SlideShare a Scribd company logo
1 of 16
Haal Diep Asem, vir
Gesondheidsonthalwe!
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English, Afrikaans
Xhosa, Zulu,
Sotho, Siswati
#NoTobacco
Haal Diep Asem, vir Gesondheidsonthalwe!
Die rook van tabakprodukte is die hoofoorsaak vir ongesonde longe,
longkanker en meer as 20 verskillende soorte kankers
KANSA doen ‘n beroep op almal om dit te oorweeg om die gebruik van
tabakprodukte in enige vorm te staak, as deel van die 365 Dae
Gesondheidveldtog in aanloop tot Wêreld Geen Tabakdag 31 Mei
Rook is ook ‘n bron van kommer in die jeug in Suid-Afrika
Die SA Jeugrisiko Gedragsopname van 2011 berig dat 28% van
leerders van Gr. 8 tot 11 (meer as 80% van hulle is 14 tot 18 jr),
het erken dat hulle gerook het of nog steeds rook
Selfs al is iemand ’n nie-roker kan tweedehandse rook van mense
wat rondom hulle rook, die nie-roker se risiko vir longkanker verhoog
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Hookah
Hookahs / hubbly
bubbly is waterpype
wat gebruik word om
spesiaal vervaardigde
tabak wat in
verskillende geure
kom, te rook. Al dink
baie gebruikers dat
dit minder skadelik is,
hou dit baie dieselfde
gesondheidsrisiko's
in as die rook van
sigarette
Die veiligheid van e-sigarette is nog nie wetenskaplik bewys nie
Die gebruik van hierdie produkte lei tot die verspreiding van baie
fyn onsigbare vloeistowwe in die lug, nikotien en stowwe wat
kanker kan veroorsaak, wat ingeasem word
Alhoewel e-sigarette bemark word as middels wat ’n roker sal
help om die rookgewoonte te staak, kan hierdie veronder-
stelling nie deur navorsing gestaaf word nie
Dit mag rokers selfs aanmoedig om meer gereeld
nikotienprodukte te gebruik!
Dit is ook nie goedkoop om e-sigarette te rook nie en rokers kan
besluit om eerder sigarette te rook om geld te spaar
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
e-Sigarette
e-Sigarette en die jeug behoort nie te meng nie. Blootstelling
aan nikotien affekteer die breinontwikkeling van jong
volwassenes, tieners en kinders op ’n negatiewe wyse
e-Sigaret maatskappye het ook ’n sterk teenwoordigheid op
sosiale media, waar hul bemarkingsboodskappe versterk
word, insluitend deur die gebruik van bekende sterre se
ondersteuning
Die gebrek aan regulasie kan ook bydra tot die persepsie dat
e-sigarette skadeloos is, wat verdere ondersteuning verleen
aan die noodsaaklikheid van regulerende beheer oor die
produk
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
e-Sigarette
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
TB beskadig die longe en verlaag longfunksie, wat
vererger word deur die rook van tabak
Die wêreldwye gesondheidlas as gevolg van die
rook van tabakprodukte is verantwoordelik vir
meer as twee derdes van sterftes aan longkanker
en is die rede waarom een in vyf gevalle van
mense wat rook met TB gediagnoseer word
Mense met aktiewe TB se risiko vir gestremdheid
word verhoog deur rook en hulle kan selfs sterf as
hul nie hul rookgewoontes staak nie
Tuberkulose (TB) as ’n
Risiko Faktor vir Longkanker
Mycobacterium
tuberculosis
Long geïnfekteer
met tuberkulose (TB)
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
Rook en tweedehandse rook kan ook onaktiewe TB
infeksies aktiveer
’n Studie in ’n informale nedersetting in die Noord-
Wes in SA het bewys dat mense wat leef met MIV
wie rook, se kanse om met TB gediagnoseer te word,
drie keer groter is as dié wie nie rook nie
Dit is ook beraam dat 26-56% van TB pasiënte rook
Die studie toon ook ’n hoë voorkoms van lug-
besoedeling van tweedehandse rook in huise waar
daar ’n geval van aktiewe TB is
Tuberkulose (TB) as ’n
Risiko Faktor vir Longkanker
Mycobacterium
tuberculosis
Long geïnfekteer
met tuberkulose (TB)
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
Staak die
Rookgewoonte
