SlideShare a Scribd company logo
1 of 20
www.cansa.org.za
Toll-free 0800 22 66 22
vir die
Versorgers
Sorg
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
KANSA bied sorg,
ondersteuning, leiding en advies
aan almal wat deur kanker
geraak word
HET JY GEWEET?
KANSA het meer as 30 KANSA
Sorgsentra regoor die land
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Ondersteuning aan Versorgers
Emosionele Ondersteuning:
• Individuele berading
• Ondersteuningsgroepe
• Vrywilliger-ondersteuning
www.cansa.org.za/cancer-counselling/
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Ondersteuning aan Versorgers
Fisiese Ondersteuning:
• Mediese toerusting
• KANSA Sorgtuistes akkommodasie vir
kankerpasiënte - www.cansa.org.za/cansas-
care-support/cansa-care-homes/
• Palliatiewe in-pasiënt eenhede (Palliative
in-patient units, PIPU)
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Ondersteuning aan Versorgers
Onderrig & Informasie:
• Opleiding oor hoe om 'n pasiënt te
ondersteun
• Inligting / feite oor wat om te verwag
tydens die reis as versorger
www.cansa.org.za/files/2017/01/Guidelines-
Caregivers-How-to-Care-for-Themselves-
January-2017.pdf
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Ondersteuning aan Versorgers
Motivering, Inspirasie & Hoop:
• Kankeroorwinnaars het die geleentheid om
erkenning aan Versorgers te gee by CANSA
Relay For Life geleenthede –
www.relayforlife.org.za
• CANSA Caring for the Carers Facebook-
blad –
www.facebook.com/groups/CANSACaregivers/
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Versorgerstres (die emosionele
en fisiese spanning van
versorging) is algemeen en
normaal. Versorgers moet
hierteen waak.
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Risikofaktore vir
Versorgerstres
• Om op jou eie te wees met hierdie verantwoordelikheid
• Geen formele opleiding om hierdie rol te vervul nie
• Om saam met die persoon waarvoor jy omgee te leef
• Sosiale isolasie
• Om depressie te hê
• Ervaring van finansiële probleme
• Hoe om dit te hanteer as jy toenemende ure spandeer op
versorging
• Gebrek aan hanteringsvaardighede en om probleme op te
los
• Gebrek aan keuse om 'n versorger te wees
• Hoe om ekstra spanning te hanteer
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
• Voel oorweldig of voortdurend
bekommerd
• Voel die meeste van die tyd moeg
• Slaap te veel of te min
Tekens van Versorgerstres
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Vind ondersteuning:
• Praat met ander wat in 'n soortgelyke situasie
is. Dit kan jou help om algemene gevoelens
van woede, skuld, isolasie, vrees of hartseer
• FB Ondersteuningsgroep vir Versorgers:
www.facebook.com/groups/CANSACaregivers
/
• Vind jou naaste KANSA Sorgsentrum:
www.cansa.org.za/cansa-care-centres-
contact-details/
Wenke vir Versorgers
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Weet wanneer jy gespanne is:
• Ken die tekens van stres (wat die volgende
kan insluit: moegheid; om meer dikwels
siek te word; slapeloosheid; ongeduld,
irritasie, vergeetagtigheid).
Wenke vir Versorgers
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Neem tyd af:
• Maak tyd vir jouself en ander mense.
Alhoewel 'n person wat kanker het baie
behoeftes het wat jou aandag verg, is dit
belangrik om tyd vir jouself te maak.
• Spandeer tyd om iets te doen wat jy
geniet, met die mense wat jy liefhet.
Wenke vir Versorgers
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Moenie te hard op jouself wees
nie:
• Wees goedgesind en geduldig met jouself.
Dit is normaal om aanvalle van woede of
frustrasie te beleef, saam met die
skuldgevoel vir die feit dat jy daardie
gevoelens het. Probeer om 'n positiewe
manier te vind om met hierdie gevoelens
saam te leef.
Wenke vir Versorgers
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Bly positief:
• 'n Positiewe houding kan help om die toon
te skep vir alles wat jy doen en aanpak.
• Versorgers moet die simptome van
depressie in hulself herken en kan KANSA
vir professionele berading en
ondersteuning kontak.
Wenke vir Versorgers
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Sorg vir jouself:
• Maak tyd om te oefen, eet gesonde kos,
bly gehidreer, en kry genoeg slaap.
• Tips om ‘n Gebalanseerde Lewenstyl te
handhaaf: www.cansa.org.za/adopt-a-
balanced-lifestyle/
Wenke vir Versorgers
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
• Kontak jou naaste KANSA Sorgsentrum as
jy een-tot-een ondersteuning benodig –
www.cansa.org.za/cansa-care-centres-contact-
details/
• Vir meer inligting, besoek
www.cansa.org.za of kontak KANSA tolvry
0800 22 66 22 of by info@cansa.org.za as
epos adres
KANSA kan help
www.cansa.org.za
Toll-free 0800 22 66 22
vir die
Versorgers
Sorg
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Vrywaring:
Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref
het met die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot
hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek
daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n
gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van
hierdie aanbieding.

