‘Lump’ – Knop/ Gewas ‘Unexplained’ - Onverklaarbaar ‘Aching’ - Pynlik ‘Neurological’ - Neurologies
  • 7. S – ‘SEEK’ - SOEK • Soek en bekom mediese hulp vir langdurige simptome • Sou die kind behandeling ontvang en die simptome duur voort na behandeling, soek verdere mediese hulp by dieselfde kliniek of dokter • Wanneer simptome na behandeling verdwyn maar weer terugkeer, soek mediese hulp
  • 8. I – ‘EYE’ - OOG • ’n Wit vlek of kol in die oog kan ’n teken van oogkanker wees • Nuwe skeelheid of blindheid kan ’n teken van breinkanker wees • ’n Oog wat uitpeul (‘bulging’) kan ’n teken wees van oogkanker wat reeds ’n geruime tyd teenwoordig was of dit kan ’n teken wees van kanker agter die oog.
  • 9. Retinoblastoom waarskuwingstekens Foto met kamera flits Foto sonder kamera flits Wit oogrefleks wanneer lig op pupil skyn Nuwe skeelheid Belangrik: Nie alle wit reflekse is kanker nie Dit is belangrik om ’n dokter te raadpleeg
  • 10. L – ‘LUMP’ - KNOP/GEWAS • Dit kan voorkom in die buik, bekken/pelvis, kop, nek, ledemate, testikels of kliere • Elke knop moet deur ’n dokter ondersoek word • ’n TB-knop behoort na afloop van twee weke se behandeling te verdwyn. As dit nie gebeur nie, soek mediese hulp. • Jy kan ’n knop in jou lyf voel. As dit groter word in vorm, soek mediese hulp
  • 11. U – ‘UNEXPLAINED’ - ONVERKLAARBARE • Onverklaarbare koors vir meer as 2 weke • Onverklaarbare gewigsverlies en eetlus • Onverklaarbare gelaat of bleekheid of purpura (rooi/pers verkleuring van vel) • Onverklaarbare kneusplekke of voortdurende uitskeidings (‘oozing’) vanuit die neus of mond • Onverklaarbare moegheid • Onverklaarbare maklike bloeding of kneusing
  • 12. A – ‘ACHING’ - PYN • Pynlike bene, gewrigte en rugpyn word gewoonlik geassosieer met Leukemie • ’n Kind behoort nie aan rugpyn te ly nie • Pynlike bene, gewrigte en maklike frakture word gewoonlik geassosieer met beenkanker of Osteosarkoom (beenversagting). Hierdie tipe kanker kom gewoonlik voor by adolessente
  • 13. N – ‘NEUROLOGICAL’ - NEUROLOGIE • Agteruitgang van mylpale soos byvoorbeeld: ’n kind wat normaal ontwikkel het, begin uit die bloute sekere funksies van die liggaam verloor en verdere ontwikkeling word gestuit • Balans of spraak (Ataxia = onstabiele manier van loop) • Slepende spraak • Hoofpyn vir langer as ’n week met of sonder braking
  • 14. • Vergroting van kop • Vroeë oggendbraking • Kraniale senuweeverlamming, (‘Cranial nerve palsy’) senuwees wat gesigspiere affekteer – op die oog af lyk dit asof die kind ’n beroerte gehad het N – ‘NEUROLOGICAL’ - NEUROLOGIE
  • 15. Oorlewing van kinderkanker • Vroeë diagnose en verwysing bly van die sleutelfaktore vir die oorlewing van kinder- kanker • Kinderkanker is relatief skaars, maar die kans op herstel is baie goed • Die syfer van oorlewing in Suid-Afrika is 52.1 (verw Stones, David K, et al. 2014) • Die uitwissing van mites rondom kinderkanker kan ook help om seker te maak dat die kind met kanker onmiddellike mediese hulp ontvang
  • 19. Hoe KANSA ondersteun • CANSA ‘Tough Living with Cancer’ (TLC) • Bied hulp en ondersteuning vir die kind of tiener wat met kanker gediagnoseer is, maar ook vir die familie en geliefdes wat deur kanker geraak word. Die program bied ook ondersteuning aan kinders wie se ouers met kanker gediagnoseer is • KANSA gebruik 'n holistiese benadering wat alle aspekte insluit soos fisiese, geestelike, spirituele, sielkundige en sosiale welsyn
  • 20. • Ons bied inligting en bevorder bewusmaking van kinderkankers sowel as vroeë opsporing • CANSA TLC bied ondersteuningsgroepe, prostetiese bystand, vaardigheids- ontwikkeling, opvoedkundige skoolprogramme en die opleiding van vrywilligers Hoe KANSA ondersteun
  • 21. Vyf CANSA TLC fasiliteite: • TLC Nicus Lodge by die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria, se 48 beddens bied akkommodasie en ondersteuning aan ouers/versorgers • Die Brian Davey ‘Step Down Unit’ in Nicus Lodge bied 'n steriele, maar familie- vriendelike omgewing • Pediatriese Onkologie Saal in Pietersburg Provinsiale Hospitaal, Polokwane akkommodeer 27 kinders en bied 20 verblyf eenhede
  • 22. • Die TLC Familie Huis in Durban bied 3-slaapkamer akkommodasie aan families. Ondersteuning sluit in familie begeleiding, kospakkies, huis- & hospitaalbesoeke • Ondersteuningskamers in Port Elizabeth en Kimberley bied berading aan kinders en hul families Vyf CANSA TLC fasiliteite:
  • 23. • Ouers wat ondersteuning nodig het kan aansluit by 'n TLC Ondersteuningsgroep in hul area of so ’n groep stig as daar nie een is nie. Vir meer inligting kontak tlc@cansa.org.za – Stories van Hoop kan ook hier gedeel word. • Ouers, gesinne en ondersteuners kan aansluit by die 'CANSA TLC’ Facebook groep om ander mense in dieselfde omstandighede te ontmoet Hoe KANSA ondersteun
  • 24. Hoe kan jy CANSA TLC ondersteun? CANSA TLC bied hulp en ondersteuning aan kinders en families wat deur kanker geraak word. Maak ’n donasie: – Gaan na CANSA se webtuiste: http://www.cansa.org.za/tlc-for-youth-and-families-affected-by-cancer/ – Maak ’n donasie met Snapscan of Zapper:
  • 26. www.cansa.org.za Toll-free 0800 22 66 22 Vrywaring: Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.