Tien jaar nadat iemand opgehou rook het, is die persoonlike risiko vir kanker die helfte
as toe die persoon nog gerook het, met amper onmiddellike gesondheidsvoordele
KANSA moedig rokers aan om te begin waar hulle is (#StartWhereYouAre) deur te
erken dat rook skadelik is en te besluit om liewers die rookgewoonte te staak
Rokers wat wil ophou rook, kan ook aansluit by KANSA se eKick Butt program wat
wenke verskaf om jou te help om rook te staak deur ’n reeks eposse
Skakel die National Council Against Smoking (NCAS) QUIT Line: 011 720 3145 /
epos aan: quit@iafrica.com
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Top 10
Wenke
om Op
te Hou
Rook
Allen Carr's
Easyway
Moedig rokers aan om op te hou rook
Jy kan ook die nuwe Konsepwet op Tabakbeheer ondersteun wat in Mei
2018 deur die Minister van Gesondheid (Beheer van Tabakprodukte en
Elektroniese Afleweringstelsels, 2018) vir kommentaar gepubliseer is:
100% rookvrye openbare plekke
gestandaardiseerde gewone sigaretverpakking met grafiese
gesondheidswaarskuwings
regulering van elektroniese sigarette as tabakprodukte
verwydering van sigarette uit die oog by verkoopspunte
om nie sigarette in masjiene te verkoop want ook ander produkte
soos eetgoed aan gebruikers beskikbaar stel nie
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
Jou reg tot ’n rookvrye omgewing
Rapporteer rook in nie-rook omgewings deur ’n klag te
stuur aan die eienaar van die perseel of rapporteer dit aan
die Omgewingsgesondheid se hoofkantoor in jou plaaslike
munisipaliteit
As jy probleme ondervind om ’n klagte aanhangig te maak,
rapporteer dit aan KANSA se Informasie en
Dienslewering Afdeling by
advocacy@cansa.org.za
of skakel 0800 226622 tolvry
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
Jou reg tot ’n rookvrye omgewing
Werkgewers moet ook die wet ken en wetsgehoorsaam wees om
werknemers se gesondheid te beskerm deur seker te maak dat skoon lug
en ’n rookvrye omgewing by die werkplek ’n gegewe is.
Pogings moet ook
aangewend word om
werknemers op te voed
oor die gesondheidsrisiko’s van rook
KANSA gebruik die koolstofmonoksied (CO) moniteringshulpmiddel,
vir opvoedkundige bewusmaking, om die skadelike
effek van rook meer sigbaar te maak. (CO monitors – met voordele in
monitering oor ’n langer tydperk – behoort saam met ’n rookstakingsprogram
gebruik te word wat ook ander metodes om iemand te help om rook te staak,
insluit)
KANSA befonds tans die navorsingsprojek van ’n Meestersgraad
student. Die studie behels navorsing oor die gebruik van e-sigarette
deur jong volwassenes by Universiteit van Kaapstad. Dit sluit kennis,
persepsies, houdings en gedragspatrone van mense wat e-sigarette
rook, in. Resultate ondersteun die behoefte om groter bewustheid te
skep rondom die gebruik van e-sigarette sowel as die behoefte aan
voldoende regulering van hierdie produkte
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
Wat doen KANSA om te help?
www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
#CANSAeducation
Om KANSA te help om ons opvoedkundige- en kankersiftings-
programme uit te brei, oorweeg dit asseblief om 'n skenking by
enige van ons KANSA Sorgsentra landswyd te maak
of Aanlyn by
http://www.cansa.org.za/personal-donation-options/
of maak ’n donasie deur
die SnapScan of Zapper
apps op jou slimfoon:
Wat kan jy doen om te help?
● Presentation template by SlidesGoErkenning
Vrywaring
Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met
die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie
verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige
persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van
inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.
● Images: Freepik
Haal Diep Asem, vir
Gesondheidsonthalwe!
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English, Afrikaans
Xhosa, Zulu,
Sotho, Siswati
#NoTobacco

