SlideShare a Scribd company logo
1 of 5
Het u al gewonder: “waar is die wonderwerke?”
Wat is ‘n wonderwerk?
Wonderwerk = bonatuurlike ding (HAT)
Daar is duisende wonderwerke elke dag om ons
Ander soort wonderwerke
Jesus se bediening was gekenmerk deur wonderwerke
Joh 14:12 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My
glo—die werke wat Ek doen, sal hy ook doen; en hy sal
groter werke doen as dit, omdat Ek na my Vader gaan.
Antwoorde is nie so eenvoedig nie
Konteks
Die wonderwerke het gebeur terwyl hulle besig was met
Sy werk (gehoorsaam)
Luk 9:23 En Hy sê vir almal: As iemand agter My aan wil
kom, moet hy homself verloën en sy kruis elke dag
opneem en My volg.
Moet ons almal nou sendelinge word?
Is die wonderwerke dan net vir ander?
Persoonlike ondervinding
Hoekom is dit so?
Is wonderwerke dan net vir die gehoorsames?
Waar is die wonderwerke?
Kan ons vanaand God vertrou vir wonderwerke?
Luk 10:19 Omdat julle nou in My glo, is julle nou sterker
as al my vyande. (Die Boodskap)
4 mei 2014 waar is die wonderwerke

More Related Content

Viewers also liked

الاسس النظرية للتعليم المدمج
الاسس النظرية للتعليم المدمجالاسس النظرية للتعليم المدمج
الاسس النظرية للتعليم المدمجMousa Alshuhail
 
Prezentacia website malka bezplatna biblioteka
Prezentacia website malka bezplatna bibliotekaPrezentacia website malka bezplatna biblioteka
Prezentacia website malka bezplatna bibliotekaBilyana Karamfilova
 
Homework Helper's Balsamiq's
Homework Helper's Balsamiq'sHomework Helper's Balsamiq's
Homework Helper's Balsamiq'sThornleighMoodle
 
Last Minute SAT Tips
Last Minute SAT TipsLast Minute SAT Tips
Last Minute SAT Tipspm1e
 
PLANTILLA DE EVALUACIÓN DE FUENTES
 PLANTILLA DE EVALUACIÓN DE FUENTES  PLANTILLA DE EVALUACIÓN DE FUENTES
PLANTILLA DE EVALUACIÓN DE FUENTES migueloII
 
Franchising Formazione e Scuole - Franchising Coaching
Franchising Formazione e Scuole - Franchising Coaching Franchising Formazione e Scuole - Franchising Coaching
Franchising Formazione e Scuole - Franchising Coaching LEF2014
 
felling sporty
felling sportyfelling sporty
felling sportyamal3bied
 
第一課文法(2)
第一課文法(2)第一課文法(2)
第一課文法(2)giuseppej
 
tao bai viet trong joompla
tao bai viet trong joomplatao bai viet trong joompla
tao bai viet trong joomplaTuan Huy
 
Tolosaldeko ikasleen arteko VI. topaketaren argazkiak
Tolosaldeko ikasleen arteko VI. topaketaren argazkiakTolosaldeko ikasleen arteko VI. topaketaren argazkiak
Tolosaldeko ikasleen arteko VI. topaketaren argazkiaktolosakoiz
 
Tabiques en albañilería armada con placas sílico-calcáreas apilables
Tabiques en albañilería armada con placas sílico-calcáreas apilablesTabiques en albañilería armada con placas sílico-calcáreas apilables
Tabiques en albañilería armada con placas sílico-calcáreas apilablesComité de Proveedores
 
Printer хэвлэгч
Printer хэвлэгчPrinter хэвлэгч
Printer хэвлэгчsuwdaaaaaa
 
SoccerMat Drill Examples: SoccerMat Fake
SoccerMat Drill Examples: SoccerMat FakeSoccerMat Drill Examples: SoccerMat Fake
SoccerMat Drill Examples: SoccerMat FakeSoccerMat
 
1 presentacion desarrollo_curricular_y_agenda_educativa
1 presentacion desarrollo_curricular_y_agenda_educativa1 presentacion desarrollo_curricular_y_agenda_educativa
1 presentacion desarrollo_curricular_y_agenda_educativaHector Luengo Rodriguez
 
Van der waarden marketingadviesbureau
Van der waarden marketingadviesbureauVan der waarden marketingadviesbureau
Van der waarden marketingadviesbureauDick van der Waarden
 
Il report delle prime 4 edizioni di The Next Stop, dal 2010 ad oggi
Il report delle prime 4 edizioni di The Next Stop, dal 2010 ad oggiIl report delle prime 4 edizioni di The Next Stop, dal 2010 ad oggi
Il report delle prime 4 edizioni di The Next Stop, dal 2010 ad oggiThe Next Agency
 
