βn Voorwerp salin βn toestand
van rus bly, of teen βn
konstante snelheid in βn reguit
lyn beweeg, tensy βn netto
krag daarop inwerk.
3.
As βn nettokrag op βn voorwerp
inwerk, sal die voorwerp in die
rigting van die krag versnel. Die
versnelling is direk eweredig aan
die krag en omgekeerd eweredig
aan die massa van die voorwerp
4.
Indien voorwerp Aβn krag
uitoefen op voorwerp B, sal
voorwerp B βn krag op voorwerp
A uitoefen wat dieselfde is in
grootte, maar teenoorgesteld in
rigting
Stel beide kersvaderen sy elf se
a) snelheid en b) momentum voor met
vektor diagramme.
10.
Het dieselfde vormas die
snelheid-tyd grafiek
Voorbeeld:
βn Voorwerp word deur βn konstante
netto krag gestoot. Teken βn vryhand
momentum-tyd grafiek.
Gee een woordvir die volgende
definisie:
Die tempo van verandering in
momentum
Antwoord:
Netto (Resultante) Krag
19.
βn 200 gtennisbal tref
βn muur loodreg teen βn
snelheid van 12 mΒ·s-1
en bons terug teen βn
snelheid van 9 mΒ·s-1.
12 mΒ·s-1
9 mΒ·s-1
20.
a) Bepaal dieimpuls op die bal?
b) Bereken die krag wat die muur op die
bal uitoefen indien die botsing 0,02 s
duur?
c) Wat is die krag wat die bal op die muur
uitoefen?
d) Stel die momentumverandering voor
met βn vektordiagram.
21.
βThey donβt makeβem like they used toβ
Bespreek die veiligheid van moderne
motors tydens botsings deur te verwys
na krag, momentum en impaktyd.
23.
a) Frommelsone:
ο Soosdie motor verfrommel, verleng dit die
tyd wat die waarin die impak geabsorbeer
word
ο Die verandering in momentum bly konstant
ο πΉ ππΈπ β
1
βπ‘
ο As Ξt toeneem, neem πΉ ππΈπ af
24.
b) Lugsakke:
ο Wanneerdie lugsak oopmaak, verleng dit
die tyd wat die insittende van om tot
stilstand te kom
ο Die verandering in momentum bly konstant
ο πΉ ππΈπ β
1
βπ‘
ο As Ξt toeneem, neem πΉ ππΈπ af
Antwoord:
ο Wanneer hulleval, rek die tou uit en
verleng sodoende die impak tyd
ο Die verandering in momentum bly
konstant
ο πΉ ππΈπ β
1
βπ‘
ο As Ξt toeneem, neem πΉ ππΈπ af
βn Gedeelte vandie fisiese heelal wat
gekies word vir analise.
Geslote sisteem:
βn Sisteem waarop daar geen eksterne
kragte (bv. wrywing) inwerk nie
31.
Die totale liniΓͺremomentum
in βn geslote sisteem bly
konstant in grootte en rigting.
Word gebruik by analise van
Botsings en Ontploffings
βn Botsing iselasties indien die
totale kinetiese energie in die
sisteem behoue bly
Gebruik indien:
β’ Botsing volkome elasties is
β’ Om te bepaal of botsing elasties is
6 π βπ β1 2 π β π β1
3 π β π β1
? ? ? ?
βn Bal met massa 4 kg rol na regs met βn
snelheid van 6 mΒ·s-1 en bots teen βn ander
bal (8 kg) wat na links rol met βn snelheid
van 2 mΒ·s-1. Na die botsing beweeg die 2
kg bal na regs teen 3 mΒ·s-1
.
38.
a) Bepaal diegrootte en rigting van die 4 kg bal se
snelheid na die botsing.
b) Bepaal die momentumverandering van die 4 kg
bal.
c) Bepaal die grootte en rigting van die krag wat op
die 4 kg bal inwerk indien die botsing 0,02 s duur.
d) Sonder βn berekening, gee die grootte en rigting
van die krag wat op die 8 kg bal inwerk.
e) Is die botsing elasties? Bewys deur berekening.
39.
2 π βπ β1
6 π β π β1? ? ? ?
Twee vol gelaaide treintrokke beweeg na regs
teen 2 mΒ·s-1. βn Klein ploflading veroorsaak dat die
trokke skei en trok B (massa 2 ton) verder na regs
beweeg teen 6 mΒ·s-1. Bereken die nuwe snelheid
van trok A indien dit βn massa het van 3 ton.
40.
βn Man metmassa 87 kg op rolskaatse beweeg
teen βn konstante snelheid in βn reguit lyn wanneer
hy βn seun met βn massa van 22 kg reg in sy pad
sien staan. Wanneer hy met die seun bots, gryp
hy die seun vas en hulle beweeg saam verder met
βn snelheid van 2,4 mΒ·s-1 in βn reguit lyn.
a) Bereken die snelheid van die man net voor
die botsing.
b) Is die botsing elasties? Bewys jou antwoord
met βn berekening.
41.
Die seun endie man hou aan beweeg teen βn
snelheid van 2,4 mΒ·s-1 tot hulle by βn gruispad
kom. Hulle beweeg βn verdere 2 m op die
gruispad voordat hulle tot rus kom.
c) Bereken die krag wat die gruis op die seun
en die man uitoefen.