More Related Content

More from CANSA The Cancer Association of South Africa

More from CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt TodayCoping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
 
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
 
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptxCANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
 
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
 
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptxKANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptxCANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptxKANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
 
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptxCANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
 
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptxCANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
 
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
 
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
 
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
 
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab MohamedCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria DavidCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay SongCANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
 
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory TeamCANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of ServiceCANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of HopeCANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
 

KANSA Geen Tabak Mei 2019 slideshow Afrikaans

  • 1. Haal Diep Asem, vir Gesondheidsonthalwe! www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 072 197 9305 071 867 3530 English, Afrikaans Xhosa, Zulu, Sotho, Siswati #NoTobacco
  • 2. Haal Diep Asem, vir Gesondheidsonthalwe! Die rook van tabakprodukte is die hoofoorsaak vir ongesonde longe, longkanker en meer as 20 verskillende soorte kankers KANSA doen ‘n beroep op almal om dit te oorweeg om die gebruik van tabakprodukte in enige vorm te staak, as deel van die 365 Dae Gesondheidveldtog in aanloop tot Wêreld Geen Tabakdag 31 Mei Rook is ook ‘n bron van kommer in die jeug in Suid-Afrika Die SA Jeugrisiko Gedragsopname van 2011 berig dat 28% van leerders van Gr. 8 tot 11 (meer as 80% van hulle is 14 tot 18 jr), het erken dat hulle gerook het of nog steeds rook Selfs al is iemand ’n nie-roker kan tweedehandse rook van mense wat rondom hulle rook, die nie-roker se risiko vir longkanker verhoog www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22
  • 3. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Hookah Hookahs / hubbly bubbly is waterpype wat gebruik word om spesiaal vervaardigde tabak wat in verskillende geure kom, te rook. Al dink baie gebruikers dat dit minder skadelik is, hou dit baie dieselfde gesondheidsrisiko's in as die rook van sigarette
  • 4. Die veiligheid van e-sigarette is nog nie wetenskaplik bewys nie Die gebruik van hierdie produkte lei tot die verspreiding van baie fyn onsigbare vloeistowwe in die lug, nikotien en stowwe wat kanker kan veroorsaak, wat ingeasem word Alhoewel e-sigarette bemark word as middels wat ’n roker sal help om die rookgewoonte te staak, kan hierdie veronder- stelling nie deur navorsing gestaaf word nie Dit mag rokers selfs aanmoedig om meer gereeld nikotienprodukte te gebruik! Dit is ook nie goedkoop om e-sigarette te rook nie en rokers kan besluit om eerder sigarette te rook om geld te spaar www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 e-Sigarette
  • 5. e-Sigarette en die jeug behoort nie te meng nie. Blootstelling aan nikotien affekteer die breinontwikkeling van jong volwassenes, tieners en kinders op ’n negatiewe wyse e-Sigaret maatskappye het ook ’n sterk teenwoordigheid op sosiale media, waar hul bemarkingsboodskappe versterk word, insluitend deur die gebruik van bekende sterre se ondersteuning Die gebrek aan regulasie kan ook bydra tot die persepsie dat e-sigarette skadeloos is, wat verdere ondersteuning verleen aan die noodsaaklikheid van regulerende beheer oor die produk www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 e-Sigarette
  • 6. www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 TB beskadig die longe en verlaag longfunksie, wat vererger word deur die rook van tabak Die wêreldwye gesondheidlas as gevolg van die rook van tabakprodukte is verantwoordelik vir meer as twee derdes van sterftes aan longkanker en is die rede waarom een in vyf gevalle van mense wat rook met TB gediagnoseer word Mense met aktiewe TB se risiko vir gestremdheid word verhoog deur rook en hulle kan selfs sterf as hul nie hul rookgewoontes staak nie Tuberkulose (TB) as ’n Risiko Faktor vir Longkanker Mycobacterium tuberculosis Long geïnfekteer met tuberkulose (TB)
