SlideShare a Scribd company logo
1 of 15
Velkanker is een van die mees
algemene kankers in Suid-Afrika
Wat is velkanker?
• Velkanker is as gevolg van
vel selbeskadiging
• Dit begin in die boonste laag
van die vel ( die onderste
gedeelte van die epidermis)
Wees veilig in die son
• Vermy sonlig tussen 10vm en 3nm. Bly in
die koelte of sover as moontlik onder ‘n
UV-beskermde sambreel
• Dra beskermende klere: dig-geweefde wye
rand hoede en UV-beskermende
klere/volligaam swemklere vir peuters
• Dra sonbrille met UV-beskerming van
UV400
• Wend sonskerm gereeld aan volgens
veltipe (SPF 20-50)
• Vermy sonbeddens en sonlampe
• Ten minste 80% van velskade wat deur die son veroorsaak word, vind
plaas voor die ouderdom van 18 en manifesteer eers later in die lewe
Die goeie nuus is dat die risiko van velkanker kan verminder word deur die
son te respekteer en die volgende wenke toe te pas:
Hoe om die risiko van velkanker te verminder
Merk die merk :
• Ondersoek jou vel gereeld elke maand
• Volg die ABCDE reëls
• Vra 'n familielid of vriend om jou rug te
ondersoek, sowel as die bokant van jou
kop
• As jy enige waarskuwingstekens
opmerk - sien 'n ​​dokter of dermatoloog
onmiddellik
Waarskuwingstekens van velkanker - ABCDE
• Asimmetries – ‘n moesie of merk met een helfte
anders as die ander helfte (dus nie simmetries
nie). Gewone moesies is rond en simmetries
• Buitelyn afwykings – gekartelde/swak omlynde
kante. Gewone moesies is glad en het
gelykmatige rante
• Chromatiek – kleur variasies; taankleurig, swart,
bruin, rooi, wit, blou. Gewone moesies is
gewoonlik ‘n enkel-skakering van bruin of swart
• D – Deursnit is groter as 6mm
• E – Evoleer – word groter en word meer
prominent
Risiko Faktore
)
Risiko Faktore
Risiko Faktore
Wees ingelig – ken die ‘lingo’
• SBF/SPF is die ‘Sonbeskermingsfaktor’
(SBF of SPF in Engels) wat gewoonlik op
sonskerm bottels gevind word. Dit is 'n
maatstaf van hoe goed dit jou vel teen UV
strale beskerm en dui aan hoe lank jy in
die son kan bly voor sonbrand plaavsind,
in teenstelling met wanneer jy geen
sonskerm aan het nie. KANSA moedig die
gebruik van SPF 20-50 aan
Wees ingelig – ken die ‘lingo’
• UV verwys na ultraviolet lig wat deur die son uitgestraal word.
UV-strale beskadig en ontwrig die selle van jou vel. Dit
veroorsaak sonbrand en kan tot velkanker lei
• KSVE (CSOR) is die KANSA Seël Van Erkenning (CANSA Seal Of
Recognition), wat verskyn op alle goedgekeurde
sonskermprodukte. Dit waarborg dat die vervaardigers van
hierdie UV-beskermende produkte aan streng kriteria voldoen
soos deur KANSA bepaal
Wees ingelig – ken die ‘lingo’
• UBF is soortgelyk aan die SBF aanduiding van
sonskerm, maar UBF word gewoonlik op
klere gesien. Dit dui op die Ultraviolet-
beskermingsfaktor van klere, sonbrille en
hoede, om jou te beskerm teen die UV strale
van die son
• Merk die merk is 'n term waarna ons verwys wanneer ons jou
aanmoedig om velondersoeke te doen. Dit is belangrik om 'n
ogie te hou op die merke, moesies en kolle op jou vel en om
kennis te neem van enige veranderinge. Maak seker om die
ABCDE reëls te volg wanneer jy hierdie self-ondersoeke doen
Hoe om die risiko van
velkanker te verminder
Siftingstoets:
• KANSA bied siftingstegnologie vir
velkanker deur die moesie-
kartering dermoskoop toestel
genaamd die FotoFinder
• Die siftingstoets is beskikbaar by
sommige KANSA Sorgsentra en
Mobiele Gesondheidsklinieke
landswyd
• Elke kliënt met verdagte vel-
skade word verwys vir 'n
intensiewe vel evaluering.
Dankie
Disclaimer:
Whilst the Cancer Association of South Africa (CANSA) has taken every precaution in
compiling this presentation, neither it, nor any contributor(s) to this presentation can be
held responsible for any action (or the lack thereof) taken by any person or organisation
wherever they shall be based, as a result, direct or otherwise, of information contained in,
or accessed through, this presentation.

