SlideShare a Scribd company logo
1 of 16
Ware liefde wil altyd op ’n manier uitgedruk
word
Danksegging help ons om uitdrukking te gee
en in Sy teenwoordigheid te leef
Aanbidding en danksegging loop hand aan
hand
Lukas 17:11-19
11Op sy reis na Jerusalem toe het Jesus al
met die grens tussen Samaria en Galilea
langs gegaan.12Net toe Hy 'n sekere dorpie
wou binnegaan, kom tien melaatse mans
Hom tegemoet, maar hulle bly op 'n afstand
staan 13en roep hard: “Jesus, Here,
ontferm U oor ons!”
14Toe Hy hulle sien, sê Hy: “Gaan wys julle
vir die priesters.” Op pad daarheen het hulle
gesond geword. 15 En een van hulle het, toe
hy sien dat hy genees is, omgedraai en God
hardop geprys.
Lukas 17:11-19
16 Hy het voor die voete van Jesus neergeval
en Hom gedank. Hierdie man was 'n
Samaritaan. 17 Toe sê Jesus: “Was daar nie
tien wat gesond gemaak is nie? Waar is die
ander nege dan?
Lukas 17:11-19
18 Is daar niemand anders wat omgedraai
het om God die eer te gee behalwe hierdie
man wat nie eers 'n Jood is nie?”19 En vir
hom sê Hy: “Staan op en gaan huis toe. Jou
geloof het jou gered.”
Lukas 17:11-19
Aanbidding is danksegging
Jy is nou deel van ’n familie wat dankie sê !
’n Manier hoe jy uitdrukking kan gee aan jou
liefde
Aanbidding is danksegging
7 Dominante woorde vir aanbidding:
Todah = “A thanksgiving choir”
Barak = “To kneel in thanksgiving”
Tehilla = “To sing a song of thanksgiving”
Halal = “To give thanks by being glamorously
foolish” (Waar die woord “haleluja” vandaan
kom)
Aanbidding is danksegging
7 Dominante woorde vir aanbidding:
Yadah = “To give thanks with extended
hands”
Zamar = “To give thanks with a musical
instrument”
Shabach = “To give thanks in a loud tone”
(“Shout to the Lord”)
Aanbidding is danksegging
Jy kan nie ’n aanbidder wees sonder
dankbaarheid nie!
Ps.100:4: “Gaan sy poorte in met lof
(“thanksgiving” = todah),
sy voorhowe met lofgesang (praise” = tehilla);
loof Hom(“be thankfull = yadah),
prys( “bless” = barak) sy Naam
4 uit die 7 woorde uit 1 vers!
Aanbidding is danksegging
Parafrase: “Gaan Sy poorte in met ‘n koor
wat danksegging bring en Sy voorhowe met
liedere wat Sy lof besing. Strek jou hande uit
om Hom te eer en kniel voor Sy Groot Naam!
Uitdrukkings van aanbidding wat baie keer ’n
stretch is vir mense wat jou lewe kan
verander.
Wonderwerke loop dankbaarheid
vooruit
1 melaatse het dankie gesê toe hy sien hy is
gesond
Was dit toepaslik/appropriate om op sy gesig
te val en God te loof met ‘n harde stem?
Melaatse het groot rede gehad om dankbaar
te wees
Wonderwerke loop dankbaarheid
vooruit
Ons het ook meer as genoeg rede om
dankbaar te wees !
Is dit toepaslik/ maak dit sin as ons God
(soms self uitbundig) loof en prys?
Gehoorsaamheid loop wonderwerke
vooruit
Hulle word gesond as hulle doen wat Jesus sê
’n Patroon wat hom oor en oor herhaal in die
Bybel
Eerste 10 verse van die hoofstuk vorm deel
van vers 11-19
Luk.17 :1—10 Jy het nie meer geloof nodig
nie, jy het gehoorsaamheid nodig.
Wat moet jy doen om jou wonderwerk te kry?
Is dit toepaslik vir ons
om ons dankbaarheid
te wys as ons in Sy
teenwoordigheid
kom?
Leef in sy
teenwoordigheid
met
dankbaarheid!