  • 7. www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 Rook en tweedehandse rook kan ook onaktiewe TB infeksies aktiveer ’n Studie in ’n informale nedersetting in die Noord- Wes in SA het bewys dat mense wat leef met MIV wie rook, se kanse om met TB gediagnoseer te word, drie keer groter is as dié wie nie rook nie Dit is ook beraam dat 26-56% van TB pasiënte rook Die studie toon ook ’n hoë voorkoms van lug- besoedeling van tweedehandse rook in huise waar daar ’n geval van aktiewe TB is Tuberkulose (TB) as ’n Risiko Faktor vir Longkanker Mycobacterium tuberculosis Long geïnfekteer met tuberkulose (TB)
  • 8. www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 Staak die Rookgewoonte Tien jaar nadat iemand opgehou rook het, is die persoonlike risiko vir kanker die helfte as toe die persoon nog gerook het, met amper onmiddellike gesondheidsvoordele KANSA moedig rokers aan om te begin waar hulle is (#StartWhereYouAre) deur te erken dat rook skadelik is en te besluit om liewers die rookgewoonte te staak Rokers wat wil ophou rook, kan ook aansluit by KANSA se eKick Butt program wat wenke verskaf om jou te help om rook te staak deur ’n reeks eposse Skakel die National Council Against Smoking (NCAS) QUIT Line: 011 720 3145 / epos aan: quit@iafrica.com
  • 9. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Top 10 Wenke om Op te Hou Rook Allen Carr's Easyway
  • 10. Moedig rokers aan om op te hou rook Jy kan ook die nuwe Konsepwet op Tabakbeheer ondersteun wat in Mei 2018 deur die Minister van Gesondheid (Beheer van Tabakprodukte en Elektroniese Afleweringstelsels, 2018) vir kommentaar gepubliseer is: 100% rookvrye openbare plekke gestandaardiseerde gewone sigaretverpakking met grafiese gesondheidswaarskuwings regulering van elektroniese sigarette as tabakprodukte verwydering van sigarette uit die oog by verkoopspunte om nie sigarette in masjiene te verkoop want ook ander produkte soos eetgoed aan gebruikers beskikbaar stel nie www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 Jou reg tot ’n rookvrye omgewing
  • 11. Rapporteer rook in nie-rook omgewings deur ’n klag te stuur aan die eienaar van die perseel of rapporteer dit aan die Omgewingsgesondheid se hoofkantoor in jou plaaslike munisipaliteit As jy probleme ondervind om ’n klagte aanhangig te maak, rapporteer dit aan KANSA se Informasie en Dienslewering Afdeling by advocacy@cansa.org.za of skakel 0800 226622 tolvry www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 Jou reg tot ’n rookvrye omgewing
  • 12. Werkgewers moet ook die wet ken en wetsgehoorsaam wees om werknemers se gesondheid te beskerm deur seker te maak dat skoon lug en ’n rookvrye omgewing by die werkplek ’n gegewe is. Pogings moet ook aangewend word om werknemers op te voed oor die gesondheidsrisiko’s van rook
  • 13. KANSA gebruik die koolstofmonoksied (CO) moniteringshulpmiddel, vir opvoedkundige bewusmaking, om die skadelike effek van rook meer sigbaar te maak. (CO monitors – met voordele in monitering oor ’n langer tydperk – behoort saam met ’n rookstakingsprogram gebruik te word wat ook ander metodes om iemand te help om rook te staak, insluit) KANSA befonds tans die navorsingsprojek van ’n Meestersgraad student. Die studie behels navorsing oor die gebruik van e-sigarette deur jong volwassenes by Universiteit van Kaapstad. Dit sluit kennis, persepsies, houdings en gedragspatrone van mense wat e-sigarette rook, in. Resultate ondersteun die behoefte om groter bewustheid te skep rondom die gebruik van e-sigarette sowel as die behoefte aan voldoende regulering van hierdie produkte www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 Wat doen KANSA om te help?
  • 14. www.cansa.org.za | Tolvry 0800 22 66 22 #CANSAeducation Om KANSA te help om ons opvoedkundige- en kankersiftings- programme uit te brei, oorweeg dit asseblief om 'n skenking by enige van ons KANSA Sorgsentra landswyd te maak of Aanlyn by http://www.cansa.org.za/personal-donation-options/ of maak ’n donasie deur die SnapScan of Zapper apps op jou slimfoon: Wat kan jy doen om te help?
  • 15. ● Presentation template by SlidesGoErkenning Vrywaring Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding. ● Images: Freepik
  • 16. Haal Diep Asem, vir Gesondheidsonthalwe! www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 072 197 9305 071 867 3530 English, Afrikaans Xhosa, Zulu, Sotho, Siswati #NoTobacco