More Related Content

More from CANSA The Cancer Association of South Africa

More from CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt TodayCoping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
 
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
 
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptxCANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
 
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptxCANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptxCANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
 
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptxCANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
 
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
 
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
 
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
 
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
 
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab MohamedCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria DavidCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay SongCANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
 
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory TeamCANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of ServiceCANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of HopeCANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
 
CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021
 
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 AfrikaansKANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
 

CANSA Sorg vir die Versorgers

  • 1. www.cansa.org.za Toll-free 0800 22 66 22 vir die Versorgers Sorg
  • 2. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 KANSA bied sorg, ondersteuning, leiding en advies aan almal wat deur kanker geraak word HET JY GEWEET? KANSA het meer as 30 KANSA Sorgsentra regoor die land
  • 3. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Ondersteuning aan Versorgers Emosionele Ondersteuning: • Individuele berading • Ondersteuningsgroepe • Vrywilliger-ondersteuning www.cansa.org.za/cancer-counselling/
  • 4.
  • 5. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Ondersteuning aan Versorgers Fisiese Ondersteuning: • Mediese toerusting • KANSA Sorgtuistes akkommodasie vir kankerpasiënte - www.cansa.org.za/cansas- care-support/cansa-care-homes/ • Palliatiewe in-pasiënt eenhede (Palliative in-patient units, PIPU)
  • 7. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Ondersteuning aan Versorgers Onderrig & Informasie: • Opleiding oor hoe om 'n pasiënt te ondersteun • Inligting / feite oor wat om te verwag tydens die reis as versorger www.cansa.org.za/files/2017/01/Guidelines- Caregivers-How-to-Care-for-Themselves- January-2017.pdf
  • 8. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Ondersteuning aan Versorgers Motivering, Inspirasie & Hoop: • Kankeroorwinnaars het die geleentheid om erkenning aan Versorgers te gee by CANSA Relay For Life geleenthede – www.relayforlife.org.za • CANSA Caring for the Carers Facebook- blad – www.facebook.com/groups/CANSACaregivers/
  • 9. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Versorgerstres (die emosionele en fisiese spanning van versorging) is algemeen en normaal. Versorgers moet hierteen waak.
  • 10. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Risikofaktore vir Versorgerstres • Om op jou eie te wees met hierdie verantwoordelikheid • Geen formele opleiding om hierdie rol te vervul nie • Om saam met die persoon waarvoor jy omgee te leef • Sosiale isolasie • Om depressie te hê • Ervaring van finansiële probleme • Hoe om dit te hanteer as jy toenemende ure spandeer op versorging • Gebrek aan hanteringsvaardighede en om probleme op te los • Gebrek aan keuse om 'n versorger te wees • Hoe om ekstra spanning te hanteer
  • 11. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 • Voel oorweldig of voortdurend bekommerd • Voel die meeste van die tyd moeg • Slaap te veel of te min Tekens van Versorgerstres
  • 12. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Vind ondersteuning: • Praat met ander wat in 'n soortgelyke situasie is. Dit kan jou help om algemene gevoelens van woede, skuld, isolasie, vrees of hartseer • FB Ondersteuningsgroep vir Versorgers: www.facebook.com/groups/CANSACaregivers / • Vind jou naaste KANSA Sorgsentrum: www.cansa.org.za/cansa-care-centres- contact-details/ Wenke vir Versorgers
  • 13. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Weet wanneer jy gespanne is: • Ken die tekens van stres (wat die volgende kan insluit: moegheid; om meer dikwels siek te word; slapeloosheid; ongeduld, irritasie, vergeetagtigheid). Wenke vir Versorgers
  • 14. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Neem tyd af: • Maak tyd vir jouself en ander mense. Alhoewel 'n person wat kanker het baie behoeftes het wat jou aandag verg, is dit belangrik om tyd vir jouself te maak. • Spandeer tyd om iets te doen wat jy geniet, met die mense wat jy liefhet. Wenke vir Versorgers
  • 15. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Moenie te hard op jouself wees nie: • Wees goedgesind en geduldig met jouself. Dit is normaal om aanvalle van woede of frustrasie te beleef, saam met die skuldgevoel vir die feit dat jy daardie gevoelens het. Probeer om 'n positiewe manier te vind om met hierdie gevoelens saam te leef. Wenke vir Versorgers
  • 16. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Bly positief: • 'n Positiewe houding kan help om die toon te skep vir alles wat jy doen en aanpak. • Versorgers moet die simptome van depressie in hulself herken en kan KANSA vir professionele berading en ondersteuning kontak. Wenke vir Versorgers
  • 17. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Sorg vir jouself: • Maak tyd om te oefen, eet gesonde kos, bly gehidreer, en kry genoeg slaap. • Tips om ‘n Gebalanseerde Lewenstyl te handhaaf: www.cansa.org.za/adopt-a- balanced-lifestyle/ Wenke vir Versorgers
  • 18. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 • Kontak jou naaste KANSA Sorgsentrum as jy een-tot-een ondersteuning benodig – www.cansa.org.za/cansa-care-centres-contact- details/ • Vir meer inligting, besoek www.cansa.org.za of kontak KANSA tolvry 0800 22 66 22 of by info@cansa.org.za as epos adres KANSA kan help
  • 19. www.cansa.org.za Toll-free 0800 22 66 22 vir die Versorgers Sorg
  • 20. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Vrywaring: Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.