El Insecto Pipi
El Insecto PipiEl Insecto Pipi
El Insecto Pipitiapame
 

Viewers also liked (20)

الاسس النظرية للتعليم المدمج
الاسس النظرية للتعليم المدمجالاسس النظرية للتعليم المدمج
الاسس النظرية للتعليم المدمج
 
Prezentacia website malka bezplatna biblioteka
Prezentacia website malka bezplatna bibliotekaPrezentacia website malka bezplatna biblioteka
Prezentacia website malka bezplatna biblioteka
 
Homework Helper's Balsamiq's
Homework Helper's Balsamiq'sHomework Helper's Balsamiq's
Homework Helper's Balsamiq's
 
Last Minute SAT Tips
Last Minute SAT TipsLast Minute SAT Tips
Last Minute SAT Tips
 
PLANTILLA DE EVALUACIÓN DE FUENTES
 PLANTILLA DE EVALUACIÓN DE FUENTES  PLANTILLA DE EVALUACIÓN DE FUENTES
PLANTILLA DE EVALUACIÓN DE FUENTES
 
Franchising Formazione e Scuole - Franchising Coaching
Franchising Formazione e Scuole - Franchising Coaching Franchising Formazione e Scuole - Franchising Coaching
Franchising Formazione e Scuole - Franchising Coaching
 
felling sporty
felling sportyfelling sporty
felling sporty
 
Diva's Balsamiq's
Diva's Balsamiq'sDiva's Balsamiq's
Diva's Balsamiq's
 
第一課文法(2)
第一課文法(2)第一課文法(2)
第一課文法(2)
 
tao bai viet trong joompla
tao bai viet trong joomplatao bai viet trong joompla
tao bai viet trong joompla
 
Tolosaldeko ikasleen arteko VI. topaketaren argazkiak
Tolosaldeko ikasleen arteko VI. topaketaren argazkiakTolosaldeko ikasleen arteko VI. topaketaren argazkiak
Tolosaldeko ikasleen arteko VI. topaketaren argazkiak
 
Tabiques en albañilería armada con placas sílico-calcáreas apilables
Tabiques en albañilería armada con placas sílico-calcáreas apilablesTabiques en albañilería armada con placas sílico-calcáreas apilables
Tabiques en albañilería armada con placas sílico-calcáreas apilables
 
Printer хэвлэгч
Printer хэвлэгчPrinter хэвлэгч
Printer хэвлэгч
 
SoccerMat Drill Examples: SoccerMat Fake
SoccerMat Drill Examples: SoccerMat FakeSoccerMat Drill Examples: SoccerMat Fake
SoccerMat Drill Examples: SoccerMat Fake
 
1 presentacion desarrollo_curricular_y_agenda_educativa
1 presentacion desarrollo_curricular_y_agenda_educativa1 presentacion desarrollo_curricular_y_agenda_educativa
1 presentacion desarrollo_curricular_y_agenda_educativa
 
Van der waarden marketingadviesbureau
Van der waarden marketingadviesbureauVan der waarden marketingadviesbureau
Van der waarden marketingadviesbureau
 
Il report delle prime 4 edizioni di The Next Stop, dal 2010 ad oggi
Il report delle prime 4 edizioni di The Next Stop, dal 2010 ad oggiIl report delle prime 4 edizioni di The Next Stop, dal 2010 ad oggi
Il report delle prime 4 edizioni di The Next Stop, dal 2010 ad oggi
 
YouTrack Issue Tracking Preview
YouTrack Issue Tracking PreviewYouTrack Issue Tracking Preview
YouTrack Issue Tracking Preview
 
Compu diagrama de flujos
Compu diagrama de flujosCompu diagrama de flujos
Compu diagrama de flujos
 
El Insecto Pipi
El Insecto PipiEl Insecto Pipi
El Insecto Pipi
 

More from Ernest Potgieter

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 

4 mei 2014 waar is die wonderwerke

  • 1.
  • 2. Het u al gewonder: “waar is die wonderwerke?” Wat is ‘n wonderwerk? Wonderwerk = bonatuurlike ding (HAT) Daar is duisende wonderwerke elke dag om ons Ander soort wonderwerke Jesus se bediening was gekenmerk deur wonderwerke Joh 14:12 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo—die werke wat Ek doen, sal hy ook doen; en hy sal groter werke doen as dit, omdat Ek na my Vader gaan.
  • 3. Antwoorde is nie so eenvoedig nie Konteks Die wonderwerke het gebeur terwyl hulle besig was met Sy werk (gehoorsaam) Luk 9:23 En Hy sê vir almal: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis elke dag opneem en My volg. Moet ons almal nou sendelinge word? Is die wonderwerke dan net vir ander?
  • 4. Persoonlike ondervinding Hoekom is dit so? Is wonderwerke dan net vir die gehoorsames? Waar is die wonderwerke? Kan ons vanaand God vertrou vir wonderwerke? Luk 10:19 Omdat julle nou in My glo, is julle nou sterker as al my vyande. (Die Boodskap)