More Related Content

More from CANSA The Cancer Association of South Africa

More from CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt TodayCoping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
 
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
 
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptxCANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
 
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
 
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptxKANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptxCANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptxKANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
 
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptxCANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
 
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptxCANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
 
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
 
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
 
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
 
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
 
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab MohamedCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria DavidCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay SongCANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
 
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory TeamCANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of ServiceCANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
 

Wees dié Somer Slim in die Son - CANSA 2016

  • 1.
  • 2. Velkanker is een van die mees algemene kankers in Suid-Afrika
  • 3. Wat is velkanker? • Velkanker is as gevolg van vel selbeskadiging • Dit begin in die boonste laag van die vel ( die onderste gedeelte van die epidermis)
  • 4. Wees veilig in die son • Vermy sonlig tussen 10vm en 3nm. Bly in die koelte of sover as moontlik onder ‘n UV-beskermde sambreel • Dra beskermende klere: dig-geweefde wye rand hoede en UV-beskermende klere/volligaam swemklere vir peuters • Dra sonbrille met UV-beskerming van UV400 • Wend sonskerm gereeld aan volgens veltipe (SPF 20-50) • Vermy sonbeddens en sonlampe • Ten minste 80% van velskade wat deur die son veroorsaak word, vind plaas voor die ouderdom van 18 en manifesteer eers later in die lewe Die goeie nuus is dat die risiko van velkanker kan verminder word deur die son te respekteer en die volgende wenke toe te pas:
  • 5. Hoe om die risiko van velkanker te verminder Merk die merk : • Ondersoek jou vel gereeld elke maand • Volg die ABCDE reëls • Vra 'n familielid of vriend om jou rug te ondersoek, sowel as die bokant van jou kop • As jy enige waarskuwingstekens opmerk - sien 'n ​​dokter of dermatoloog onmiddellik
  • 6. Waarskuwingstekens van velkanker - ABCDE • Asimmetries – ‘n moesie of merk met een helfte anders as die ander helfte (dus nie simmetries nie). Gewone moesies is rond en simmetries • Buitelyn afwykings – gekartelde/swak omlynde kante. Gewone moesies is glad en het gelykmatige rante • Chromatiek – kleur variasies; taankleurig, swart, bruin, rooi, wit, blou. Gewone moesies is gewoonlik ‘n enkel-skakering van bruin of swart • D – Deursnit is groter as 6mm • E – Evoleer – word groter en word meer prominent
  • 10. Wees ingelig – ken die ‘lingo’ • SBF/SPF is die ‘Sonbeskermingsfaktor’ (SBF of SPF in Engels) wat gewoonlik op sonskerm bottels gevind word. Dit is 'n maatstaf van hoe goed dit jou vel teen UV strale beskerm en dui aan hoe lank jy in die son kan bly voor sonbrand plaavsind, in teenstelling met wanneer jy geen sonskerm aan het nie. KANSA moedig die gebruik van SPF 20-50 aan
  • 11. Wees ingelig – ken die ‘lingo’ • UV verwys na ultraviolet lig wat deur die son uitgestraal word. UV-strale beskadig en ontwrig die selle van jou vel. Dit veroorsaak sonbrand en kan tot velkanker lei • KSVE (CSOR) is die KANSA Seël Van Erkenning (CANSA Seal Of Recognition), wat verskyn op alle goedgekeurde sonskermprodukte. Dit waarborg dat die vervaardigers van hierdie UV-beskermende produkte aan streng kriteria voldoen soos deur KANSA bepaal
  • 12. Wees ingelig – ken die ‘lingo’ • UBF is soortgelyk aan die SBF aanduiding van sonskerm, maar UBF word gewoonlik op klere gesien. Dit dui op die Ultraviolet- beskermingsfaktor van klere, sonbrille en hoede, om jou te beskerm teen die UV strale van die son • Merk die merk is 'n term waarna ons verwys wanneer ons jou aanmoedig om velondersoeke te doen. Dit is belangrik om 'n ogie te hou op die merke, moesies en kolle op jou vel en om kennis te neem van enige veranderinge. Maak seker om die ABCDE reëls te volg wanneer jy hierdie self-ondersoeke doen
  • 13. Hoe om die risiko van velkanker te verminder Siftingstoets: • KANSA bied siftingstegnologie vir velkanker deur die moesie- kartering dermoskoop toestel genaamd die FotoFinder • Die siftingstoets is beskikbaar by sommige KANSA Sorgsentra en Mobiele Gesondheidsklinieke landswyd • Elke kliënt met verdagte vel- skade word verwys vir 'n intensiewe vel evaluering.
  • 15. Disclaimer: Whilst the Cancer Association of South Africa (CANSA) has taken every precaution in compiling this presentation, neither it, nor any contributor(s) to this presentation can be held responsible for any action (or the lack thereof) taken by any person or organisation wherever they shall be based, as a result, direct or otherwise, of information contained in, or accessed through, this presentation.