More Related Content

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

Leef in god se teenwoordigheid5

  • 1.
  • 2. Ware liefde wil altyd op ’n manier uitgedruk word Danksegging help ons om uitdrukking te gee en in Sy teenwoordigheid te leef Aanbidding en danksegging loop hand aan hand
  • 3. Lukas 17:11-19 11Op sy reis na Jerusalem toe het Jesus al met die grens tussen Samaria en Galilea langs gegaan.12Net toe Hy 'n sekere dorpie wou binnegaan, kom tien melaatse mans Hom tegemoet, maar hulle bly op 'n afstand staan 13en roep hard: “Jesus, Here, ontferm U oor ons!”
  • 4. 14Toe Hy hulle sien, sê Hy: “Gaan wys julle vir die priesters.” Op pad daarheen het hulle gesond geword. 15 En een van hulle het, toe hy sien dat hy genees is, omgedraai en God hardop geprys. Lukas 17:11-19
  • 5. 16 Hy het voor die voete van Jesus neergeval en Hom gedank. Hierdie man was 'n Samaritaan. 17 Toe sê Jesus: “Was daar nie tien wat gesond gemaak is nie? Waar is die ander nege dan? Lukas 17:11-19
  • 6. 18 Is daar niemand anders wat omgedraai het om God die eer te gee behalwe hierdie man wat nie eers 'n Jood is nie?”19 En vir hom sê Hy: “Staan op en gaan huis toe. Jou geloof het jou gered.” Lukas 17:11-19
  • 7. Aanbidding is danksegging Jy is nou deel van ’n familie wat dankie sê ! ’n Manier hoe jy uitdrukking kan gee aan jou liefde
  • 8. Aanbidding is danksegging 7 Dominante woorde vir aanbidding: Todah = “A thanksgiving choir” Barak = “To kneel in thanksgiving” Tehilla = “To sing a song of thanksgiving” Halal = “To give thanks by being glamorously foolish” (Waar die woord “haleluja” vandaan kom)
  • 9. Aanbidding is danksegging 7 Dominante woorde vir aanbidding: Yadah = “To give thanks with extended hands” Zamar = “To give thanks with a musical instrument” Shabach = “To give thanks in a loud tone” (“Shout to the Lord”)
  • 10. Aanbidding is danksegging Jy kan nie ’n aanbidder wees sonder dankbaarheid nie! Ps.100:4: “Gaan sy poorte in met lof (“thanksgiving” = todah), sy voorhowe met lofgesang (praise” = tehilla); loof Hom(“be thankfull = yadah), prys( “bless” = barak) sy Naam 4 uit die 7 woorde uit 1 vers!
  • 11. Aanbidding is danksegging Parafrase: “Gaan Sy poorte in met ‘n koor wat danksegging bring en Sy voorhowe met liedere wat Sy lof besing. Strek jou hande uit om Hom te eer en kniel voor Sy Groot Naam! Uitdrukkings van aanbidding wat baie keer ’n stretch is vir mense wat jou lewe kan verander.
  • 12. Wonderwerke loop dankbaarheid vooruit 1 melaatse het dankie gesê toe hy sien hy is gesond Was dit toepaslik/appropriate om op sy gesig te val en God te loof met ‘n harde stem? Melaatse het groot rede gehad om dankbaar te wees
  • 13. Wonderwerke loop dankbaarheid vooruit Ons het ook meer as genoeg rede om dankbaar te wees ! Is dit toepaslik/ maak dit sin as ons God (soms self uitbundig) loof en prys?
  • 14. Gehoorsaamheid loop wonderwerke vooruit Hulle word gesond as hulle doen wat Jesus sê ’n Patroon wat hom oor en oor herhaal in die Bybel Eerste 10 verse van die hoofstuk vorm deel van vers 11-19 Luk.17 :1—10 Jy het nie meer geloof nodig nie, jy het gehoorsaamheid nodig. Wat moet jy doen om jou wonderwerk te kry?
  • 15. Is dit toepaslik vir ons om ons dankbaarheid te wys as ons in Sy teenwoordigheid kom?