Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxChris van Wyk
‘n Mens kan dié gedeelte uit die hoek van ‘n nuwe beleggingstrategie lees. Jesus stel vir ons onverwagse opbrengste in die vooruitsig. Aan die basis daarvan lê ‘n revolusionêre waardestelsel. Vers 32-33 in die nuwe Afrikaanse vertaling wat dié week vrygestel word: “Julle hemelse Vader weet tog wat julle alles nodig het; soek daarom bo alles na God se koninkryk en sy geregtigheid, en al die lewensmiddele sal vir julle bygevoeg word.”
Dít is waaroor dit gaan in hierdie gedeelte – beide in die wyse waarop ons ons besittings en welvaart gebruik aan die een kant, en die wyse waarop ons ons bekommernisse hanteer aan die ander kant.

3. •Daar is ‘n rus vir jou siel wat
nie verbreek kan word deur
die eise en gejaagdheid van
die lewe nie.
•Om te rus in die wete dat God
betrokke is in my lewe en dat
ek niks kortkom nie. (Ps. 23
“…na waters waar rus is…”)
•Is God so betrokke by ons?
4. •Daar is verskeie sieninge oor
God se betrokkenheid –
Deȉsme – God is onbetrokke,
Determinisme – God beheer
alles of God gee alles wat ek
wil hê? (God will not be created
in our image)
•Dis alleen vanuit verhouding
met God dat ons Bybelse rus
ervaar. (Matt.11:28; Ps.62:6-7)
5. •Matt.6:25-34
1)Raak bewus van God se
heerskappy in jou lewe.
- Jy moet iewers beheer
oorgee aan God.
- Jy word deel van Sy
koninkryk.
6. 2)Raak bewus van God se
sorg in jou lewe.
- Kyk om jou en sien sy sorg
raak.
- Gee jou vrae en vrese vir
Hom.
- Beleef sy liefde vir jou.
7. 3) Raak bewus van God se
voorsiening in jou lewe.
- Hy is die bron en weet van al
ons behoeftes.
- Daar is ‘n balans tussen wat
ons doen en wat God doen.