Editor's Notes

  1. #Het u al gewonder: “waar is die wonderwerke”Onskanbaie lank oorhierdieonderwerpgesels. Miskienmoetonsdit net eersuitklaar. Dink onswonderwerkegebeur nog? Versekergebeurdit nog. Ditgebeurelke dag om ons.#Wat is ‘n wonderwerk?(Krygemeente se terugvoer). Dit is sekerietsbonatuurliks.Ietswatons as menseniekanregkrynie. Ietsboonsvermoeë. #Wonderwerk = bonatuurlike ding (HAT)Miskienmoetonssêwat ‘n wonderwerknie is nie. Sou u sê ‘n huis is ‘n wonderwerk? Nee, met die nodigekennis, ondervinding en roumateriaalkanalmal ‘n huisbou. Is ‘n motor, horlosie, rekenaar, klere, die vermoee om tekan lees en skryf ‘n wonderwerk? Ek dink nie so nie. Bgbeginselookhier van toepassing. Is water ‘n wonderwerk? Dit is ‘n wonderwerkuit God se hand. Onskannie water maaknie. Souonsditwelkonmaaksouditnie n wonderwerkweesnie. Kanons ‘n mensmaak met al die algemeneeienskappewatek en jy het? Nee. Ek is van meningdatelkemens ‘n wonderwerk is. Wat van die vermoee om tekansien, hoor, loop ens. Dit is wonderwerke. Hoewelonssekeredefektewathierdievermoeenskanbelemmer of herstel, kanonsditnie skep nie. Anders was daargeenmense met gebreke op aardenie.#Daar is duisende wonderwerke elke dag om onsOns het net so bederfgeraakdatonsnieeersbesefdat die dinge watonsdaagliks so vanselfsprekendaanvaareintlikgrootwonderwerke is nie. Die ontkieming, groei en vrugdra van ‘n plant, die geboorte van ‘n babatjie. Die vermoeë om joukostekanruik en proe. Dit is wonderwerke. So ekwil die vraag 1stens antwoorddeurtesêdatonsdaagliksdeel in honderdewonderwerke. Ek dink onsmoetopnuut ‘n punt daarvanmaak om hulleraaktesien en God virhulle begin eer.#Ander soortwonderwerkeNet voor u dink datekdalkniemooiverstaanwatmensesê as hulle die vraagoorwonderwerkevranie, ekdoen. Mense dink gewoonlik net aanwonderwerkewanneeronspraat van die siekewatgenees is, die geld in die pos/in my rekeningwateknieweetwaarditvandaankom, die persoonwatongeskondeuit ‘n wrak van ‘n motor klim. Die man en vrouwat die aandgaanslaap met groothuweliksprobleme en more opstaan en al die moeilikheid is op ‘n einde. Iemandwat teen alleverwagtinge die werk/verhoging/bevorderingkry. Dit is gewoonlik die goedwaarnaonsverwyswanneerons die vraagvra: “waar is die wonderwerke?#Jesus se bediening was gekenmerk deur wonderwerkeDit was een van die goedwatHomonderskei het van diegewone man op straat. SonderenigeinspanningkonHy dinge vermagwatniemandanderskonvermagnie. Selfsbosegeeste het geluisterwanneerHygepraat het. Dooies het weerlewendiggeword. Jesus het dan die beloftegemaak ….#Joh 14:12….Hierdieversstelditonomwondedatwonderwerkeookvironsvirvandag is. Dit is nie net virsekeremensewat in ‘n sekeretydgeleef het nie. So waar is die wonderwerkewat Jesus van praat? In die gelesegedeeltesienonsdaremdatandermense, volgelinge van Jesus, ookwonderwerkegedoen het. Sal onssê Jesus het wonderwerkedeurhullegedoen. Hoekomsienonsniealtyddieselfdegoed in onslewensnie?
  2. #Antwoorde is nie so eenvoedig nieOnskanbaieredesvir die oënskynlikeafwesigheidaanvoer. Van hulle is werklikredes, ander is blootverskoningvirgebrekeaanonskant. Gebrekesoosonsgebrekaangeloof of vrymoedigheid. Onsskriktegoutegrootvir die werk van die duiwel en voel so ge-intimideerdatekgeparaliseer is. Hierdiegedeelte help ons tog om tesienwaar God baiemaklikerwonderwerkedoen.