Sv1TOMPv2I
Dit is die woororde van ‘n normale sin.
SUBJEK
Onderwerp
wie
Verb1 TYD
wanneer
OBJEK
Voorwerp
wie/wat
WYSE/ MANIER
hoe
PLEK
waar
Verb 2 INFINITIVE
hoekom
Johan skop vandag die bal baie hard in die tuin om te oefen
Johan het vandag die bal baie hard in die tuin geskop om te oefen
Johan sal vandag die bal baie hard in die tuin geskop om te oefen
Sv1TOMPv2I
= SUBJECT
Subjek
wie
= VERB 1
Werkwoord 1
= TIME
Tyd
wanneer
= OBJECT
Objek
wat/wie
= MANNER
Manier/Wyse
hoe
= PLACE
Plek
waar
= VERB 2
Werkwoord 2
= INFINITIEF
om … te
hoekom
VOORBEELDE:
Skryf die volgende sinne in die korrekte woordorde
1. eet, by die huis, hy, vandag, 'n groot koek
Hy eet vandag 'n groot koek by die huis.
2. het, die seun, gespring, oor die muur, vinnig
Die seun het vinnig oor die muur gespring.
3. die boek, by die huis, my pa, vandag, vinnig, om dit klaar te maak, sal, lees
My pa sal vandag die boek vinnig by die huis lees om dit klaar te maak.
ONTHOU DAT DIE WERKWOORD (V1) ALTYD 2de IN ‘N SIN MOET WEES.
SV1TOMPV2I
* Marie doen saans haar huiswerk deeglik in haar kamer om goed te doen.
As jy met die Tyd begin, gaan jy terug na v1, dan S, O, M, P, V2, I
Bv. Saans doen Marie haar huiswerk deeglik in haar kamer om goed te doen.
As jy met die Objek begin, gaan jy terug na v1, dan S, M, P, V2, I
Bv. Haar huiswerk doen Marie saans deeglik in haar kamer om goed te doen.

Stompi

  • 1.
    Sv1TOMPv2I Dit is diewoororde van ‘n normale sin. SUBJEK Onderwerp wie Verb1 TYD wanneer OBJEK Voorwerp wie/wat WYSE/ MANIER hoe PLEK waar Verb 2 INFINITIVE hoekom Johan skop vandag die bal baie hard in die tuin om te oefen Johan het vandag die bal baie hard in die tuin geskop om te oefen Johan sal vandag die bal baie hard in die tuin geskop om te oefen
  • 2.
    Sv1TOMPv2I = SUBJECT Subjek wie = VERB1 Werkwoord 1 = TIME Tyd wanneer = OBJECT Objek wat/wie = MANNER Manier/Wyse hoe = PLACE Plek waar = VERB 2 Werkwoord 2 = INFINITIEF om … te hoekom
  • 3.
    VOORBEELDE: Skryf die volgendesinne in die korrekte woordorde 1. eet, by die huis, hy, vandag, 'n groot koek Hy eet vandag 'n groot koek by die huis. 2. het, die seun, gespring, oor die muur, vinnig Die seun het vinnig oor die muur gespring. 3. die boek, by die huis, my pa, vandag, vinnig, om dit klaar te maak, sal, lees My pa sal vandag die boek vinnig by die huis lees om dit klaar te maak.
  • 4.
    ONTHOU DAT DIEWERKWOORD (V1) ALTYD 2de IN ‘N SIN MOET WEES. SV1TOMPV2I * Marie doen saans haar huiswerk deeglik in haar kamer om goed te doen. As jy met die Tyd begin, gaan jy terug na v1, dan S, O, M, P, V2, I Bv. Saans doen Marie haar huiswerk deeglik in haar kamer om goed te doen. As jy met die Objek begin, gaan jy terug na v1, dan S, M, P, V2, I Bv. Haar huiswerk doen Marie saans deeglik in haar kamer om goed te doen.