2 Kor 11: 1-6 (DB)
1) Ek wil hê dat julle geduldig met my
moet wees as ek ’n bietjie dwaasheid
kwytraak. Verdra my tog maar,
asseblief!
2) Ek is jaloers oor julle eer, want julle is
soos ’n jong meisie wat ek aan net een
bruidegom toegesê het, en wat ek
daarom vlekkeloos aan Christus wil
oorhandig.
3) Ek is tog bang dat julle gedagtes
weggevoer sal word van julle opregte en
suiwer toewyding aan Christus, net soos
die slang Eva met sy listigheid verlei het.
4) As iemand ’n ander Jesus kom
verkondig as wat ons verkondig het, of
’n ander Gees of ’n ander evangelie
aanvaar as dié wat julle van ons ontvang
het, is julle só maklik tevrede daarmee.
5) Ek reken dat ek niks vir daardie
superapostels terugstaan nie. 6) Al is
ons dalk nie opgelei in die
redenaarskuns nie – wat kennis betref,
staan ons geensins terug nie! Dit het
ons, toe ons by julle was, by elke
geleentheid duidelik laat blyk.
“As jy dit aan ‘n kind van 6 verduidelik,
en die kind verstaan – dan verstaan jy
dit ook.
Verduidelik jou werk.”
Matt 18: 2-6
2) Jesus roep toe ’n klein kindjie nader
en laat dié tussen hulle staan.
3) Toe sê Hy: “As julle nie met ander oë
na die lewe begin kyk en soos die
kindertjies word nie, sal julle beslis nie
in die koninkryk van God ingaan nie.
4) “Daarom is elkeen wat so nederig
soos hierdie kindjie word die
belangrikste in God se koninkryk.
5) En elkeen wat ’n kindjie soos hierdie
een ter wille van My verwelkom,
verwelkom My. 6) Maar elkeen wat een
van hierdie kleinstes wat in My glo, tot
’n val bring – vir hom sal dit beter wees
om met ’n meulsteen om sy nek in die
see te verdrink.
Verse 1
I come in simplicity
Longing for purity
To worship You in Spirit and truth
Only You
Lord strip it all away
Till only You remain
I'm coming back to my first love
Only You
You're the reason I sing
The reason I sing
Yes my heart will sing
How I love You
And forever I'll sing
Forever I'll sing
Yes my heart will sing
How I love You
Verse 2
I come with my broken song
To You the perfect One
to worship You in Spirit and truth
Only You
Give me a child-like heart
Lead me to where You are
I'm coming back to my first love
Only You
You're the reason I sing
The reason I sing
Yes my heart will sing
How I love You
And forever I'll sing
Forever I'll sing
Yes my heart will sing
How I love You

Tema simplicity

  • 2.
    2 Kor 11:1-6 (DB) 1) Ek wil hê dat julle geduldig met my moet wees as ek ’n bietjie dwaasheid kwytraak. Verdra my tog maar, asseblief! 2) Ek is jaloers oor julle eer, want julle is soos ’n jong meisie wat ek aan net een bruidegom toegesê het, en wat ek daarom vlekkeloos aan Christus wil oorhandig.
  • 3.
    3) Ek istog bang dat julle gedagtes weggevoer sal word van julle opregte en suiwer toewyding aan Christus, net soos die slang Eva met sy listigheid verlei het. 4) As iemand ’n ander Jesus kom verkondig as wat ons verkondig het, of ’n ander Gees of ’n ander evangelie aanvaar as dié wat julle van ons ontvang het, is julle só maklik tevrede daarmee.
  • 4.
    5) Ek rekendat ek niks vir daardie superapostels terugstaan nie. 6) Al is ons dalk nie opgelei in die redenaarskuns nie – wat kennis betref, staan ons geensins terug nie! Dit het ons, toe ons by julle was, by elke geleentheid duidelik laat blyk.
  • 5.
    “As jy ditaan ‘n kind van 6 verduidelik, en die kind verstaan – dan verstaan jy dit ook. Verduidelik jou werk.”
  • 6.
    Matt 18: 2-6 2)Jesus roep toe ’n klein kindjie nader en laat dié tussen hulle staan. 3) Toe sê Hy: “As julle nie met ander oë na die lewe begin kyk en soos die kindertjies word nie, sal julle beslis nie in die koninkryk van God ingaan nie. 4) “Daarom is elkeen wat so nederig soos hierdie kindjie word die belangrikste in God se koninkryk.
  • 7.
    5) En elkeenwat ’n kindjie soos hierdie een ter wille van My verwelkom, verwelkom My. 6) Maar elkeen wat een van hierdie kleinstes wat in My glo, tot ’n val bring – vir hom sal dit beter wees om met ’n meulsteen om sy nek in die see te verdrink.
  • 8.
    Verse 1 I comein simplicity Longing for purity To worship You in Spirit and truth Only You Lord strip it all away Till only You remain I'm coming back to my first love Only You
  • 9.
    You're the reasonI sing The reason I sing Yes my heart will sing How I love You And forever I'll sing Forever I'll sing Yes my heart will sing How I love You
  • 10.
    Verse 2 I comewith my broken song To You the perfect One to worship You in Spirit and truth Only You Give me a child-like heart Lead me to where You are I'm coming back to my first love Only You
  • 11.
    You're the reasonI sing The reason I sing Yes my heart will sing How I love You And forever I'll sing Forever I'll sing Yes my heart will sing How I love You