# KonteksHierdiegroep van Jesus sevolgelinge het teruggerapporteernadathullegaandoen het wat Jesus van hulleverwag het. Hulleopdragkryons in die 1ste paarversies van die hfst. Jesus sêgaanna die dorpe en stede, vertelmense van my en maak die siekesgesond. #Die wonderwerke het gebeur terwyl hulle besig was met Sy werkSo betekenditwonderwerke is net ietsvirsendelinge of andermensewatvoltyds inSywerk is? Nee, ditlykwelvir my wonderwerkegebeurmakliker en meergereeldwanneeronsfokus en hart by God se fokus en hart is. Net so terloops, elke kind van God is voltyds in Sydiens. Hysêmos …#Luk 9:23 …Ek dink hierdie is danook die sleutelvers. Toe die 72 bereid was om tedoenwathierdieverssê, toe het die wonderwerkegevolg. Die wonderwerke het gevolg op gehoorsaamheid#Moet ons almal nou sendelinge word?Ja en nee. As kind van God is onsalmalveronderstel om voltydsvirhomtewerk. Dit is die “ja” gedeelte. Waar is God se grootsesendingveld? Die werksplek. Dit is waarhy die meeste van Syarbeidersontplooi het. Die “nee” komdaarbydat God nie van almalverwag om sydorp of land teverlaat om virHom in ‘n vreemdedorp of land tegaanwerknie. Dit is ‘n ingesteldheidwatmoetverander. Ekdoenwatekdoennie om geld teverdien en ‘n lewetemaaknie maar om in die 1ste plek God se verteenwoordigerdaartewees. So ekgaanniewerk toe om die maandafsluitingtedoennie. Ekgaanwerk toe om vir God daartewerkterwylekook die maandafsluitingdoen. Noukan u dalkvra ….#Is die wonderwerke dan net vir ander?Wat van my, ek het ook God se wonderwerke nodig. Is daar dan niks wat ek kan doen dat God ook vir my ‘n wonderwerk sal doen nie? Weer is die antwoord “ja” en “nee”. God se wonderwerke is genadegawes wat Hy gee soos en wanneer Hy wil. Ek kan dit nie verdien nie. God wil ook vir jou persoonlike wonderwerke doen. Dit gaan gebeur soos wat ek en jy besig is om vir Hom te werk. Onthou die konteks van werk. God sorg vir hulle wie se lewens aan Hom uitverkoop is.
  3. #PersoonlikeondervindingEk het beleefdatonsmeeste en wonderlikstewonderwerkeplaasgevind het terwylonsaktiefbesig was met Sywerk. Die tyewatonsaan die einde van onskrag en vermoeensgekom het en nie ‘n anderkeusegehad het as om Homtevertrouvir ‘n antwoordnie. Vb van oomFlippie (Bwp). Ek het ookbeleefdatandergawes as normaalasookgewonegawes met groterintensiteit in en deur my werkwanneer op sendingveld. Wanneerek ‘n prysbetaalvirwatekdoen. So 5jr gelede 1ste besoek in China. Eenaandterwylek met Here praatervaarek hoe Hy my versekerdatHy my sal help sodatonsvironskindersvoertuiesalkan gee plus laatstudeer. Is ditomdatekietsspesiaalgedoen het? Nee, onskannooit die goedheid van die Here verdiennie. Ekglodit is omdatekgedoen het watHygese het ekmoetdoen. Ditwat die Here van jouverwag mag verskil van ditwatHy van my verwag. #Hoekom is dit so?Ekweetnie. Eksien net dit stem ooreen met ditwathier in Luk 10 gebeur het. Eksienookdit stem ooreen met die belofte van Matt 28:20 ….. God doenwonderwerkedeuronswanneeronssaam met Homwerk en gereed is om onderSyleidingnaanderuittereik. Ditlykvir my Hykannieanders as om Sygoedheidooronsuittestortwanneeronsmet Homsaamloopnie.#Is wonderwerke dan net vir die gehoorsames?Versekernie. Moontlik is hieriemandwienie die pad met God loop sooswatjyweetjymoetnie. Jy is in n krisis en het ‘n wonderwerknodig. Wonderwerke is genadegawesuit God se hand. Ekglobaie van die mense van wie die 72 gepraat het was dalknieeerskinders van God nie. God self bepaal hoe, wanneer en virwieHywonderwerkegaandoen. Wonderwerke is viralmal.#Waar is die wonderwerke?Die wonderwerke is oral om ons. Ons moet net so bietjie moeite doen en hulle begin raaksien. Is daar by ons ‘n honger en dors na meer en groter wonderwerke? Dan gaan ons in geloof God aan die hand moet vat en saam met Hom begin loop. Ons gaan baie meer intensioneel moet wees in ons beskikbaarheid vir God. My ingesteldheid wanneer ek werk/skool/vakansie toe gaan gaan in die 1ste plek Jesus moet wees. Vb van vakansie by “Mother Goose farm”#Kan ons vanaand God vertrou vir wonderwerke?Onsgaanditversekerdoen#Luk 10:19